George's Valley Accommodation at Waterbessiebos Cottage | TravelGround
+4

Waterbessiebos Cottage

46 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 46 reviews for Waterbessiebos Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Adri D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With friends

Wonderlik.

Sprokiesmooi, wonderlike gasheer, perfek toegerus.

Lynette D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette D
With spouse/partner

Unbelievable. Quiet and peaceful.

This was the first time my husband and I had been away alone in 9 years and it was incredible. We will definitely go there again for a visit. We enjoyed it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik. Stil en rustig.

Hierdie was die eerste keer wat ek en my man alleen weg was in 9 jaar en dit was ongelooflik. Ons sal definitief weer daarheen gaan vir 'n kuiertjie. Ons het dit op geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterbessiebos Cottage's response

Ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Waterbessiebos Cottage
Danie F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie F

Baie mooi omgewing.

Baie lekker in Waterbessiebos gebly, soveel bosgeluide gehoor, nagapies gesien. Perfekte plek om te herlaai.

Waterbessiebos Cottage's response

Baie dankie, Danie. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Groetnis, Myra.

Waterbessiebos Cottage
Henry K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry K
With spouse/partner

Unforgettable accommodation.

We really enjoyed it at Waterbessiebos and will definitely be back when we are in the area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike verblyf.

Ons het dit baie geniet by Waterbessiebos en sal beslis weer 'n draai maak as ons weer in die area is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vera W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera W
With spouse/partner

Lovely getaway opportunity, nice bird-life and good entertainment from the squirrels.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wegbreek-geleentheid ─ mooi voëllewe asook heelwat vermaak deur die eekhorings.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carlo D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlo D
Family with teenagers

Voortreflike oornagverblyf naby Tzaneen.

Wonderlike verwelkoming en gasvryheid. Voortreflike oornag cottage met 'n bos omhulde rustige ervaring.

Waterbessiebos Cottage's response

Dit was ‘n heerlike ervaring om julle the leer ken. Dankie vir die vriendelike woorde. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groetnis

Waterbessiebos Cottage
Walter P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter P
With spouse/partner

Fantastic.

Definitely everything I expected and more. Lovely getaway in the tranquility. Beautiful design and finishes. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Beslis alles wat ek verwag het en meer. Heerlike wegbreek in die stilte. Pragtige ontwerp en afwerkings. Sal beslis weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With friends

Pragtige ligging.

Pragtige plek in die bos. Het alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer gaan.

Andre B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre B
With spouse/partner

Peaceful, relaxing and a lot of oxygen.

Lovely experience to recharge your battery, especially at the end of a super tiring year. Beautiful area, cute accommodation with everything you need to get back on track. Just breathe in and enjoy the bush.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige ontspanning met hope suurstof.

Heerlike ervaring om batterye te laai veral aan die einde van 'n uitmergelende jaar. Pragtige omgewing, oulike blyplek met alles wat nodig is om tot verhaal te kom. Haal net diep asem en geniet die bos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlynn M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlynn M
With spouse/partner

Quiet and peaceful among the trees with just the sounds of nature.

Very clean. The last part of the route description isn't very clear. Could be improved.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig tussen die bome met net die natuur se geluide.

Mooi skoon. Roete beskrywing se laaste gedeelte nie baie duidelik. Kan dit verbeter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heleen K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen K
With spouse/partner

Saligheid.

Pragtige natuurskoonheid!

Jose V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jose V
With spouse/partner

Dit was pragtig! Dit voel of ons vir 'n naweek in die Amazone was, in luukse gerief.

Dit is die plek om heen te gaan as jy wil wegkom van die dorpslewe. Romanties en privaat. Ons het puik diens en ondersteuning ontvang en kon vir niks meer gevra het nie. Die was baie veilig en dit het gevoel soos verblyf in die middel van 'n woud. Groot oopskuifvensters laat die bosgeluide binnekom. Van binne lyk die boomhuis soos 'n luukse hotel.

Janet K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet K
With spouse/partner

So na aan die natuur as wat kan kom!

Kyk uit vir die GV65 nommer (GV64 is'n hoenderbesigheid en duidelik gemerk) en nie vir Waterbessiebos Cottage aanwysings nie wanneer die afdraai vanaf die R528 gesoek word. Waterbessiebos is prentjiemooi en mens hoor die natuur se musiek daar met voëls, 'n donkie in die verte en uile wanneer die son sak. Die eenheid is van hoogstaande gehalte en dienooreenkomstig toegerus. As jy werklik wil rus kom gerus hierheen maar die ligging maak dit ook perfek om as basis te dien vir verkenning van die omgewing wat baie het om te bied. Die erf is omhein en toegang word verkry deur 'n elektriese hek. Die swembad is nie by die eenheid geleë nie maar wel gerieflik naby. Stap gerus deur die asemrowende mooi tuin en waardeer al die harde werk wat al daar gedoen is. Myra is fantastiese wonderlike gasvrou en ons sal graag terugkeer na Waterbessiebos sodra daar weer 'n geleentheid is.

Leoni K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni K
With spouse/partner

A treehouse designed by an architect.

Waterbessiebos Cottage is the perfect means of forgetting everything. It's as though one is removed from the outside world and can relax among the tree and ferns. We'll definitely be back - we're already planning our next trip to this treehouse. A luxurious bush experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Argitek-ontwerpte boomhuis!

Waterbessiebos Cottage is die perfekte manier om van alles te vergeet. Dit voel of 'n mens heeltemal afgesluit is van die buitewêreld en net kan ontspan tussen die bome en varings. Ons sal definitief teruggaan - ons beplan klaar ons volgende wegbreek na die boomhuis. Dis 'n luukse in die bos!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrizan D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrizan D
With spouse/partner

Absolutely beautiful.

This beautiful private cottage exceeded our expectations by far. Wish we had stayed longer. Loved the hospitality and the furry friends that came to greet everyday. Will definitely go again.

Cecile F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile F
With spouse/partner

Dit was baie spesiaal.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die omgewing is pragtig en die huisie was net reg vir ons behoeftes. Ons het dit vreeslik baie geniet en sal weer eendag daarheen wil terugkeer.

Amanda M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda M
With spouse/partner

The place to be if you're looking for a place to rest.

Excellent reception and accommodation. Really worth it if you're looking for a break from the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek om te bly as jy rus soek vir jou siel.

Voortreflike ontvangs en verblyf. Werklik die moeite werd as mens wil wegkom van die besige buitewêreld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quintin G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Quintin G
With spouse/partner

Ideale wegbreek.

Ongelukkig was ons net vir 1 nag in die omgewing, maar sal beslis wil teruggaan. Die rustigheid in die bos is onbeskryflik en vir 'n paar dae se "unwind" is daar nie 'n beter bestemming nie. Ongelooflik netjies, stil en absoluut ideaal om net jouself te vind.

Waterbessiebos Cottage's response

Dankie Quintin, ons sal verseker uitkyk vir julle.

Waterbessiebos Cottage
Corne B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corne B
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Ek sal enige tyd weer daar aanklop om te ontspan in die rustige buitelewe.

Pieter E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter E
Family with teenagers

Totale rustigheid ervaar.

Ek en my dogter het baie lekker gebly as deel van ons "road trip." Die kothuis is 'n klein juweel omring deur pragtige bome. As jy wil rustigheid soek, is dit die plek. Baie dankie Myra vir werklik aangename verblyf.

Waterbessiebos Cottage's response

Dankie, Pieter vir die vriendelike woorde! Ons sien uit om julle weer by ons te onthaal. Vriendelike groete, Myra

Waterbessiebos Cottage
Rudie F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie F
With friends

'n Stukkie paradys.

Die ideale plek om te ontsnap van die daaglikse harwar. Vanaf die eerste oomblik wat ons ingestap het, het ons welkom gevoel. Myra het spesiaal moeite gedoen met 'n ekstra matras en wat 'n lekker verrassing was die sjokolade op elkeen se handdoek wat spesiaal uitgepak was op elkeen se slaapplek. Die natuur en pragtige tuine het tot ons sielsrus bygedra.

Renier B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier B
With spouse/partner

Beautiful scenery, quiet and tranquil.

I recommend to the owners to consider installing a TV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige natuurskoon, stil en rustig.

Sal aanbeveel dat die eienaars dit oorweeg om moontlik 'n TV te installeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laetitia N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Laetitia N
Family with teenagers

10 uit 10

Juweel in die bos. Myra het ons met ope arms verwelkom en ons het heerlik gerus. Dit is voorwaar 'n pragtige area. Wens ons kon langer gebly het.

Waterbessiebos Cottage's response

Dankie Leatitia! Sien uit om julle weer op 'n volgende kuier by ons kothuis te ontvang.
Vriendelike groete,
Myra

Waterbessiebos Cottage
Susan D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan D
With spouse/partner

Pragtige plekkie met baie vriendelike eienaars!

Ons kuier was baie kort, maar ons het dit werklik geniet. Die kuier deur die lieflike tuin, met Myra se gesels oor al die bome, was iets om te onthou.

Waterbessiebos Cottage's response

Baie dankie Susan, vir jou vriendelike woorde. Dit was vir ons ook 'n heerlike ervaring om met julle kennis te maak. Groetnis, Myra.

Waterbessiebos Cottage
Sven O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sven O
With spouse/partner

Stay was great.

Enjoyed the stay very much. Loved the location and the surroundings of the cottage! My only concern, seeing that cell phone signal is very poor to none existing the cottage should have WiFi connection. Other than that, I would recommend the cottage to anyone looking for some paece and quiet.

Waterbessiebos Cottage's response

Dear Sven,

It is with great delight that I now can announce that we do have Wi-Fi Internet access available.

Kind regards,
Myra Visser

Waterbessiebos Cottage
Yolandi V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolandi V
Family with young children

Rest for your soul!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir jou siel!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelein M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madelein M
With spouse/partner

Very nice stay in a modern cottage.

The cottage is unbelievably pretty and modern, surrounded by a forest-like garden. We really enjoyed the relaxing stay. Will definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly in die moderne kothuis.

Die kothuis is ongelooflik mooi en modern, omring deur 'n woudagtige tuin. Ons het so lekker gebly en gerus. Sal beslis weer soontoe terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta D
With friends

Absolute fairyland with a lot of privacy.

This was a lot of fun. Wish that I could afford a week there. One has so much privacy surrounded by nature. We were two girls on our own and still felt very safe because of the property that is fenced in. I will definitely recommend this place, there is nothing that we can complain about. Just fairyland from beginning to end, fantastic!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute feetjieland met baie privaatheid.

Dit was nou baie lekker. Wens ek kon 'n week daar bekostig. Mens het soveel privaatheid omsingel in natuur. Ons was twee meisies alleen en het steeds baie veilig gevoel met die eiendom wat goed omhein is. Ek sal verseker die plekkie voorstel, daar is niks waaroor ons kan kla nie. Net feetjieland van begin tot einde, fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lise G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise G
With spouse/partner

Lovely and peaceful.

We enjoyed the peacefulness of the natural bush a lot, and yet the place was easily reached and not far from the attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Ons het die rustigheid van die natuurlike bos baie geniet tog was die plekkie maklik bereikbaar en glad nie ver van die besienswaardighede nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Desiree N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree N
With spouse/partner

Fantastiese plekkie met als wat jy nodig het in die mooiste omgewing.

Hier kan jy weer jou batterye laai. Heerlik ontspan in die mooiste natuurskoon.

Madelein L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein L
With spouse/partner

Magical!

Ons verblyf by Waterbessiebos Cottage was absoluut onvergeetlik. Die kothuis is gerieflik ingerig, gemaklik en baie netjies. Die groot skuifvensters bied 'n onbelemmerde uitsig oor bos. Die stilte is tasbaar en laat jou vergeet van die wêreld daar buite. Die badkamer is besonders en ek het 'n lang en ontspanne bad geniet. Ek het lekker gesit en boeklees op die bank voor die venster, maar het so deur die lees aan die slaap geraak a.g.v. die rustigheid en van die natuur om my. Myra is 'n baie goeie gasvrou en het vir ons van al die besienswaardighede in die omgewing vertel. Die woefies wat vir ons kom kuier het, was natuurlik vir ons 'n pluspunt. Aande in die bos is 'n belewenis. Terwyl ons lekker op die dek gebraai het kan jy die uile en nagapies hoor roep. Hier hoor jy letterlik as die blare val, so stil is dit. Waterbessiebos Cottage is kos vir die siel. Ek gaan beslis weer kom.

Jennie S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jennie S
With spouse/partner

Very nice.

It was great waking up surrounded by bushes and trees. The absolute silence was strange at first. You know you are truly in nature when you can even hear leaves falling! A great experience! Ideal location close to Tzaneen and you can take a day trip to Duiselskloof. On your way there you can have a look at the largest baobab tree. And a great waterfall on your way back to Magoebaskloof. Definitely recommend this place if you want to relax in nature. Friendly, helpful owners and you are allowed to walk around in their beautiful garden!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Lekker om so tussen die bosse en bome wakker te word. Die absolute stilte was amper eers vreemd. As jy die geluid van 'n blaar hoor val, dan weet jy ons stedelinge hoor ander geluide en dit is nie die geluide van die natuur nie. So vir my was dit 'n lekker ervaring. Die venue se ligging is ideaal, want jy is baie naby aan die dorp, Tzaneen, en jy kan uitry vir die dag om bv. Duiwelskloof te gaan sien. Op pad soontoe kan jy die grootste kremetartboom gaan besigtig. En dan weer terug na Magoebaskloof se kant na die Waterval. Sal die plekkie aanbeveel as jy die rustigheid van die natuur wil ervaar. Die eienaars van die "Cottage" is ook baie vriendelik, behulpsaam en laat jou toe om in hulle pragtige tuin rond te stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
With friends

Tranquillity.

We enjoyed it a lot. Very calm, away from the noise of the city. Will go again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Ons het dit vreeslik geniet. Baie rustig, weg van die stad se geraas. Sal enige tyd weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tertia V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tertia V
Family with teenagers

'n Baie gesellige plekkie in 'n pragtige omgewing!

Ons het baie lekker gekuier by Waterbessiebos Lodge. Die tuine is pragtig, die huisie smaakvol en netjies, en heerlik privaat! Al aanbeveling wat ons kan maak, is 'n groter asblik in die huis en tweepuntproppe vir selfoonlaaiers ens.

Christine F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine F
Family with young children

Fantasties! Jy bly in die bome!

Dit was baie lekker. Die ligging van die huisie is fantasties en romanties in die bome met net julle en die natuur.

Stephan B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephan B
With spouse/partner

Inderdaad 'n plekkie vir 'n paartjie!

Baie goed indien jy as paartjie wil wegbreek, jouself vind en gehalte tyd saam deur te bring. Vir 'n romantiese wegbreek en om tyd saam met jou geliefde te spandeer is Waterbessiebos definitief die plek om te kies. Alhoewel Waterbessiebos geheel en al privaat en afgeleë en basies is, is dit tog naby genoeg aan die dorp en ander vermaaklikheid sonder dat dit 'n beslommernis is. Ons sal Waterbessiebos weer besoek en beveel dit hoogs aan.

Annatjie D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie D
With spouse/partner

Dit was baie rustig en 'n wonderlike privaat plekkie om weer jouself te vind. Sal dit definitief aanbeveel.

Dit was 'n besonderse plekkie en verrassend mooi ingerig. As mens bietjie alleen en privaat wil wees is dit die ideale plekkie. Ek sal verseker weer wil gaan.

Pieter S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With friends

Besonderse blyplek!

Wat 'n lekker plek, in die mooiste, rustigste omgewing! Die kothuis is baie netjies en goed ingerig met al die selfsorg-benodigdhede waaraan jy kan dink. Ontvangs deur die Vissers was baie hartlik en ons het lekker saam met hulle gekuier, die trou-"venue" verken en selfs die koue swembad (in Augustus!) aangedurf.

Martin S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin S
With spouse/partner

Dis 'n lieflike kothuis en ons het baie lekker gebly - ons sal beslis weer kom!

Ons het 'n paar voorstelle wat die verblyf nog beter sal maak, en dit is so deurgegee aan die instansie. Baie dankie!

Suzette O - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette O
With spouse/partner

Fantasties!

Die verblyf en omgewing is pragtig. Myra is dierbaar en hulpvaardig. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief vriende en familie aanbeveel ─ sal self weer gaan kuier. Dit was asemrowend lekker en pragtig. Baie dankie vir alles!

Marie H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie H
With spouse/partner

Baie gasvry!

Ideaal vir oornag- of naweek-verblyf.

Elma M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma M
With spouse/partner

Asemrowend mooi, rustig en romanties!

Ons gaan definitief weer Waterbessiebos Kothuis besoek. Dis so sprokiesmooi. Alles binne en buite is kwaliteit, maar daar is niks afgeskeep of enige tekortkominge binne nie. 'n Mens vergeet van tyd en realiteit as jy daar is.

Gerhard M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard M
Family with teenagers

Heerlik en rustig in 'n pragtige omgewing!

Unieke verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing. Aanwysings is bietjie verwarrend aangesien inligtingborde baie klein is. Vir gemak en 'n unieke verblyfervaring is dit hoogs aanbevole.

Willie S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie S
With spouse/partner

'n Rustige wegbreek!

'n Pragtige plek met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou ... beslis aan te beveel!

Richard W - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Richard W
With spouse/partner

'n Baie vriendelike en gasvrye gasheer!

'n Baie stil area met 'n baie, baie mooi woud waarin jy bly. Privaat en gerieflik!

Andrea S - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea S
On business

Was a blessing to stay here.

Thank you Myra Visser for your hospitality and looking after our employees.

From R1 070
per night (sleeps 3)
From R1 070
per night (sleeps 3)
From R1 070
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Pusela 165, GV65-5 On GV 65 on R528, , Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYjA3NTNkLTBhMzAtNDBlYS05NDBmLTZhMjE1NGMyMmVlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 070  per night (sleeps 3) 46 5 1 5 Farm Pusela 165 GV65-5 On GV 65 on R528, 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.849221770305 30.12957572937
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com