The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at WaterWind | TravelGround
+26

WaterWind

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for WaterWind
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Chaney Q - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chaney Q
With friends

Dit was ongelooflik. Ek sal definitely weer WaterWind besoek.

Rustig en veilige omgewing.

WaterWind's response

Dit was heerlik om julle by WaterWind te he Chaney. Julle is enige tyd welkom en ek hoop ons sien julle gou weer in Kleinkrantz. Baie dankie ook dat julle WaterWind so mooi skoon en netjies gelos het.
Vriendelike groete,
Stephanie

WaterWind
Louise Z - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise Z

Netjies, skoon, diere-vriendelik en goed toegerus.

Ek en my dogter het vir 'n maand by WaterWind gebly met honde. Baie netjies en goed toegerus vir diere. Stephanie was vriendelik en behulpsaam. Sal WaterWind vir seker aanbeveel. Die huis is groot genoeg vir 'n gesin en het 'n lekker stoep en tuin. Dit is ook baie veilig.

WaterWind's response

Baie dankie Louise en Lizelle vir julle ondersteuning. Ook omdat julle WaterWind so pragtig skoon en netjies gelaat het. Julle en die woefies is enige tyd meer as welkom in die toekoms. Ek hoop ons sien julle sommer binnekort weer in pragtige Kleinkrantz!

WaterWind
Daneal C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneal C
Family with teenagers

Ongelooflik baie lekker, wil sommer nog vele dae daar bly.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad by WaterWind en ons sal beslis weer die huis huur vir 'n week. Baie dankie vir die goeie verblyf.

WaterWind's response

Baie dankie vir julle ondersteuning Daneal en ook dat julle WaterWind so skoon en netjies gelos het. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en jul is enige tyd weer welkom in die toekoms. Kom kuier gou weer.

WaterWind
Natasja K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasja K
With friends

Stil omgewing en hulle voorsien nog ekstras ook. Baie beïndruk.

Sal beslis weer kom. Skoon en netjies.

WaterWind's response

Baie dankie dat julle WaterWind pragtig netjies gelos het. Ek is bly julle het die verblyf geniet en julle is enige tyd weer meer as welkom!

WaterWind
Monique D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly WaterWind, was presies wat ons wou hê. Ons gaan beslis weer boek.

Baie dankie vir die netheid van WaterWind, ons waardeur dit groot. Ons gaan beslis langer boek 'n volgende keer. WaterWind was beslis die regte besluit vir ons surprise vir ons ouers.

WaterWind's response

Baie, baie dankie Monique. Julle was wonderlike gaste wat WaterWind pragtig skoon en netjies gelos het. Ek sien uit om vir jou en jou familie weer te ontvang, hierdie keer vir 'n heerlike see-vakansie.
Warm Kleinkrantz-groete
Stephanie

WaterWind
Egbert D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Egbert D
Family with teenagers

Great surprise in a lovely (brand new) house, a few steps from the sea and central to the Garden Route.

Now that's hospitality for you: A message from the owner shortly after confirming the booking, delicious bottle of wine and rusks waiting on the table. WaterWind is open and spacious, brand new and superbly equipped from top to bottom with a complete and handy information sheet for visitors to the area about the Garden Route. Quality linen and fine rooms, but comfortably furnished. Thank you Stephanie for a wonderful long weekend - we'll definitely come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot verrassing in 'n heerlike (splinternuwe) huis, hanetree van die see af en sentraal op Tuinroete.

Dis mos nou gasvryheid: 'n Boodskap van die eienaar kort na die bevestiging van die bespreking, heerlike bottel wyn en beskuit wat op die tafel wag. WaterWind is oop en ruim, splinternuut en uitstekend toegerus van bo tot onder met 'n volledige en handige inligtingstuk vir besoekers aan die omgewing en Tuinroete. Gehalte-linne en kamers fyn, maar gemaklik ingerig. Dankie Stephanie, vir 'n wonderlike langnaweek - ons kom beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 000
per night (sleeps 6)
From
From R1 000
per night (sleeps 6)
From
R1 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc7835eca657b65554438dbc443b442e88b891c4c9eed6c9bfca2ba713dfbb575f8718bf12e36a40f9be4509f453a4ff2c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night(sleeps 6) 6 5 1 5 23 Vloksie Street Kleinkrantz 6560 Western Cape 0860 022 102 15:00-23:00 10:00 -34.002962807261 22.657477609822
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!