Review Summary
Bennie S - Jan 2022
Overall score
Was lekker gewees.
Martin S - Nov 2021
Overall score
Dit word duidelik anders voorgestel as wat ek daar aangetref het.
Ferdie F - Oct 2021
Overall score
Luuks
Frederik G - Apr 2021
Overall score
Rustig, naby aan besienswaardighede.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Baie dankie vir die resensie, dit was n groot plesier om u hier by Waterfalls Boutique Hotel te huisves, Hoop om u weer te sien. Dankie.
Hugo D - Feb 2021
Overall score
Baie romanties.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Dankie vir die vriendelike resensie. Dit is ons plesier om jou op jou spesiale dag te ontvang.
Nicolaas V - Dec 2020
Overall score
Baie lekker en rustig. Waarde vir geld.
Donovan A - Oct 2020
Overall score
Professional, clean, extremely friendly!
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Good day, Mr Donovan
Thank you for your lovely reviews. It's our pleasure to host you on this special day.
We are regret not receiving your request for the full romantic setting as it is not included and cost extra fees. Sorry for any disappointment it caused.
Regards,
Waterfalls Boutique Hotel Team
Su-mari W - Sep 2020
Overall score
Baie lekker.
Jessica P - Mar 2020
Overall score
Hulle het ekstra moeite vir ons gedoen, my man het 'n oogoperasie ondergaan en moes baie vroeg die volgende oggend weer by die dr wees, ons was te vroeg vir ontbyt en hulle het vir ons, ons ontbyt in wegneempakkies opgemaak. Hulle loop die ekstra myl! Pragtige kamers en die lekkerste steak! Vriendlike personeel en superskoon kamers.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Liewe Jessica,
Dankie vir u geliefde resensie. Dit is ons plesier om u te ontvang.
Waterfalls Boutique Hotel Team
Sunet P - Dec 2019
Overall score
Pleasant accommodation. Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf. Baie dankie.
Aangename verblyf. Vriendelike en professionele personeel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anschen P - Oct 2019
Overall score
Friendly, good service. Great food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, goeie diens. Heerlike kos.
Vriendelike diens, lekker kos! Goeie waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius V - Jun 2019
Overall score
Nice calm with rippling water in your ears from the waterfalls.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig met kabbelende water in jou ore van die watervalle.
Dit was baie lekker. Baie netjies. Kon lekker rus en die fasiliteit geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Emily M - May 2019
Overall score
Big up to you guys and keep up the good work.
Suzanne V - Feb 2019
Overall score
Excellent.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie dankie aan Isaac wat die aand aan diens was, hy het ons regtig met ope arms verwelkom en ons baie welkom laat voel. Self die sekuriteitswag was daar om te help dra aan ons bagasie, met die sambreel. Die kamer was baie skoon en netjies. Alles was in werkende toestand. Baie gelukkig met ons verblyf en die kos was uit die boonste rakke - dankie chef! Ek sou net baie graag dieselfde gasvryheid wou gehad het, die oggend toe ons uitgecheck het. Dit het nog steeds gereën en ons moes self ons bagasie in die reën na ons motor neem, sopnat! Sou baie graag nie die gevoel wou gehad het dat ons nou klaar gebly en klaar betaal het en nou kan ons maar groet nie! Glad nie Isaac wat aan diens was nie, wat ons mooi met sambreel ingehelp het en welkom laat voel het nie! Sal buiten dit, vir seker weer daar 'n plekkie boek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anzelde W - Nov 2018
Overall score
Peaceful and romantic getaway in the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en romantiese wegbreek in die stad.
Ons het 'n ongelooflike tyd gehad en dit baie geniet. Dit is 'n baie mooi gastehuis wat weggesteek is in die hartjie van Pretoria Oos. Dit laat jou voel of jy ver weg is van die stad af. Die buite stort was ongelooflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bongani M - Oct 2018
Overall score
Very neat and attractive.
Fanus T - Sep 2018
Overall score
Diens, verblyf, ligging en ontbyt was baie goed. Sal die plek definitief aanbeveel.
Werner L - Jun 2018
Overall score
Very neat, my mom also said she had a good stay and the place was stunning!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, my ma sê ook sy het baie lekker gebly en die plek is puik!
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bronwyn R - Mar 2018
Overall score
Fantastic!
Marietjie L - Mar 2018
Overall score
Dit was uitstekend
Monja B - Mar 2018
Overall score
Heerlik gerus.
Pieter P - Feb 2018
Overall score
Baie netjies, maar kamer stem nie met foto op webblad oor een nie. Verwarrend!
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Dankie vir julle goeie verwysing Pieter. Jammer om te hoor van die verwarring. Ons het 2 Honeymoon kamers elk met hulle uitsonderlike uitleg en tema. Miskien het jy die een met die binnetrap wou boek en toe die ander een gekry. Praat volgende keer met ons voordat julle reserveer dan maak ons seker jy kry die regte kamer.
Waterfalls
Stacey S - Feb 2018
Overall score
Fantasties!
Jessica V - Sep 2017
Overall score
Rustig.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Jessica, dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Ons streef na die beste diens en ervaring en indien daar enige probleme is, vra ons die gas om ons in te lig want dan kan ons onmiddelik daaraan aandag gee. Sou die gas egter 'n uitsonderlike ervaring gehad het, is dit fantasties om daardie terugvoer so te ontvang. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Waterfalls span.
Therese D - Sep 2017
Overall score
Rather go out for dinner.
Read moreWaterfalls Boutique Hotel 's response
Dear Theresa,
We have taken note of your review with some question marks. Firstly our restaurant menu contains different sections including starters, light meals, main dishes, deserts, wine, soft drinks and cocktail menu. Not sure why you have not asked the manager on duty about the wine list, because it forms part of our available restaurant menu. Secondly we do not stock rib eye steak which you are referring to. We are not sure what you mean with your statement that the spaghetti was questionable as it is freshly prepared when ordered. The problem however could have been resolved immediately should you have brought it to our attention. We apologise that your cheese cake was frozen in the middle, however on enquiry our manager's feedback was that it was immediately replaced with a new cheese cake desert on which you apparently were happy with. Lastly you gave our restaurant personnel a huge tip and did not offer any complaints on check out the next morning. In future please feel free do discuss any needs or shortfalls directly with the manager on duty and we will always bend backwards in order to fulfil all our guests needs. Please note that we have a convenience restaurant exclusively for our in-house guests. Should any guest however wants to have a "fine-dine" experience with an extended menu, we will gladly refer them to the many options in close vicinity.
Gerhard C - Jul 2017
Overall score
Family room disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Familiekamer teleurstellend.
Familiekamer het opknapping nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Gerhard, dankie vir jou terugvoer. Die opgradering van die familie kamer is reeds beplan en gaan binnekort gedoen word, wat dit 'n uitsonderlike kamer gaan maak wanneer families van tot 4 mense dit wil gebruik. Groete, Waterfalls
Soanet B - Jul 2017
Overall score
Luukse bederf teen 'n sakpasprys.
Read moreMadeleen H - Apr 2017
Overall score
When people make a racket, I'm extremely upset!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wanneer daar geraas is, is ek ómgekrap!
Die Donderdagaand was daar 'n helse lawaai. Ek het nie veilig gevoel om alleen uit my kamer te gaan en dit te gaan aanspreek nie. Kry die indruk dat die eienaar/bestuurder net soggens daar is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Hi Adrienne, dankie vir jou terugvoering. Ons het 2 bestuurders wat in 2 skofte per dag en aand aan diens is, vanaf 06:00 in die oggend tot 22:00 in die aand. Daarbenewens is die eienaar ook daagliks teenwoordig en betrokke. Ons het verder ook sekruriteit deur die nag aan diens. Ek is nie seker wat die lawaai is waarna jy verwys nie, ons het geen ander klagtes ontvang nie. Ons poog altyd om net die beste veiligheid en diens vir ons gaste te verseker. Groete Waterfalls Team
Marisa T - Feb 2017
Overall score
Central, clean and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal, skoon en waarde vir geld.
Die hotel is baie sentraal geleë en is omtrent 4 minute weg van Menlyn Mall. Die personeel is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Ons het eers baie laat die aand ingekom - die sekuriteitswag het vir ons ons kamers oopgesluit en het presies verduidelik hoe alles werk. Die ontbyt is heerlik en net genoeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koenie V - Dec 2016
Overall score
Very friendly, cordial reception and staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike, gulhartige ontvangs en personeel.
Ontvangs was uitstekend, personeel van die vriendelikste en gulhartigste wat ons ondervind het. Akkommodasie waarde vir geld - skoon, netjies en ons het 'n gevoel van veiligheid gekry met die inry slag. Ongelukkig het die hek se afstandbeheer nie battery ingehad nie, maar die personeel was gou byderhand om ons te help. Ontbyt kon bietjie meer verskeidenheid gewees het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Veronica F - Nov 2016
Overall score
They fulfil your every need and nothing is too much of an effort.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar word na elke behoefte omgesien en niks is vir die personeel moeite nie.
Uitstekende diens. Die kos was baie baie heerlik voorberei en uit die boonste rakke. Sal die hotel enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia P - Oct 2016
Overall score
Baie nice!
Stephaans En Rina B - Aug 2016
Overall score
Excellent.
Ruaan K - Jul 2016
Overall score
Asemrowend. Fantastiese ondervinding. Belewenis wat ons binnekort weer sal wil beleef.
Read moreVeronica F - May 2016
Overall score
Ongelooflik gemaklik, rustig en groot bederf!
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Veronica, dankie vir die mooi terugvoer. Dit is sulke ongelooflike gaste soos julle wat ons steeds motiveer om op top standaard te funksioneer. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet en sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang. Waterfalls
Marie P - Dec 2015
Overall score
Fantasties.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Marie, dankie vir die uitstekende terugvoer wat ons definitief vir ons personeel sal deurgee. Ons sien uit om julle weer by ons te akkommodeer.
Groete Waterfalls Team.
Michelle O - Nov 2015
Overall score
Ons verblyf was soos 'n wegbreek van formaat en 'n kort vakansie.
Waterfalls Boutique Hotel 's response
Michelle, ons werk hard om AL ons gaste totsiens te groet met 'n ervaring wat spesiaal was. Jou terugvoer beteken vir ons baie en hoop ons om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Lizo C - Aug 2015
Overall score
Good hotel!
Mansoor B - Feb 2015
Overall score
Beautiful, safe and ideally located
Adele D - Oct 2014
Overall score
Geoie diens, maar pricey.
Francois K - Oct 2014
Overall score
Baie rustige blyplek! Kliëntediens is uitstekend en die kos was baie lekker! Sal beslis weer hier bly!
Riaan C - Feb 2014
Overall score
Lekke!
Nancy M - Jan 2014
Overall score
I enjoyed everything
Mari M - Dec 2013
Overall score
Stil, rustig en skoon. Baie akkommoderend met die kinders.
Read moreSalmon S - Jun 2013
Overall score
Aangenaam het egter net die een nag daar oor geslaap maar kon geen fout vind nie
Tlotlo P - Mar 2013
Overall score
It was a nice and relaxed place
Daleen S - Sep 2012
Overall score
Good
Rosalee V - Dec 2011
Overall score
Highly recommended.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 200 Outeniqua Avenue, Waterkloof Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- All ages welcome