Whale of a Time
Review Summary
Hendrik L - Apr 2022
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Scarlett C - Apr 2022
Overall score
Uitstekende ligging, asemrowende uitsig, lekker vakansieverblyf.
Read moreAnika N - Apr 2022
Overall score
Baie lekker plek met alles wat jy nodig het en die mense is bereid om nog meer te doen as wat nodig is.
Johan M - Mar 2022
Overall score
Baie lekker.
Olga G - Mar 2022
Overall score
Pragtige omgewing en blyplek, fantastiese ontvangs en kuier.
Jakobus V - Jan 2022
Overall score
Die kuier op Gansbaai, was heerlik en dit is 'n pragtige dorp.
Wilna R - Jan 2022
Overall score
Fantastie. Die beste.
Sonja N - Dec 2021
Overall score
Pragtige, skoon plekkie met die mees vriendelikste gasheer en -vrou.
Anna V - Nov 2021
Overall score
Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Ideale verblyf vir 1 of 2 aande.
Aninda V - Oct 2021
Overall score
Baie aangenaam.
Barnard S - Aug 2021
Overall score
Gasvryheid en baie netjies, skoon.
Elandi D - Jul 2021
Overall score
Peaceful, neat and a friendly host and hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies en vriendelike gasheer en gasvrou.
Baie dankie aan Andre en Judith vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Julle het 'n pragtige plekkie en ek het dit vreeslik geniet. Geen klagtes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whale of a Time 's response
Baie dankie julle. Hoop ons sien julle gou weer.
Stephanus Francois D - Jul 2021
Overall score
Fantasties.
Whale of a Time 's response
Baie dankie julle. Julle was wonderlike gaste.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Pamela S - Jun 2021
Overall score
Lovely accommodation and wonderfully helpful hosts.
Whale of a Time 's response
Pamela, thank you for the great review and hope to see you soon again
Engela B - May 2021
Overall score
Bed should be at least a queen and needed a TV.
Whale of a Time 's response
Thank you for your review. It is advertised as a double bed and no TV was stated in the profile.
Minchen C - May 2021
Overall score
Dit was net 'n naweek, maar die plekkie was so wonderlik dat ek soos 'n nuwe mens voel.
Whale of a Time 's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Farnley A - Apr 2021
Overall score
Dit was fantasties!
Xandoleen J - Mar 2021
Overall score
Meer as wat ek gedink het ek gaan geniet.
Whale of a Time 's response
Baie dankie Xandoleen. Julle was die perfekte gaste. Sien uit om julle weer te ontvang.
Jessica K - Feb 2021
Overall score
Beautiful little gem.
Maria C - Jan 2021
Overall score
Alles wat jy nodig het en meer.
Whale of a Time 's response
Baie dankie Maria. Julle was wonderlike gaste en dit was n plesier om julle hier te he. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Irma N - Jan 2021
Overall score
On het heerlik gebly in Whale of a Time. Sal die plekkie sterk aanbeveel.
Whale of a Time 's response
Dankie Irma. Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom hier by ons
Lizelle L - Nov 2020
Overall score
Die beste gasvryheid van die eienaars. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus.
Whale of a Time 's response
Lizelle ons wag vir julle volgende kuier. Jy was so 'n aangename gas en jou vriendelikheid word baie waardeer.
Aunul F - Sep 2020
Overall score
Wow, stunning.
Whale of a Time 's response
Baie dankie Aunul. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.
Lynn M - Sep 2020
Overall score
Die kuier was fantasties.
Whale of a Time 's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Salome L - Jan 2020
Overall score
Pragtige plek met lieflike uitsig.
Whale of a Time 's response
Hi Salome,
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer die weer was ongunstig. Wens dit was iets wat ons kon beheer.
Groete
Whilmine V - Jan 2020
Overall score
Dit was absoluut fantasties. Dit was so rustig en die gasvryheid was so verfrissend.
Whale of a Time 's response
Hallo Whilmine
Ek is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Andre en Judith
Chris L - Dec 2019
Overall score
Unforgettable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlik.
Plekkie is baie mooi, alles is daar wat mens nodig het, baie vriendelike mense, hondekinders ook kom groet, sal enige tyd die plekkie aanbeveel en sal vir seker weer gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whale of a Time 's response
Hallo Chris,
Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons verwelkom julle graag terug.
Edrich V - Oct 2019
Overall score
Baie lekker.
Whale of a Time 's response
Hallo Edrich
Bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Andre en Judith Vorster
Tracey J - Jun 2019
Overall score
Ons het 'n fantasmagoriese tyd gehad.
Whale of a Time 's response
Hallo Tracey,
Baie bly julle het julle verblyf geniet. Dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon en netjies gelos het. Ons sien baie uit na julle volgende besoek!
Groete,
Andre en Judith Vorster
Owen D - May 2019
Overall score
Will definitely recommend to family and friends.
Vera D - Mar 2019
Overall score
Zeer goed adres.
Anne M - Feb 2019
Overall score
Beautiful little place with a view to die for.
Sakkie B - Feb 2019
Overall score
Fantastiese 180°-see-uitsig.
Chantelle B - Feb 2019
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Ons het dit vreeslik geniet en die uitsig is iets besonders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan C - Jan 2019
Overall score
Overall stay was okay.
Whale of a Time 's response
Hallo Susan,
1. Oond werk.
2. Alarm is vir beskerming.
3. Alarm sal definitief afgaan as dit nie afgeskakel word nie.
Natasha D - Jan 2019
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Die plek is meer as wat ons verwag het! Die oom en tannie is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die omgewing is rustig met die mooiste uitsig! Sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antonette V - Dec 2018
Overall score
Heerlik.
Sonette B - Nov 2018
Overall score
Breathtaking view and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsig en rustigheid.
Dit is 'n besonderse verblyfplek en geen koste is ontsien om dit so gerieflik as moontlik te maak nie. Andre doen moeite om die omgewing bekend te stel. Sien julle beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whale of a Time 's response
Baie dankie Sunette, ons hoop ons sien jou weer.
Monique S - Sep 2018
Overall score
Beeldskoon, mooi en kalm.
Whale of a Time 's response
Baie dankie. Sien uit om julle weer hier te ontvang.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 34 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Western Cape
- All ages welcome