The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at White Hills Guest Farm | TravelGround
+20

White Hills Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for White Hills Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Lindi V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi V
Family with teenagers

Kon nie vir meer vra nie!

Dis die klein goedjies wat al die verskil maak. Lekker tuisgemaakte koekies op die rak, ordentlike koffie in plaas van die goedkoopste gemors wat soveel gastehuise vir mens los, eienaars wat dadelik beskikbaar is om te help as jy 'n vraag het, WiFi wat werk sonder enige probleme. Julle kan die beste, duurste hotelle in die wêreld iets leer oor gasvryheid en detail!

Ria N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N

Baie lekker as gesin van 4 volwassenes gekuier.

Dis 'n besondere huisie, lekker ruim en gesellig met mooi uitsig. Genoeg ruimte vir meer as 4 mense, 2 badkamers is baie gerieflik. Sou dit waardeer as die stoep skoon sou wees.

Annali B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annali B

Prys presies reg ─ nie te hoog of te laag of uitsonderlike waarde vir geld nie. Sou eienaars graag meer wou sien, soos vir die Boesmantekeninge.

Kombuis kan effe beter toegerus wees (ons het 'n oond gemis). Slaapkamers baie goed. Mooi omgewing.

Zune C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zune C
With spouse/partner

Perfekte rustigheid.

Perfekte uitspanplek vir rus weg van di stad se geraas. Pragtige, cosy huisie, heerlik privaat met 'n fabulous stoep. Stunning omgewing.

Gys D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gys D

'n Asem-skep-plek!

Die ideale asem-skep-plek! Uitsig op die berge. Baie stapplek. Huis ruim en gerieflik vir 8. Lekker stil. Maklik bereikbaar. Vriendelike diens.

From R2 400
R2 400 R2 040
per night, for 8 ppl
From R2 400
R2 400 R2 040
per night, for 8 ppl
From R2 400
R2 400 R2 040
per night, for 8 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: White Hills Guest Farm, Modderpoort, 9746, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NGVmOTJmLTY4ZjMtNGQ1OS1iZjljLWI2YWI1NGJhZmI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400, now From R2 040  per night, for 8 ppl 5 5 1 5 White Hills Guest Farm Modderpoort 9746 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.127028393404 27.402820587158
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!