20% off Get 20% off for stays on Friday and Saturday. Valid from 1 Nov 2019 until 31 Dec 2021.
Bovlei Accommodation at Wellington Country House Guesthouse | TravelGround
+57
+57

Wellington Country House Guesthouse

33 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 33 reviews for Wellington Country House Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Deon N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon N
On business

Fantastic accommodation in a peaceful, country-side town.

To stay at Wellington Country House was an extraordinary experience. The room is very spacious, neat and modern. The property borders a vineyard and it is the best of both worlds. The breakfast was very special, nicely decorated and very tasty. The 2 mornings were also different. Mara's attention to detail is striking. I can boldly recommend this guesthouse.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantastiese verblyf in rustige, plattelandse dorp.

Om by Wellington Country House te bly is 'n besondere ervaring. Die kamer is baie ruim en netjies en modern versier. Die eiendom grens aan 'n wingerd en dis die beste van twee wêrelde. Die ontbyt was baie besonders, mooi versier en baie smaaklik. Die 2 oggende was ook verskillend. Mara se aandag aan detail is opvallend. Ek kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Goeie dag Deon,

Baie dankie vir jou gawe terugvoer! Dit maak my jaar wanneer gaste die klein goedjies raaksien. Hier in Wellington Country House is elkeen spesiaal en ons geniet dit wanneer gaste die uitsigte, rus en vrede hul eie maak.
Ons wens julle ‘n nat somerkersfees met baie liggies en ‘n vredevolle 2020

Wellington Country House Guesthouse
Harry D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry D
With spouse/partner

Net fantasties.

Wonderlike ligging, so langs die wingerde en die berge by ons. Lekker stil en rustig. Mara kon nie genoeg doen nie om ons welkom en tuis te laat voel nie.

Wellington Country House Guesthouse's response

Goeie dag Harry,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is modelgaste. Dankie vir julle ondersteuning.
Bly julle het die rus en vrede, die berg en wingerduitsigte geniet.

Ons wens julle ‘n Vredevolle Somerkersfees met lekker reen toe!

Wellington Country House Guesthouse
Helena L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena L
Family with young children

Beautiful place. Rooms are well equipped.

Friendly management. Nice breakfast.

This review has been translated, click here to view the original version.

Pragtige plek. Kamers goed toegerus.

Vriendelike bestuur, lekker ontbyt.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het die rustigheid en uitsig oor die wynlande en berge geniet.

Wellington Country House Guesthouse
Sonja G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja G
With spouse/partner

Fantastic.

Couldn't have asked for more. Wonderful service.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties.

Vir beter verblyf kon ons nie gevra het nie. Wonderlike diens.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Sonja,

Baie dankie vir die terugvoer! Dit maak my dag wanneer gaste gelukkig, tevrede en uitgerus huiswaarts keer!

Dankie ook dat julle die kamer sprankelend netjies gelaat het - wonderlik!

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Wellington Country House Guesthouse

Wellington Country House Guesthouse
Christine L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine L
With spouse/partner

Fantasties!

Daar is is geen tekort by hierdie gastehuis nie. Dit was al die klein dingetjies wat die verblyf aangenaam gemaak het asook die eienares se gasvryheid. Ons het die verblyf verskriklik geniet. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend en kan dit beslis vir enige persoon aanbeveel.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie dat julle die tyd afgestaan het vir terugvoer. Ons is dankbaar dat julle julself geniet het by Wellington Country House. Gaste se gerief en ontspanning is vir ons baie belangrik.

Wellington Country House Guesthouse
Jannie D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie D
With spouse/partner

It was a good experience and certainly worth it.

The owners made a lot of effort. The breakfast is very special. An effort is really made with the little details.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was 'n goeie ervaring en vir seker die moeite werd.

Die eienaars het baie moeite gedoen. Die ontbyt is baie spesiaal. Daar word regtig moeite gedoen met klein detail.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Jannie en Estelle,
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang, hoop ons sien julle gou weer. Ons wil graag ons gast spesiaal laat voel. Bly julle het die ontbyt geniet. Ons prober om iets anders te beid as die gewone spek en gebraaide eiers en gaste 'n unieke ervaring te bied hier in die pragtige wynlande.

Wellington Country House Guesthouse
Piet D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
With spouse/partner

Excellent, can recommend.

Thank you Mara, we had a lovely stay at your home, food was excellent and reception was very good, everything was just right, you don't get that anywhere. You are great.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitstekend, kan aanbeveel.

Baie dankie Mara, ons het heerlik gebly by jou huis, kos was uit die boonste rakke en ontvangs baie goed, alles was net reg, dit kry 'n mens nie orals nie. Jy is tops.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit opreg. By Wellington Country House is ons gaste almal BBP’s
Kom kuier, kom kyk!

Wellington Country House Guesthouse
Johannes G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes G
With spouse/partner

Baie goeie ontvangs. Die blyplek was baie netjies.

Ek sal die Wellington Country House enige tyd aanbeveel en onsself sal weer daar gaan bly. Dit was lekker rustig.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dankie vir jou resensie en julle ondersteuning. Gelukkige gaste is vir ons baie belangrik.

Wellington Country House Guesthouse
Marida V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marida V
With spouse/partner

Wellington hospitality at its best!

We only slept at Wellington Country House for one night. The guesthouse is on the edge of the town, with a lovely view of the vines and mountains. Mara spoiled us with wine and fruits when we arrived. The room and bathroom was neat and had everything we needed. Everything in the bathroom worked. We were extremely impressed with the breakfast. There was more than enough and something different than just the usual. We will recommend staying at Mara and her friendly staff anytime.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wellington-gasvryheid op sy beste!

Ons het net een aand oorgeslaap by Wellington Country House. Die gastehuis is aan die kant van die dorp, met 'n pragtige uitsig oor die wingerde en berge. Mara het ons lekker bederf met heerlike wyn en vrugte by aankoms. Die kamer en badkamer was baie netjies en het alles gehad wat nodig was. Alles in die badkamer het gewerk. Ons was erg beïndruk met die ontbyt. Dit was meer as genoeg en iets anders as die gewone. Ons sal enigiemand aanbeveel om by Mara en haar vriendelike personeel te kom oorbly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Kim B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kim B
Family with young children

Lovely but wouldn't recommend it if you have children.

The photos are a bit deceiving. The view from the balcony is lovely, but you can't access the vineyards. I requested dinner, bed and breakfast, but was told they didn't really do that. That being said, the host put a Woolies meal in the oven for my husband and friend who had just finished the Munga (a mountain bike race) which is not part of the offering. The banana puffs we had for breakfast were amazing, but breakfast was disappointing overall.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dear Kim, The views of the mountains and neighbouring vineyards are indeed spectacular. There are a number of great walks in and around the vineyards, but the farmers lock the gates during harvest time due to fruit theft.

Dinners are offered on the pool deck in summer and by the fireside in winter but must be booked 24 hours in advance, to allow us time to source the freshest local ingredients.

We take great care to give guests a unique and special experience. Breakfasts are a three-course affair, with beautiful fruit and yogurt platters, followed by the hot breakfast of the day. Freshly baked treats with coffee/tea, toast and preserves.

Wellington Country House Guesthouse
Quinette W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Quinette W
With spouse/partner

Netjies.

Baie oulike mense, maar die akvertensie is misleidend en nie selfsorg nie.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Quinette, dankie vir jou terugvoer. Al ons advertensies, kwotasies en web bladsy is baie duidelik geen self-sorg, jammer jy het dit gemis.
Dankie nogtans vir julle ondersteuning

Wellington Country House Guesthouse
Carli K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli K
With spouse/partner

Heerlike tydjie by Wellington Country House.

Ek en my kêrel was genooi na 'n troue toe wat plaasgevind het by Bakenhof. Ons wou by 'n plekkie geslaap het vir die aand en was absoluut mal gewees oor hierdie gastehuis. Die ligging is baie nice, 10 minute se ry (indien so baie) na die venue toe. Baie netjiese plek. Ons het handdoeke gehad, koffie, tee, 'n haardroër, warm kombers en baie pakplek! Daar was ook 'n heerlike, gesonde ontbyt wat aangebied was. Sal beslis weer terugkom as ons in die omgewing is.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Carli,
Baie dankie vir jou gawe resensie. Ons is baie bly julle het jul verblyf en ontbyt hier geniet. Sien uit om julle weer te ontvang
Groete,
Dick, Mara en die span
Wellington Country House

Wellington Country House Guesthouse
Vanessa V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa V
With friends

Absolutely unforgettable.

The most beautiful, stylish guesthouse with a fantastic host. Very neat and you feel at home immediately. Most beautiful view and staff very helpful and hospitable. Highly recommended.

This review has been translated, click here to view the original version.

Absoluut onvergeetlik!

Die mooiste, styvolste gastehuis met 'n fantastiese gasvrou. Baie netjies en jy voel dadelik tuis. Mooiste uitsig en personeel uiters bekwaam en gasvry. Sal dit definitief aanbeveel as jou vakansie blyplek in Wellington.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons strewe daarna om verblyf hier, vir ons gaste spesiaal te maak. Dit was vir ons ‘n voorreg om julle te ontvang.

Wellington Country House Guesthouse
Janice N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Janice N
With friends

More privacy is needed and less restrictions.

This should be a bed and breakfast not a guesthouse. The constant hovering from the owner is unpleasant. A sense of privacy is lacking and for the amount of money you pay for the accommodation (2 nights/6 adults R5300) you should at least be granted that. Too many restrictions for adults to be comfortable.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dear Janice,

Thank you for your review.

We are very conscious of our guests’ privacy and take great care for them to enjoy a relaxing time with us.

We have to “hover’ as you called it when guests disregard our house rules by bringing in unauthorized extra non-paying visitors bring in bags of alcohol and food and take our space, disturbing other guests.

We hope you were happy with the flowers in your room, the way we were at hand serving your mom, mother in law and your other non-paying visitors with refreshments at no charge while waiting for you. Your cute little bridesmaids were entertained and given something to drink and nibble on. We assisted and took care if your photographers and stylists. We were even there to take pictures on your dad’s instruction when your photographers had left without taking pics of the bridal car.

We were at hand to keep our establishement tidy while your party took over the kitchen (even though self-catering is not allowed).

All in all we had 10 people sleep over even though only 5 adults and 1 baby was booked.

We wish you well may you and your new hubby be happy and blessed with obliging and charming kids

Wellington Country House Guesthouse
Bernie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernie B
With spouse/partner

Baie aangename verblyf met uitstekende gasvrou.

Ons is vooraf ten volle ingelig oor ligging, roetes en doendinge in Wellington. Word baie vriendelik ontvang en touwys gemaak. Heerlike ontbyte en vertrek as vriende.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie vir jou gawe resensie, ons waardeer dit. Ons strewe daarna om gaste tuis te laat voel en te bederf waar moontlik.

Wellington Country House Guesthouse
Jan F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan F
With spouse/partner

Fantasties.

Baie goeie en vriendelike diens. Baie netjies en veilig. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie vir julle terugvoer, ons span waardeer sit opreg. Dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet en tot diens te wees. Sien uit na julle volgende kuier.
Nogmaals baie dankie vir die positiewe resensie, dit is baie belangrik vir ons

Wellington Country House Guesthouse
Florence B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Florence B
With friends

Definitely a must-visit.

I was impressed by the hospitality from the owner, she was communicative and friendly. And the views from the property are amazing.

Janine F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janine F
With spouse/partner

Pragtige views, baie vriendelike eienaars, niks was te veel moeite nie. Ons het regtig tuis gevoel die hele naweek

Ons het vreeslik lekker gekuier! Die eienaars is wonderlike mense en niks was te veel moeite nie. Pragtige views van die dek en het heeltemal tuis gevoel.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Janine,

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het lekker gekuier en die pragtige natuurskoon geniet.

Wellington Country House Guesthouse
Jacqueline L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacqueline L
With friends

Was a lovely stay.

It was a lovely stay with great service!

Wellington Country House Guesthouse's response

Thank you for your review Jacqueline.

Wellington Country House Guesthouse
Louise V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Individual traveler

Stylish, friendly reception and warm, welcoming atmosphere.

Mara from Wellington Guesthouse treated us to a warm welcome. She went out of her way to make us feel welcome and at home. She even unlocked the door for us in the ice cold wee hours after I left my keys in someone's car. Stunning guesthouse, warm atmosphere. Will definitely book again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Stylvol, hartlike ontvangs en warm, welkome atmosfeer.

Hartlik ontvang deur Mara van Wellington Guesthouse. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel. Selfs die deur kom oopsluit in ysige middernagtelike ure na ek die sleutels, wat sy aan my toevertrou het, in iemand se kar vergeet het. Pragtige gastehuis, warm atmosfeer. Sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dankie vir jou roerende resensie Louise, ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te ontvang, sterkte met dit wat vir julle voorlê, julle is in ons gebede.

Wellington Country House Guesthouse
Dawie N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawie N
With spouse/partner

Good rest.

We visited family during the day and basically just slept there in the evenings but everything was convenient and clean. Parking can be a challenge when there are more guests.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker geslaap.

Ons het deur die dag by familie gekuier en basies net in die aande daar geslaap maar alles was baie gerieflik en skoon. Parkering kan egter 'n uitdaging raak sou daar meer gaste wees.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dankie vir jou resensie, Dawie. Ons is bewus van die parkering en is hierdie week druk besig om dit uit te brei. Dankie vir julle ondersteuning

Groete
Dick en Mara
Wellington Guesthouse

Wellington Country House Guesthouse
Lilanie N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lilanie N
Family with young children

Very nice and tranquil.

We had a very nice stay and will stay at Wellington Guesthouse again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly en sal weer by Wellington Gastehuis gaan oornag.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dankie vir die resensie Lilanie, ons waardeer dit. Dankie ook vir julle ondersteuning.

Wellington Country House Guesthouse
Izak Jacobus L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak Jacobus L
With spouse/partner

Ons verblyf was baie netjies in 'n warm en gasvrye atmosfeer. Ek kan ons goeie ervaring met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Die gastehuis is baie netjies met 'n pragtige uitsig. 'n Mens voel tuis soos vriende en die etes is van hoogstaande gehalte. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Koos

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier en die etes geniet.

Wellington Country House Guesthouse
Nelie S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelie S
With spouse/partner

The service was of superior quality and hospitality unbeatable! Meals served were out of the books!

We enjoyed the stay very much and would definitely recommend the guesthouse. Hospitality made us feel at home right away.

This review has been translated, click here to view the original version.

Die diens was van hoogstaande gehalte en die gasvryheid onverbeterlik! Etes wat bedien was, is uit die boeke!

Ons het die verblyf baie geniet en sal die gastehuis beslis aanbeveel. Gasvryheid het 'n mens dadelik laat tuis voel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Abraham en Nelie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir julle ondersteuning

Wellington Country House Guesthouse
Belinda D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda D
With spouse/partner

We didn't spend much time there, but we really enjoyed it.

Very friendly people. Beautiful place. Would want to visit in summer. Good location, good area, which is important.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vir die klein tydjie wat ons daar deurgebring het, het ons dit baie geniet.

Baie vriendelike mense. Pragtige plek. Sal baie graag wil teruggaan in die somer. Goed geleë in 'n baie goeie woongebied, wat vir my baie belangrik is.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Dankie Belinda, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Hoop ons sien julle in die somer vir behoorlike bederf!

Wellington Country House Guesthouse
Jani D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Jani D
With spouse/partner

Wonderful service - no privacy.

The owner is unbelievably friendly and helpful. It wasn't clear on the advertisement that this was a guestroom in people's private room. Therefore the bathroom isn't en-suite and you have to walk down the corridor to get to the bathroom. The owner's private lounge is visible when you go in and out of the bathroom - very uncomfortable and not private.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wonderlike diens - geen privaatheid.

Die eienaar is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Dit was wel nie duidelik vanaf die advertensie dat hierdie gastekamer bloot 'n kamer in mense se privaat huis is nie. Dus is die badkamer nie en suite nie en moet mens in die gang stap om by die badkamer uit te kom. Die eienaar se privaat sitkamer is sigbaar as jy in en uit die badkamer gaan - dus baie ongemaklik en nie privaat nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Jani
Dankie vir jou terugvoering. Ongelukkig het julle spesifiek die spesiale aanbod Chenin kamer gekies wat duidelik aandui dat die badkamer langsaan is en gewoonlik deur ouers met kleintjies bespreek word, saam met die 2 bed kinderkamer langsaan. Mamma en Pappa kuier in die TV kamer terwyl hulle steeds naby aan die kleingoed kan wees. Dis jammer dat julle verkies het om nie die skerm te gebruik, wat meer privaatheid verskaf nie. Ons is wel in proses om elke kamer en-suite te maak en waardeer jou teugvoering.
Die term Country House verwys spesifiek na 'n gastehuis waarin die eienaars woon en wat in of naby natuurskoon is, waaraan ons heeltemal voldoen.

Wellington Country House Guesthouse
Pieter E - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter E
With spouse/partner

Quality in each and every aspect.

See the stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Kwaliteit in elke en alle opsig.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Pieter en Marietjie, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Dankie vir die goeie resensie, ons kliente se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Julle is 5 ster kliente, baie dankie vir julle ondersteuning

Wellington Country House Guesthouse
Francois O - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois O
With friends

Excellent service and experience.

See star rating.

Elreza V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elreza V
With spouse/partner

Very neat and pleasant accommodation.

We stayed at quite a few places this holiday and would recommend this place with an open heart. Our room was very neat and clean, it had air conditioning and the people are friendly and helpful. It was very safe and I could park my car in the garage. The view at the swimming pool is something special. Would definitely recommend it.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie netjiese en aangename verblyf.

Ons het by baie plekke gebly die vakansie en ek kan met liefde die plek aanbeveel. Ons kamer was baie netjies en mooi, kamer het lugversorging en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie veilig en ek kon my kar in die motorhuis parkeer. Die uitsig by die swembad is iets besonders. Sal dit vir seker aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te plaas, ons waardeer altyd teugvoering. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier geniet het, en ons pragtige berg en wingerd uitsigte kon geniet.
Ons wens julle alles wat mooi is vir 2017 en vorentoe.

Groete
Dick

Wellington Country House Guesthouse
Shireen P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shireen P
With spouse/partner

Perfect getaway from the busy city life.

Your hospitality exceeded all our expectations, and we felt very much at home. Very neat accommodation and definitely value for money.

This review has been translated, click here to view the original version.

Perfekte wegbreek van besige stadslewe.

U gasvryheid het al ons verwagtinge oortref, het baie tuis gevoel. Baie netjiese verblyf en beslis waarde vir jou geld.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Shireen, baie dankie vir jou vriendelike woorde en waardering. Gelukkige gaste is ons passie. Julle was die perfekte gaste, perfek netjies, geduldig, vriendelik en uiters bedagsaam, baie dankie. Ons wens julle vrede, vreugde en voorspoed toe vir die toekoms. Boland groete, Dick en Mara.

Wellington Country House Guesthouse
Ulindi C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ulindi C
With spouse/partner

Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Terugvoer was van die begin af vinnig en deeglik. Tannie Mara en Oom Dick was die mees gasvrye mense. Die verblyf was netjies en gemaklik met vele om te doen. Die uitsig van die stoep is iets om te beleef!

Wellington Country House Guesthouse's response

Beste Ulindi,

Baie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Laat weet gerus hoe ons vir julle beter waarde vir geld kan bied, ons is dankbaar vir eerlike terugvoer, sodat ons kliente selfs beter kan bedien. Ons wens julle 'n voorspoedige, gelukkige en gesonde 2017!

Groete,
Dick en Mara

Wellington Country House Guesthouse
Marlene B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
With spouse/partner

It was one big treat!

We were treated like kings. Felt loved and at home! Would recommend it to anyone looking for a weekend getaway! There was a peaceful, calm and homey atmosphere! May you only be blessed! Would definitely stay there again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was een groot bederf!

Ons was op die hande gedra. Het tuis en geliefd gevoel! Sal dit vir enige persoon aanbeveel wat net vir 'n naweek wil wegbreek! Daar was 'n vredevolle en rustige huislike atmosfeer! Mag hul slegs geseën word! Sal definitief weer daar bly!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie Marlene, dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ons waardeer jou aanprysing!

Groete
Dick en Mara

Wellington Country House Guesthouse
Marilise L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise L
Family with young children

Lovely!

Wonderful owners! Super hospitable and nothing was too much trouble for them!

This review has been translated, click here to view the original version.

Heerlik!

Wonderlike eienaars! Ongelooflik gasvry en niks was te veel moeite nie!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wellington Country House Guesthouse's response

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg! Julle was heerlike rustige en innemendene gaste. Nogmaals dankie, terugvoer is baie belangrik vir ons en voornemende gaste. Geseënde Kersseisoen vir julle.
Dick en Mara

Wellington Country House Guesthouse
was R1 590
From R1 272
per night (sleeps 2)
Weekend Special 20% off
Get 20% off for stays on Friday and Saturday. Valid from 1 Nov 2019 until 31 Dec 2021.
was R1 590
From R1 272
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
was R1 590
From R1 272
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 15:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Richter Avenue, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOM0ubPMKTEfs8S1o7JEWN4T306SKYXnrP3cdA9WwDgX9ArJrhl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 590, now From R1 272  per night (sleeps 2) 33 5 1 5 27 Richter Avenue Wellington 7655 Western Cape 0860 022 102 12:00-15:00 10:00 -33.654041728653 19.012378266865
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com