The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Walvis Self catering | TravelGround
+43

Walvis Self catering

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for Walvis Self catering
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Mari P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari P
With friends

The sea view and the sound of the waves were food for the soul.

The unit is beautiful and neat with a wonderful sea view. It's so convenient, you just walk across the street and you're on the beach. I regret that we could not stay longer and will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die see-uitsig en die geluid van die branders is kos vir jou siel.

Die eenheid is pragtig en netjies met 'n wonderlike see-uitsig. Dit is so gerieflik jy stap net oor die straat en jy is op die strand. Ek is spyt ons kon nie langer bly nie en sal definitief weer terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaap C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap C
With spouse/partner

Baie geniet. Uitstekende ligging.

Baie goed toegerus om lekker te kan ontspan.

Andries D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries D
Family with young children

Ongelooflik.

Vriendelik en luuks.

Neil T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil T
With friends

Fantasties!

Fantastiese blyplek op die see met die beste uitsig waarvoor mens kan vra. Daar is alles wat mens benodig vir langer verblyf. Braaikamer is die meeste gebruik, kan oop maak as die weer perfek is, maar tog toe maak as die wind waai en nogsteeds die uitsig geniet. Skottelgoedwasser, wasmasjien en meer as genoeg yskaste en vriesplek is ekstras wat mens nie altyd kry nie, en help regtig om die vakansie net meer gemaklik te maak. Otilja en haar span is vriendelik en baie behulpsaam. Baie dankie vir 'n wonderlike plek, sien volgende jaar beslis weer!

Johan K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With friends

Ideale ligging, gerieflik en ruim genoeg om saam met vriende te kuier.

Sien sterre.

Marinda W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda W
With friends

Fantastic, it's an awesome place, absolute perfect place to stay in Paternoster.

We had a fantastic holiday and will definitely return toe Walvis Self Catering and Paternoster. It is the most unique place on the West Coast and Walvis Self catering is so centrally located with an awesome view of the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, is 'n awesome plek, absoluut die plek om te bly in Paternoster.

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en sal definitief weer teruggaan Walvis Self Cateting en Paternoster toe. Is die mees unieke plek in die Weskus en Walvis Self Catering is so sentraal geleë met 'n asemrowende uitsig op die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Raché R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raché R
With friends

Nice time at the ocean!

Pretty place with everything you need. Right by the ocean - wonderful location. One can really enjoy your time here. Will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker by die see!

Pragtige plek met alles wat mens nodig het. Op die see - wonderlike ligging. Lekker kuierhuis. Kan dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrie B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie B
Family with young children

Location, location, location.

Groot ruim eenheid op die strand!

Judy G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Judy G
With spouse/partner

Fantasties, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Dit was lafenis vir die siel. Die ligging is fantasties. Die diens is baie goed. Die ontvangs was welkomend. Die enigste probleem wat ek gehad het is: Die eienaar bly bo die eenheid en ons kon hul in die aande hoor loop as ons gaan slaap. Dit was soms bietjie steurend.

Tiaan K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan K
With spouse/partner

Heerlik!

Heerlik en baie netjies!

Werner N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner N
Family with teenagers

Uitstekend.

Ons sal definitief weer van dit gebruik maak in twee jaar se tyd. Ongelooflike verblyf.

Lamis A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lamis A
With spouse/partner

Very nice.

Love the patio with braai area. Spacious, well-furnished living area too.

Susaar O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susaar O
Family with teenagers

Heerlike verblyf in 'n mooi gemeubileerde en goed toegeruste huisie, reg langs die see.

Ons het 'n heerlike naweek gehad in Paternoster en die verblyf was uitstekend. Die plek is mooi gemeubileer en baie goed toegerus en ruim genoeg vir gesin met 2 tieners. Die ligging is fantasties. Ons kan Walvis Self catering sterk aanbeveel.

Diana M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana M

Cosy.

Beautiful, peaceful, friendly people, excellent restaurants. Beautiful view, laid back, well-appointed and picture perfect cottage-style fisherman's house. Enjoyed it very, very much! Some of the best wine in the region.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Cosy.

Pragtig, rustig, vriendelike mense, uitstekende restaurante. Mooiste uitsig, laidback, goed ingerigte, prentjiemooi cottage-tipe vissershuisie. Het dit baie, baie geniet! Met van die beste wyn in die omgewing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine L
Family with young children

Well located, a few metres from the ocean and well equipped.

Walvis is really well equipped. It's just a shame that you have to pay extra for WiFi since it's not mentioned in the advertisement. The fact that you have to clean yourself otherwise a fine will be charged, should also be mentioned in the ad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë, 'n paar tree van die see, goed toegerus.

Walvis is regtig goed toegerus. Net jammer dat 'n mens ekstra moet betaal vir WiFi as dit nie in die advertensie genoem word nie. Die feit dat 'n mens alles self moet skoonmaak, anders is daar 'n boete betrokke, moet ook in die advertensie genoem word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Walvis Self catering's response

Jammer oor die Wi-Fi. Ons kyk wel om dit te verander. Dit was 'n opsie toe geen ander beskikbaar was nie.
Ek verwag nie dat gaste self moet skoon maak nie, slegs hul skottelgoed moet gewas wees omdat ons 'n skottelgoed wasser voorsien en ons maak die huis skoon, anders spandeer ons baie tyd om dit te doen. Vullis sak moet ook net in groen munisipale drom gegooi word. Dit is al skoon maak wat ons van gaste verwag.
Jammer as dit jul verblyf onaangenaam gemaak het.

Walvis Self catering
Louis J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis J
With friends

Lovely weekend getaway right on the beach!

Ottilja was very freindly upon reception and the apartment is perfect for two couples traveling together. Thank you for that! Everything was beautiful, neat, clean, and convenient. However, please remember to take your own soap and toiletpaper - it's apparently not included in this self-catering home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike naweekverblyf teen die strand!

Ottilja het ons baie vriendelik ontvang en die woonstel is baie geskik vir twee egpare wat saam reis. Baie dankie daarvoor! Alles was pragtig, netjies, skoon, en gerieflik. Gaste, onthou egter om self seep en toiletpapier saam te neem - dis blykbaar nie ingesluit in hierdie selfsorghuis nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Walvis Self catering's response

Ek wil net n regstelling maak dat ons wel toiletpapier voorsien. Daar is 3 toilette en elk word met 1 rol voorsien. Ons verskaf gewoonlik 'n klein komplimentêre sepie op die stel handdoeke wat voorsien word.
Dit is 'n selfsorg eenheid en aanvaar ons dat gaste gewoonlik hul eie saam bring.
Ons voorsien beddegoed, volledige stel handdoeke, goed toegeruste kombuis, braai geriewe en toerusting, afdroog vadoeke, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser asook DStv met gasvryheid pakket.
Jammer as ons nie na wense voorsien het nie.

Walvis Self catering
Miki K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Miki K
Family with teenagers

Fantastiese ligging!

Walvis is ideaal geleë op die hoofstrand met 'n uitsig op die strand vanaf die hoofslaapkamer en leefareas. Die akkommodasie was voldoende vir twee volwassenes en twee tieners.

Marita M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marita M

Die ligging is uitstekend.

Het wel gedink die huisie het bietjie aandag nodig.

Mauleen M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mauleen M

Fantastiese uitsig en goeie ligging naby strand, restaurant, ens.

Net een voorstel: Die beligting in veral die hoofslaapkamer is baie swak.

Walvis Self catering's response

Goeie more Mauleen

Dankie vir die mooi terugvoering. Ek sal verseker aandag aan die beligting gee.
Groete
Otilja

Walvis Self catering
Shabnem P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shabnem P
Family with young children

Amazing 4 star accommodation of the highest standard.

The house comes fully equipped with everything you can imagine and more. From the puzzles, boardgames to the tea and rusks. The service is exceptional. We will definitely be going back.

Alta N - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta N
With friends

Awesome!

Die weer nie elke dag saam gespeel nie, maar die verblyf was awesome en ons kon heerlik ontspan. Die akkommodasie is van uitstaande gehalte.

Gert R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert R
With friends

Uitstekende, netjiese akkommodasie en verblyf. Baie ruim en aangenaam om te bewoon.

Uitstekende ligging; ruim en goeie fasiliteite; goeie kliëntediens en vriendelik. Sal nie weer op ander plek bly in Paternoster nie!

Eugenie D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugenie D
Family with young children

Heerlik gebly daar!

Wonderlike geriewe, baie goed toegeruste kombuis, heerlike beddens met goeie kwaliteit linne, omtrent 5 m van Voorstrandt restaurant en die see. Sal beslis terugkeer soontoe!

From R1 300
per night (sleeps 4)
From R1 300
per night (sleeps 4)
From R1 300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 38 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYzQyMDI3LTAzZmUtNDUzNy1iYTA2LTliZTQyMGFiYTI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (sleeps 4) 23 5 1 5 38 Strandloper Road Paternoster 7381 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 11:00 -32.80786 17.893765
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!