The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wave House | TravelGround
+14

Wave House

Self Catering

Review Summary

3.3 out of 5from 2 reviews for Wave House
Cleanliness
3.0/5
Service
3.0/5
Location
4.5/5
Safety
3.0/5
Value for money
3.0/5
Christo S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo S

Dit was die regte plek vir langnaweekwegbreek.

Dit was lekker om by 'n gastehuis te arriveer waar alles in plek was. Alhoewel ons slegs 6 persone was kan 8 mense maklik geakkommodeer word, alhoewel 2 van die 8 mense minder privaatheid het. Die vuurherd/braai-area was ook 'n besonderse ervaring. Die feit dat dit so naby die strand en riviermonding is bring mens in aanraking met verskeie voëlspesies. Die speelraam is ook 'n aanwins indien daar klein kinders in die groep is wat besig gehou moet word. Die grot is ook 'n baie lekker stappie wat mens 'n pragtige panoramiese uitsig oor die baai gee.

Klaradyn S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Klaradyn S
Family with teenagers

Vuil, op paadjie waar daar aanhoudende deur loop is. Nie geskik vir agt mense soos geadverteer nie. Verskeie agente en geen response nie.

Vuil en een teelepel. Yskaste ruik na vis.

From
R2 875
per night (sleeps 8)
From
From R2 875
per night (sleeps 8)
From
R2 875
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 11:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kreef Street, Elands Bay, 8110, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehzTqIZFMqoEuYa0tuYcP8tYMkx5xP4MHLbDQIKvIjSuk6Ymny?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 875  per night(sleeps 8) 2 5 1 4 Kreef Street Elands Bay 8110 Western Cape 0860 022 102 11:00-19:00 10:00 -32.311673 18.348156
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!