Jacobs Bay Accommodation at Weskushuis | TravelGround
+74
+74

Weskushuis

95 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 95 reviews for Weskushuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Linda H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda H
With spouse/partner

It's a lovely cozy house to stay in and the hostess, Gerda, is very friendly and helpful.

The cottage can accommodate two people, is very clean and tidy and has everything one could possibly need. It is centrally located in a quiet and safe area and walking distance from the beach. And it being dog-friendly is a bonus! I recommend Jacobs Bay and the West Coast House with great boldness.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dis 'n heerlike knus huisie om in te bly en die gasvrou, Gerda, is baie vriendelik en hulpvaardig.

Die huisie het slaapplek vir twee persone, is baie skoon en netjies en beskik oor alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry. Dit is sentraal geleë in 'n rustige en veilige omgewing en stapafstand van die strand. Dat dit boonop hondjievriendelik is, is 'n bonus! Ek beveel Jacobsbaai en die Weskushuis met groot vrymoedigheid aan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Baie dankie Linda. Dit was heerlik om julle hier te hê. Hopelik is dit volgende keer langer.

Weskushuis
Mornay R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mornay R

I can't help but give 5 stars to West Coast House!

We went as a family to visit friends at West Coast house, what an experience, the units were perfect for our purposes, we stayed in units 2 and 3 for the weekend. Everything was there, we just visited from early day till late evening. It was so quiet, hiking along the many coves, and the whole village is clean and really resting for the soul. A weekend has like a long holiday feeling. Thank you, Gerda, for the time at home, we will definitely do it again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ek kan nie anders as om 5 sterre te gee vir Weskushuis nie!

Ons het as 'n gesin saam met vriende gaan kuier by Weskus huis, wat 'n belewenis, die eenhede was perfek vir ons doeleindes, ons het in eenheid 2 en 3 gebly vir die naweek. Alles was daar, ons het net gekuier van vroegdag tot laat aand. Dit was so rustig, staproetes langs die klomp baaitjies, en die hele dorpie is skoon en rêrig is rus vir die siel. 'n Naweek het soos 'n lang vakansiegevoel. Baie dankie, Gerda, vir die tyd by die huis, ons sal dit beslis weer doen.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Dis was net 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. En ek wil julle ook net 5 sterre gee, want dit lyk amper asof daar niemand gebly het nie - die plek is "spotless" gelos.

Weskushuis
Hester V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik. Vriendelike mense.

Die eienaar gaan uit haar pad om die verblyf gerieflik te maak. Ons geniet keer op keer die vriendelikheid van Jacobsbaai! Gaan weer.

Weskushuis's response

Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom!

Weskushuis
Hanno V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanno V
With spouse/partner

Rustige wegbreek.

Lieflike eenheid met als wat jy sal benodig.

Weskushuis's response

Baie dankie Hanno. Ek is bly julle kon lekker ontspan!

Weskushuis
Ben S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben S
With friends

Heerlik gekuier in die Weskushuis.

Pragtige, rustige gebied om in vakansietyd te ontspan.

Weskushuis's response

Baie dankie Ben. Ek hoop ek sien julle gou weer.

Weskushuis
Mari P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mari P
Family with teenagers

Neat and clean. Well appointed.

Tasteful unit. Well appointed with everything you need.

This review has been translated, click here to view the original version.

Netjies en skoon. Goed ingerig.

Smaakvolle wooneenheid. Goed ingerig met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Baie dankie Mari. Julle was ‘n plesier om te akkommodeer.

Weskushuis
Vincent T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vincent T
Family with young children

Nice and laid-back accommodation.

Excellent value for money with the friendly, charming owner, Gerda.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker laid back verblyf.

Uitstekende waarde vir geld met vriendelike, sjarmante eienaar, Gerda.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Goeie dag Vincent,

Baie dankie! Ek hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Weskushuis
Moira S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moira S
Family with teenagers

Heerlik, fantasties, ongelooflik.

Heerlike, stil dorp. Eenheid 4 bied ongelooflike privaatheid en 'n uitsig oor die see. Het baie lekker gebly, goeie waarde vir geld, sal in die toekoms weer van die Weskushuis gebruik maak.

Weskushuis's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Sien uit na julle terugkeer.

Weskushuis
Candice H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Candice H
With spouse/partner

It was awesome!

Everything was overwhelming. Services made you feel welcome.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was awesome!

Alles was oorweldigend. Dienste het mens laat welkom voel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Dankie Candice! Ons is uiteindelik klaar. Elke eenheid het ook nou sy eie alarmstelsel. Hoop julle kom gou weer terug.

Weskushuis
Shané V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shané V
With spouse/partner

Very comfortable and tranquil.

The Weskushuisie is very beautiful with everything you need. We enjoyed our stay and will be back.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker gerieflik en rustig.

Die Weskushuis is baie mooi uiteengesit met al die benodigdhede wat mens kort. Ons het die tydjie daar baie geniet sal beslis weer teruggaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Dit was ‘n groot plesier Shané!

Weskushuis
Letha T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letha T
With friends

Our stay was good for the soul, peaceful and beautiful.

I was pleasantly surprised with the stay. The house had everything we needed, we just had to bring our food and clothes. You will definitely see us again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons verblyf was lafenis vir die siel, rustig en mooi.

Ek is aangenaam verras met die verblyf. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het, ons moes net ons kos en klere bring. Julle sien ons beslis weer!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Baie dankie Letha. Hoop ons sien julle gou weer!

Weskushuis
Nicola F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nicola F
Family with young children

Very nice house, but needs a little attention.

Well equipped, but toilet lid and light were broken. Struggled a lot to check in. Well located.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie oulike huisie, maar kort bietjie aandag.

Goed toegerus, maar toiletdeksel en lig was stukkend. Het baie gesukkel om in te boek. Goed geleë.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Weskushuis's response

Hi Nicola,
Ons het die 5de Desember oorgeneem as nuwe eienaars en het die nodige veranderings aangebring. Ons sal ook in die vervolg persoonlike verwelkomgs doen. Weskushuis het ‘n “major facelift” ondergaan, en ons sal julle graag weer in die toekoms wil verwelkom.

Weskushuis
Vyoniver M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vyoniver M
With spouse/partner

Peaceful and fantastic.

Was very nice. Neat and peaceful. A getaway just to forget about busy life. Will definitely go again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig en fantasties.

Was baie baie lekker. Netjies en rustig. 'n Wegbreek om net te vergeet van die besige lewe. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Elane S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elane S
Family with young children

Fantasties!

Ons het die naweek by Weskushuis baie geniet. Die dorp is asemrowend mooi, die mense vriendelik! Sal beslis weer so maak!

Eldo U - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eldo U
Family with young children

Dit was baie lekker.

Die dubbelbedmatras was swak, asook die houtbedjie waarop my dogtertjie moes slaap. Dis kardinaal dat matrasse lekker kan slaap. Die toilet het nie 'n deksel gehad nie. Geen klankdigtheid en die gaste onder kon mens duidelik hoor. Veral die stort- en badkamersake. Dit was nie lekker nie. Daar sê dat daar DStv is, wat nie die geval was nie. Dan dalk die belangrikste ook is die feit dat daar nie gesê word dat no. 4 geweldige steil trappe het nie. Wat as dit bejaardes was? Hulle sou nie die trappe kon baasraak nie.

Rene D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rene D
With friends

Goeie waarde vir geld.

Goed toegerus, ligging is perfek. Van jonk tot oud het heerlik gekuier.

Almarie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Almarie D

Jacobsbaai and Weskushuis is a wonderfully quiet, back-to-nature experience.

I had a good time at Weskushuis. My mom and I decided to break away from the city noise. Weskushuis was ideal. We found everything needed to stay comfortable. Apartment 1 was a nice one bedroom place. I just have to mention that I did not find the pull-out sofa very comfortable, and it took quite a bit of time to figure out how to flatten the thing. I would also have preferred to get a duvet for the sofa, instead of the thick blanket. Because every "two people" who book a place together is not a couple. The surroundings are wonderfully beautiful. It's mostly pristine. You can feel and hear the silence. It's a place where you don't see too many other people, you hear the birds, the sea and the wind. Since there are not many people, there is also only a small convenience store, but both Saldanha and Vredenburg are around the corner if you want to go shopping. When you are in Saldanha, go to the Cha-cha Takeout Meals and get a delicious fresh baked vetkoek. The people in the West Coast are just one of the reasons to visit. Everyone is friendly, even the younger people still greets you. It was truly one of the best breaks I've ever had.

This review has been translated, click here to view the original version.

Jacobsbaai en Weskushuis is 'n heerlike stil, terug-na-die-natuur-kuiertjie.

Ek het lekker gekuier by Weskushuis. Ek en my ma het besluit om bietjie weg te breek van die stadsgeraas. Weskushuis was ideaal. Ons het in die huis alles gekry wat nodig was om gemaklik te bly. Woonstel 1 was 'n lekker eenslaapkamer-plekkie. Ek moet net noem dat ek nie die uittrekbank baie gemaklik gevind het nie, en dit het nogal heelwat tyd geneem om uit te vind hoe die ding platgeslaan moet word. Ek sou ook verkies het om 'n duvet vir die bank te kry, i.p.v. die dik kombers, ek seker was vir die kamer as ekstra warmte bedoel was. Want elke "twee mense" wat saam 'n plek bespreek is nie 'n couple nie. Die omgewing is verruklik mooi. Dis meestal ongerep. Jy kan die stilte voel en hoor. Dis 'n plek waar jy nie te veel ander mense sien nie, jy hoor die voëls, die see en die wind. Aangesien daar nie veel mense is nie, is daar ook net 'n klein geriefswinkel, maar beide Saldanha en Vredenburg is om die draai as jy wel wil inkopies doen. Wanneer jy in Saldanha is, gaan kuier by die Cha-cha Wegneemetes en kry 'n heerlike vars gebakte vetkoek. Die mense in die Weskus is maar net een van die redes om te gaan kuier. Almal is vriendelik, selfs die jonger garde groet mens nog. Dit was werklik een van die beste wegbreke wat ek al gehad het.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Leila V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leila V
With spouse/partner

Nice and peaceful and clean.

We had a great stay. Would recommend it to anyone. Place is pretty, clean and a neat with everything you'd need. Would definitely go there again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker rustig en mooi skoon.

Ons het vreeslik lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Plek is mooi skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wilna J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna J
With friends

Rustige natuurskoon en veilige kuiertjie.

Baie beïndruk met verblyf. Weskushuis is pragtig, netjies en baie goed geleë. Was heerlik om weg te breek na stille natuurskoon.

Lena L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lena L

The house is comfortably furnished. Would recommend it to anyone.

The house is comfortable and the hospitality is incredible. We will go back to that house any time again ─ number 3.

This review has been translated, click here to view the original version.

Die huis is gerieflik ingerig. Sal dit aanbeveel vir enigeen.

Die huis is gerieflik en die gasvryheid is ongelooflik. Ons sal enige tyd weer teruggaan na daardie huis ─ nommer 3.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Rina V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rina V
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld. Al die geriewe wat jy nodig het. koon en netjies.

Ons het heerlik gebly in eenheid no 2. Dis skoon en netjies, goeie waarde vir geld en het al die geriewe wat jy nodig het. Daar was ongelukkig net 2 groot badhandoeke (nie 4 nie), maar ons het reggekom met die 2 grotes en 2 kleintjies. Ek is seker dit was per abuis! Al wat gepla het is die feit dat dit nie baie duidelik op die webtuiste noem dat no 2 en 3 (wat reg langs mekaar is) 'n lang stoep deel en daar dus min privaatheid is indien beide partye gelyktydig braai aan weerskante van die stoep. Daar is 'n poging tot 'n tipe van 'n afskorting gemaak met hangende pale/takke, maar dit is glad nie voldoende vir privaatheid nie en ek dink dit sal gaaf wees om hier 'n meer semi-permanente struktuur te hê. Ek sal nietemin maklik weer hier bly. Heerlike kaggel binne in die huis en stapafstand van die see.

Michelle B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Balsem vir die siel.

Fantastiese kuiertjie!

Coenie K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie K
On business

Rustige kalm privaat atmosfeer.

Die eenheid was alles wat belowe was. Dit is rustig en heel privaat en goed toegerus.

Yvernne R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yvernne R
With spouse/partner

We had a good time relaxing with a lovely fireplace on a very cold weekend in the Cape.

We stayed in unit 2, everything was as we expected except just the TV that made a buzzing noise all the time. Very nice house for summer or winter.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons het lekker ontspan met 'n heerlike kaggel op 'n baie koue naweek in die Kaap.

Ons het in eenheid 2 gebly, alles was soos ons verwag het behalwe net die TV wat heeltyd 'n suisgeluid maak wat nogal irriterend is. Baie lekker huis vir somer of winter.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Clifford C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clifford C
With spouse/partner

Very good value for money.

Very comfortable and homely. However, being winter, we needed to use the indoor fireplace, but could not as the whole place filled up with smoke. Maybe extending the chimney would resolve the problem.

Gerhard S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
Family with young children

Very nice.

Lovely relaxing few days. Many good facilities where we could have a braai with excellent views even though it was winter. Walking distance to the sea. We will definitely go again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker.

Heerlike ontspannende paar dae. Baie goeie geriewe waar ons lekker kon braai met uitstekende uitsig al was dit winter. Stapafstand see toe. Ons maak beslis weer 'n draai.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jody S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jody S
Family with young children

Amazing!

Die plekkie was so mooi ingerig en ons sal baie graag weer vir gaan.

Evonne J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evonne J
With friends

Fantastic, still and just what I needed.

Me and friend had an awesome time, it was just what my soul needed. Excellent service and place beautiful.

Charles H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charles H
Family with young children

Lekker gebly, met goeie geriewe.

Stukkende toiletsitplek, maar verder was alles goed. Verwarring met eenheid wat bespreek is. Nr. 1 op besprekingsvorm, maar eenheid het reeds mense in gehad, en ons het toe in eenheid 4 gebly.

Elsa V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsa V
With spouse/partner

Was ongelooflik lekker.

Ons sal jul diens te enige tyd aanbeveel en so ook vir Weskushuis. Ons het heerlik gekuier. Ons het nie die ander eenhede gesien nie maar die een waarin ons was, was goed. Hoewel al die inligting rondom die waterbersparing opgeplak was in die badkamer sou dit net goed gewees het om ook vooraf ingelig te kon wees.

Alicia H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia H
With spouse/partner

Snoesig.

Ons het heerlik gekuier in die Weskushuis se Woonstel nommer 2. Die plek was baie oulik ingerig en dit was silwerskoon en netjies. Mens kan net-net die see van die stoep af sien en is stapafstand van die see. Die kombuis het werklik alles gehad wat ons nodig gehad het - ek was baie beïndruk met die steakmesse en vonkelwynglase. Dit moet dalk gekommunikeer word aan mense dat daar taamlik baie trappe is wat mens moet klim om by die tweede slaapkamer uit te kom - enige een wat sukkel met trappe sal nie in die kamer kan slaap nie. Die beddens is gemaklik, maar beslis nie koninggrootte nie. Daar is ook nie verwarmers of elektriese komberse nie, maar wel warmwatersakke. Dit was baie koud in die aande. Ek sou dit waardeer het as die plek darem 'n bietjie hout verskaf het - darem net genoeg vir eenkeer se braai. Ons kon darem hout kry en lekker binne braai en kaggel maak.

Tjop D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjop D
With friends

Great value.

Great value for money. Will go again.

Michael H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael H
With spouse/partner

Very peaceful and neat.

Very nice and peaceful to relax away from the city.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie rustig en netjies.

Baie lekker en rustig om lekker af te skakel van die stad.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Ellie C - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellie C
With spouse/partner

Veilig en gerieflik.

Lekker plek om weer kop skoon te maak. Veilig en gerieflik. Weskus bly maar mooi.

Alicia M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia M
With spouse/partner

Awesome stay at Weskushuis.

Awesome, quiet and tranquil. Will definitely recommend.

Lynette N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette N
With friends

Great place.

Very nice place. Just one negative point: the braai light inside didn't work.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker plekkie.

Baie lekker plek. Net een negatiewe punt is die braai-lig binne wat nie werk nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Reinier O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinier O
With spouse/partner

Neat, clean, cosy. Lovely place.

Highly recommended for a peaceful getaway.

This review has been translated, click here to view the original version.

Netjies, skoon, gesellig. Lieflike plek.

Definitief vir 'n rustige wegbreek aan te beveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

René B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René B
With spouse/partner

Rustig, netjies, silwerskoon en flink diens.

Sou graag nader aan die see wou wees. Heerlik stil, geen lawaai of hindernisse nie.

Rubin J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rubin J
Family with young children

Nice place.

Nice place, would really go again.

Liezl W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl W
With spouse/partner

Vreedsaam.

Perfekte ligging. Naby die see, maklik om die huis te vind asook naby aan die omliggende dorpe vir benodighede. Baie stil, perfekte plek om te ontspan. Definitiewe waarde vir geld.

Lukas M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lukas M
With spouse/partner

Very pleasant.

This is a comfortable place for a few days' stay and is recommended.

Gerhard D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
Individual traveler

Beautiful.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Pragtig.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Hanneke B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneke B
With spouse/partner

Quiet and relaxing accommodation, with an incredible view of the sea.

Our accommodation was private, neat and safe, with the most beautiful view of the sea and coastal village. Everything you need to make a delicious meal in the kitchen. The balcony with its braai, perfect for a leisurely stroll. We will definitely visit again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustige en ontspanne verblyf, met 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Ons blyplek was privaat, netjies en veilig, met die mooiste uitsig oor die see en kusdorpie. Alles wat jy nodig het om 'n heerlike ete te maak in die kombuis. Die balkon met sy braai, perfek om gesellig te verkeer. Ons sal beslis weer gaan kuier!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Cindy J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cindy J
Family with young children

Teleurgesteld.

Die huis is aan ons verhuur as 5 slaapplek, slaapbank in die sitkamer. Die slaapbank is stokoud, uitgesit en dit was selfs onmoontlik vir my 20 kg, 7 jarige om daarop te lê. Genadiglik kon ons bedmaak op die ander sitkamer bank. Ek weet werklik nie hoe hulle kan verwag dat enigiemand op daardie slaapbank slaap nie, selfs sit is ongemaklik. Die twee lakens wat verskaf is, was nie eens dieselfde kleur nie. Daar was ‘n muskietplaag, ongelukkig geen Doom in sig. Ek het teen 02:00 oorweeg om ‘n oop Engen winkel te gaan soek, maar daarteen besluit.

Laura H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura H
Family with teenagers

Unbelievable.

If you want peace and a place to find your soul, this is the place.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ongelooflik.

As jy rustigheid soek en weer jou siel wil vind, is dit die plek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Helene V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Helene V
Family with teenagers

Rustig.

Het in eenheid 2 gebly. Die trappe na die boonste kamer is baie steil, maar was nie 'n probleem vir die kinders. Netjiese, gemaklike verblyf & spasie vir 4 mense. Ek verstaan die eiendom was tussen eienaars terwyl ons daar gebly het, daarom dalk dat probleme (soos die mini-oond wat nie behoorlik gewerk het) nie uitgesorteer is nie? Was meer ongemaklik as 'n krisis darem, so sal steeds die plek aanbeveel én enige tyd weer self daar bly.

Charlene A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlene A
Family with young children

Our stay at Weskushuis was overall lovely, there is however a few things that they may wish to consider to make the stay more convenient and comfortable for the guests.

Absolutely loved the decor/ furniture in the apartment. The accommodation is also near the mall, which is quite convenient. You may wish to consider the following suggestions below to make the guests more comfortable: Provide an iron and an iron board. All guests' clothing are packed in a suite case and bound to be creased. Arrange to briefly welcome/ meet with the guests.

Andre N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre N
With friends

Lekker stil, rustige omgewing.

Was regtig beïndruk met die netheid en die goed toegeruste kombuis. Ons was net nie bewus dat die tweed slaapkamer bo was nie. Dit was ons nogal 'n uitdaging.

Charlotte V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte V
Family with young children

Fantastic accommodation.

Stunning accommodation, private, and everything one might need. Absolutely loved the ground coffee beans! Walking distance from the beach. A feeling of safety and tranquility - will definitely recommend this accommodation to anyone!

Eurika L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika L
With spouse/partner

Picture perfect.

Jacobs Bay stole my heart. Weskushuis very nice. Everything was 100%!

This review has been translated, click here to view the original version.

Prentjiemooi.

Jacobsbaai het my hart gesteel. Weskushuis baie lekker. Alles was 100%!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Mari P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari P
With spouse/partner

It was peaceful, clean and comfortable.

Neat and clean. Stayed at the top. A very beautiful view. The paint is worn outside and will look much better with a fresh coat. A dish towel is also needed in the kitchen. Had a very nice stay otherwise! Thank you!

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was rustig, skoon en gemaklik.

Netjies en skoon. Het bo gebly. Uitsig baie mooi. Buite skilfer die verf en dit sal sommer baie mooi lyk met 'n vars laag verf. Ook 'n afdroogdoek in kombuis! Verder baie lekker gekuier! Dankie!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Anele H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anele H
Family with young children

So rustig en kalm. Alles wat 'n mens nodig het.

Die omgewing is baie stil en rustig. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin met jong kinders, goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer gaan.

Anton S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton S
With friends

Die naweek was werklik baie lekker met awesome geriewe en akkommodasie.

Weskushuis het werklik na ons behoeftes omgesien. Die fasiliteite was goed en skep 'n omgewing van gemak en net rustig wees. Baie skoon en netjies.

Ellen B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen B
Family with young children

It was indeed a lekke slaap

Neat, quiet place with friendly people. It was fantastic.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dis was inderdaad 'n lekke slaap.

Netjiese, rustige plek met vriendelike mense. Dit was fantasties.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Anthony V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anthony V
With spouse/partner

Nice and private and best value for money.

Was fully equipped and enjoyed the quiet.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker privaat en beste waarde vir geld.

Was volledig toegerus en het die stilte waardeer.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Carmen E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carmen E
With spouse/partner

Fantastic.

Peaceful and beautiful, close to the beach but never too busy.

Alesia D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alesia D
With spouse/partner

Baie lekker.

Die Weskushuis was definitief groter as wat ek verwag het. Ons het veral die binnebraai geniet.

Anda L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anda L

Was baie lekker.

Was baie lekker & rustig.

Norbert M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Norbert M
With spouse/partner

Verblyf het nie aan verwagtinge voldoen nie.

By aankoms wou hulle ons in 'n woonstel indruk waar ons so 20 trappe moes klim ondanks my uitdruklike versoek vir geen trappe nie. Toe gee hulle vir ons 'n woonstel waar elke vertrek 'n trap gehad het om in te kom. Die trap na die toilet was so hoog dat my vrou nie kon inkom nie sonder hulp nie. Dit was maar 'n teleurstelling.

Deon D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D

Fantastiese verblyf!

Skoon, netjiese plek met vriendelike Magrietha wat 24 uur beskikbaar was indien ons iets sou nodig hê. Daar was alles in die eenheid wat nodig is vir gerieflike verblyf. Ons sal beslis gou weer daar gaan bly!

Etienne Z - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Etienne Z
With spouse/partner

Relaxing.

Nice and relaxing, friendly people.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ontspannend.

Lekker ontspan, vriendelike mense.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Charlotte S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlotte S
Family with young children

We had a great stay.

Weskushuis is neat and clean with everything we might need.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons het heerlik gebly.

Weskushuis is netjies en skoon met alles wat jy benodig.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Chris V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris V
With spouse/partner

Ons het n baie lekker gebly. Ek sal die Weskushuis vir almal aanbeveel.

As ek miskien kan voorstel om bietjie hout onder die kaggel te sit of te koop aan te bied. Ons moes na Mosselbaai toe ry om hout te koop.

Chantelle G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle G
With spouse/partner

Net wat die dokter bestel het!

Ongelooflike lekker opset. Die eenheid was netjies en die kaggel was heerlik. Ek sal definitief weer hierheen kom. Stil en als wat nodig is vir jou siel om te te ontspan.

Hannes B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hannes B
Family with teenagers

Gesellig en netjies.

Baie rustig en mooi. Geen inligting oor Jacobsbaai nie, bv. waar om hout te kry, waar die winkel is en tot hoe laat dit oop is nie. Eenvoudige padkaart met alles is voldoende.

Ella E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella E
With friends

Peaceful.

The gas stove was empty, could't get it to work on Saturday, used the electric pan.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig.

Gasstoof was leeg, kon nie plate kry om Saterdag te werk, elektriese pan gebruik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Michelle M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
With friends

Peace and quiet beautiful location.

Truly a gem off the beaten track where one can truly relax and unwind. The fridge was just extremely noisy in the unit which made sleeping a challenge. Only 1 roll of toilet paper for 3 day stay had to find staff member for more. Otherwise everything was truly amazing.

Shamiel E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shamiel E
With spouse/partner

Tranquillity.

We will definitely use Weskushuis again. It tranquillity and easy location to ocean with its views are brilliant and setting very cosy.

Rika D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rika D

Die huisie was nie geskik vir 3 volwasse persone nie.

Die huisie is baie gerieflik vir 'n getroude paar, maar beslis nie vir 3 volwassenes wat 1 badkamer sonder deure moes deel nie. Ons 87 jarige ma het die slaapkamer gekry en was baie verontwaardig dat ons 'n badkamer by haar kamer moes deel en daar geen deur is nie. Die bank was baie ongemaklik om op te slaap, veral as jy dit moet deel. Dit was baie koud en ons het die eerste aand binne vuurgemaak. Binne sekondes was die hele plekkie onder rook. Die rook het net by die koorsteen uitgegaan as die deur groot oop was. Ons kon nie verstaan hoekom daar so baie vlieë is, en dit in die winter, tot ek die vullissak in die drom onder die motorafdak gaan gooi en ontdek dat iemand groot visgrate, -velle en -koppe net so in die drom gegooi het. Dit het onaardig sleg geruik! Die kragproppe wat nie gewerk het die tweede oggend nie, was ook ongerieflik, maar is redelik vinnig herstel. Die huisie is baie goed ingerig vir 2 persone wat deel, maar beslis nie vir meer nie.

Weskushuis's response

Die beskrywing van die eenheid op die Lekke Slaap blad is baie duidelik dat daar net een slaapkamer is en so ook is dit op die fotos aangedui.
Ek het self 3 jaar in die eenheid tuisgegaan en gereeld vuur gemaak, sonder enige probleme. Kan wees dat julle hout nat was en dat julle nie die vuur agter in die kaggel gemaak het nie.
Dis winter in die Kaap so dit sal nat en koud wees.
Die kragprop probleem is buite my beheer en kan in enige huishouding gebeur en is onmiddellik aan my gerapporteer en die elektrisiën het dit na ure kom herstel op dieselfde dag.
Ek sal voorstel dat julle, indien jul met drie en tagtigjarige reis, julle miskien navorsing doen en of dit pertinent noem in jul beskrywing.
Die asblik probleem kon onmiddellik opgelos word indien julle dit dadelik gerapporteer het. Mens het nie beheer oor wie wat en wanneer in die asblikke gooi nie.
Frik de Jager - Eienaar.

Weskushuis
Ellie C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellie C
With spouse/partner

Exceeded all expectations. Clean and comfortable.

Beautiful place with everything you need and more. Clean and neat. Will recommend it anytime. Host Frik goes out of his way to accommodate you and make your accommodation as comfortable as possible. Thank you for that.

This review has been translated, click here to view the original version.

Alle verwagtinge oortref. Skoon en gerieflik.

Pragtige plek met als wat jy nodig het en nog meer. Skoon en netjies. Sal enige tyd aanbeveel. Gasheer Frik gaan uit sy pad om jou te akkommodeer en jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Dankie daarvoor.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bharet M - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bharet M
With spouse/partner

Beautiful views, tranquil setting, comfortably equipped, convenient braai facility, highly recommended.

Beautiful view and sounds of the ocean from the top unit, and evening sunsets. Totally tranquil and serene getaway. Comfortably equipped for two adults. Enjoyed the braai facility. A minutes walk from the rocky beach where one can stroll and admire the coastline. Weskus Mall conveniently a 5 min drive away. Recommendation: extra bins for recycling material, e.g. bottles, plastic, tins, kitchen waste.

Andre O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre O
With spouse/partner

Baie lekker gekuier.

Ek het tuis gevoel van die oomblik wat ek by Weskushuis ingestap het en die naweek lekker gerus en gekuier.

Albé S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albé S
Individual traveler

Baie rustig en veilig vir my en hondekinders.

Daar was `n paar gloeilampe geblaas. Moet dit net vervang en o ja ek kon nie `n tang vind om warm hout mee te hanteer nie.

Seanene T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Seanene T
Family with young children

Ons verblyf was heerlik by Weskushuis!

Jacobsbaai is altyd vir ons 'n gunsteling plek om te ontvlug. Ons het heerlik gebly by Weskushuis! Ons het alles gehad wat nodig was.

Carla S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla S
With spouse/partner

Absoluut aswemrowend mooi!

Die Weskushuis is regtig pragtig. Daar is alles wat jy benodig en nog meer!

Michelle O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle O
Family with young children

Fantastiese naweek verblyf!

Ek en my gesin het dit ongelooflik baie geniet!

Maria D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria D
With friends

Absolutely lovely.

Open your door and hear the waves, what else would you like. The place was clean and everything was just right.

Suzette B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette B
With spouse/partner

Ontspan!

'n Onverwagse ontdekking van Pixie se feetjietuin, 'n bokkie wat min gepla deur die strate stap en 'n draai in die tuin kom maak, tarentale wat ongeërg oorkant krap vir kos en natuurlik die rustigheid langs die waters terwyl ons 'n lyn natmaak. As rus en vrede jou droom is, is Weskushuis net die plek vir jou.

Nolte S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolte S
With spouse/partner

Absolutely lovely.

Our stay at Weskushuis was incredibly nice. We could not have asked for better. We were warmly welcomed and after that everything was nice.

This review has been translated, click here to view the original version.

Absoluut heerlik.

Ons verblyf by Weskushuis was ongelooflik lekker. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Ons is vriendelik en hartlik ontvang en daarna was alles net lekker gewees.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Michelle L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle L

Ongelooflike lekker gemaklike tuiste weg van die huis af.

Ons het in Weskushuis Woonstel 1 gebly, en ons is baie tevrede, ons sal vir seker weer gaan, die woonstel is gemaklik en baie "homey". Daar is alles wat jy moontlik nodig kan kry, en 'n heerlike braai-area. So naby aan die see, maar lekker stil en veilig.

Nico U - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico U
With spouse/partner

Fantasties!

Ongelukkig is die spasie te klein om reg te laat geskied aan die beskrywing van ons naweek. Vandat ons ingestap het het ons welkom gevoel in die "aardse" karakter van ons ruim eenheid (Nommer 1). Ons het nie baie tyd in die eenheid deurgebring nie maar alles was smaakvol en gerieflik. My enigste "klagte" kan seker wees dat die groot bank voor die kaggel effens te hard is volgens my smaak.

Anina B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina B
Family with young children

Ongelooflik! Rustig, netjies, stil en goed toegerus.

Baie dankie Frik! Dit was 'n baie rustige naweek in 'n baie netjies plekkie. Dit was ideaal vir ons naweek weg uit die stad uit. Ons sien julle binnekort weer.

Maryna C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna C
Individual traveler

Baie rustige en gerieflike verblyf.

Sal beslis weer gebruik maak van Weskushuis se geriewe.

Dewald G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald G
With spouse/partner

Netjies, skoon, veilig en gemaklik.

Frik het ons baie welkom laat voel. Goed geleë en baie goed toegerus. Mens hoef regtig net jou eie kos saam te neem. Veilig en rustige omgewing vir sielsrus.

Anneke F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anneke F
Family with young children

The accommodation was nice and cosy.

The house is beautiful with a lot of detail. We had a great stay.

This review has been translated, click here to view the original version.

Die verblyf was lekker knus.

Die huis is pragtig met fyn detail. Ons het lekker gebly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Leila V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leila V

Wonderful, peaceful place!

A peaceful place to stay at! The house has everything you need. Definitely recommend Weskushuis!

This review has been translated, click here to view the original version.

Wonderlike rustige plek!

'n Rustige plek om te bly! Huisie het alles in wat jy benodig. Beveel definitief Weskushuis aan!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Chris Z - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris Z
With spouse/partner

Really enjoyed the stay.

Very peaceful and safe, walking distance from the beach. Will definitely come back. Thanks Frik and Emma for your hospitality.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie rustig en veilig, loopafstand van die see. Sal beslis terug wees. Baie dankie Frik en Emma vir die gasvryheid.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Leonie G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonie G
With spouse/partner

Relaxing.

I enjoyed my three night stay. Would have liked more information of things to do in the area without having to drive to either Paternoster or Saldanha Bay.

Antoinette M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette M
With spouse/partner

Neat and well equipped.

We had a lovely time and this place. It was well equipped - the DStv sport channels were a bonus! Unit 4 has a beautiful, private balcony met a lovely view. We'll definitely be visiting again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Netjies en goed toegerus.

Ons het vreeslik lekker gebly by die plekkie. Dit was goed toegrus - bonus vir al die DStv sportkanale! Eenheid vier het 'n pragtige, privaat balkon met 'n lieflike uitsig. Ons sal beslis weer kom kuier.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Johan K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

A lovely, relaxing weekend. Walking around in a lovely environment with wonderful accommodation.

Weskushuis is the ideal place to stay for a weekend or a holiday to get away from the hubbub. It offers well equipped accommodation with great furniture, a television and radio for the TV watchers and music lovers. It is also close to the sea and has a friendly host. Jacobs coffee, tea, milk, apples, fresh, white towels, hand cream and liquid soap is provided. We could really recommend this very affordable place.

This review has been translated, click here to view the original version.

'n Heerlike ontspanne naweek van lekker uitrus en rondloop in 'n lieflike omgewing met wonderlike huisvesting.

Weskushuis is die ideale plek om vir 'n naweek of vakansie weg te kom van die gewoel van elders. Dit is 'n goed toegeruste blyplek met goeie meublement, 'n televisie en radio vir die TV-kykers en musiekliefhebbers, lekker na aan die see en 'n vriendelike gasheer. Die plek is toegerus met Jacobs koffie, tee en melk, daar is appels om aan te knaag en spierwit handdoeke, selfs handeroom en vloeibare seep in die stort. Ons kan dit werklik aanbeveel en dis baie bekostigbaar.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Reinette D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette D

Fantastic.

Thank you very much, Frik, for your hospitality. Weskushuis really felt like a home away from home! Lovely unit that was well equipped. Stunning views and friendly people! Can really recommend Weshuishuis.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties.

Baie dankie aan Frik vir sy gasvryheid. Weskushuis is soos 'n mens se huis van die huis af! Pragtige eenheid wat baie goed toegerus is. Die uitsigte is asemrowend en die mense is so vriendelik! Sal Weskushuis vir seker aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Michelle O - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle O
Family with young children

Fantastic!

The location is amazing, environment nice and tranquil and very safe! Will definitely go back again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties!

Die ligging was ongelooflik, omgewing lekker rustig en baie veilig! Sal verseker teruggaan!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Albert S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Albert S
Family with young children

Aangenaam verras!

Was baie lekker om hier te kon ontspan met gesin. Lekker drafpaadjies ook ontdek langs die kus! Weer was goed en ons kom weer! Bring gerus jul bergfietse saam!

Johan M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness