The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Warthogs Walk | TravelGround
+26

Warthogs Walk

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 7 reviews for Warthogs Walk
Cleanliness
4.0/5
Service
4.4/5
Location
3.9/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Beejay M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Beejay M
Family with young children

Fantasties, Asemrowend

Beslis waarde vir Geld, die Kameelperde loop rondom die huis en bokkies kom kuier graag. Lekker splons poel om op n lekker warm dag af te koel. In elke kamer is daar n aircon en die badkamers is lekker ruim. Ons sal beslis hierdie vakansie huis aanbeveel en definitief terugkeer.

Melody L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melody L
Family with teenagers

Dit is 'n baie lekker huisie en die familie het lekker gekuier.

Ongelukkig bou en breek hulle daar naby en dit het veroorsaak dat ons geen diere by die huisie gehad het nie. Die bure is ook baie naby aan die huisie wat ook die diere nie laat kom kuier het nie.

Estene V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estene V

Lieflik.

Baie dankie aan Louise, wat vir ons hierdie plek beskikbaar gestel het op laat versoek. Die plek is uitstekend en ons het die wild verskriklik geniet.

Warthogs Walk's response

Baie dankie Estene,
Dit was voorwaar n voorreg om vir julle n gasvrou te kon wees baie dankie ook aan u en familie wat u die eenheid so mooi na
gelaat het. U is altyd baie welkom.
Groete,
Louise

Warthogs Walk
Bettie R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bettie R
Family with teenagers

Uitstekend.

Sal weer teruggaan, huis weg van my huis.

Warthogs Walk's response

Goeie Middag Bettie,
Baie dankie dat u gebly het by Warthog Walk dit was n lekker om u gasvrou te kon wees, baie dankie dat u die eenheid so mooi
skoon gelos het, u is altyd baie welkom.
Groete,
Louise

Warthogs Walk
Linus V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linus V

Dit was darem 'n lekker blyplek in 'n pragtige omgewing in die natuur.

Die huis is ruim, netjies en volledig ingerig. Dit is so naby die Kruger Nasionale Park dat dit nie nodig is om in die park self te oornag nie. Die ontvangs was hartlik en baie behulpsaam. Ons wil dit graag aanbeveel.

Riëtte V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riëtte V

Rustige verblyf in die natuur waar mens kan ontspan en jou batterye herlaai.

Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin en bied alles wat mens nodig het vir selfsorgverblyf. Ons was baie min by die huis, maar het die 'splash pool' en lugversorging baie waardeer in die hitte. Lekker kuier-huis met genoeg spasie. Reëlings het puik verloop en Louise was baie behulpsaam en vriendelik.

Ada N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ada N
With spouse/partner

Worst experience ever!

Terrible Place. Never Again.

From R1 190
per night (sleeps 6)
From R1 190
per night (sleeps 6)
From R1 190
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3782 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATz3RfzP85GQTHrIDIraQHc1a7ZHXX7xsnlNy7qqUk4IIDPLLbp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 190  per night (sleeps 6) 7 5 1 5 3782 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.347015 31.797466
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!