Vaalwater Accommodation at Kudu Lodge | TravelGround
+4
+4

Kudu Lodge

9 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 9 reviews for Kudu Lodge
Cleanliness
3.9/5
Service
4.1/5
Location
4.1/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.6/5
Mayuri B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mayuri B
Family with young children

Will not be returning.

Sadly Kudu Lodge did not meet our expectations. It was definitely not value for money. We paid a lot and the place was unsatisfactory. The kitchen was the only nice thing. The mattresses in the rooms were so old. Let me not get started with the couch in the lounge. You cannot possibly rent a house and provide a completely damaged couch and cover it with a white cloth. Driving to the pools with my large group was also not convenient. This is the first holiday we left before the check out time. Will not be returning. Very disappointed.

Ilse D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilse D

Pragtige, rustige juweel van 'n plek.

Die dam met kano's was 'n plus punt en 'n lekker aktiwiteit. 'n Mens kan lekker rondstap. Huis is ruim met 'n kaggel. Lekker stoep en braaihout wat voorsien is was 'n bederf.

Cozette L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Cozette L
Family with young children

Lieflike huis en ligging, maar duur vir dit wat aangebied word.

Lieflike natuur-area. Voël-liefhebbers en groepe met klein kinders sal die spasie en privaatheid veral baie geniet. Die woning slaap 16, maar die meubels, yskas en kombuistoebehore (nie breekware nie, maar items soos yskasspasie, ketel, broodrooster ens.) is nie geskik vir 16 mense nie, daar was slegs 'n enkeldeur-yskas met 3 vrieshokkies wat baie knap was vir ons groep van 11 vir 5 dae. Daar is geen toesluithek tussen die woning en die grootpad nie. Die een kant van die huis was sonder warmwater vir ons totale 5 dae daar. Daar was 'n agressiewe byekorf naby die stoep-area, nie ‘n ideale situasie met baie klein kindertjies naby nie. Basiese kombuis toerusting ontbreek, soos 'n blikoopmaker, botteloopmaker, teelepels (daar was teelepels, maar bitter min), geen opskeplepels, geen toeknyprooster. Dag twee het die skoonmakers vir ons 'n broodrooster gebring. Daar was daagliks braaihout voorsien wat 'n groot bederf was! Op navraag was die plek daagliks gediens (skoongemaak), sonder addisionele kostes. Sou die fooi in die toekoms verlaag word om die standaard te pas en 'n volledige lysie van wat besoekers moet saambring voorsien word, sou ons baie beslis weer van die verblyf-opsie gebruik maak.

Willie S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willie S
Family with young children

Rustig en heerlik!

Ons gesin het jong kinders het 'n heerlike rustige tyd by Kudu Lodge gehad. 'n Heerlike dam en roeibootjies is beskikbaar en die kinders het dit terdeë geniet. Daar is ook 4 reddingsbaadjies beskikbaar vir die kleintjies. Die kinders het heerlik probeer visvang, en het ook kleilat gespeel. Daar is heelwat slaapplek beskikbaar (meestal stapelbeddens). Die plaashuis is skoon, maar baie basies. Geen TV is beskikbaar nie wat seker maak die kinders speel in die buitelig! Net jammer daar is nie iemand wat daagliks kom skoonmaak nie, al is dit teen 'n ekstra koste. Daar is ook heerlike staproetes wat julle kan gaan uittoets! So as jy 'n plek soek waar niemand jou pla nie, met die geluid van paddas in die agtergrond, dan is die plek vir jou!

Kate L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate L

Fabulous Weekend Away

Kudu Lodge is really a little gem. We travelled with a group of 10 for the weekend in September. It's quiet, quaint, beautiful, in the bush and felt like home.

Ida D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ida D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Natalie P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natalie P
With spouse/partner

'n Wonderlike wegbreek ... het baie goed uitgerus!

'n Wonderlike, rustige naweek weg van al die rumoer van die buitewêreld. Sal beslis weer van fasiliteite gebruik maak! Puik en vriendelike diens.

Hilja K - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hilja K

Kudu Lodge is a wonderful place to relax and be close to nature.

We really enjoyed our stay at Kudu Lodge. The scenery is beautiful, and there's also lots of bird life. Great place to relax.

Jaco S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco S
With friends

Goed.

Sien die sterre hieronder!

From R4 480
per night (for 16 people)
From R4 480
per night (for 16 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R4 480
per night (for 16 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Boschdraai Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • No children under 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNTIzMTgzLWI5YjctNGYzOS1iYWNkLWFlZTMzMjJlMzI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 480  per night (for 16 people) 9 5 1 4 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -24.193258139881 28.28609444914
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com