Wegkomkans B&B
Review Summary
Stef C - Apr 2022
Overall score
Baie lekker gebly in die Brandwaterkom, Clarens en die nabygeleë nasionale park besoek.
Hannalie C - Oct 2021
Overall score
Alles was in orde.
Sanet V - Nov 2016
Overall score
Breakaway to a convenient stay, ideally located in the scenic eastern Freestate.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wegkomskans bied gerieflike verblyf en is ideaal geleë in die Oos-Vrystaatse natuurskoon.
Dit is die tweede keer wat ek by Wegkomskans oorbly. Paula is 'n hartlike gasvrou en die ontbyt was elke oggend 'n feesmaal. Ons het gerus na liggaam en na gees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hertzog V - Aug 2016
Overall score
Baie gasvry met 'n lekker ontbyt.
Marinda Behr B - May 2016
Overall score
Gasvry en vriendelike gasvrou.
Deborah C - May 2016
Overall score
Good value for money.
Penny D - Apr 2016
Overall score
Paula is friendly and welcolming. Comfortable room and nice breakfast.
Gretha C - Aug 2015
Overall score
Heerlik, dankie!
Johnny W - Dec 2014
Overall score
Was baie lekker - sal weer daar bly!
Annie V - Nov 2014
Overall score
Ontvangs is vriendelik en gesellig, sommer gou kan jy as ou vriende kuier.
Mike M - Nov 2014
Overall score
A charming and welcoming hostess.
Amy D - Oct 2014
Overall score
Was baie rustig, lekker geslaap, en die oggend lekker ontbyt geniet.
Jan C - May 2014
Overall score
Goed!
Sharon R - Apr 2014
Overall score
Comfortable, clean and homely.
Eugene G - Feb 2014
Overall score
Paula is baie vriendelik en gasvry!
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 26 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Free State
- All ages welcome