The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Welpie Guest House | TravelGround
+14

Welpie Guest House

23 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for Welpie Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Peet W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet W
With spouse/partner

Pragtig en netjies, heerlik rustig gekuier.

Baie netjies en skoon in rustige en veilige omgewing. Sekuriteit is baie goed en het heerlik geslaap. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het net een tekortkoming gevind en dit is lugversorger. Ons sou graag daarvan wou gebruik maak en sal bereid wees om meer te betaal daarvoor aangesien ons midde van 'n hittegolf is. Verder was ons 100% tevrede.

Ina D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina D
With spouse/partner

Great accommodation, neat, clean and friendly reception.

Beautiful, neat place where one can just relax. Great reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik verblyf, netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Pragtige, netjiese plek waar 'n mens net kan rustig raak. Puik ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanessa S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S
Individual traveler

Highly recommended. Outstanding accommodation.

Very good and definitely recommended to anyone. Outstanding service by the hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoogs aanbeveel. Uitstekende verblyf.

Baie goed en definitief aanbeveel vir enige toekomstige persoon. Uitstekende diens van die gasvrou en gasheer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santie B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie B
With friends

Fantastic.

Had a very nice stay. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies.

Baie lekker gebly. Gaan beslis weer 'n draai maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
Individual traveler

Neat.

It was very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Baie netjies en skoon gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Andre V
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Welpie Guest House is ideaal geleë en is naby alle besienswaardighede. Netheid moet opgeskerp word aangesien badkamer se stort nie een keer in tien dae se verblyf skoongemaak was nie. Glasdeur van kamer en vloere was nie skoon nie, en linne nie op standaard nie. Plek het potensiaal maar eienaar sal beslis hand op plek moet hou en meer belangstelling moet toon om plek op standaard te kry en te hou. Ongelukkig is verblyf "over priced". Foto's is ongelukkig baie misleidend.

Welpie Guest House's response

Ons is baie jammer om op hierdie manier van die ongerief te verneem, aangesien ons gereeld gevra het of daar enige klagtes is en die bediende elke dag behalwe Sondae die kamer skoon gemaak het. Ons prys is nie te hoog nie as mens die volgende in ag neem; vol DStv, unlimit Wi-Fi, 2 rolle toiletpapier en elke dag 'n volhouer koffie, dit is vooregte wat nie elke gastehuis het nie.

Welpie Guest House
Odette S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Odette S
With spouse/partner

Neat, slept very comfortably.

Place is neat and clean. The beds are comfortable and we had a good night's sleep. Friendly owners. Nice little kitchen where we could store our food in a fridge, could make tea and coffee with a biscuit waiting for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, baie gemaklik geslaap.

Plek is netjies en skoon. Die beddens is gemaklik en ons het 'n goeie nagrus ingekry. Vriendelike eienaars. Oulike klein kombuisie waar ons ons eetgoed kon bêre in 'n yskas, kon tee en koffie maak met beskuit wat vir ons gewag het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adel G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adel G
With spouse/partner

Clean and friendly.

Beautiful, clean and spacious unit. Very friendly reception. Light breakfast should be included at this price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en vriendelik.

Pragtige, skoon en ruim eenheid. Baie vriendelike ontvangs. Voel egter vir die prys kan ligte ontbyt ingesluit word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel V
With spouse/partner

Die moeite werd.

Welpie Gastehuis was baie netjies, skoon en die mense vriendelik. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel aan almal wat blyplek in die Wesrand soek. Definitief goeie waarde vir geld.

Marinda V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda V
Individual traveler

Uitstekend toegerus en baie netjies.

Alles wat jy benodig.

Charl V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl V
Individual traveler

Alles nodig vir gerieflik bly.

Die verblyf was veilig, gemaklik en gerieflik. Die kamer was groot en die bed gemaklik. Die kombuis was goed toegerus en die badkamer heerlik ruim met baie warm water.

Walter P - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Walter P
With spouse/partner

Ons het net een nag oorgeslaap, maar dit baie geniet.

Ina was baie vriendelik. Die kamer was baie gerieflik, en die badkamer groot en netjies. Sal vir seker weer daar bly.

David M - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David M
On business

Uitstekende ligging en geriewe.

Baie gemaklike en gerieflike verblyf - was uitstekend vir my sakereis. Sal beslis terugkeer!

Gert O - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert O
Family with teenagers

Droomverblyf!

Het net een nag geslaap vir troue sonder om van kos geriewe gebruik te maak. Lekker veilige opset vir gesin en voertuig. Baie vriendelik ontvang en gegroet die volgende oggend. Ek en seun het heerlik pool en tafeltennis gespeel. Lieflike swembad beskikbaar om af te koel. Fantasties toegerus vir selfsorg en ontspanning. Verseker sal ek weer by Welpie slaap in die toekoms.

Isabella G - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabella G
With spouse/partner

Baie beïndruk!

Ek en my eggenoot het in die tuinwoonstel gebly. Ons was 'n hele week daar en het heerlik gebly. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Die beddens was puik, kraakvars beddegoed en sagte wit handdoeke.Tuin is goed versorg, met 'n swembad wat goed onderhou word. 'n Ruim woonstel wat goed toegerus is. Ligging is uitstekend, want jy kan dadelik op die snelweg klim. Veiligheid is daar prioriteit. 'n Veiligheidshek en dan in 'n toesluitmotorhuis, kamers is met Trellidor-deure beveilig. Dit was 'n goeie ervaring weg van die huis. Beveel dit aan vir enige persoon.

Re-an M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Re-an M
With spouse/partner

Baie netjies en die mense is baie vriendelik!

Die kamer was lekker ruim, skoon en baie netjies. Ons voertuig het veilig oornag gestaan en die mense was werklik vriendelik, sal definitief weer daar oorbly.

Queen Q - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Queen Q
With spouse/partner

The place is out of this world

I just want to say thank you for welcoming us to your beautiful place. Will definitely have to come back as a one night stay wasn't enough. If you stay here, you don't need to go to Durban, as this is one of the greatest places I've found near Johannesburg.

Igna R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Igna R
Family with young children

Aangenaam verras gewees!

Baie ruim en gerieflik met lekker swembad en braaikamer, alles pragtig onderhou en ware gasvryheid. Sal definitief weer gebruik.

Ilse S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse S
With spouse/partner

Dit is absoluut die moeite werd vir iemand wat net wil wegbreek vir 'n naweek.

Welpie Gastehuis is uniek. Dis baie rustig en met jou aankoms voel jy sommer klaar tuis. Elke kamer het sy eie kombuis en badkamer. Daar is ook 'n gerieflike braai-area met swembad wat afgesonder is en veilig is vir klein kinders. Daar is 'n snoekertafel en sokkertafel. Die beddens is lekker ruim. Dit is beslis 'n moet vir enige nuutgetroude paartjie of persoon wat vir besigheid net 'n rustige plekkie soek.

Anneke V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke V
Family with young children

Fantasties!

Pragtig en fantasties!

Linda P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda P
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Christa D - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
Family with young children

Dit was wonderlik. Die mense is vriendelik en alles is skoon en netjies.

Dit was regtig wonderlik dat ons daar uitgekom het. Die mense was so hulpvaardig en gasvry. Die kamers was netjies en skoon. Die kinders het gedink hulle is konings met hulle eie kamers en badkamers. Die lapa het baie gehelp, want 'n mens soek altyd 'n plekkie om lekker te kuier by 'n gastehuis.

Pieter C - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Exellent facilities and super service

Excellent facilities and service. Will recommend. Good value for money.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Welpie Street, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyY2ExODgzLThlYjctNGE0My1hY2M4LTY1YjgxYzVmZjNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 23 5 1 5 13 Welpie Street Rant en Dal 1739 Gauteng 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -26.076636200489 27.78707921505
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!