Struisbaai Accommodation at Whale Watchers | TravelGround
+26

Whale Watchers

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 20 reviews for Whale Watchers
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Michael A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael A
With spouse/partner

Beautiful.

Worth every penny paid.

Hilary V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hilary V
With spouse/partner

Was ok!

Place congested too much furniture in the living room area. Braai not working so well ─ smoke stayed indoors. Windows and window sills require a wash as wel as the mats in the main bedroom. Otherwise a perfect view. Would certainly return. We stayed in Orca.

William G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
William G
With spouse/partner

Een groot gemors!

Ons het by Whale watchers bespreek en Minke Wales gekry! 'n Piepklein-eenheid. Die plek word in 3 verdeel. Tussen jou en jou bure is dry walls! Die trappe is bitter gevaarlik as jy met bagasie daar moet opstap. Houttrappe nog onder konstruksie. Enigste ingang na jou eenheid! Briefie onder klip sê wel, op eie risiko. Braai is wel daar maar geen ander geriewe soos 'n tafel of stoele nie. Geen TV wat werk nie! Geen Wi-Fi. Stort benoud klein! Kombuistoerusting van swak gehalte. Mikrogolfoond bo jou kop en lyk of iets ontplof het binne-in! Gordyn voor kombuisvenster so klein dat jy die heelnag vir die straatlig en verkeersligte lê en kyk. Bitter onaangename ondervinding. Minke Wales sien ons nooit weer nie! Elektriese bedrading was sub-standaard, want 'n tros drade hang langs die yskas af. Elektriese muurprop in die badkamer!

Whale Watchers's response

Beste William,

Baie dankie vir die terugvoer.

Whale Watchers bestaan uit 3 eenhede. Twee is ten volle toegeruste eenhede met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n binne- en buite braai asook 'n pragtige see-uitsig vanaf 'n dek. Hierdie eenhede is egter heelwat duurder as die eenheid wat u gekies is.

Minke Whale is 'n basiese studio eenheid wat baie goedkoper is as die ander. Vir toekomstige gebruik, sal ek voorstel om eerder een van die groter (en duurder) eenhede te bespreek.

Groete
Alyda

Whale Watchers
Wilise L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilise L
Family with teenagers

Pragtige uitsig.

Ons was aangenaam verras met die Orca-eenheid. Die uitsig is pragtig en mens kan vir ure op die stoep sit en na die see kyk. Die pool tafel was 'n groot wenner vir ons kinders. Die binne-braai & TV het ook bygedra tot ons heerlike kuier.

Jasper V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jasper V
With spouse/partner

Die eenheid bied alles wat jy nodig het vir n aangename verblyf.

Die Orca-eenheid waar ons gebly het is goed ingerig en op die grondvloer. Mooi see-uitsig en sal dit aanbeveel.

Ina B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina B
Family with teenagers

Pragtige plek, fantastiese uitsig, heerlike vermaak vir tieners, Orca sien ons beslis weer!

Baie lekker gekuier. Pooltafel was puik vermaak vir die tieners. Uitsig uit die boeke. Probleem met DStv is vinnig uitsorteer deur eienaar, pluimpie vir haar! Ons gaan beslis weer daar kuier!

Magderl B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magderl B
With spouse/partner

Fantastiese seevakansie.

Fantastiese seevakansie terwyl ons daagliks vermaak is deur die walvisse wat fonteine water blaas en hulle sterte klap dat die skuim spat. Die dolfyne het ook nie op hulle laat wag nie en het heerlik baljaar in die water. Die see-meeue het op die balkon kom sit en ons en die wêreld bekyk. Die helderskoon seewater met duidelike groen en blou seestrome en die skitterwit branders wat ons gesien het vanuit die woonstel, het ons so beïndruk dat ons besluit het om ‘n erf vir aftree in Agulhas te koop. Die woonstel in Whale Watchers het aan ons die geleentheid gebied om 24/7 vanuit die sitkamer of selfs terwyl ons in die bed gelê het na die see te kan kyk. Ons kan Whale Watchers met groot vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat ‘n onvergeetlike tyd teen die see, aan die suidpunt van die kontinent wil ervaar.

Whale Watchers's response

Goeie dag Magderl

Baie dankie vir die goeie resensie, ons is baie bly dat julle lekker gekuier het en sien daarna uit om julle in Struisbaai te verwelkom

Whale Watchers
Clive W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive W
With spouse/partner

Beautiful apartment with lovely sea views. Just a pity that the weather was not good but that's nature!

We enjoyed this apartment with its gorgeous sea views. Our hosts were very helpful. A small suggestion: with coastal places, they can get a damp odour. Maybe it would be advisable to open the apartment up for a few hours to try and alleviate this problem.

Annamarie P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie P
Family with young children

Wow!

Asemrowende views! Goed toegeruste woonstel. Tannie Alyda en oom ampie is sout-van-die-aarde-mense! Ons het lekker gebly! Sal verseker weer daar gaan ontspan!

Telana V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Telana V
Family with teenagers

Great place, wonderful people.

We enjoyed our stay, pool table great for young teenagers and stunning view.

Salomé N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Salomé N

Mooi uitsig.

Mooi uitsig en sentraal geleë.

Rousseau V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rousseau V
Family with teenagers

Die uitsig was wonderlik en die verblyf baie lekker.

Alles was 100% en ons het lekker ontspan.

Yolandi B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi B
With spouse/partner

Most beautiful view.

Nice quiet weekend in Struisbaai. Apartment had very nice views and a good size! The beds needed some attention (slept through), but everything was clean and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooiste uitsig.

Lekker rustig naweek gehad in Struisbaai. Woonstel het baie mooi uitsig gehad en lekker groot! Die beddens kort bietjie aandag (deurgelê), maar alles was mooi skoon en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolene W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene W
Family with teenagers

Very nice and relaxing.

Highly recommended to anyone looking for a getaway. Very private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en ontspannend.

Whale Watchers sal ek beslis aanbeveel vir iemand wat ‘n wegkomkansie soek. Lekker privaat!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Celia L - May 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Celia L
With spouse/partner

It was okay.

The view was amazing although I think I could have found a much better place for the same price. The overall feel of the place was old and neglected. I can understand that it is by the sea, but with parents and parents-in-law who have lived in Struisbaai for 30+ years, I can't justify that everything in the bathrooms was rusted. I feel that the owners only rent out and aren;t putting any money back into the accomodation to maintain the place. The braai grills were filthy, there is no other word to describe it. The previous people's pieces of meat were still stuck in the grid. I know some people burn it off, but for me it was unacceptable. We went to buy oa very expensive braai grid. The television did not pick up the OpenView decoder at all. Fortunately, we took an HDMI cable with us to stream movies from our laptop. With that we could at least watch the news. After day two, however, we accidentally found the notice that we should not use wood in the fireplace/braai, just charcoal. It was one of my deciding factors when I saw the fireplace. It's almost winter in Struisbaai and the fireplace will be cosy. With charcoal, I don't think so. So I suggest that it be clearly indicated on the website. I will definitely not recommend Whale Watchers to anyone I know.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was oukei.

Die uitsig was amazing alhoewel ek dink ek kon vir dieselfde geld 'n baie beter plek gekry het. Die algehele gevoel van die plek was oud en verwaarloos. Ek kan verstaan dat dit langs die see is, maar met ouers en skoonouers wat vir 30+ jare in Struisbaai gebly het, kan ek nie nie regverdig dat alles in die badkamers geroes is nie. My gevoel is dat die eienaars net uitverhuur en niks geld terug ploeg om die plek in stand te hou nie. Die braairoosters was smerig, daar is nie 'n ander woord om dit te beskryf nie. Die vorige mense se stukke braaivleis het nog vasgesit. Ek weet party mense brand dit af, maar vir my was dit onaanvaarbaar. Ons het ons eie braairooster gaan koop ten duurste. Die televisie het glad nie die OpenView decoder opgetel nie. Gelukkig het ons 'n HDMI-kabel saamgevat om flieks te stream van ons laptop af. Daarmee kon ons ten minste nuus sien. Na dag twee het ons egter per ongeluk op die notice afgekom dat ons nie hout in die kaggel/braai mag gebruik nie, net charcoal. Dit was een van my deciding factors toe ek die kaggel gesien het. Dis amper winter in Struisbaai en die kaggel sal cosy wees. Met charcoal, ek dink nie so nie. So ek stel voor dat dit duidelik op die website aangedui word. Ek sal definitief nie Whale Watchers aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whale Watchers's response

Beste Celia,

Ek waardeer jou eerlike opinie. Ons sal dadelik aandag gee aan waar ons fouteer het.

Groete,
Alyda

Whale Watchers
Heidi F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi F

Awesome sea view.

Verblyf was uitstekend. Waarde vir geld. Het dit baie geniet. Sal vir seker weer kom kuier.

Doret D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doret D
With spouse/partner

Baie skoon, ruim, netjies!

Ongelooflike see-uitsig, woonstel uitstekend toegerus, veilig en dierbare gasheer en -vrou.

Nabeel P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nabeel P
With friends

Excellent.

Good location, friendly host, breath taking view, we had an amazing weekend away.

Avril E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Avril E

Absolutely awesome view, and spotlessly clean living areas.

This is a place that I would go back to again and again, summer, autumn, winter or spring. One of the best places I have ever stayed in.

Whale Watchers's response

Thank you very much I am very happy that you enjoyed your stay. Hope your friend had a safe trip back to England.

Whale Watchers
Steyn V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steyn V
Family with teenagers

The accommodation is the type that you don't want to leave.

It was our first vacation on Struisbaai and we'll definitely go there again and again. Not just the accommodation, but everything is great with friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf is van die aard laat jy nie huistoe wil kom nie.

Dit was ons eerste vakansie in die Struisbaai en ons sal definitief weer en weer soontoe gaan. Nie net die verblyf nie, maar alles is lekker saam met vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R800
per night (sleeps 3)
From R800
per night (sleeps 3)
From R800
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 128 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOZi2gcYwyDJa9ETl7YKt5dpjNyljhlRl2yqPHyJKdqrhfaxjoP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 20 5 1 5 128 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.812129393491 20.038980472387
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com