The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Warm Horizon | TravelGround
+9

Warm Horizon

42 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 42 reviews for Warm Horizon
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Johannie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannie F
With spouse/partner

Dankie Deen en Berinda vir julle gasvryheid. Sns sal Warm Horizon by die Bluff Durban beslis aanbeveel. Prys bekostigbaar.

Dankie Deen en Berinda julle plek is tops!

Lee-andri E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-andri E
With friends

Wonderful place! We had a great stay!

The lady was friendly and very helpful! The place was neat and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plekkie! Ons het lekker gebly!

Die tannie was vriendelik en baie behulpsaam! Die plekkie was netjies en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warm Horizon's response

Dankie Lee-andri,
Julle is lieflike jong mense. Dit was lekker om julle hier te gehuisves het. Sterkte vir 2020.

Warm Horizon
Theuns  - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Theuns
Family with young children

Pragtige mense en lekker kuier.

Baie goeie mense en hulle maak jou verblyf baie lekker. Hulle gaan uit hulle pad uit om dinge vir jou gemaklik te maak. Hulle het 'n hond maar sy's baie oulike en nooit naby jou amper nie. Swembad was bietjie nie lekker nie ─ baie blare, maar kids het nogsteeds geswem. Die plek is jou geld werd.

Ramona F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ramona F
With spouse/partner

Absolutely amazing.

Thank you Berinda and Dean. Wonderful hospitality. Me and my family will definitely be going back again.

Yvonne M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvonne M
With friends

Environment didn't suit me!

TV remotes didn't work, owner's response: Well if people don't report it, I don't know about it. One would think the owner should make sure everything is right before guests arrive? Parking is definitely a problem, sharp descent and car is open and no carport or nothing. You need to get your car in 1st gear at the gate in 20 seconds! Room itself is 6/10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Omgewing het my nie aangestaan nie!

TV remotes het nie gewerk nie, eienaar se reaksie: wel as mense dit nie aanmeld nie, weet ek nie daarvan nie. Sou dink eienaar moet self seker maak alles is reg voor gaste opdaag? Parkering is baie beslis 'n probleem, skerp afdraand en motor staan oop en bloot geen afdak of niks. Jy moet jou motor in 1ste rat bo by die hek kry in 20 sekondes! Kamer self is 6/10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre W
Family with young children

Goeie plek wanneer jy beplan om nie te lank daar te wees nie. Dit is waarde vir geld.

Sien sterre.

Nc W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Nc W
Family with teenagers

Verblyf is baie bedruk.

Parkering is baie ongemaklik, en moet teen 'n steil opdraande agteruit gery word om by die hek uit te gaan. Het ook baie gesukkel om die gastehuis op te spoor, daar is geen tipe van identifikasie teen die muur nie. Hoofingang se hek het van tyd tot tyd nie toegemaak nie en dit het ons onveilig laat voel. Kinders se bed is 'n sleeper couch en is nie in 'n goeie toestand nie. Daar was braaigeriewe, maar het geen braaitang in kamer gehad nie. Die vorige mense is met dit weg. Moes van 'n vurk gebruik maak. Geen braaibakke vir vleis is beskikbaar nie. Swembad was maar vol blare en kinders wou nie in die swembad swem nie. Groot boom wat oor die swembad geleë is. Die eienaars is wel baie vriendelik.

Warm Horizon's response

Beste NC,

Baie dankie vir jou terugvoer. Graag wil ek net 'n paar goedjies regstel.

Die parkering is groot genoeg om jou motor om te draai. Daar het al kombi's omgedraai en geen ander klagtes is al ontvang oor die parkering nie.

Toe ek sien dat julle braai, het ek dadelik vir julle 'n braaitang gebring. Daar is ook 'n glasbak in die kas is wat juis daar is vir die vleis.

Die eenheid het ek self op die Sondag kom skoon maak en die slaapbank se poot was nog reg want ek het dit geskuif om daar skoon te maak. Na 5 nagte se slaap op die slaapbank, het ek op die Maandag gesien die poot is morsaf. Ek vermoed jou klein kinderjies moes daarop gespring het want dit is onmoontlik vir daai voetjie om net so af te breek. Julle is baie vroeg die Maandagoggend daar weg. Toe ek om 04:30 opgestaan het, was julle al reeds weg. Ongelukkig het julle het alles net so oop gelos met die eenheid se sleutel wat buite die deur gehang het en niks oor die gebreek voetjie van die slaapbank gesê het nie. Julle het geweet dat julle daarvoor moes betaal en het douvoordag gery sodat ek nie kon inspeksie van die eenheid kon kom doen nie.

Julle het ook baie laat in die middae by die eenheid aangekom en dan het julle kinders gewoontlik geslaap. Ek het van die geleentheid gebruik gemaak om julle te vra of ek gou die blare uit die swembad moet skep en julle het dit van die hand gewys. Dis jammer dat julle dit nou so stel asof die aanbod nie gemaak is om dit te verwyder nie.

Dit is baie maklik om ons plek te kry want dit is in die begin van Watsoniastraat en ons nommer is op die muur. Toe julle gesukkel het, het my dogter in die straat vir julle gewag om julle te ontvang.

Ek het ook uit my pad gegaan om julle so gemaklik as moontlik te laat voel en het julle die hele tyd gevra of alles in orde in en nie een keer het julle 'n probleem onder my aandag gebring nie. Al my gaste wat hier kom was nog altyd tevrede en as daar iets was waaroor hulle ontevrede was, het ek dit dadelik reggestel. My gaste kom eerste en ek maak seker dat hulle gelukkig is.

Groete,
Berinda

Warm Horizon
Nicole G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicole G
Family with young children

Awesome.

Berinda was awesome, she really is very helpful and friendly. Will not have a problem staying there at any time.

Belinda V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Belinda V

Was lekker maar is nie bedoel vir 4 groot mense in een eenheid nie.

Die diens was baie goed en ons het als waardeer, maar ek glo nie die eenheid is R850 'n aand werd nie, want dis baie klein en is nie bedoel vir 4 mense nie. Stortdeur is ook stukkend en moet na gekyk word.

Reney  - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reney
With spouse/partner

Very pleasant experience.

Everyone was kind and helpful. More then what I have expected, prompt reply to questions very helpful putting guest first all the time.

Wendy D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wendy D
Family with teenagers

Clean, tidy venue.

Decent, value for money accommodation.

Greta F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Greta F
With spouse/partner

Vriendelike mense, kamers mooi en netjies.

Parkering is veilig en netjies, maar baie klein en knap. Eienaars was wel baie behulpsaam.

Erica M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica M
Family with teenagers

Was very friendly and helpful.

The boys said that it was a lot of fun.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Die seuns het gesê dit was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ishara B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ishara B
Family with teenagers

The welcome and hospitality during my stay was very good.

Warm Horizon is the ideal getaway if you are looking for a tranquil and beautiful break from reality. Venue was neat and well-kept, with regular service.

Brenda V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brenda V
With spouse/partner

Skoon, netjies verblyf, vriendelike mense.

Skoon, netjies verblyf, maar instandhouding van die plek kort 'n beitjie aandag. Vriendelik einaars. Die beddens benodig ekstra kussings en 'n bolaken sou ek verkies het.

Rorisang T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rorisang T
With friends

Excellent.

Loved staying here. Berinda was very nice and the service is excellent.

Terry-ann S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terry-ann S
Family with young children

Was lovely staying over at Warm Horizon.

Friendly host and very neat accommodation.

Annelien N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelien N
Family with teenagers

Voel soos jou huis.

Baie vriendelike ontvangs, veilige omgewing. Woonstel was goed toegerus met als wat jy nodig het.

Christa B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christa B

Baie netjies en rustig.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsame. Verblyf baie skoon en netjies.

Sarah K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah K
Family with young children

It was awesome!

Our stay was amazing, we were welcomed with warm hands.

Warm Horizon's response

Hi Sarah
Thank you to you and your family for being lovely guests. It was a real pleasure to have you to stay here with us. Hope to see you soon.
Regards

Warm Horizon
Mbali N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mbali N
Family with young children

What quiet, warm, down to earth and caring people!

Thank you, Berinda and Dean, your place is like a home. I enjoy staying with you. I even thought of not going back home today, just to extend the stay with one day but because of work I had to go. Please keep up the good work! You are so kind. My kids and I enjoyed it. You welcome people warmly and you are so caring. Don't change, we as people don't go to the same way like water but that must not get you down. Instead it must make you strong. God bless.

Warm Horizon's response

Hi Mbali
Thank you so much. It was such a pleasure to have you and your kids here. You are welcome here any time. Looking forward to your next visit.

Warm Horizon
Godfrey P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Godfrey P
Family with young children

The owner is very friendly and helpful.

Great B&b to stay at, always clean, neat and kid-friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker B&B om te bly, altyd skoon, netjies en kindervriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennifer C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer C
Family with teenagers

Sal enigte tyd weer gaan.

Dit was baie lekker om daar te kuier. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was asof ek haar lankal ken.

Joana M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joana M
Family with young children

Warm and cozy.

My family and I stayed with Dean and Berinda, the owners of Warm Horizon for about a week and it was divine. They are very warm, friendly and welcomed us into their midst with open arms. They went above the call of duty to accommodate us and I am very grateful for that. The place is very clean, there is internet connection, a TV with DStv, a kitchenette where we prepared our meals. It was just awesome.

Mchazeleni Liberty N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mchazeleni Liberty N
Family with young children

We were most welcomed and we had a nice time.

Such nice and down to earth people we enjoyed our stay.

Michelle B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Michelle B
Family with teenagers

Baie vriendelik ontvang, gemaklike verblyf.

Kamer was netjies en ons is vriendelik ontvang.

Felix M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felix M
With friends

Pragtige en netjiese, veilige plekkie. Was presies wat ons gesoek het vir 2 dae. Mense was vreeslik vriendelik en het mens tuis laat voel.

Mense was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek was netjies en skoon en baie veilig. Naby 'n klomp winkel sentrums gelee. Die kamer was skoon en netjies en presies wat ons wou hê vir die 2 dae se verblyf. Lekker buite ontbyt gehad elke oggend en was 'n rustige, stil plekkie. Baie dankie ons het dit vreeslik geniet.

Annerie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie V
Family with young children

Gemaklik, vriendelik en gerieflik.

Ons was baie tevrede met die verblyf. Die kamer is goed toegerus, netjies, skoon en ruim. Naby geleë aan die strand asook aan die inkopiesentrum. Baie goeie waarde vir geld. Dankie aan Berinda en gesin vir die goeie diens en lekker bly.

Olivia J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Olivia J
Family with young children

Wonderful.

Had a very relaxing stay and the hosts were awesome.

Palesa S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Palesa S
Family with young children

Not ideal for traveler with young kids.

Couple with 2 and 6 year old. The open plan left no room for kids to move about and the backyard has absolutely no space due to the swimming pool. Having no Television to occupy the kids did not help the situation either. The owner and husband kept spinning contradictory stories as to why the dish was not working. Will not recommended it to anyone.

Gareth D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gareth D
With spouse/partner

Lovely room and very nice people.

We had a nice stay. Room was small but has everything you need.

Ronel W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel W
Family with teenagers

Baie lekker.

Baie netjiese plek en die eienaars is baie briendelik. 'n Mens voel baie tuis en welkom.

Tania J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tania J
Family with teenagers

We really appreciated the welcoming atmosphere.

Thanks for the short, but enjoyable stay. We appreciated your friendliness and accommodating attitude after a long, tiring trip. The accommodation was very neat and the attention to detail was noted. Thanks again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die verwelkomende atmosfeer besonder waardeer.

Baie dankie vir die lekker maar kort oorbly. Ons het die vriendelikheid en tegemoetkomendheid vreeslik waardeer nadat ons lank op die pad was. Die verblyf was baie netjies en die klein "attention to details" het ons opgeval. Weereens baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeannette R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannette R
Family with young children

One het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Craig B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig B
With spouse/partner

A pleasant experience well worth sharing.

Berinda went out of her way to make our stay as comfortable as possible. The room was well presented and spotlessly clean.

Warm Horizon's response

Dear Craig and Trudie,
It was only a pleasure to accommodate you. It was great meeting you two. We hope to see you again.
Kind regards,
Berinda and Dean.

Warm Horizon
Sonica B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonica B
Family with young children

Very nice and very friendly people.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en baie vriendelike mense.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warm Horizon's response

Liewe Sonica
Dit was aangenaam om julle hier by ons te huisves. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer. Julle is 'n lieflike familie.
Vriendelike groete
Berinda en Dean

Warm Horizon
Ruth M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ruth M
Family with young children

It is the last place I would go. Bluff is a dull place.

On the Internet Warm Horizon stated that there is free wifi. I stayed for 4 nights but the wifi was not working for all the days I stayed and other thing is that day we could not open the windows or the door because of the monkeys. Swimming pool was dirty.

Warm Horizon's response

Dear Ruth,
Thank you for your review. However, the problem with the Wifi, I did explain to you that the problem was with Telkom and we did report that our line was faulty and there was nothing we could do, as we had to wait for them to fix it. Also, we did take the modem to Telkom to change it but they had no stock and we had to wait for stock to arrive. This was totally out of our hands.
It was raining the whole time while you stayed here and it was also very windy so ofcourse the pool will have leaves in it. We tried to keep it clean and it was difficult when the wind blew all the time and with the amount of rain we got.
Thank you.
The monkeys never ever came close to the units and all guests who stayed here before never had a problem and left windows open the whole day while they were out.
Your unit was cleaned everyday. We accommodated many guests who also didn't have a car but they enjoyed and called for a cab every time when they wanted to go somewhere. Not sure why you were not happy.

Warm Horizon
Maricke D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maricke D
Family with young children

Warm, hospitable and very nice stay.

Highly recommended. Neat and clean and felt at home. A lot of effort was put in for me and my 9 month old baby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm, gasvry en baie lekker gebly.

Beveel definitief Warm Horizon aan. Netjies en skoon en het dadelik sommer tuis gevoel. Daar is ook baie moeite vir my gedoen met my 9 maande oue babatjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warm Horizon's response

Goeie middag Maricke
Baie dankie vir jou goeie kommentaar oor ons plekkie Warm Horizon. Ek waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Berinda en Dean

Warm Horizon
Veonie S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veonie S
Family with teenagers

Friendly reception. We felt at home.

Highly recommended. We had a great stay. Everything was clean and neat every day. We felt at home quickly and there was a great atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die mense het ons met oop arms ontvang en is baie vriendelik. Ons het sommer gou tuis gevoel.

Ek sal Warm Horizon enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier. Alles was elke dag skoon en netjies gemaak. Ons het almal baie vinnig tuis gevoel en daar was altyd 'n lekker atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warm Horizon's response

Goeie middag Veonie
Baie dankie vir julle goeie kommentaar oor ons plekkie. Dit word opreg waardeer. Dit was aangenaam om julle hier by ons te gehad het. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Berinda en Dean

Warm Horizon
Susan J - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J
Family with teenagers

Wonderlik!

Berinda is 'n wonderlike persoon, sy het alles vir ons so gerieflik gemaak. Beste keuse ooit. Dankie Berinda!

Warm Horizon's response

Goeie middag Susan
Ek hoop en vertrou dat alles is goed en wel by julle.
Ek wil net baie dankie sê vir julle goeie kommentaar oor Warm Horizon.
Dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Baie groete
Berinda en Dean

Warm Horizon
Pr W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pr W
Family with teenagers

Nice, hospitable people.

Easy to find, well equipped, clean and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gasvrye mense.

Plekkie is maklik verkrygbaar, goed ingerig, skoon en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warm Horizon's response

Goeie middag Nathan
Hoop alles is goed en wel met julle.
Jammer ek antwoord nou eers op die "review " wat jy vir Warm Horizon gegee het. Ek waardeer julle goeie kommentaar. Baie dankie.
Hoop om julle gou weer hier by ons te sien.
Baie dankie
Vriendelike groete
Berinda en Dean

Warm Horizon
Sonja N - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja N
Family with young children

Fantastiese verblyf!

Die gasvrou is vriendelik en gaan uit haar pad om die verblyf so lekker en aangenaam as moontlik te maak. Lekker eetgoedjies; badgoedjies en verversings was beskikbaar.

Warm Horizon's response

Goeie middag Sonja
Hoop alles is goed en wel met julle almal.
Ek is jammer om nou eers te antwoord op jou "review" oor Warm Horizon.
Wil net sê baie dankie vir julle goeie kommentaar oor ons plekkie. Ek waardeer dit opreg.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete
Berinda en Dean

Warm Horizon
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 211 Watsonia road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MjIyYzFhLTdiNDctNDQ0NC05ZjQ4LTJlMGFkMWM2NmZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 42 5 1 5 211 Watsonia road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.9140958 31.0134334
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!