The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Waterberg Hideaway | TravelGround
+32

Waterberg Hideaway

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Waterberg Hideaway
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Stern S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stern S
Family with teenagers

Asemrowende stilte. Pragtige natuurskoon. Goed toegeruste huis.

Die wandelpaaie is versorg en lekker om te stap. Die lapa bied heerlike gesinstyd om die vuur. Die beddegoed is kraakvars, genoeg handdoeke, verwelkomingsbeskuit en toffee's was 'n verrassing. Privaatheid gewaarborg.

Germari P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Germari P
With friends

Sien sterre.

Sien sterre.

Laetitia C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia C
Family with young children

Woudhuis in die bosveld.

Ons het elke oomblik van ons twee nagte se verblyf geniet. Ons het die Sondagaand op die nippertjie navraag gedoen oor beskikbaarheid om die Maandagmiddag te arriveer. Ons navraag is dadelik beantwoord en ons is baie gasvry ontvang. Die ekstra myl wat die gasvrou, Reinhild, vir gaste stap, het nie ongesiens verbygegaan nie. Dit het gestrek van heerlike Darling-toffies, tot tuisgebakte beskuit en bottels koue water in die yskas, tot 'n opslaanswembad (die swembad wat hul besig was om te bou was amper voltooi) en 'n spekboomplantjie vir my verjaarsdag. Die pragtige liggies en kerse skep saans 'n magiese atmosfeer. Om saans in die boma te sit, met 'n knetterende vuurtjie en vir die sterre te lê en kyk op die bankie in die boma is medisyne vir die siel. Ons het ook die honde, katte en hul kleintjies, asook vir Graham die mak perd, wat sy kop teen die trapleuning skuur en gereeld besoek aflê binne die boma, vreeslik geniet. Die volgende oggend se besoek aan Reinhild en haar ma, Ingrid, se winkeltjie was ook 'n belewenis. Van die woudpadjie wat mens stap na die winkel tot die pragtige handgemaakte juweliersware, kaartjies, geweefde produkte, ens. is iets wat mens nie moet misloop nie. My man en my ouers het vir my die mooiste juweliersware vir my verjaarsdag gekoop wat ek vir ewig sal koester en wat 'n heerlike herinnering aan ons twee dae in Waterberg Hideaway sal wees. Daar is ook heerlike wandelpaaie met asemrowende uitsigte. Om wakker te word met sagte reën en tee te sit en drink op die ruim stoep was die kersie op die koek. Baie dankie dat jul 'n gedeelte van jul stukkie paradys met ons gedeel het. Ons hoop om binnekort terug te keer.

Retha H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha H

Wonderlike plek, silwerskoon, alles wat mens nodig het.

Waterberg Hideaway is 'n lieflike plek om weg te kom van die stad - dis letterlik doodstil, behalwe vir die wonderlike voëlgeluide. Die huis het alles wat nodig kan wees op 'n praktiese vlak, en het dan ook 'n hele paar bykomstighede wat klein luukshede insluit soos kersblakers op die stoep en verwelkomende eetgoed. Die wandelpaaie wat uitgelê is op die plaas, asook die bankies met uitsigte oor Marakele Park, was besonders, en daar is definitief baie moeite gedoen met die beplanning van beide.

Jennifer V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer V
Family with young children

Silent, beautiful, comfortable.

Lovely place, lots of silence and privacy, beautiful walk in the mountains, wonderful hospitality. We will definitely visit again.

Andre H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre H
Family with teenagers

Die week wat ons daar spandeer het, was rus vir die siel!

Beperkte selfoonsein en geen WiFi wat beteken het ons tiener het tyd saam met die gesin spandeer. Gasvrye, vriendelike gasheer en gasvrou. Pragtige paadjies om te gaan stap. Grens aan die Marakele Reservaat dus naby om die reservaat te besoek. Reinhilde is ook 'n silwersmid en maak die mooiste juweliersware wat 'n wonderlike herinnering is aan die tyd daar gespandeer. Die boma waar vuur gemaak word, word elke dag skoongemaak.

Isel B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isel B
With spouse/partner

Perfect hide-away for a quiet weekend away or a weekend 'kuier' with family and friends.

The kitchen and house is very well equipped. The hosts surprised us with welcoming snacks - this made us feel welcome. The house is very close to the Marakele National Park, which is ideal to go for a quick morning or afternoon drive in the park.

Elmarie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie V
Family with young children

'n Heerlike wegkruipplek!

Ons het eers gedink ons het verdwaal, kon glad nie die huis tussen die bosse sien nie. 'n Goed toegeruste huis met 'n baie lekker stoep in 'n baie mooi omgewing. Net 'n entjie se stap en jy het 'n pragtige uitsig! Ons het werklik herlaai!

was R1 250
From R1 125
per night (sleeps 6)
was R1 250
From R1 125
per night (sleeps 6)
was R1 250
From R1 125
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABiFVyWx8muXMxbYnSdaMQEylqykrAvn83ARidJ8rGBMlV3blKt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, now From R1 125  per night (sleeps 6) 8 5 1 5 Lenong Drive Farm Groothoek 0380 Limpopo 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -24.498974505431 27.547246020749
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!