Review Summary
Stephen C - Nov 2020
Overall score
Alles baie netjies en gasvrou behulpsaam en vriendelik.
Waterfront Guest House's response
Hi Rene, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Julle is altyd baie welkom hier!
Vriendelike Groete
Annatjie
Kenneth T - Sep 2020
Overall score
Pleasant.
Helen M - Jan 2020
Overall score
Rustig en veilig.
Waterfront Guest House's response
Hi Helen
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het met jou positiewe "review". Dis 'n heerlike voorreg om mense soos julle te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Annatjie
Susanna P - Nov 2019
Overall score
'n Netjiese gastehuis met 'n vriendelike, aanpasbare gasvrou.
Waterfront Guest House's response
Susanna, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Julle is altyd welkom!
Annatjie
Yolandi G - Oct 2019
Overall score
This was the second pleasant stay at Waterfront Guesthouse House.
Waterfront Guest House's response
Hi Yolandi
It was a privilege to welcome you here for the second time. Thank you for the comments you posted!
Annatjie
Carel J - Sep 2019
Overall score
Heerlik oorgeslaap.
Waterfront Guest House's response
Hi Carel, dankie vir jou kommentaar. Ek is jammer dat jy onveilig gevoel het, aangesien ons spesiaal 'n toesluit motorhuis vir elke kamer verskaf. Praat gerus 'n volgende keer met ons hieroor en ons kyk wat ons daaraan kan doen!
Vriendelike Groete
ANNATJIE
Delia R - Sep 2019
Overall score
Pragtige gastehuis, baie vriendelike eienaars wat omgee vir hul gaste.
Waterfront Guest House's response
Hi Delia
Dis 'n groot voorreg om gaste soos julle te kan huisves. Julle is altyd baie welkom hier!
Vriendelike Groete
Annatjie
Yolandi G - Apr 2019
Overall score
Home away from home.
Waterfront Guest House's response
Yolandi,
May Waterfront Guest House always be your home when you drive through Caroina. Thank you for the positive comments.
Annatjie Oosthuizen
Duane P - Feb 2019
Overall score
Peaceful, relaxing, nice surrounding with extremely friendly and helpful hosts.
Waterfront Guest House's response
Duane,
Thank you for being so positive about your stay. It would be a privilege to welcome you here again in future.
Annatjie Oosthuizen
Juanita L - Dec 2018
Overall score
Gasvryheid.
Waterfront Guest House's response
Juanita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Wees altyd welkom hier.
Annatjie Oosthuizen
Hannelene V - Dec 2018
Overall score
Feels like your own home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel soos jou eie huis.
Lieflik stil en netjies, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterfront Guest House's response
Hi Hannelene,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit is altyd bemoedigend om te hoor dat daar dinge is wat Waterfront Gastehuis reg doen.
Julle is altyd welkom om weer hier tuis te gaan.
Vriendelike Groete,
Annatjie
Tina M - Nov 2018
Overall score
Vreeslike vriendelike mense, pragtige netjiese plekkie.
Waterfront Guest House's response
Dankie vir jou kommentaar Tina. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer hier te kan ontvang!
Vriendelike Groete
Annatjie
Stuart G - Sep 2018
Overall score
A very pleasant experience and a wonderful host.
Waterfront Guest House's response
Dankie Stuart! Dit vat 'n ekstra stukkie van jou tyd om kommentaar te lewer en daarom waardeer ek dit soveel meer.
Jy is altyd welkom hier!
Vriendelike Groete
Annatjie
Donald T - May 2018
Overall score
'n Wonderlike ervaring.
Waterfront Guest House's response
Thank you for your review Tim. Please come again.
Annatjie
Elsa L - Apr 2018
Overall score
Dit was 'n heerlke naweek.
Waterfront Guest House's response
Hi Elsa,
Thank you for all the stars. You are always welcome.
Annatjie
Michael B - Mar 2018
Overall score
Great accommodation, attention to detail, friendly owners, beautiful home and garden. Highly recommended.
Waterfront Guest House's response
Hi Michael,
Thank you for the positive reply. You are always welcome.
Annatjie
Riana J - Jan 2018
Overall score
Uitstekend.
Waterfront Guest House's response
Baie dankie Riana, dis 'n voorreg om 'n groep gedissiplineerde kiinders te huisves!
Ons sien uit na die weersiens!
Vriendelike Groete
ANNATJIE OOSTHUIZEN
El-roy R - Jan 2018
Overall score
Baie spesiaal.
Fanie J - Dec 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs, behulpsaam.
Waterfront Guest House's response
Ek is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het. Wees altyd welkom hier.
Die pad is die Munisipaliteit se verantwoordelikheid en hulle het kontrakteurs aangestel om die pad te herstel.
Hoe onlogies dit ookal klink, indien ons self herstelwerk doen, kry ons 'n boete.
Vriendelike Groete,
Annatjie Oosthuizen
Beth W - Oct 2017
Overall score
Excellent value.
Waterfront Guest House's response
Hi Beth,
Thank you for your review. I really appreciate it. You will always be welcome.
Annatjie
Hendri K - Oct 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam. Die kamers is baie stylvol en goed toegerus. Die ontbyt was ook baie lekker. Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die verblyf so gerieflik moontlik te maak vir die gaste. Baie dankie hiervoor!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterfront Guest House's response
Baie dankie Hendri, Dit was 'n voorreg om jou hier te kon huisves jy is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Annatjie Oosthuizen
Sarisha P - Jul 2017
Overall score
Amazing stay.
Jurie C - Dec 2016
Overall score
Very good accommodation with excellent service and quality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie akkommodasie met voortreflike diens en gehalte.
Ons het heerlik gebly in die luukse kamer met klaasvakie-lekker bed. Die mense is uiters vriendelik en bekwaam. Pragtige ligging met wonderlike uitsig en atmosfeer. WiFi ontoereikend en ek het geen internetkonneksie gehad nie, en die stort was 'n teleurstelling met omtrent geen waterdruk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Waterfront Guest House's response
Hi Jurie
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer dit en streef daarna om uitstekende diens te lewer, meer nog as wat van 4-ster verwag word. Ses maande gelede het ons R28 000 spandeer aan signalboosters en Wi-Fi range extenders om vir gaste onbeperkte internettoegang te gee en gemaklike selfoonontvangs. Ons kry gelukkig baie positiewe terugvoering van daardie verbetering af. Sommige dae het ons egter in Carolina geen ontvangs nie: nie Vodaom, Cell C, MTN of Telkom nie. Hierdie dae kom periodiek al hoe minder voor. Miskien was jy in so 'n ongelukkige tyd hier. Ons skakel ook die Wi-Fi router af as as daar swaar weer is om skade te voorkom en skakel dadelik daarna weer aan. Waterdruk: 'n Drukpomp is geinstalleer en ek is jammer dat jy 'n negatiewe ervanring gehad het. Ons gee aandag daaraan en vertrou dat jy 'n volgende keer weer hier sal kom tuisgaan.
Vriendelike Groete
Annatjie Oosthuizen Eienaar / Bestuurder
Corne J - Sep 2015
Overall score
Ek kan die gastehuis aanbeveel, dit was heerlik rustig en netjies.
Luzanne R - Apr 2015
Overall score
Waarde vir geld en goeie vriendelike diens.
Stefan V - Feb 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld in 'n pragtige gastehuis.
Isabel D - Nov 2014
Overall score
Die moeite werd!
Maria S - Nov 2014
Overall score
'n Groot dankie aan Annatjie vir haar besonderse vriendelikheid en gasvryheid. Ons waardeer dit.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 89 Hamman Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
- All ages welcome