WesKus PanDokkies
Review Summary
Nicole B - Jun 2022
Overall score
Amazing.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou resensie Nicole. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.
Kom kuier asb weer.
Groete
Hanlie
Sharlene P - Apr 2022
Overall score
Die huisies is vreeslik mooi gemaak en alles is, daar wat jy nodig het, dit is gerieflik en gesellig. Ons het al 3 die huisies bespreek en dit het goed vir ons gewerk.
WesKus PanDokkies 's response
Sharlene,
Baie dankie vir die teruvgvoer. Kom kuier asb gou weer.
Groete
Hanlie
Helena H - Mar 2022
Overall score
Unexplainable.
WesKus PanDokkies 's response
Hi Helena,
I am glad that we could assist you. Thank you for your kind remarks, it was a pleasure to have you as our guest.
Please come visit us again.
Regards,
Hanlie
Kai P - Jan 2022
Overall score
Good, clean accommodation, nice within Strandfontain.
WesKus PanDokkies 's response
Good dai Kai,
Thank you for your review, much appreciated. It was a pleasure to have you here!
Regards,
Hanlie
Willem S - Jan 2022
Overall score
Alles ruik na rook as jy binne braai.
Read moreWesKus PanDokkies 's response
Goeie dag Willem,
Jammer om van jou teleurstellende ondervinding rakende u verblyf te verneem.
Ons kan ongelukkig niks aan ons ligging doen nie behalwe om mense te vra om die beskrywings van eenhede te lees alvorens hul bespreek. Dit verminder die ongemak aan beide kante.
Ons mag ongelukkig nie generators op die grid sit nie soos per matzikama munisipaliteit se reels.
Desember was hier weerlig wat veroorsaak het dat hier 'n krag onderbreking was wat die hele dorp in die donker gedompel het. Ek het voorsiening gemaak met gasstofies, herlaaibare gloeilampe (wat beperkte ure het).
Strandfontein het beperkte dienste soos gepubliseer in ons beskrywing asook u kwotasie.
Verskeie mense gebruik die binne braaie van al ons eenhede en daar was 'n probleem met die' huis' se braai wat wel reggestel is.
Baie jammer dat ons en Strandfontein nie aan u vereistes voldoen het nie.
Groete,
Hanlie
Ilze V - Dec 2021
Overall score
Heerlik ontspan in 'n unieke, mooi plekkie.
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly as jy jou tyd by ons geniet het. Kom kuier asseblief gou weer in Strandfontein!
Willie D - Dec 2021
Overall score
Vriendelike ontvangs persoonlik deur eienaar. Lekker gebly!
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou resensie Willie! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie
Merle N - Nov 2021
Overall score
Oulike, cozy plekkie.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou resensie Merle! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Mariska J - Nov 2021
Overall score
Very pleasant and relaxing.
WesKus PanDokkies 's response
Mariska, dankie vir jou resensie. Kom kuier weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Stefan S - Oct 2021
Overall score
Baie aangename plekkie.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie Stefan vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Ammiel S - Oct 2021
Overall score
Fantasties.
WesKus PanDokkies 's response
Hallo Ammiel,
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Kom kuier gou weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Fanie S - Oct 2021
Overall score
Wonderlike ervaring.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie Fanie vir jou positiewe resensie. Ons is bly as jou ervaring by die Pandokkies lekker was. Kom kuier gou weer.
Hanlie
Marius V - Oct 2021
Overall score
Ons is hartlik ontvang en lekker geslaap.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou resensie Marius. Kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Hanlie
Louise V - Oct 2021
Overall score
Skoon, netjies en vriendelikste gasvrou.
WesKus PanDokkies 's response
Louise, baie dankie vir positiewe resensie. Kom kuier gou weer by ons Pondokkies.
Groete,
Hanlie
Anne-lize D - Oct 2021
Overall score
Rus vir die liggaam. Vrede vir die siel.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou resensie Anne-Lize! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Suna L - Oct 2021
Overall score
Pragtig, netjies en heerlik.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou resensie Suna. Kom kuier asb weer by ons PanDokkies.
Groete,
Hanlie
Coenie K - Oct 2021
Overall score
Lovely self-catering with everything nicely thought out - fully equipped and excellent value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike selfsorg met alles mooi uitgedink - ten volle toegerus en puik waarde vir geld!
Die gasvrou het ons heeltyd op hoogte gehou met haar puik kliëntediens! Regtig 'n juweel verblyfplek in Strandfontein!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie Coenie vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by die PanDokkies.
Groete,
Hanlie
Pat J - Sep 2021
Overall score
Clean, cosy and comfortable and well located.
WesKus PanDokkies 's response
Thank you, Pat, for your rating. Please visit Pandokkies again.
Regards,
Hanlie.
Johan M - Sep 2021
Overall score
Puik gasvryheid en netjiese blyplek.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie Johan vir jou resensie. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Sunette B - Sep 2021
Overall score
Fantastic and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en pragtig.
Baie mooi dekor, nice seaview. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
WesKus PanDokkies 's response
Sunette, baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief gou weer by ons.
Jan V - Sep 2021
Overall score
Very pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Alles wat benodig word is daar. Ontvangs was uitstekend. Verblyf is baie lekker. Het net 'n probleem met die stort in die begin gehad. Water in geiser is baie beperk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
WesKus PanDokkies 's response
Jan,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en terugvoer. Ons moet waterbesparings op 'n gereelde basis toepas daarom die 30L elektriese geysers met stort intervals van 15 minute. Ons verduidelik die gebruik daarvan tydens inboek asook met' n nota in die badkamer.
Groete,
Hanlie
Renee P - Sep 2021
Overall score
Stunning.
WesKus PanDokkies 's response
Renee, baie dankie vir jul positiewe resensie. Kom kuier asb gou weer.
Arend P - Sep 2021
Overall score
Dit was wonderlik.
WesKus PanDokkies 's response
Arend, baie dankie vir jou positiewe resensie. Kom kuier asb gou weer by ons.
Delina M - Aug 2021
Overall score
Netjiese, skoon verblyf binne loopafstand van strand.
WesKus PanDokkies 's response
Delina, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bewus daarvan dat daardie braaier bietjie rook, maar dit help om 'n venster of bo-deur oop te maak met 'n binne braai. Ons sal wel aandag daaraan gee. U het verby die buite braai gestap waar u parkeer het. Daar staan stoele ook om die braaier gepak.Baie jammer dat die ondervinding in hierdie huisie nie 5 ster was nie. Ek het hom vir nou toegemaak op lekkeslaap om die binnebraai uit te sorteer.
Shannon G - Aug 2021
Overall score
Comfortable.
WesKus PanDokkies 's response
Good day Shannon,
Thank you for your review. I would have liked to know where we went wrong on 'netheid' since that is one thing where I am trying not to compromise and would like to apologise for any inconvience based on that rating.
Jan P - Aug 2021
Overall score
Lekker oorgestaan daar.
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir u resensie. Kom kuier gou weer.
Paul N - Aug 2021
Overall score
Heerlikste verblyf met 'n snoesige bed!
WesKus PanDokkies 's response
Paul baie dankie vir jou positiewe resensie, kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Daleen G - Aug 2021
Overall score
Ongelooflike wegbreekplekkie. Plaasgevoel, huisie by die see. Wat meer kan mens vra. Alles was perfek.
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir jou terugvoer! Ek is bly julle het lekker by ons gekuier, kom gou weer!
Anneme S - Aug 2021
Overall score
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
WesKus PanDokkies 's response
Anneme, baie dankie vir jou terugvoering.
Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Lize V - Aug 2021
Overall score
Good value for money.
WesKus PanDokkies 's response
Thank you for your rating. I am sorry if there is anything misleading in our description of the location of the property. I will revise and adjust if needed.
Ciska S - Jun 2021
Overall score
'n Mooi skoon, husilike omgewing!
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier asseblief gou weer vir ons.
Groete,
Hanlie
Marna K - May 2021
Overall score
Baie netjies en gerieflik!
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gou weer vir ons.
Groete,
Hanlie
Sarette E - Apr 2021
Overall score
Mooiste dorpie. Pragtige, skoon eenheid. Volledig toegerus, baie smaakvol gemeubileerd.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir die positiewe terugvoer Kom kuier asb gou weer by ons.
Vriendelike groete,
Hanlie
Karin K - Apr 2021
Overall score
Van die oomblik wat ons daar gestop het was ons naweek gemaak met die vriendelikheid van Hanlie, niks is moeite gewees nie!
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief gou weer vir ons.
Groete
Hanlie
Pieter K - Apr 2021
Overall score
Hanlie en Eddie was uiters vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het lekker gebly en sal weer daar gaan aanklop.
WesKus PanDokkies 's response
Dankie vir jou terugvoer, kom kuier gerus weer by ons.
Groete
Hanlie
Marie P - Mar 2021
Overall score
Uitmuntend!
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir jul terugvoer, kom kuier gou weer.
Maria L - Feb 2021
Overall score
Sterk aan te beveel!
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie vir die resensie ons hoop julle kom kuier gou weer.
Marna B - Jan 2021
Overall score
Heerlik.
WesKus PanDokkies 's response
Baie dankie, ons hoop jul kom sommer gou weer kuier.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 45 Kronkel Road, Strandfontein, 8151, Western Cape
- All ages welcome