Review Summary
Charlene R - May 2022
Overall score
Goed toegeruste verblyf.
Asya N - Nov 2021
Overall score
Absolutely beautiful stay.
Whale Waters Self-Catering Lodge 's response
Hallo Asya
Thank you so much for your lovely review. We hope to welcome you back soon.
All the best for the rest of the year.
Kind regards
Tanja
Abe P - Nov 2021
Overall score
Absoluut asemrowend en onvergeetlik!
Whale Waters Self-Catering Lodge 's response
Hallo Abe
Baie dankie vir julle mooi review.
Ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom.
Beste wense
Tanja
Maryke O - Sep 2021
Overall score
Perfek in alle opstigte!
Whale Waters Self-Catering Lodge 's response
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle die fasiliteite so waardeer en hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom.
Niel D - Jul 2021
Overall score
Location, location, location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging, ligging, ligging.
Die uitsig oor die see is stunning. Die groot kombuis, sit- en eetkamer is 'n ideale kuierplek, selfs wanneer die weer nie saamspeel nie. Baie dankie vir die goeie wense en spesiale aandag aan die twee verjaarsdaglede in die groepie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whale Waters Self-Catering Lodge 's response
Baie dankie Niel. Ons hoop om julle gou weer by Whale Waters te kan verwelkom.
Tanja
Trudie S - Nov 2019
Overall score
Ongelooflike huis met letterlike geen tekort aan enigiets nie. Die beste van alles is in die huis.
Whale Waters Self-Catering Lodge 's response
Hi Trudie. Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons sien julle sommer binnekort weer.
Chanya
Annelie T - Aug 2018
Overall score
Asemrowende verblyf!
Shelley B - Jul 2018
Overall score
Stunning views, clean comfortable and luxury.
Whale Waters Self-Catering Lodge 's response
Thank you, Shelley. We'll see you soon again at the Whale Waters.
Robert W - Jan 2017
Overall score
Absolutely fantastic! You could feel the holiday vibe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties! Jy weet jy was op vakansie!
Baie lekker gekuier, die huis het als wat jy nodig het. Sal definitief terug wees binnekort. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chanya D - Dec 2016
Overall score
Beautiful house and view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige huis en uitsig!
Die huis is pragtig en perfek geleë om bietjie uit te span op die strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Western Cape
- All ages welcome