Whales Way Ocean Retreat
Review Summary
Fred V - Jan 2021
Overall score
Wonderlik! Baie mooi uitsig!
Raynard T - Jan 2021
Overall score
Pragtige ligging en baie mooi verblyf.
Kobus R - Jan 2021
Overall score
Ongelooflike tydjie gehad tydens ons vakansie in die Wildernis.
Frikkie G - Dec 2020
Overall score
Ons het dit baie geniet.
Kobus D - Nov 2020
Overall score
Baie netjies.
Marius F - Mar 2020
Overall score
Pleasant, but noisy.
Nicole H - Feb 2020
Overall score
Peaceful location along beach with great views.
Daan F - Jan 2020
Overall score
Die ontvangs was hartlik en mens voel dadelik tuis. Die personeel is baie opreg en diens-personeel vriendelik.
Helge S - Sep 2019
Overall score
Spent little time there, but it was comfortable, delicious breakfast and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het min tyd daar spandeer, maar dit was gemaklik, heerlike ontbyt en vriendelike diens.
Ons het regtig net daar geslaap en bedags uitgery, maar dit wat ons nodig gehad het was als daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anine K - Mar 2019
Overall score
Beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi uitsig.
Pragtige uitsig, lyk egter beter op die foto's as wat dit eintlik is. Baie lekker geslaap en die bubblebath werk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter N - Jan 2019
Overall score
Excellent with good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik met goeie diens.
Goeie kamers met hartlike ontvangs en pragtige uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Imile D - Dec 2018
Overall score
Pragtige uitsig! Baie vriendelike personeel.
Varushke G - Sep 2018
Overall score
Ongelooflike plek om te bly.
Anita B - Aug 2018
Overall score
Vrede vir die siel.
Whales Way Ocean Retreat's response
Hello Anita
Wat 'n plesier om gaste soos julle hier by ons te kon he. Baie dankie vir jul positiewe review. Dit word waardeer.
Ons hoop dat jul nie te lank sal wag voordat jul weer besoek aflê nie.
Groete en seënwense
Anina
Pieter L - Aug 2018
Overall score
Netjiese, skoon eenheid met mooi see-uitsig en die bonus 'n heerlike ontbyt.
Whales Way Ocean Retreat's response
Goeie Dag Pieter
Baie baie dankie vir jul mooi review. Dit word opreg waardeer. Wanneer ons gaste tevrede, gemaklik en versadig is, dan het ons ons doel bereik en is dit net 'n plesier. Ons hoop om jul in die toekoms weer as hier te kan ontvang. Sien daarna uit.
Vriendelike Groete
Anina en die Whale's Way span
Udith J - Jul 2018
Overall score
Heerlik.
Whales Way Ocean Retreat's response
Goeie middag Udith
Baie dankie vir jou positiewe inskrywing, dit word opreg waardeer.
Dit is altyd lekker om mense soos julle in ons gastehuis te verwelkom, en ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Groete
Anina
Kallie B - Jul 2018
Overall score
Dit was baie gerieflik en ontspanne met die klank van die see heelnag in jou ore.
Whales Way Ocean Retreat's response
Goeie Middag Kallie
Wat 'n voorreg om waarderende gaste hier te ontvang. Dit was ons plesier om jul vir een nag so klein bietjie te kon bederf. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms, en nie te lank van nou af nie.
Mag dit met julle baie goedgaan.
Groete
Anina
Zandri T - Jun 2018
Overall score
Fantastiese ontbyt en see-uitsig!
Whales Way Ocean Retreat's response
Hello Jaco
Baie dankie vir jou positiewe "review" oor ons gastehuis. Intussen was jy weer hier op besoek, en dit is werklik 'n plesier om terugkerende gaste weer te kan ontvang.
Ons hoop om julle meermale hier te sien.
Vriendelike Groete
Anina
Tania M - Dec 2017
Overall score
Skoon en netjies met uitstekende ontbyt en personeel.
Whales Way Ocean Retreat's response
Goeie dag Tania
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou indrukke van Whale's Way neer te pen. Dit word opreg waardeer. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer as ons gaste hier sal kan ontvang.
Groete
Anina
Theo D - Nov 2017
Overall score
Awesome stay for 3 nights, home away from home.
Whales Way Ocean Retreat's response
Good Day Theo,
Thank you for taking the time to write a review on Whale's Way Ocean Retreat, it is much appreciated.
It is heartwarming to know that the little things we did to make you feel at home, relaxed and welcome, helped to make your stay memorable. It was our pleasure to have you as our guests, and we hope that you will return for another visit again in future.
Sending you blessings from myself and our staff.
Regards,
Anina
Kobi B - Oct 2017
Overall score
Heerlik en ontspanne tydjie.
Whales Way Ocean Retreat's response
Beste Kobi,
Baie dankie vir jou positiewe woorde oor Whale's Way, dit word opreg waardeer. Ons hoop dat ons julle binnekort weer hier as ons gaste kan ontvang.
Vriendelike Groete,
Anina
Juanti B - Aug 2017
Overall score
Asemrowende mooi kamers, goeie diens, JP was baie vriendelik en behulpsaam.
Erna D - Feb 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Dit is 'n pragtige plek! Die ontbyt is puik en elke dag iets nuuts. Leonie is baie gasvry en ons sal definitief weer soontoe wil gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodewyk F - Jan 2017
Overall score
Poor service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Swak diens.
Die plek is 'n totale teleurstelling vir die prys. Ons het 'n kamer gehuur en geen voordeel van die gastehuis bekom nie. Die plek is gesluit sodat 'n mens nie die sitkamer of kombuis kan benut nie. Die jacuzzi kan nie benut word nie want die huis is gesluit. Gaste wat ons besoek het moes in die kamer kuier want die huis was gesluit. Die kamer was elke dag eers na 13h00 gediens. Die plankvloer van die boonste verdieping veroorsaak dat ons die heel dag en laat in die nag gepla was deur die geraas. Die lawaai van die waskamer langs ons kamer was ook n probleem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whales Way Ocean Retreat's response
Hallo Mnr Fourie
Ons is baie jammer om te verneem na u negatiewe ervaring gedurende die Desember vakansie hier by Whales Way en kan u teleurstelling verstaan indien u met sekere verwagtinge uitgesien het na u paar dae op vakansie. Juis om die spesifieke rede sal ek graag wil verduidelik dat u miskien verkeerd aangeneem het dat van die geriewe in 'n gastehuis ook vir gaste se gebruik is. Ons bied ongelukkig nie selfsorg geriewe aan nie en die kombuis is nie beskikbaar vir gaste nie. Daar is wel 'n yskas en geriewe om koffie en tee te maak in die kamer. Die sitkamer en dek area is deur die dag, en tot redelik laat saans, beskikbaar vir ons gaste se ontspanning, en om die uitsig te geniet, maar, soos u gesien het, bly ons bestuurderes op die perseel 'in' die huis en vir haar veiligheid word deure op 'n sekere tyd toegemaak, gewoonlik hier by 22:00. Ons is so bietjie onseker oor u stelling oor die Jacuzzi aangesien dit in die tuin is en nie in die huis nie en heeldag toeganklik is. Indien u dit dalk later die aand wou gebruik het as die huis klaar gesluit was, kon u net reëlings tref met die bestuurderes en sy sou enige tyd dit vir u vooraf aangesit het.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak was dat u kamer die een dag eers teen 13:00 skoongemaak was, maar soos u gesien het, is daar net een persoon wat kamers skoonmaak en al 3 kamers en die 2 Penthouse Suites was heeltemal vol. Meeste van ons gaste is deur die dag uit om die area te geniet, maar ons probeer nog steeds om voor middagete die kamers gereed te kry.
Ons is regtig jammer u het nie tydens u besoek u probleem met die gaste bo u, en die waskamer langs u, met ons bespreek nie. Ons sou definitief kon vra dat hulle hoflik moet wees en kon plan maak met die geraas van die waskamer. Ons het vooraf met u korrespondeer dat die Eden kamer, teen 'n laer tarief as al die kamers, 'in' die huis geleë is.
Ons verstaan ook dat u 'n probleem gehad het met 'bobotie en pampoenkoekies' vir ontbyt in die oggende. Die 'ekstra gourmet disse wat Leoni, ons bestuurderes voorberei het al van vroegoggend af, was net 'n ekstra bederf en deel van die hele Ontbyt Buffet wat bestaan het uit 'n groot verskeidenheid kontinentale en warm disse. Dit was 'n hoogtepunt vir meeste van die gaste en ek is jammer u het dit nie so ondervind nie.
Alhoewel ons regtig hard probeer om deur al ons besprekings kanale presies vir ons gaste te kommunikeer wat hulle kan verwag - sal ons weer deur al ons presiese bewoording gaan om te voorkom dat sekere verwagtinge geskep word wat ons ongelukkig nie in kan voldoen nie.
Nogtans dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Groete
Jonel Ackermann
Bemarkingsbestuurder Whales Way
Werner V - Aug 2016
Overall score
What a breathtakingly beautiful view and a stunning place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n asemrowende mooi uitsig en pragtige plek.
Die gastehuis lewer uitstekende diens, personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was goed voorberei. Kamers is stylvol en baie netjies. Sal vir seker weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard N - Aug 2016
Overall score
Excellent location, great view, large room and good breakfast - however this establishment seems to be 'run to failure' (definitely in need of TLC)
Whales Way Ocean Retreat's response
Good day Sir - We really appreciate your reply, but would like to bring it under your attention that the establishment is now under new management and a lot of upgrades and maintenance has been done in the mean while - hope you give us a chance to show off the renovations.
Kind regards,
Whales Way Management
Frank P - Aug 2016
Overall score
Pretty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig.
Loretta was 'n ster en so behulpsaam met 'n baie goeie ontbyt. Sal altyd teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nandie V - Aug 2016
Overall score
Very relaxing. Friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig. Personeel baie vriendelik.
Baie rustig en personeel baie vriendelik. Kamer se uitsig baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius S - Jul 2016
Overall score
Nie wat ons verwag het nie.
Read moreStephnee H - Jul 2016
Overall score
Mooiste uitsig, wonderlik privaat, kom absoluut niks kort nie!
Marchand V - Jul 2016
Overall score
Very tranquil and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Sal weer gaan maar die keer in die somer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theron G - Jun 2016
Overall score
This is the place to go if you want to rest!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hierdie is die plek om heen te gaan as jy wil rus!
Lieflike luukse verblyf, hier kan jy ontspan en heeldag net vir die see sit en kyk of in die Jacuzzi lê. Vroegoggend 'n groot ontbyt op die dek geniet op die sonskyndae. Jy hoef oor niks bekommerd te wees met 'n gasvrou soos Leonie nie! Heerlik, sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 858 6th Avenue, Wilderness, 6560, Western Cape
- All ages welcome