The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Waterhouse in Waterkloof Ridge | TravelGround
+148

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 45 reviews for Waterhouse in Waterkloof Ridge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Lizle D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizle D
With spouse/partner

Waarde vir geld en so rustig.

Sjoe, wat 'n pragtige plekkie. Ruim kamer met kombuis en badkamer en daar is voorsiening gemaak vir baie koue aande! Dis was stylvol! Sal beslis weer daar oorslaap. Dankie vir vriendelike diens!

Helena C - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena C
Family with young children

Pragtig.

Personeel is vriendelik. Ons was baie beïndruk. Die plekkie is so goed toegerus, en die binnehuis se ontwerp was baie stylvol. Perfek vir ons gesin van 5.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie more Helena
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek waardeer dit opreg.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Maurice J - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maurice J
Family with young children

Baie mooi, skoon en veilige verblyf.

Dit is 'n pragtige plek en ons het heerlik daar gebly. Die ontvangsdame is vriendelik en behulpsaam. Enigste negatiewe punt is die skerp buiteligte wat reg in die kamer in skyn.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Maurice

Baie dankie vir jou goeie terugvoering!
Ons waardeer dit opreg en sal def kyk na die skerp buiteligte.
Hoop julle sal weer gou Waterhouse besoek!

Groete

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Eloise B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise B
Individual traveler

Excellent, tranquil and highly recommended.

The place is absolutely beautiful. The staff friendly and it was so peaceful. I stayed in Albert and it was stunning. There are so many small touches that make a big difference. I can't recommend them more. Absolute delight. Well equipped. And decor lovely. There's no other place you should stay in Pretoria.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Good day Eloise,
Thank you so much for you great feedback and recommendation.
We really appreciate it.
Hope to welcome you back soon.
It was a pleasure hosting you.
Regards

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Tanya M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya M
On business

Gasvry, netjies en veilig. Iets besonders. Rustigheid.

As 'n sakereisiger was hierdie akkommodasie veilig en netjies. Na 'n lang dag op kantoor kan jy jou rus in kry met gasvrye diens en veilige eenheid en veilige parkering. Was 'n wonderlike plek om te oornag.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeiedag Tanya

Baie dankie vir die mooi resensie.
Dis altyd n plesier om jou te gasheer.

Dankie vir al jou besigheid.

Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Yolande O - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande O
With spouse/partner

Pragtig, skoon, rustig en waarde vir geld!

Ons was met ons aankoms vriendelik ontvang. Kamer was meer as wat ons verwag het en sal beslis weer by Waterhouse oorbly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeiedag Yolande
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Waterhouse Guest Lodge.
Groete

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Johan B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Ons eerste kuier het ons baie beïndruk met alles in plek en skoon.

Ons verblyf in Des is op 2 geleenthede gekortwiek, eers deur 'n vlug wat weens swak weer gekanselleer is en toe kry ons Covid. Die eienaars het nie geskroom, om by die eerste geleentheid ons dadelik krediet te gee nie. Hulle sou binne magte optree om eenvoudig die verblyf as verbeur te beskou.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir die mooi terugvoering!
Hoop dit gaan goed met julle.
Kontak ons gerus weer in die toekoms.

Groete,
Waterhouse.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Yolande V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
Family with teenagers

Veilige, gerieflike blyplek met lekker atmosfeer.

Heerlik by Waterhouse in Waterkloof gebly. Personeel is gasvry en baie behulpsaam. Eenhede is goed toegerus, netjies en skoon. Die tuin is 'n lushof.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Yolande
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Johan V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Opregte en warm ontvangs

Alhoewel ons een nag oorgeslaap het, was dit baie lekker om in 'n skoon en gerieflike plekkie te slaap. Het ook baie veilig gevoel.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie Mabel vir jou Vriendelike terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Yolande D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande D
Family with teenagers

Rustige verblyf

Skoon en netjiese verblyf. Sal weer daar oornag. Diens is puik.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeiedag Yolande,
Dit was 'n plesier om julle te gasheer!
Opregte vriendelike mens.
Hoop julle kom weer terug wannneer julle Pretoria besoek!
Groete,
Chantelle.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Elmarie K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K

Baie dankie vir 'n veilige verblyf. Sal vir seker die gastehuis aanbeveel.

Kamers, badkamers was baie skoon. Beddens skoon en lekker geslaap. Die handoeke is van hoogstande gehalte. Hoor glad nie die hoofpad nie. Die pragtige tuin laat mens ontspan na 'n besige dag. Baie dankie vir die vars vrugte en melk.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Elmarie

Baie dankie vir jou uitstekende resensie.
Ons waardeer dit opreg dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by ons.

Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Nikki F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki F
Family with teenagers

Pragtig, luuks en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvang en as bonus is ons ‘n groter eenheid aangebied as wat ons bespreek het. Ons het in Alber tuis gegaan en wat my opgeval het was die “home away from home” gevoel. Luukse linne, pragtige dekor en lieflike tuin. Dit is stylvol en gemaklik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal vir seker onsself weer daar kom tuismaak.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Nikki
Baie dankie vir jou uitstekende resensie!
Ons hoop dat julle weer gou sal terug keer!
Ons waardeer dit opreg.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Celeste E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste E

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Celeste,

Baie dankie vir die wonderlike resensie.
So bly julle het dt geniet by ons!

Hoop om julle weer gou te verwelkom by Waterhouse Guest Lodge!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Mandie F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie F
With friends

Alles was mooi skoon, awesome naweek sal weer gaan.

Awesome naweek, sien my beslis weer.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Mandie
Vreeslik dankie vir die mooi boodskap!
Ek is so bly jy dit geniet!
Hoop dat julle gou weer terug sal kom!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ryno K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ryno K
Individual traveler

Goed vir oornag.

Geen selfoon netwerk opvangs nie, slegs Wi-Fi.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie Ryno, vir jou terugvoering.
Ons is jammer oor die selfoon netwerk, ons sal daar na kyk.
Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Venessa V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venessa V

Fantasties, rustig, gasvry

Skoon, netjies beveel beslis aan.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie vir julle besoek, julle is altyd welkom.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Cecilia C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia C
With spouse/partner

Baie skoon, stil, alles was ons nodig gehad het vir selfsorg was daar.

Die omgewing was so rustig skoon en mooi, was die beste kuier ooit, sal regtig graag daar weer wil gaan kuier. Dit was so maklik om die plek te kry, staf was so welkom. Rustig is nie die woord nie. Als was so mooi skoon en ons het so gemaklik gevoel daar.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie Cecilia, vir jou mooi boodskap en ons waardeer die terugvoering.
Hoop om jou weer gou te verwelkom.
Groete
Waterhouse Guest Lodge Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marelize B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize B
Family with teenagers

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie stil omgewing. Oulike en netjiese plek wat goed toegerus is.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie Marelize vir die mooi resensi.
Ons wardeer dit baie!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Christina B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina B
With friends

We loved the place, perfect for a small group.

I came with my mom and bridesmaids to get our dresses for my wedding in 2020. We were all able to socialise and it was very affordable for a place that can accommodate so many guests. The check-in process was very easy and I was especially pleased with how easy and convenient it was to come and go. Very good area to get to malls and bridal shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was mal oor die plekkie, perfek vir 'n klein groepie.

Ek het gekom saam met my ma en strooimeisies om ons rokke vir my troue in 2020 te kry. Ons kon almal saam lekker kuier en dit was baie bekostigbaar vir 'n plek wat soveel gaste kan akkommodeer. Die inklokproses was baie maklik en ek was veral bly oor hoe maklik en gerieflik dit was om te kom en gaan. Baie goeie area om by winkelsentrums en bruidswinkels uit te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariet V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariet V
With friends

Fantastic.

Friendly reception. Very neat accommodation. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Vriendelikste ontvang. Baie netjiese wooneenhede. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kristia H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kristia H
With friends

Baie lekker plek en pragtig sal weer daar bly.

Die ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die plek is baie skoon en pragtig. Dit was werklik baie lekker om daar te oornag! Die parkering is wel net bietjie knap maar dis nie die ergste nie.

Wilmien K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmien K
Family with teenagers

Goeie opsie.

Goed toegerus, sal aanbeveel!

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie dag Wilmien,

Baie dankie ons bly jy dit geniet.
Ons verwelkom jou gou terug by Waterhouse Gastehuis!

Groete
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ronel R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel R
Family with teenagers

Very comfortable ─ home away from home.

It was our second stay at Waterhouse and will definitely return in the future.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Dear Ronel,

We are so glad to hear that, thank you for your lovely rating!

Regards,
Waterhouse in Waterkloof Ridge

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marinda B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
Family with teenagers

Pleasant accommodation.

Clean, neat and very friendly staff who helps to make the accommodation as pleasant as possible. Will definitely recommend it, value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Skoon, netjies en baie vriendelike personeel wat help om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal dit verseker aanbeveel, waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie Marinda. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis!

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Rinette L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinette L
Family with teenagers

Clean and neat.

Nice stay, fully equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Lekker gebly, volledig toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Beste Rinette,

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Adri S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri S
With friends

Baie hartlik verwelkom en die mense wat ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

Voortreflike diens ontvang.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Beste Adri,

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis.

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Riaan R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan R
Individual traveler

Very peaceful.

Very safe and excellent staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie veilig en puik personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis ons waardeer Riaan .
Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Estelle D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle D

Comfortable and easy to book.

Friendly staff and peaceful atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en maklik om te bespreek.

Vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette M
Family with teenagers

Gemaklike, mooi verblyf met alles wat benodig word.

Bekostigbare luuksheid. Mooi meubels, kostelike dekor, goeie handdoeke, net jammer ons kon nie ons laataand teetjie geniet nie.

Dawid J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid J
Family with teenagers

Unique tropical paradise is the middle of the city.

Cute units with unique character, Linda was awesome and very helpful. Lovely braai area and pool, great for family hang outs. Close to the shops. Had a wonderful time. I would recommend.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Thank you for reviewing our place with such a nice review we do appreciate it.
We are glad that you and your family have enjoyed your stay with us.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Freddie J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie J

Pragtige akkommodasie met vyfster diens.

Beide die akkommodasie en diens was vyfster - pragtige kamers en service with a smile! Sekuriteit was ook uitstekend. Vir seker my akkommodasie in die toekoms wanneer ons Gauteng besoek.

Sonia D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sonia D
With spouse/partner

Was heel gerieflik.

Waterhouse is goed geleë. Die prys is net bietjie hoog en hul verskaf geen ontbyt nie, dus nie baie goeie waarde vir geld nie. Dit was netjies en skoon.

Johan W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie lekker, het die verblyf vreeslik geniet.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis, Johan.
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Juanita F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita F
Individual traveler

Diens was uitstekend! So mooi plekkie. Sal vir seker weer gaan!

Die bestuurder was so gasvry en bereid om my vroeër te laat inklok! Sy was so hulpvaardig! Regtig goeie diens gehad!

Desre J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desre J
With friends

Awesome.

Awesome plek, lekker sentraal van orals waar ons moes wees. Ons derde verblyf daar.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Eerstens baie dankie dat julle keer op keer terugkom na ons Gastehuis vir verblyf.
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor julle verblyf ons waardeer dit opreg en sal julle weer sien.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Jaco V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V

Vriendelik, netjies. Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang en voel tuis. Sal dit aanbeveel vir 'n groot familie met kinders/tieners.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Goeie More Jaco,

Baie dankie vir die goeie kommentaar wat jy vir ons gegee het ons waardeer opreg.
Ons is bly dat julle ons gastehuis geniet het en dat dit gevoel het of julle tuis is.
Dis die gevoel wat ons vir al ons gaste wat ons besoek wil skep.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marelize N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize N
With friends

Fantasties!

Dankie, ons het heerlik gebly die naweek. Baie netjies, skoon en gerieflik!

Lize V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize V
With spouse/partner

Very pleasant stay. Rooms are unique and beautiful!

It was a very enjoyable stay. Rooms are very neat, comfortable and beautiful! I could recommend this guesthouse and will definitely visit them again!

Lana G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana G
With spouse/partner

Dit was fantasties!

Die kamer was groot, baie netjies, goeie uitleg gehad. Genoeg kaste, lekker bank om op te ontspan terwyl jy TV kyk. Die kombuis was netjies, alles gehad wat mens nodig kry om mee kos te maak. Badkamer is groot en netjies. Diens was goed, kamer word ook gereeld skoongemaak. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge 's response

Hello Lana,
Thank you for giving us such a fantastic review, we do appreciate.
Our aim and goal are to make our Apartments a home away from home with a relaxed atmosphere.
We are really glad that we made it possible for you to enjoy everything in the room to your expectations.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Tanya V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya V
With friends

Stunning plekkie!

Ons sal beslis weer en weer na hierdie plek terugkom. Baie mooi, netjiese en rustig. Beslis goeie waarde vir geld.

Chanelle W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanelle W
With friends

Stil en rustig. Pragtige plek.

Ons het die verblyf baie geniet. Was skoon en netjies en baie rustig.

Johan J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
Family with teenagers

Stunning place, and the manager was such a friendly and welcoming lady!

Awesome place! Very clean and tidy.

Tuane T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tuane T
Family with teenagers

Verskriklike mooi verblyf.

Vriendlike diens. Baie veilige en skoon plekkie. Sal definitief weer hier kom bly. Baie dankie vir die gasvryheid.

Hugh E - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugh E
Family with young children

What a feast, getting to relax in busy Pretoria around the braai.

Very safe, the leafy garden and the tranquillity makes you forget that you're in busy Pretoria.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n fees om in die besige Pretoria die aand rustig te kon raak om 'n braaivleisvuur.

Baie veilig, die boomryke tuin en rustigheid laat jou vergeet dat jy in die besige Pretoria is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan S
With spouse/partner

Goeie oornag.

Mooi, rustig en naby alles.

From
R900
per night, for 2 ppl
From
From R900
per night, for 2 ppl
From
R900
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 295 Indus street, Waterkloof ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5939b31083bee5bb484ce46c8d22f3e466b4b1627a40a0e7b11978564ecbdf269f676daba59b36926b5fdadfdf7addc36b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night, for 2 ppl 45 5 1 5 295 Indus street Waterkloof ridge 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.796932414906 28.243652326389
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!