Breede River Valley Accommodation at Wederom Hanepoot Huisies | TravelGround
+36

Wederom Hanepoot Huisies

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 33 reviews for Wederom Hanepoot Huisies
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Chris V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris V
With spouse/partner

1 night.

Warm people and very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

1 nag.

Hartlike mense en besonder gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Hallo Chris, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom terug op Wederom.
Groete,
Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Hayley J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hayley J
With spouse/partner

Pleasant, quiet and stunning surroundings.

Enjoyed our stay. Has a lovely pool and it’s close to a fantastic wedding venue. Would definitely recommend.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Hi Hayley, thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay here and would gladly welcome you back in future.
Regards
Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Martin S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin S
With spouse/partner

Fantastiese plek.

Sien sterre.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie Martin, julle is altyd welkom op Wederom!

Wederom Hanepoot Huisies
Ronel V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Calm, food for the soul!

Very neat, calm and quiet place. Slept nice - was great to just escape from the city! We stayed in the Winkelhuisie and the views over the vineyards were fantastic. Nice braai facilities and 2 verandas with almost direct access to the pool. If you are someone who likes to play around on your phone, I'd rather stay a little closer to town. Mobile phone signal in the area is very poor and had no signal in the home or nearby areas. Bathroom is very neat and also has a nice lounge with a TV. Kitchen is very well equipped with a small fridge, stove, sink, table with bench chairs and everything you will need for long-term stays. Will definitely recommend and hope to come back soon. Nicola was very friendly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, kos vir die siel!

Baie netjiese, stil en rustige plekkie. Baie lekker geslaap - was heerlik om net van die stad te ontsnap! Ons het in die Winkelhuisie gebly en die uitsig oor die wingerde was fantasties. Lekker braaigeriewe en 2 stoepe met amper direkte toegang tot die swembad. As jy iemand is wat hou daarvan om op jou selfoon rond te speel, sal ek eerder bietjie meer dorp se kant toe bly. Selfoonsein in die omgewing is baie swak en het geen sein gehad in die huis of nabye areas nie. Badkamer is baie netjies en het ook 'n lekker sitkamer gehad met 'n TV. Kombuis is baie goed ingerig met 'n klein yskas, stoof, wasbak, tafel met bankie stoele en alles wat jy sal benodig vir langtermynverblyf. Sal definitief aanbeveel en hoop om gou weer terug te kom. Nicola was baie vriendelik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Hallo Ronel,

Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier geniet, en julle is altyd welkom terug.

Groete,
Nicola en die Wederom span.

Wederom Hanepoot Huisies
Jana E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jana E
With spouse/partner

'n Nostalgiese plekkie as jy plaaslewe ken.

Hierdie plekkie het my so aan my kinderdae laat dink toe ons by familie op die plaas gaan kuier het, maar met die mooi berge, wingerde en ligging was dit ook 'n plekkie waar jy na jou hart kan luister en tyd vir jouself kan maak met die rustigheid. Volgende keer sal ons langer wil kuier. Baie dankie vir die vriendelike diens en gasvryheid.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Beste Jana, ons is so bly dat julle dit hier geniet het. Julle is enige tyd weer welkom by die Hanepoot Huisies vir 'n glas wyn en rustigheid vir die siel.
Groete, die Wederom-span.

Wederom Hanepoot Huisies
Ilse H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse H
With spouse/partner

Good for the soul.

The quiet farm atmosphere is very good for the soul. The reception was friendly and the cottages were well furnished. I would recommend the Hanepoot Huisies anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed vir die siel.

Die rustige plaasatmosfeer is baie goed vir die siel. Die ontvangs was vriendelik en die huisies is goed ingerig. Ek sal die Hanepoot Huisies enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Beste Ilse,

Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Julle is altyd welkom by die Hanepoot Huisies.
Groete,

Die Wederom span

Wederom Hanepoot Huisies
Ruaan V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruaan V
With spouse/partner

Clean, tidy, friendly welcome, thank you very much.

Would highly recommend the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, baie dankie.

Het die verblyf baie geniet sal verseker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Beste Ruaan,

Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Kom kuier gou weer by ons, julle is altyd welkom!

Groete,
Die Wederom span

Wederom Hanepoot Huisies
Cyril Pierre S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cyril Pierre S
With spouse/partner

Baie lekker!

Ontvangs was baie goed, huisie baie oulik en min om oor te kla! Was net daar om te slaap regtig, so ek kan nie veel uitbrei oor die res nie.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Beste Cyril,

Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg! Julle is enigetyd weer welkom by die Hanepoot Huisies.

Groete,
Die Wederom Span

Wederom Hanepoot Huisies
Elma D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma D
With spouse/partner

Pragtige uitsig oor die wingerde.

Dit was heerlik om in ‘n netjiese, mooi plekkie te bly met ‘n wonderlike uitsig oor die wingerde en berge.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Beste Elma,

Baie dankie, ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Julle is enige tyd weer welkom by Wederom.

Groete,
Die Wederom span

Wederom Hanepoot Huisies
Michelle M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
With spouse/partner

Felt like our second home!

The little houses are well equipped and spotless. Lots of space and equipped for self-catering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het gevoel soos 'n tweede tuiste!

Die huisies is goed toegerus en baie skoon. Daar was baie spasie en goed voorsiening gemaak vir selfsorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Hi Michelle, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier. Sien julle gou weer!

Groete
Die Wederom Span

Wederom Hanepoot Huisies
Hybra S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hybra S
With spouse/partner

Rustige plek. Goed geleë en veilig.

Verblyf is netjies en gunstig vir sakereisigers. Ligging is perfek.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie Hybra,

Ons waardeer die terugvoer en hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Die Wederom span!

Wederom Hanepoot Huisies
Louise H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise H
With spouse/partner

Picture perfect.

We will definitely be visiting this little guest house again. Spotlessly clean, lovely comfy cottages. From the bedding to the self-catering facilities, I cannot fault anything. We were close enough to everything, yet far enough to feel like we were lost in the vineyards. I can highly recommend Hanepoot Huisies - for a perfect home away from home holiday.

Arie M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie M
With spouse/partner

We enjoyed the accommodation in this peaceful and picturesque environment a lot.

The accommodation was not only affordable, but also in a peaceful and beautiful environment with an excellent host and hostess that really contributed to a relaxing and peaceful weekend. Thanks so much. We will definitely come stay at Wederom again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ons verblyf in die rustige en prentjiemooi-omgewing terdeë geniet.

Nie net was ons verblyf bekostigbaar nie, maar die rustige en pragtige omgewing tesame met puik gasheer en gasvrou het veel bygedra tot 'n werklik ontspanne en rustige naweek. Baie dankie. Ons sal definitief weer kom na Wederom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colleen S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colleen S
With spouse/partner

Nice and peaceful.

We enjoyed the silence and relaxed a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Ons het die stilte geniet en baie ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie vir die terugvoering!
Ek waardeer dit baie!
Ek was eintlik senuagtig dat julle niks wou hê nie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Wederom-familie

Wederom Hanepoot Huisies
Johann D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann D
Family with teenagers

Lovely, peaceful.

The amenities, hospitality and friendliness of the owner was excellent. They will definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig.

Die geriewe, gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars is tops. Hulle sien ons beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie!
Ons waardeer dit opreg.
xxx

Wederom Hanepoot Huisies
Johlene A - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlene A
With spouse/partner

Diens was vriendelik, alles silwerskoon, asemrowende omgewing 90 minute van die Kaap. 'n Moet op jou wenslysie!

Gaan kuier in die wynlande en gaan bly by die Hanepoot Huisies. Hoogs aan te beveel! Goeie waarde vir jou geld. Ons gaan beslis weer!

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie! Ons waardeer die aanbeveling opreg.
Wederom beteken mos: Sien jou weer!
Groete
Du Toit-Familie
xxx

Wederom Hanepoot Huisies
Dr Henning V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dr Henning V
With spouse/partner

Baie rustig.

Gasvrou baie behulpsaam en ook bereid om besienswaardighede van omgewing uit te wys.

Daan M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daan M
Family with teenagers

Lekker gerieflike, skoon en netjiiese verblyf, alles in goeie toestand.

Die plek is maklik om te vind, en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld, en mooi meubels in die vertrekke. Swak selfoon-ontvangs in die kamers - as dit belangrik is, kies dan een van die boonste kamers in die silo-gebou.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Dankie Daan.
Ja, ons baklei al 5 jaar met Vodacom om 'n toring op te sit tussen Skurwekop, Goedereede en Wederom. Nog geen reaksie nie! Wie ken dalk iemand wat die protokol kan omseil en bereid is om probleem op te los? Dit is 'n reuse frustrasie.
Groete - Wederom familie.

Wederom Hanepoot Huisies
Malana D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malana D
With spouse/partner

Die stilte en uitsig is onbeskryflik wonderlik.

Die silo-konsep is baie oulik uitgelê en alles is baie gerieflik en mooi. Die uitsigte oor wingerde en berge is ongelooflik mooi en dan die stilte wat die wegbreek en rus die moeite werd maak.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Dankie vir die ondersteuning.
Groete
Almien

Wederom Hanepoot Huisies
Rachel C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel C
Individual traveler

Unbelievable place with friendly service.

Thanks again for a wonderful stay. As I have come to expect from this wonderful host, a lovely place, great food, terrific experience. This is why we keep coming back to this cosy place with the warm hearted atmosphere.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Thank you so much for the great review! We hope to see you again. Lots of love - The Du Toit Family

Wederom Hanepoot Huisies
Karolien N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karolien N

Heerlike tyd gehad!

Ons was groep van 5 volwassenes wat 2 aande oorgeslaap het. Heerlike tyd gehad! Kamers baie gerieflik, skoon en goed toegerus. Ontvangs was vriendelik en die ontbyt uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar oorbly! Baie dankie!

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie Karolien. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Jean M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean M
Family with young children

Lekker, rustig en baie mooi met 'n vriendelike gasvrou.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dis baie rustige en veilig. Daar is alles wat 'n familie nodig het (bv. 'n swembad ens.).

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie!! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Wederom Hanepoot Huisies
Buks M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Buks M
Family with teenagers

Heerlike rustige plaas-omgewing.

Vriendelike ontvangs en die akkommodasie is silwerskoon en baie gemaklik.

Lezinda F - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezinda F
With spouse/partner

Prentjiemooi plaas en omgewing, rustige atmosfeer en besonderse gasvryheid - die perfekte wegbreek!

Die naweek by Wederom was ongelooflik! Die eenhede is gerieflik en stylvol ingerig en die gasvryheid en vriendelikheid laat jou met 'n warm gevoel in jou hart. Die ligging is perfek... ver genoeg van die dorp af om jou rustigheid te gee, maar ook naby genoeg vir ingeval jy iets nodig het. Ons gaan beslis weer op Wederom kuier!

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien!

Wederom Hanepoot Huisies
Noks C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Noks C
With spouse/partner

Baie lekker en spesiaal om in die omskepte silo's te bly.

Baie mooi omgewing. Die silo's is lekker ruim en goed uitgelê, die kaggel is 'n groot aanwins in die winter. Vanaf die dek is daar 'n mooi uitsig oor die wingerde.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Groete,
Joyce

Wederom Hanepoot Huisies
Wessel W - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel W
With spouse/partner

Die verblyf kan altyd aanbeveel word, ongeag of dit vir werk of ontspanning is.

Vriendelike diens bring ons keer op keer terug na Wederom Hanepoot huisies. Daarmee saam die pragtige omgewing en gemaklike huisies.

Wederom Hanepoot Huisies's response

Baie dankie vir die terugvoer, julle moet weer vir ons kom kuier!

Groete,
Joyce

Wederom Hanepoot Huisies
Nick F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nick F
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.

Ek het eenheid 2 bespreek, maar is in eenheid 5 geplaas. Ek het juis eenheid 2 bespreek omdat dit groter en geriefliker is vir my as gestremde!

Andri M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andri M
Family with teenagers

Baie huislik en netjies!

Dit was baie aangenaam. Die kamers/huisies is baie goed ingerig en mens voel baie tuis. Maak seker jy bespreek twee kamers bymekaar op hulle eie. Van die kamers is bietjie op mekaar en jy sal dus nie genoeg privaatheid hê nie. Daar word niks genoem van SLEGS KONTANT as jy n bespreking maak nie ... Ons moes dus ry en kontant gaan trek. Die wandelroete kan duideliker gemerk word om te weet waar om te stap. Die paaie kruis en het nie aanwysings nie. Maar ek sal weer gaan!

Magda T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magda T
On business

Heerlik gebly.

Heerlike plek om te bly as mens so bietjie uit die dorp wil wees. Baie mooi omgewing!

Jodine V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodine V
With spouse/partner

Heerlik!

'n Baie mooi omgewing en verblyf!

Elze L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elze L
With spouse/partner

Rustig, mooi en net wat ons nodig gehad het.

Die omgewing is ongelooflik mooi en rustig. Dit is naby die dorp, so gerieflik ook. Baie goeie diens en vriendelike mense.

Meriza S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meriza S

Beautiful location, friendly service

Beautiful location between the vineyards. Welcome arrival awaited us. Very friendly service and excellent facility.

Ina L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina L
With spouse/partner

One of the most beautiful guest houses ... will definitely stay over again.

Beautiful kept grounds and houses. Service excellent.

From R940
per night (for 2 people)
From R940
per night (for 2 people)
From R940
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Wederom Boerdery , Goree, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbXzxSHfqBU9YuGm9TcI19K4w21Se1xnwiWKT8VxqSaVWwPwze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R940  per night (for 2 people) 33 5 1 5 Wederom Boerdery Goree 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.818135413358 19.788061380386
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com