Leonora @ Welgemoed Manor
Review Summary
Nena C - Nov 2020
Overall score
Dit was heerlik en baie goeie diens.
A V - Feb 2020
Overall score
Die matras op die bed moet vervang word.
Ben S - Dec 2018
Overall score
Fantasties.
Leonora @ Welgemoed Manor's response
Baie dankie vir positiewe kommentaar. Ons waardeer dit en hoop ons kan u weer in die toekoms by Welgemoed Manor ontvang.
Vriendelike groete,
Leonora
Gene M - Jul 2018
Overall score
Warm, hearty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm, huislik.
Welgemoed Manor voel soos my huis weg van my huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leonora @ Welgemoed Manor's response
Baie dankie Gene vir die positiewe kommentaar oor jou verblyf hier by Welgemoed Manor. Ons hoop ons kan jou weer hier ontvang in die toekoms.
Vriendelike groete,
Leonora
Ratidzo T - May 2018
Overall score
Although the hosts were lovely, the place was fairly small without areas to prepare for our exams (desk etc).
Venon D - Oct 2017
Overall score
Dit was baie lekker en baie vriendelike verblyf.
Debbie K - Aug 2017
Overall score
Enjoyed the stay so much and definitely recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontsettend lekker gebly en beveel beslis aan.
Baie lekker gebly. Kamers goed ingerig en skoon. Diens puik. Ontbyt was regtig goed voorberei en keuses baie. Het regtig baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter K - May 2017
Overall score
Lovely and very neat, excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en baie netjies, uitstekend!
Goed geleë en baie rustig. Puik ontbyt en smaaklik. Die kamers is pragtig en mooi skoon. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hans E - May 2017
Overall score
Very nice stay here. Would recommend this establishment to everybody. Value for money and the most friendly reception and owner.
Elandri L - Apr 2017
Overall score
Beautiful room with delicious breakfast and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige kamer met heerlike ontbyt en vriendelike mense.
Kamer is pragtig met alles wat mens benodig. Die uitsig is mooi en die ontbyt was fantasties! Ons het baie welkom gevoel. Baie dankie, Leonora.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Richard F - Jan 2017
Overall score
Very good accommodation, just too much inside someone else's house for my taste.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie akkommodasie, net te in iemand se huis vir my.
Ek verkies akkommodasie wat nie voel of jy inbraak maak in ander mense se persoonlike huis nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sophia S - Jan 2017
Overall score
Felt absolutely at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut tuis gevoel.
Die eienaars is baie gasvry en het ons verwelkom asof hul ons nog altyd ken. Die kamers en badkamers is netjies en naby aan winkels. Rustige area en die ontbyt is om van te droom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon D - Jan 2017
Overall score
Ideal accommodation in the Cape.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale verblyf in die Kaap.
Ons het van Welgemoed af Stellenbosch, Waterfront en Kaap punt omgewing besoek. Lekker naby aan die snelweg. Dit is 'n stylvolle huis met stylvolle mense. Ons het heerlik gebly en ons sal verseker terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalean B - Dec 2016
Overall score
Very satisfied with Welgemoed Manor.
Siebert W - Nov 2016
Overall score
Spacious, clean and safe!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim, skoon en veilig!
Baie vriendelike diens ... Die kamer is heerlik ruim met die mooiste bad! Ons het dit baie geniet, en sal enige tyd weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene B - Oct 2016
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters aangenaam.
Leonora en haar man het ons baie welkom laat voel. Ons akkomodasie was uitstekend en beslis waarde vir geld. Die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria S - Oct 2016
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam en sy het my dadelik baie tuis laat voel. Die ontbyt was baie lekker. Lekker geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marle L - May 2016
Overall score
Bespreking was vir direkteur en mede-kursusaanbieder vir funksie by Protea Hotel Durbanville - uitstekende ligging en bekostigbaarheid daarvoor.
Stephan C - Jan 2016
Overall score
Good, friendly, back to basics hospitality.
Johan S - Jul 2015
Overall score
Aangename en vriendelike diens.
Gladys R - Mar 2015
Overall score
In die kort tydjie wat ons van die verblyf gebruik gemaak het, het ons dit uitstekend gevind.
Read moreAdelaide M - Jan 2015
Overall score
We had a wonderful stay.
Mphumzi N - Dec 2014
Overall score
The House is great and people are loving and warm.
Dirk V - Oct 2014
Overall score
Die kamers was luuks gemeubileerd en alles silwerskoon. Die groot badkamers was 'n lekker verrassing na die vlug. Ons kon net heerlik ontspan.
Gideon S - Sep 2014
Overall score
Fantastic
E S - Aug 2014
Overall score
Heerlik met vriendelike mense!
Petrozaan W - Apr 2014
Overall score
Die kamer was baie netjies en skoon.
Jean D - Apr 2014
Overall score
Hospitality was the best!!
Debbie S - Feb 2014
Overall score
Very comfortable accommodation
Alex P - Jan 2014
Overall score
Baie gasvry. Goeie diens.
John N - Jan 2014
Overall score
Very good stay
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Kommissaris Street, Welgemoed, Bellville, Cape Town, 7530, Western Cape
- All ages welcome