Van Ryneveld Accommodation at Welgelegen 308 | TravelGround
+18

Welgelegen 308

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 2 reviews for Welgelegen 308
Cleanliness
4.5/5
Service
4.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.5/5
Martin B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin B
Family with young children

Perfek geleë en baie netjies uitgelê.

Ons het vir 5 nagte oorgebly en elke oomblik geniet! Die woonstel was goed uitgerus, baie sentraal, en ons het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Ons sal beslis weer in die toekoms by Welgelegen 308 'n draai wil maak.

Ivan C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ivan C
Family with young children

Baie verbaas.

Dis baie goed vir langer vakansies. Ons was net 2 dae daar en het dit baie geniet. Ons het afgevlieg Kaap toe, so was toe sonder 'n motor. Die plek was binne loopafstand van alles en alle belangrike kettingwinkels. As jy wil ry, is daar taxi-dienste beskikbaar. Ons sal weer die eenheid besoek vir 'n rustige vakansie.

From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Welgelegen, 47 Beach Road, Strand, 7139, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmNDMyYTc3LTRkMTUtNGExMS04MDVjLWExNTUyYTVjMDBhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 4) 2 5 1 5 Welgelegen 47 Beach Road 7139 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.121206677156 18.831344694443
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com