The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wandersheim | TravelGround
+25

Wandersheim

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for Wandersheim
Cleanliness
4.0/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Rene K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene K

Pragtige omgewing, baie rustig en mooi. Die huis het ongelukkig 'n bietjie TLC nodig en is daar 'n paar probleme.

Die akkommodasie was baie goed ingerig. Ongelukkig was die kombuis en een stort se drein verstop en het ons vreeslik gesukkel om die plek skoon te maak. Dit het vlieë getrek. Daar is eers 'n poging aangewend na 4 dae om dit reg te stel en die probleem is nie opgelos nie. Dit sou ook 'n aanbeveling wees om die stortgordyne te vervang want dit is in 'n skokkende toestand. Aangesien daar vlermuise onder die dak is sou ek gehoop het dat hulle elke dag sal skoonmaak, maar dit is eers gereël nadat ons gekla het. Ek dink die akkommodasie het 'n bietjie TLC nodig, maar die natuurskoon maak op vir die tekortkominge.

Janet P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet P
Family with teenagers

Een mooie locatie!

We waren er maar 1 nacht maar de lodge is erg netjes en staat op een fantastische locatie!

Tinus E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tinus E

Baie goeie oornagverblyf.

Die gastehuis is in `n pragtige deel van ons land en net die natuurskoon in die Luneburg omgewing maak dit al `n besoek werd. Nicola en Marten het alles gedoen om ons verblyf so goed as moontlik te maak. Mens moet net weet die toegangspaaie is swak, maar nie onrybaar as jy genoeg tyd toelaat om stadig te ry nie. Die res maak egter meer as genoeg op vir die paaie.

Susan A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan A

Die plek is asemrowend mooi.

Ons was eers nie baie opgewonde toe ons die pad van Piet Retief ry na Wondersheim toe nie. Daar is ongelooflik baie potholes maar toe ons eers by ons be stemming kom het ons baie gou van die slegte pad vergeet. Dis besonders mooi. As jy na 'n stil en rustiger plek soek met die mooiste natuurskoon dan is die net die plek vir jou. Ons sal beslis weer daar gaan rus.

Wandersheim's response

Baie dankie.

Wandersheim
Deon B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Asem-wegvat-mooi.

Baie lekker plek as 'n mens 'n wegbreek wil vat. Dankie vir die goeie diens en kommunikasie. Dit was lekker.

Liz S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz S
Family with young children

Absolutely recommended for a family or friends for a weekend. The best porch ever. Not for people with small vehicles, road is very bad.

Unfortunately the bad road is not mentioned anywhere. (On map it is a tar road?)

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut aanbeveelbaar vir 'n familie of vriende naweek. Die lekkerste stoep ooit. Nie vir mense met klein voertuie nie, pad baie sleg.

Ongelukkig word daar nêrens melding gemaak van die slegte pad nie. (Op kaart wys dit as teerpad?)

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Roodewal, Lüneburg, 3183, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiN2EwMjUxLTNlZDYtNGU2OC1hYzRhLTZiZjQxNDJjYTNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 6 5 1 5 Farm Roodewal Lüneburg 3183 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -27.277403325982 30.578902065754
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!