Bela-Bela Accommodation at Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve | TravelGround
+54

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Liz J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz J
With friends

Stunning lodge.

We will definitely be back. Was amazing and the pics don't lie. Really gorgeous, comfy place with everything you need.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Liz.
Thank. you so much! Really glad you enjoyed it. Looking forward to welcoming you back!

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
James B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
James B
With friends

Rustig en netjies.

Die huis was pragtig en het absoluut alles gehad wat ons nodig het. Lea, die host, was amazing gewees en het heeltyd informasie gestuur oor die plek. Decor was stunning. As ek regtig moet nitpick dan was die enigste ding net al die kameras wat op die property buite is, so dit het half gevoel of mens nie privaat is nie. Maar overall was dit 'n great naweek weg. Perfect host, perfect house. Die mense probeer regtig om jou welkom te laat voel.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi James, baie bly julle het dit geniet. Die kameras buite die huis is aan die sekuriteit van Mabalingwe gekonnekteer en dit is daar vir sekuriteit. Dit monitor net beweging verby die kameras en stuur alarm aan sekuritiet en hulle kom uit indien nodig.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Sonia R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonia R
With friends

A special African experience in a wonderful location.

Stunning location and house. Beautiful sunsets. Romantic. Clean. Rustic. African. Safe.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Sonia,
Really glad you enjoyed your visit.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Natasha M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha M
With friends

Pragtige uitsig, lekker ontspan.

Waarde vir geld. Mooi uitsig. Lekker dat 2 kamers apart is van hoofhuis-ruimte vir privaatheid. Lieflike buite storte en boma area heerlik om in aand daar te kuier.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Natasha,
Baie bly julle het julle kuier by Warthog Lodge geniet.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Paula M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula M
With spouse/partner

Uitstaande verblyf.

Die akkommodasie was uitstaande. Die uitsig asemrowend. Ons het die beste tyd gehad. Hoogs aanbeveel.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Paula, baie dankie. Verskriklik bly julle het dit geniet.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Willem M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem M
With friends

Asemrowend en baie luuks.

So mooi toegerus met net die allerbeste toebehore binne die huis. Die mooiste uitsig vanaf die dek.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Berdine, Ek is bbaie bly julle het dit geniet.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Melanie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie B
With friends

Was baie lekker en alles is so mooi en die geriewe is goed deurdink en alles is daar!

Ons sal gerus weer hierheen gaan! Was regtig 'n lekker vakansie!

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Beste Melanie,

Baie dankie! Ek is regitig bly julle het lekker gekuier. Sien uit om julle weer eendag te verwelkom!

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Stephan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan B
With friends

Wonderlike plek en baie rustig.

Was 'n baie lekker naweek by Warthog lodge en sal definitief die plek aanbeveel.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Beste Stephan,

Baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer eendag te verwelkom.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Heloise H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heloise H
Family with young children

Stunning huis met als wat jy kan nodig hê, in die skoonheid en rustigheid van die natuur.

Die huis is so mooi en ten volle ingerig vir 'n vakansie met familie of vriende en is veilig vir klein kinders. Die eienaar is so gaaf en hulpvaardig met enige vrae. Kan nie wag om weer terug te gaan vir 'n langer vakansie nie.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Heloise
Baie dankie dat julle sulke fantasties gaste was. Ons sien uit om julle weer daar te sien.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Deon H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon H
Family with teenagers

Fantastiese plek, goeie uitleg en goed ingerig.

Perfek in baie opsigte. Die uitleg is uniek en werk baie goed. Die aparte eenhede skep goeie privaatheid. Die buitestorte is ongelooflik. Die boma-area en braaigeriewe is baie goed. Mens kan 'n ware bosveldervaring in absolute styl ervaar by hierdie plek. Die wildritte was 'n hoogtepunt elke dag en mens kan areas besigtig waar min ander mense kom. Sal enigetyd weer gaan.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hi Deon

Dit was heerlik om julle daar te hê. Dankie dat julle so goed na alles gekyk het, en ons sien uit om julle weer by Warthog Lodge te ontvang.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Heidi S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi S
Family with young children

Breathtaking view, the house was beautiful and very comfy.

We really loved our holiday and had a great stay. There really is somerhing fo everyone, you only need food and clothes. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsig is asemrowend, huis is pragtig en baie gerieflik.

Het ons vakansie terdeë geniet en baie lekker gebly in die huis. Daar is regtig iets van alles en mens het net jou tas met klere en kos nodig om te kan gaan. Sal voorwaar weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With friends

Relaxing.

Well located. Helpful. Good communication with the owner and good assistance. Recommendations: Aircons in the rooms, screens in front of the windows.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustend.

Goeie ligging. Hulpvaardig. Goeie kommunikasie met eienaar en hulp. Aanbevelings: Aircons in slaapkamers, gaas voor slaapkamervensters.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Karin
Baie dankie vir jou voorstelle! Julle was fantastiese gaste. Dear is nou gaas voor van die slaapkamervensters.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Michelle V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle V
With friends

The lodge has everything you need.

You just need to take yourself, clothes and food. Warthog Lodge has everything you need. The view over the reserve is wonderful. We enjoyed the calm and the well equipped facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die lodge het alles wat mens nodig het.

Mens het regtig net nodig om jouself, klere en kos in die kar te laai. Warthog Lodge het alles wat mens nodig kan hê. Die uitsig oor die reservaat is wonderlik. Ons het die rustigheid en goed ingerigte fasiliteite baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve's response

Hallo Michelle
Julle was fantastiese gaste!

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
was R4 350
From R3 698
per night (sleeps 8)
was R4 350
From R3 698
per night (sleeps 8)
was R4 350
From R3 698
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASKsgQ0oBwwhbWDK3VOVSlTSuZ43TwJLwSNr5rf3hjQzKGtaQzv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 350, now From R3 698  per night (sleeps 8) 13 5 1 5 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -24.812040051729 28.05506542325
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com