Waterval Farm-Stay
Review Summary
Ernst H - May 2022
Overall score
Afgeleë en weg van geraas. So mooi lieflik geleë.
Nico L - Apr 2022
Overall score
Dit was 'n heerlike, onspannende atmosfeer.
Juanitha T - Mar 2022
Overall score
Heerlik, mooi, rustig.
Lee S - Mar 2022
Overall score
A hidden Gem.
Melanie S - Jan 2022
Overall score
Escape to bliss, rest and peace.
Read morePieter B - Jan 2022
Overall score
Pragtige ou Karooplaas. Vriendelike mense.
Jp D - Jan 2022
Overall score
Mooi rustige plekkie. Alles wat 'n mens nodig het is voorsien.
Cora-marie V - Jan 2022
Overall score
Plaaslewe.
Nico L - Jan 2022
Overall score
Fantasties.
Waterval Farm-Stay 's response
Baie dankie, Nico. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete,
Ansie
Anton K - Dec 2021
Overall score
Wonderlike Karoo-ervaring van natuur en plaasomgewing.
Read moreMichelle T - Oct 2021
Overall score
Pragtig en rustig.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beautiful and peaceful.
We spent a lovely 2 nights at Waterval Farm, enjoying the peace and tranquility, and the beautiful surroundings. Would definitely recommend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrick S - Sep 2021
Overall score
Unieke wegbreek in n pragtige omgewing.
Louise V - Jul 2021
Overall score
Perfekte einde vir ons vakansie!
Susan B - May 2021
Overall score
Mooi en rustig.
Leske V - May 2021
Overall score
Ongelooflike oulike plek met ongelooflike natuurskoon.
Lindy S - Dec 2020
Overall score
Out of this world tranquillity.
Dave P - Dec 2020
Overall score
Pragtige, veilige omgewing met 'n unieke aanvoeling vir reisigers.
Henning S - Dec 2020
Overall score
Pleasant stay.
Dawid M - Dec 2020
Overall score
Asemrowend mooi.
Sharon C - Nov 2020
Overall score
Dit was 'n absolute fees.
Jaco V - Oct 2020
Overall score
Ietsie anders
Maggie V - Sep 2020
Overall score
Afskakel en herlaai in eenvoud en die pragtige natuur!
Jayne F - Aug 2020
Overall score
It was an overnight stay with a toddler.
Read moreTheo K - Aug 2020
Overall score
Waterval Farm offers a dream break away for the entire family to the Karoo!
Read moreCornelis M - Mar 2020
Overall score
Wonderlike plek, tipies Karoo-atmosfeer stil rustig , baie mooi omgewing veral na goeie rëens
Tienie S - Feb 2020
Overall score
Rustig en veilig.
Brynley C - Jan 2020
Overall score
Back to nature getaway!
Read moreYasmin H - Jan 2020
Overall score
Far from the maddening crowd!
Sarina S - Jan 2020
Overall score
Glad nie toegerus vir 8 mense nie. Slegs een badkamer met net 'n stort en toilet, baie moeilik met klein kinders.
Waterval Farm-Stay 's response
Gelukkig is 99% van ons gaste baie gelukkig na 'n besoek aan Waterval. Ek het nie begrip hoe 'n huis beter toegerus moet word nie, aangesien elke ander gas wat ons nog in Kerkhuis verwelkom het tevrede was met die geriewe. Dit sluit die heerlike groot
werf waar troeteldiere heerlik kan baljaar in. Droogte, ja dit is steeds droog, warm ja, dit is somer in die Karoo. Van ons kant af, waardeer ons dit regtig baie as gaste die huisie so skoon moontlik probeer hou, maar in hierdie geval moes van die matte, meubels tot die matrasse nadat die betrokke gaste uit is, skoongemaak word! Dit bly vir ons 'n heerlike voorreg om gaste wat die plaas en die Karoo waardeer hier te verwelkom.
Denise V - Jan 2020
Overall score
'n Ent se grondpad om te ry, maar beslis die moeite werd om die ekstra myl te ry. Pragtige omgewing en ons het lekker berg geklim.
Chris D - Jan 2020
Overall score
Rustige plaasverblyf.
Hendrik B - Jan 2020
Overall score
Puik plaasverblyf.
Read moreJohan S - Dec 2019
Overall score
Elke keer baie aangenaam.
Shawn P - Dec 2019
Overall score
Besonders.
Peter V - Dec 2019
Overall score
Regte plaasverblyf.
Gert K - Dec 2019
Overall score
Once again very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Weereens baie lekker.
Moet meer as net een dag bietjie kom vertoef. Dankie, Johan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze B - Oct 2019
Overall score
Waardevolle familienaweek en ons kon ons hondjie saamvat!
Richard H - Sep 2019
Overall score
Quiet and amazing night time skies.
Read moreReve B - Aug 2019
Overall score
Pragtige, rustige plek in die natuur met aangename gasheer en gasvrou. Ons sal beslis weer wil gaan, volgende keer vir bietjie langer.
Bardine H - Aug 2019
Overall score
Gryshuisie is baie goed toegerus en gerieflike plaasverblyf.
Clive J - Jul 2019
Overall score
Super Karoo experience.
Natasha P - Jul 2019
Overall score
Lovely, homely and excellent service.
Candice A - Jul 2019
Overall score
A wonderful revitalising Karoo farm break.
Marius W - Jul 2019
Overall score
Good hospitality, very neat and unbelievable scenery.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik gasvryheid, baie netjies en ongelooflike natuurskoon!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther N - Jun 2019
Overall score
Paddadam-huisie is truly a unique experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Paddadam-huisie is werklik ‘n unieke ervaring!
Waterval se ligging is werklik uniek! Ons het Paddamhuisie, selfs in die winter as baie besonders en enig in sy soort beleef. Ansie was ‘n baie goeie gasvrou en het vandat ons bespreek het, gesorg dat sy kontak behou en al ons vrae beantwoord. Ons 3 honde was welkom, dis vir ons die belangrikste van alles! Die stilte, die natuurskoon en unieke detail is kosbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eugene R - Mar 2019
Overall score
A gem in the mountains.
Read moreChrista R - Jan 2019
Overall score
As jy 'n bietjie wil ontspan en rustig die natuur wil bewonder - is hierdie die plek om te gaan.
Caroline B - Jan 2019
Overall score
Oasis in the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oase in die Karoo.
Dankie Ansie en Johan vir die lekker kuier wat ons gehad het. Die Schoeman's-huis gee die gevoel van ware plaasverblyf. Ons het lekker ronde gestap. Die klim na God's Balcony was absoluut die moeite werd. Pragtige uitsig! Kinders het die swem in die swembaddam baie geniet. Alles het ons behoeftes voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esme K - Jan 2019
Overall score
We enjoyed the peace and quiet of nature and the stars. This is the perfect place to stay over on your way back to Gauteng after a busy holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die rustigheid in die natuur, sterre skouspel saans en die gerustheid van 'n veilige omgewing geniet as 'n oorslaapbestemming op pad terug na Gauteng, na 'n redelke bedrywige vakansie.
Die grondpad was soms bietjie sleg, maar gelukkig is ons daaroor gewaarsku. Ons het baie wild gesien. Die herdershuisie laat ons dink aan Oupa se plaashuis. Dié is volledig toegerus met alles wat nodig is. Heerlik onder die koelte van die soetdoring gerus en saans die sterre gekyk. Die stilte en donkerte saans was net wat ons nodig gehad het. Ons het die baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elzanne L - Dec 2018
Overall score
Absoluut asemrowend en rustig.
Philip S - Dec 2018
Overall score
Hier kon ons net "wees" en die ongelooflike gasvryheid, die stilte, die sterre en wonderlike natuurskoon beleef!
Read moreJg K - Dec 2018
Overall score
Baie lekker, stil plaaswegbreek.
Aletta B - Dec 2018
Overall score
Lovely overnight in Karoo paradise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike oorslaap in Karoo-paradys.
'n Pragtige Karoo-plaas waar die rustigheid jou oorval en jy heerlik kan ontspan. Ons is baie hartlik ontvang en Grys Huisie is 'n pragtige netjiese en skoon huisie. Ons het net een nag gebly en sal vir seker volgende keer meer as een nag oorslaap. Hierdie oorslaap was baie goeie waarde vir geld. Volgende keer sal ons ook die staproetes probeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judy J - Oct 2018
Overall score
It was an unforgettable experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n onvergeetlike ondervinding.
Die plaas is pragtig en om in die Karoo wakker te word, in 'n tradisionele Karoohuisie was 'n ongelooflike voorreg. Johan Malherbe is 'n uitstekende gasheer. Hierdie is 'n eens in 'n leeftyd ervaring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wikus G - Oct 2018
Overall score
Wegkom in die berge.
Read moreMarike J - Oct 2018
Overall score
Dit was heerlik om in die natuur wakker te word.
Jakkie G - Sep 2018
Overall score
Ongelooflike ondervinding is sneeu. Sprokiesmooi.
Liz-mari M - Aug 2018
Overall score
10/10.
Gert N - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Read moreNolene A - Jul 2018
Overall score
Pragtige plaas vol karakter!
Andrew L - Jul 2018
Overall score
Fantastic farm with amazing walks. Herdershuisie was not good value, Gryshuisie is worth it.
Read morePierre L - Jul 2018
Overall score
Bitter oulike plek en verblyf weg van alles en almal!
Frankie V - Jul 2018
Overall score
Wonderful experience. Will stay in Herders Huisie again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike ervaring. Sal weer in die Herders Huisie wil bly.
Goed ingerig vir oorslaap of lank bly. Badkamer netjies, skoon. Oop vuurherd in kombuis vat my ver terug. Baie romanties!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shimone B - Jun 2018
Overall score
Pretty and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi en rustig.
Lekker gebly. Net ver grondpad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chantel M - May 2018
Overall score
Ons het die mees onvergeetlike naweek gehad.
Santa R - May 2018
Overall score
It's a lovely, peaceful farm atmosphere where you can breathe again and regain courage.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n lieflike, rustige plaasatmosfeer waar mens weer kan moed en asem skep.
Ons is hartlik ontvang in 'n lieflike omgewing. Die huisie was knus en daar is als wat jy nodig het. Ons het ook na God se venster gestap, wat 'n mooie uitkyk is en oral was goeie aanduidings. Ons het troeteldiere saam gehad en hulle was ewe welkom en veilig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chrissie V - Apr 2018
Overall score
Wonderlike stilte, uitstekende verblyf.
Bernie R - Apr 2018
Overall score
Accommodation with a difference - peaceful location.
Chantel W - Mar 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Enid R - Mar 2018
Overall score
Unieke huisie, afgesonder en pragtig.
Nina S - Jan 2018
Overall score
'n Grootse ervaring!
Johan S - Jan 2018
Overall score
Ongelooflik lekker gebly. Baie ruim en huislik.
Waldemar B - Jan 2018
Overall score
Grondpad was maar bietjie sleg gewees om daar uit te kom, maar die moeite werd as mens eers daar is.
Liesel H - Jan 2018
Overall score
'n Fantastiese wegbreek uit die gejaag!