The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Waterfront Guest House | TravelGround
+32

Waterfront Guest House

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 59 reviews for Waterfront Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Eline B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eline B
Family with young children

Rustig, baie mooi uitsig oor die dam.

Ons is baie gasvry ontvang. Tee, koffie en die heerlikste wortelkoek is aan ons bedien. Kamers is baie netjies, baie aandag is aan "detail" bestee soos laventelblommetjies wat oral uitgesit is. Ons het die ontbyt baie geniet. Gasvrou se dienslewering was uitstekend.

Francois S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
With spouse/partner

Magic, wat 'n nice plek en Hetta is 'n ster.

Sy gaan uit haar pad om jou verblyf ongelooflik aangenaam te maak.

Donald T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donald T
With spouse/partner

Excellent stayover and highly recommended. Beautifully maintained premises. Welcoming and friendly host.

Facility overlooks the dam with lovely views. Hetta was a fantastic hostess, very considerate of all our needs. Despite the likelihood of load-shedding, this was in every respect covered to ensure we were not left in the dark. Breakfast on the patio overlooking the dam with a rising sun was of the best we had on our holiday.

Chris P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris P
With spouse/partner

Een nag oorgeslaap en dit was baie lekker. Sal beslis weer kom vir langer.

Die gastehuis is goed toegerus en die diens en ontbyt is uitstekend. Die eienaar is 'n uitstekende gasvrou.

Pieter F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter F
With spouse/partner

Alles só perfek!

Ek en my eggenote reis heelwat, en bly dus dikwels oor. Hierdie verblyf vergelyk met die heel beste wat ons al beleef het. Dankie, Hetta.

Shirley E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley E
With spouse/partner

Gasvrou was briljant!

Die gasvrou het meer gedoen as wat verwag word en die kamer was uitstekend!

Daniel B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daniel B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Dankie Hetta dat jy ons verblyf daar so aangenaam gemaak het. Beste gastehuis wat ek en my vrou al besoek het.

Tertia V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tertia V
With spouse/partner

'n Baie aangename, netjiese oornagplek met uitstekende diens!

Ons kuier by Waterfront was HEERLIK. Die gasvrou het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Van 'n spesiale plekkie in die tuin om die maan oor die dam te sien opkom vir ons in te rig, tot 'n heerlike ontbyt op die smaakvol gedekte stoeptafel. Die uitsig oor die dam is baie besonder vanaf die stoep, en die rustigheid verkwikkend.

Willem O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem O
With spouse/partner

Fantastiese plek, het al daar gebly en sal altyd moeite doen om weer daar te bly wanneer ek in die omgewing is.

Ligging is great, die uitsig oor die dam is fantasties. Lekker ontbyt, mooi groot skoonkamer. 5 ster-plek.

Dewetia C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewetia C
Family with young children

Lekker gekuier.

Dankie dit was lekker so omgeehart en seker gemaak ons is gelukkig.

Mias S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mias S
With spouse/partner

Uitstekend, pragtig ,bo verwagting

Hetta die einaar en ons gasvrou was net so uitstekend as haar fasaliteite . Sy het geen moeite ontsien om ons tevrede te hou nie. Sal verseker weer daar wil aandoen

Andries B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries B
With spouse/partner

Uitstekende diens en rustige atmosfeer

Baie skoon en netjies, modern, kwaliteit meubels, mooi uitsig, lekker ontbyt. Dit is seker die beste gastehuis in Vanderkloof en word sterk aanbeveel.

Anthonie B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthonie B
With spouse/partner

Buitengewoon heerlik.

Fantastiese ligging, buitengewoon goeie diens deur Hetta, ons gasvrou.

Liza H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza H
With spouse/partner

Puik akkommodasie. Ons kon nie vir beter gevra het vir ons laaste aand nie. Gasvryheid eerste klas!

Hetta is 'n uitmuntende vrou. Gasvry, professioneel en het ons van die intrapslag laat tuis voel. Ontbyt is regtig iets om te beleef. Definitief nie die normale nie. Klein "detail" in eenvoudige goedjies het dit nog meer laat uitstaan!

Johann C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann C
With spouse/partner

Fantasties! Dankie vir alles Hetta.

Lieflike gastehuis, netjies, luuks, heerlike ontbyt. Baie goeie waarde vir geld en verwagtinge oortref.

Willem P D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P D
With spouse/partner

'n Uitstekende gastehuis.

Ofskoon dit jammer was dat ons nie in die kamer van ons keuse gehuisves kon word nie weens 'n voorafbespreking, was daar absoluut niks fout nie met die kamer waarin ons tuis gegaan het. Hetta het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Mens kan ook sommer dadelik die fyn, kundige detail sien waarmee sy en haar span die gastehuis bedryf. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek verstaan nou waarom al die resensies so goed is. Hierdie gastehuis kan ons sterk aanbeveel.

Jeremia S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeremia S
With spouse/partner

Super clean and neat large accommodation.

Big delicious breakfast and nice bubble bath.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende skoon en netjiese groot verblyf.

Groot lekker ontbyt en heerlike borrelbad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cor J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cor J
With spouse/partner

Net een aand daar maar sal beslis weer teruggaan.

Uitstekende diens en pragtige kamers.

David F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David F
With spouse/partner

Baie lekker en rustige atmosfeer in luukse fasiliteite met n puik gasvrou.

Hierdie is die beste gastehuis in wat ek nog in-gebly het. Alles is super skoon en die dekor van al die vertrekke toon van goeie en en stylvolle smaak. Hetta is 'n uiters professionele gasvrou en die finesse wat sy in al haar dienste openbaar is opmerklik. Ek en my vrou het dit baie geniet en sal binnekort weer gaan.

Charl B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl B
With spouse/partner

Fantasties gewees!

Ons het van die Kaap af terug gery Pretoria toe, en 'n plek gesoek net om vir een aand oor te slaap. Die gastehuis was ongelooflik skoon en netjies! Die dam was asemrowend en alles was heerlik. Ons sal vir seker weer daar stop op pad Kaap toe/terug!

Waterfront Guest House's response

Hallo Charl,
Ek is baie bly julle het dit geniet by ons. Ek is bly julle is veilig tuis.

Waterfront Guest House
Antoinette L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette L
Family with teenagers

Stunning views, outstanding host, great facilities, we loved the pool and breakfast too.

See stars.

Waterfront Guest House's response

Thx. Antonette. Was good to see you guys again.
All the best for. 2020
Kindest regards

Waterfront Guest House
Lana S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana S
With spouse/partner

Dit word aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreekkans benodig.

Dis 'n absolute genot om weg te breek uit die stad en 'n kans te kan hê om lekker bederf te word deur aangename en vriendelike eienaars. Die ontbyt is smaaklik en die kamer is baie modern en gemaklik.

Waterfront Guest House's response

Hi Lana,
Baie dankie en Bly jul het jul weg breek geniet.
Hoop ons sien mekaar weee in die toe Koms
Voorspoed vir 2020.

Waterfront Guest House
Etienne B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne B
With spouse/partner

Fantastiese verblyf in 'n beeldskone area.

Hetta die eienaar doen vreeslik baie moeite en mens kan dit sien in alle aspekte van die verblyf. Die ontbyt was wonderlik gewees en al die geriewe was puik. Ons maak 'n punt om altyd by hulle te stop as ons in die area is.

Jacqueline K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline K
With spouse/partner

Pragtige ligging.

Ons het baie lekker gebly en Hetta het baie moeite gedoen om ons gemaklik te maak. 'n Juweel in hierdie klein dorpie.

Waterfront Guest House's response

Hello Jacqueline,
Glad you enjoyed your stay with us.
Always nice to meet new people.
Regards

Waterfront Guest House
Elmarié K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarié K
With friends

Fantastic accommodation, most beautiful location, fantastic hostess.

One of the most beautiful guest houses we've stayed at. Thanks Hetta. We really enjoyed it. Breakfast was five-star quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf, mooiste ligging, fantastiese gasvrou

Een van die mooiste gastehuise waar ons oornag het. Dankie Hetta. Ons het vreeslik lekker gebly. Ontbyt was vyfstêr-kwaliteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterfront Guest House's response

Hi Elmarie,
Hoop dit gaan goed.
Liewers laat as nooit.
Baie bly julle het jul tyd by ons geniet.
Voorspoed vir. 2020.
Groete

Waterfront Guest House
Alice O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice O
With spouse/partner

Wonderlik!

Ons is besonder vriendelik deur ons gasvrou Hetta ontvang. Ons eenheid het getuig van uiters goeie smaak - alles van die beste kwaliteit en gehalte. 'n Ware weergawe van die advertensie soos op webtuiste. Ons kon vooraf aandui wat ons vir ontbyt sou verkies - met 'n wye keuse op die spyskaart. Wat 'n heerlike ontbyt het ons genuttig terwyl die koel bries van die dam se kant oor die patio waai. 'n Topklasgastehuis!

Waterfront Guest House's response

Alice,
I am always happy to hear reviews like this.
Regards.

Waterfront Guest House
Anriette P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anriette P
On business

Fantastic.

Would definitely stay there again next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sal beslis weer 'n volgende keer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette V
With spouse/partner

Heerlik, mooi, skoon, wonderlike gasvrou, pragtige uitsig.

Die gastehuis is pragtig met 'n wonderlike uitsig. Dankie, Hetta, vir 'n baie lekker oornag en heerlike ontbyt.

Waterfront Guest House's response

Lisette,

Baie Dankie vir goeie review.
Ons probeer hard om perder te wees.

Groete.

Waterfront Guest House
John K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John K
Family with young children

Wat 'n fees.

Alles was heerlik. Die uitsig en elke aand op die gras met 'n braaivleis vuur. Gasvryheid praat ons nie van. Uit die boonste rakke. Met ons woelige kleinkinders was dit die plek om te wees. Boot en visvang is 'n moet om die heerlike dam atmosfeer te geniet. Elke ontbyt was iets anders. Hetta, jy kan maar.

Waterfront Guest House's response

Thanx, John
Glad you guys enjoyed your stay with us.
Regards.

Waterfront Guest House
Louise L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise L
Family with young children

Waarde vir geld.

Die gastehuis en die uitsig is pragtig. Ontbyt was heerlik. Boonop is daar 'n ten volle toegeruste kombuis en braai-areas vir gaste om te gebruik om bv. aandete te maak.

Karen P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Dit was ons lekkerste oornag van ons reis! Ons is hartlik ontvang en bederf met die lekkerste stuk koek ooit! Sal die gastehuis oor en oor aanbeveel! Baie dankie! Ons kom beslis weer!

Fanie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie D
With spouse/partner

Absoluut "next level" kwaliteit!

Waterfront en die gasvrou is absoluut 5 ster, plus gehalte. Die kos is van uitstaande kwaliteit en voorbereiding en opdiening op 'n ander vlak! Voorwaar 'n belewenis!

Deon F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon F
With friends

Very pleasant, friendly and five star hospitality.

The accommodation and friendly hospitality were five star. Thank you so much! Would love to stay at Waterfront Guest House again and can truly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename, vriendelike en vyfster gasvryheid en verblyf.

Die verblyf en vriendelike gasvryheid was vyfster. Baie dankie! Ek sal weer by Waterfront gastehuis kuier, en kan die gastehuis hoog aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterfront Guest House's response

Deon,
Baie dankie bly jul het dit geniet. Sien uit na jul volgende kuier.
Groete

Waterfront Guest House
Elrika V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elrika V
With spouse/partner

Unforgettable stay.

Our hostess, Hetta, offers everything that is needed for comfortable accommodation, but it's the extra pampering and thoughtfulness that makes it unforgettable. The rooms and relaxation rooms are luxurious and at the same time practical.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterlike verblyf.

Ons gasvrou, Hetta, bied alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf, maar dis die ekstra bederf en bedagsaamheid wat dit onvergeetlik maak. Die kamers en ontspanvertrekke is luuks en terselfdertyd prakties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Everything was fantastic, will definitely be back.

Hetta, the owner/host is friendly and will go out of her way to make you comfortable. The guest house is big and spacious, with a well equipped kitchen, the rooms and en suite bathrooms are spotless. Breakfasts were delicious and well presented. View of the dam is great. Our overall stay was excellent.

Sandra V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
With spouse/partner

Baie netjiese plek met wonderlike mense wat mens laat tuis voel.

Ek sal die plek vir almal aanbeveel. Heerlike kos en ruim porsies. Die eienaar het ons baie tuis laat voel. Ons was daar vir my man se verjaarsdag wat sy vir ons baie spesiaal gemaak het. Die diens is uitstekend en die plek was altyd skoon en netjies. Ons sal graag weer soontoe gaan.

Pierre K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre K
Family with teenagers

Wonderlike verblyf.

Ek sal Waterfront Gastehuis aanbeveel vir al my vriende, die eienaar Hetta gaan uit haar pad uit om jou verblyf so sorgeloos moontlik te maak. Ons het op nuwejaarsdag daar aangekom en sy het spesiaal aandete voorberei aangesien die restaurant in die dorp toe was. Baie goeie ligging en die kamers is mooi groot en skoon. Uitsig is pragtig.

Minnette L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minnette L
Family with young children

Rustige omgewing.

Ons het glad nie die dam geken nie en het besluit om daar ‘n draai te maak. Vir seker die moeite werd en Hetta het ‘n pragtige plek met die lekkerste mushrooms vir ontbyt. Ongelooflik vriendelike en gasvrye mense in die dorp.

Waterfront Guest House's response

Beste Minnette,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is baie bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Voorspoed vir die nuwe jaar!

Groete,
Waterfront Guest House

Waterfront Guest House
Fransie R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie R
With spouse/partner

Fantasties!

Wat 'n heerlike bederf was dit nie! 'n Pragtige plek. Hetta, jy is beslis ons gasvrou van die jaar! Als is daar, net jy kort. 'n Moet as jy bietjie vir vroulief wil bederf. Die mooiste dekor en 'n pragtige tuin en uitsig oor die dam.

Waterfront Guest House's response

Dankie Fransie. Baie dankie en bly julle het dit hier geniet. Hoop ons sien julle weer eendag in die toekms. Groete en Voorspoedige Nuwe jaar vir julle.

Waterfront Guest House
Annelie W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelie W
With spouse/partner

Netjiese en ruim gastehuis met pragtige uitsig!

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf by Waterfront Guest House. Die ontbyt was voortreflik. Ons beveel julle graag met vrymoedigheid aan en kom kuier gou weer daar, ook vir 'n langer tydperk.

Alida V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
With friends

Fantasties.

Wat 'n wonderlike oornagstop op pad na Drakensberge. Sal beslis weer kom. Die gasvrou, Hetta het ons absoluut tuis laat voel. Beveel dit ten sterkste aan!

Hanneri C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneri C
With spouse/partner

Uit die boonste rakke.

Wow! Wat 'n juweel in die Noord-Kaap! Die gastehuis is pragtig en die dekor is vars en modern. Die gasvrou Hetta is vriendelik en behulpsaam en 'n uitstekende kok! Ons het die kuier ongelooflik geniet en sal enigiemand met graagte soontoe verwys. Bo en behalwe die uitstaande kos en gasvryheid spog die gastehuis ook met 'n wonderskone uitsig!

Ria C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria C
With friends

Luuks. Hetta maak fantastiese kos. Die gasvryheid is uitmuntend!

Ons is baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Parkering is veilig. Die uitsig is asemrowend. Verblyf is luuks en met baie persoonlike aandag wat verblyf en gaste aanbetref. Die staf is baie hulpvaardig en weet wat hulle doen. Waterfront is beslis aan te beveel. Doen van daar af 'n Orania toer en by Doornbult die Anglo-boereoorlog konsentrasie kamp, begraafplaas en uitstekende museum saam met tannie Rina Wiid. Hoogs hoogs aanbeveel!

Waterfront Guest House's response

Hello julle
Ek is baie bly julle het dit geniet en was tevrede met julle verblyf by die gastehuis.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete

Waterfront Guest House
Ruaan K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruaan K
With spouse/partner

Wow! Unbelievable!

If you've ever wondered where to go to switch off, Waterfront Guesthouse in Vanderkloof is the place to go. The owner/hostess, Hetta, spoiled us rotten and went through so much effort to make our stay as special as possible! You guys, this is an undiscovered piece of heaven.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow! Ongelooflik!

As jy ooit gewonder het oor waarheen om te gaan om net lekker af te skakel, dan is Waterfront Guesthouse in Vanderkloofdam die plek om te besoek. Die eienaar/gasvrou, Hetta, het ons op haar hande gedra en so baie moeite gedoen om ons verblyf so spesiaal as moontlik te maak! Julle, hierdie is 'n stukkie hemel wat nog nie ontdek is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dale L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dale L
With spouse/partner

Luuks en gasvry.

Die verblyf in die luukse suite was uitstekend en Hetta baie gasvry. Mooi uitsig oor die dam vanaf die onderdakstoep waar ons rustig gekuier het en ook 'n uitstekende ontbyt genuttig het. Sterk aanbeveel.

Karina H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina H
With spouse/partner

Rustige wegbreek by die dam.

Heerlik en rustige vakansie met pragtige uitsig oor die dam. Sal enige tyd weer teruggaan om weg te breek van die stad.

Abri K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abri K
Individual traveler

Hospitable reception, excellent accommodation, delicious meals.

Hetta went to a lot of trouble to make you feel at home. The different options that are available for breakfast is impressive and delicious. Dinner is available on request and can be recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvrye ontvangs, puik akkommodasie en heerlike etes.

Hetta doen moeite om jou tuis te laat voel. Die verskeie opsies beskikbaar vir ontbyt is indrukwekkend en heerlik. Aandetes beskikbaar op aanvraag en word aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heinz Z - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinz Z
Family with teenagers

Excellent and refreshing.

We were welcomed warmly by the host and we felt at home immediately. Great location and stunning view of the dam. Facilities are on a high standard. They prepared delicious dinner on request. Hetta was willing to walk that extra mile to make her guests feel at home. I'd like to visit this guesthouse again and can easily recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend en verfrissend.

Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou en het dadelik tuis gevoel. Die huis se ligging is uitstekend met 'n asemrowende uitsig oor die dam. Fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Op versoek is daar vir ons 'n heerlike aandete voorberei. Hetta is bereid om daardie ekstra myl te loop om haar gaste te laat spesiaal voel. Ek sal graag hierdie gastehuis weer wil besoek en sal dit met gemak aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois F
With spouse/partner

Excellent facilities, food and hospitality in lovely setting.

We were pleasantly surprised by what we received at Waterfront. Very lovely views over the dam and adjoining landscape. Hetta went out of her way to make our stay most enjoyable. Excellent facilities and food to die for. Very good Karoo birding opportunities from the guest house as well as in the adjoining nature reserve. We will definitely be back. The additional travelling distance to get to Vanderkloof is easily overshadowed by the rewards when you get to Waterfront guest house and the Vanderkloof area in general. Thanks to Hetta for making our stay exceptional.

Susan B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld!

Hetta is uitgeknip om gaste welkom en tuis te laat voel. Sy doen moeite om elke gas spesiaal te laat voel. Die gastehuis en wat dit bied (uitsig, ontbyt, atmosfeer en rustigheid) is puik. LekkeSlaap kan hierdie plek met gemoedsrus aanbeveel aan enige belangstellendes.

Deon S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Excellent accommodation and food. Hostess is one in a million.

We had such a nice time and found everything to be excellent. Everything worked and was clean. Fresh towels every day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende akkommodasie en kos. Gasvrou is 'n gasvrou 1000.

Ons het baie lekker gekuier en alles uitstekend gevind. Alles het gewerk en alles is skoon. Vars handdoeke elke dag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Wonderful, and fantastic!

Lovely view, and pleasant experience. Already busy planning our next trip there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, fantasties!

Dit was baie lekker en die uitsig is fantasties. Is al klaar besig om volgende "trip" soontoe te beplan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterfront Guest House's response

Baie Dankie
Sien uit na julle volgende kuier.

Vriendelik groete,
Hetta

Waterfront Guest House
Geurt V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geurt V
With spouse/partner

Baie aangename gasvrou, uitstekende akkommodasie en heerlike kos wat keurig bedien is ─ absoluut tops!

Ons was aangenaam verras om hierdie uitstekende gastehuis op só 'n klein dorpie te kry. Hetta is 'n baie aangename gasvrou en het die heerlikste aandete en ontbyt baie keurig bedien. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Die uitsig is ongelooflik, die personeel vriendelik en dit het alles bygedra tot 'n baie aangename verblyf. Ons beveel dit enige tyd aan!

Etienne B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne B
With spouse/partner

Wonderlike ervaring gewees!

Dit was 'n wonderlike ervaring gewees! Sal definitief dit aanbeveel.

Waterfront Guest House's response

Dankie Ettiene waardeer dit bly julle het dit hier geniet by ons. Groete

Waterfront Guest House
Chris F - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris F
Individual traveler

Kwaliteit verblyf en die gasvrou gaan uit haar pad om 'n mens tuis te laat voel.

'n Lieflike ligging met 'n heerlike stoep om oor die dam uit te kyk.

Pierre D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre D
With spouse/partner

Uit die boonste rakke!

Waterfront is 'n besonderse gastehuis met n pragtige uitsig oor die dam. Hetta is 'n voorslag gasvrou, wat jou so gemaklik as moontlik wil laat voel. Die ontbyt is heerlik en word baie keurig voorgesit. Heerlike aandetes is ook beskikbaar indien jy verkies. Ons kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Johan S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

5 Star accommodation and treatment.

Thank you Hetta! A very special Valentine's Weekend for all your effort to make it a memorable one!

Waterfront Guest House's response

Hello aan die Strydoms,
Dit was net een groot plesier om julle te bederf. Nogmaals dankie dat julle ons Waterfront Gastehuis gekies het om oor te slaap.
Hoop die res van die reis was ook genotvol en sonder tee spoed. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
groete,
Hetta

Waterfront Guest House
Engela K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela K
With spouse/partner

Het voldoen aan al ons verwagtinge.

Baie lekker. Sal definitief weer gaan. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt is uitstekend.

Petrus V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus V
With spouse/partner

Vyfster-behandeling in die volle sin van die woord.

Gedurende die twee dae was ons nie 'n oomblik spyt dat ons daar was nie. Die vriendelikheid, die netjiese opset, die wonderlike ontbyt was alles meer as die moeite werd. Om die minste te sê: een groot fees!

Waterfront Guest House's response

Hello Piet en Sussa,
Baie dankie vir die terugvoering dit is goed om nou en dan sulke boodskappe te ontvang dan weet ons die harde werk en alles maak dit die moeite werd. Ons is so bly julle was tevrede en het alles geniet hier by ons Waterfront gastehuis op Vanderkloofdam.
Nogmaals dankie en hoop ons sal julle weer sien in die toekoms wie weet.
Groete,
Hetta

Waterfront Guest House
From
R1 200
per night, for 2 ppl
From
From R1 200
per night, for 2 ppl
From
R1 200
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Waterfront Guest House, 215 Kalossie Street, Vanderkloof, 8771, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMjZiNDk0LWMxM2MtNDYyZi04NmM3LTVkYzU2YzY5YjJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 2 ppl 59 5 1 5 Waterfront Guest House 215 Kalossie Street 8771 Northern Cape 0860 022 102 12:00-20:00 11:00 -29.99762 24.75294
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!