The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at White House Guest Farm | TravelGround
+37

White House Guest Farm

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 40 reviews for White House Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Sarel S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel S
With friends

Alles was puik, bespreking, ontvangs, geriewe en aflewering van etes, die natuur was die nagereg, onvergeetlik.

Ek en my gesin het vir baie jare verby die Withuis gery, Namibië in, altyd gewonder. Selfs nie ver daarvandaan familie gehad en gereeld gekuier en gejag. Selfs die ontslape eienaar by meer as een geleentheid ontmoet. Nou op my oudag die juweel ontdek, maar as ons gespaar bly, kom ons weer. Sarel en Daleen Stone, Springbok.

Esja O - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esja O

Perfekte oornagverblyf.

White House se diens en gasvryheid is uitstekend. Van beskuit by aankoms, skoon geriewe en hout aflaai by die kampplek sal ons vir seker weer hier oornag.

Stephanus L - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus L
With spouse/partner

Baie goeie ervaring.

Als in plek. Goeie lekker aandkos. En ontbyt vir pad.

Adriaan V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Adriaan V
With spouse/partner

Plaasgevoel.

Die kamer is klein, maar is goed ingerig. 'n Mikrogolfoond sou lekker gewees het. Die badkamer is baie klein. Die aandete wat voorsien word se porsies is om die minste te se GUL (genoeg vir 4 mense en dan bly daar nog oor ook) en heerlik. Plaaswarmte op 'n bord. Die sonsondergang is so mooi soos belowe.

Christa D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
With spouse/partner

Gasvry en vriendelik ontvang, lieflike skoon chalet.

Pragtige omgewing en het die 2,5 km staproete gedoen. Lieflike landskaptonele. Sal beslis weer daar oornag, vriendelike diens. Het heerlik gesmul aan die braaipakke en die wegneemontbytpakkies. 10 uit 10.

Daleen L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen L

Lieflike plek! Vriendelike ontvangs! Fantastiese boerekos.

Die suide van Namibië was 'n aangename verrassing. So ongerep, pragtig! Withuis was die hoogtepunt van al ons verblyf in Namibië. Het die oggend die voël-uitkykpunt geniet. Kelkiewyne het kom water drink.

Nico V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Goeie ligging. Goed toegerus. Baie vriendelike ontvangs.

Tania L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania L
With friends

Hartlike ontvangs laat jou sommer dadelik tuis voel. Baie lekker vir twee dae hier gebly.

Netjiese terrein en chalets. Lekker gesellige atmosfeer tussen gaste.

Gerald H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald H
With friends

Comfortable, clean accommodation.

Very helpful hosts, great dinner and excellent lamb on sale.

Annelize S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize S
With spouse/partner

Manjefiek!

Wow! Ons het nie woorde nie. Die gasvryheid en natuurskoon is genoeg rede om weer daar te bly, nie eens om te praat van die ongelooflike kos wat ons gekry het nie. Ons het 2 hondjies gehad wat met toestemming saam gebly het en met die inklok het hulle selfs gevra hoe het hulle gery en of hulle oukei is. Hulle het ons gehp met die nodige dokumente wat ons moet hê om deur die provinsies te gaan en selfs uitgedruk en na ons kamer gebring. Ek sien uit om vinnig weer daar te oornag. Dit sal beslis 'n gereelde oornagplek wees van nou af! Baie baie dankie!

Johan P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

So lekker.

Elke keer as ons hier oorslaap is dit 'n fees. Die braaivleis en kos uit boonste rakke.

Marietha H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha H
With spouse/partner

Onbeskryflik lekker.

Die plaas is pragtig en eienaars is gasvry.

André D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André D
With friends

Heerlik.

Interessant en verbasend mooi. Die mense was baie vriendelik en die aandete uistekend. Ons stap op die plaas was ook interessant.

Benita L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita L
With friends

Everything was as we wanted it to be.

The people are very cordial and place very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was soos ons dit wou hê.

Die mense is baie hartlik en plek baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansonette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansonette V
With spouse/partner

Lovely.

Hospitable, excellent food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Gasvry, uitstekende kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie H
Family with teenagers

Very nice place.

Friendly people, value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek.

Vriendelike mense, waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heinrich G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich G
Individual traveler

Baie lekker verblyf naby die hoofpad.

Baie lekker gebly by die Withuis. Dis naby die hoofpad en dis dus glad nie 'n ompad om daar uit te kom nie. Die kos wat as 'n ekstra betaal kan word, is definitief waarde vir geld en die moeite werd.

White House Guest Farm 's response

Beste Heinrich,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat julle jul verblyf en etes by ons geniet het.

Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te sien.

Groete,
Die de Wet familie

White House Guest Farm
Marlene S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene S
With friends

It was very pleasant.

The host / hostess makes you feel welcome. It was our first stop in Namibia and started the holiday on a good note.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam.

Die gasheer/gasvrou laat 'n mens sommer welkom voel. Dit was ons eerste stop in Namibië en het die vakansie op 'n goeie noot begin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jansen W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jansen W
With spouse/partner

Just a pleasure.

Value for money, recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net 'n plesier.

Waarde vir geld, beveel aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annalene V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalene V
With spouse/partner

Accommodation was cosy and picturesque.

White House Guest Farm is very cute. We are warmly welcomed and the units are beautiful and very nicely decorated if one wants to self cater. We ordered some of their meals, dinner and takeaway breakfast and it was really tasty too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was gesellig en prentjiemooi.

White House Guest Farm is baie oulik. Ons is vriendelik verwelkom en die plekkies is pragtig en baie mooi ingerig as mens wil self-cater. Ons het van hul etes bestel, aandete en wegneem-ontbyt en dit was ook regtig lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roland D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roland D
With friends

Veilige, rustige plaas omgewing met ongelooflike sterrenag.

White House Guest House is 'n geskikte verblyf vir diegene wat op soek is na 'n rustige plekkie ver van die gewoel van die stad. Die stilte en rustigheid maak dit 'n uitstekende oornagplek op pad na ander bestemmings in Namibië. Alhoewel ons die braai-opsie as aandete verkies het, is ek seker dat die boerekos-opsie net so puik sal wees. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Elsabe K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe K
Family with teenagers

White House is 'n moet!

Pragtige natuurskoon, netjiese geriewe en die heerlikste aandete. Baie dankie.

A J L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A J L
With friends

Ons het ons verblyf daar geniet.

Dolf en Nita was baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Die geriewe en blyplek was baie netjies en gerieflik. Ons sal die Wit Huis vir almal aanbeveel wat verblyf benodig in Grunau-omgewing.

Pieter J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
With friends

Warn en vriendelik.

Alles was lekker. Lekker warm water, warm bed.. So lekker warm smaakvolle ete in jou eie slaapplek. Mooi gedekte tafel. Lekker laat opgestaan en gesmul aan die afgelewerde koue ontbyt, maar vir my was die warmte van White House se mense ongelooflik. Liewe, liewe mense. So dankie, sien julle beslis weer.

Leon E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon E
With spouse/partner

The De Wets and their accommodation are really the best and definitely an unmissable experience!

On a recommendation from family, we made a special detour to stay at the White House De Wets. Our expectations were surpassed multiple times. We will certainly be adapting our itinerary to stay there again in the future. Not only is it great, neat and extremely affordable accommodation, the host and hostess's personality enriches you when you are in their space!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die De Wets en hul akkommodasie is regtig die beste en beslis 'n mag-nie-misloop nie ondervinding!

Ons het op aanbeveling van familie spesiaal 'n ompad gery om by die De Wets van White House te gaan oorbly. Ons verwagting is meervoudig beloon en oortref. Ons sal vir seker in die toekoms weer spesiaal ons reisplan aanpas om daar oor te bly. Nie alleen is dit puik, netjies en uiters billike huisvesting nie, die gasheer en gasvrou se persoonlikheid verryk jouself wanneer jy in hulle spasie is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aubrey J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aubrey J
Individual traveler

Dit was nou lekker slaap.

Dolf en sy familie het my dadelik welkom laat voel, van inklok en lesing oor die snoei van die Treurmoerbei tot uitklok. Waar rustigheid geëindig het, daar het The White House begin. Dankie.

Johannes C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes C
With spouse/partner

Friendly, peaceful, great views and great braai packs.

Great place for one night sleepover, great to braai the night. Friendly staff.

Sarel E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sarel E
With spouse/partner

Nie modern nie, maar skoon en rustig.

Vriendelike mense, soos wat Namibiërs is. Ons het nie van die ete opsie gebruik gemaak nie maar verneem dat dit uitstekend is. Ons het lekker gebly, maar wat ons gemis het is 'n mikrogolf en bedliggies.

Adri N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri N
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir jou geld!

Hierdie was ons tweede besoek aan White House. Dit was weer 'n heerlike ervaring. Die eienaars is baie vriendelik, mens voel binne oomblikke tuis op die werf. Die nagstilte praat met jou siel. Hul aandetes is uit die boeke - boerekos soos min! Ons sal vir seker weer in die toekoms daar oornag.

Licolette R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Licolette R
With spouse/partner

Friendly. Beautiful and peaceful.

Warm friendly reception! Beautiful setting, with space for swimming and walking. Braaivleis for dinner is perfect with the beautiful sunset. Thank you for the nice overnight in a clean and tidy cottage. Hopefully see you again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik. Pragtig en rustigheid.

Warm vriendelike ontvangs! Pragtige omgewing, met plek om te swem en te stap. Braaivleis vir aandete het gepas by die mooi sonsondergang. Dankie vir die lekker oornag in 'n skoon en netjies huisie. Sien julle hopelik weer binnekort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie M
With spouse/partner

Fantastic accommodation, friendly people, excellent meats, nice sunset and thousands of stars.

Thank you very much Nita, you have a beautiful place. The dinner we ordered was heavenly, the mutton was excellent, 5 star quality dinner. Everything is beautifully clean and neat and you can see you do a lot of extra effort for your guests. The old white house is really something special. I can highly recommend your accommodation. The stars in the evening and the beautiful sunset were the cherry on the cake.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese blyplek, vriendelike mense, skaapvleis uitstekend, mooi sonsondergang en derduisende sterre.

Baie dankie Nita, julle het ‘n pragtige plek. Die aandete wat ons bestel het was hemels, die skaapvleis was uitstekend, 5-ster kwaliteit aandete. Alles is pragtig skoon en netjies en jy kan sien julle doen baie ekstra moeite vir julle gaste. Die ou wit huis is regtig iets besonders. Ek kan julle blyplek sterk aanbeveel. Die sterre in die aand en die mooi sonsondergang was die kersie op die koek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sadia B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Sadia B
With spouse/partner

Wat jy bespreek is beslis nie wat jy kry nie!

Ons wat uiters teleurgesteld in die akkommodasie hier. Die eenhede wat jy op die webtuiste sien is heeltemal iets anders in die werklikheid! Boonop het ons 'n losstaande eenheid bespreek 4 maande vooruit en word toe net eenvoudig in die familiekamer ingedruk sonder keuse. Later die middag sou ons sien 'n groot groep wat mekaar ken word eenvoudig in die huisie geplaas wat ons bespreek het. Moenie dat die vooraf vriendelikheid en foto's van die akkommodasie jou mislei nie, soek eerder verder vir beter akkommodasie.

White House Guest Farm 's response

Geagte Sadia,

Baie dankie vir jou resensie van julle onlangse verblyf by The White House Guest Farm. Alle terugvoer is waardevol vir ons, aangesien ons poog om te verbeter met elke verblyf. Ek is jammer om te verneem oor julle ongelukkigheid oor die eenheid wat aan julle toegeken is. Die eenheid is presies soos die ander chalets met ‘n private ingang, private braai area, klein oopplan kombuis eenheid en on-suite badkamer. Ons het die eenheid se badkamer en braai area slegs 2 maande van tevore nuut oorgedoen en is baie trots daarop.
Ons hoof prioriteit is om goeie diens te lewer en gemaklike atmosfeer vir al ons gaste te skep. Ek hoop dat ek jou kan oortuig om jou gedagtes oor 'n ander besoek aan ons eiendom te verander. Kontak my asseblief indien jy bereid sou wees om ons die geleentheid te gee om jou ervaring te verander.

Vriendelike groete,
Nita

White House Guest Farm
Allria J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allria J

Fantasties.

Die ontvangs deur Kinna het ons sommer dadelik laat tuis voel. Daar was 'n bietjie van 'n misverstand aangaande die bespreking, maar sy was meer as gewillig om ons te help om dit uit te sorteer. Ons het weer verblyf nodig gehad omdat ons planne verander het en ongelukkig was die Withuis vol bespreek, maar Kinna het ons in aanraking met 'n ander gastehuis gesit en die diens daar was net so goed! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Christian M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christian M
Family with young children

Rustige omgewing.

Stortgordyn is net iets wat ek persoonlik niks van hou nie, sal voorstel dat badkamers opgegradeer word.

Karen G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen G
Family with teenagers

Absoluut fantasties.

Eienaar baie behulpsaam. Dankie vir die heerlike aandete sowel as ontbyt, dit het ons verblyf uitsonderlik gemaak. Sal enige tyd weer by jul kom bly.

Gerda J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda J
With spouse/partner

White House het alle verwagtinge en oortref.

Baie goeie ontvangs en diens deur Dolf en Nita. Die pakkie tuisgebakte beskuit met aankoms was ook 'n welkome gebaar. Die aandete was onverbeterlik - so ook die ontbyt kospakkie. Niemand behoort te oornag en nie van hierdie handige fasiliteit gebruik te maak nie. Die handgemaakte kwarts juwele was ook 'n bonus. Ek het dus 'n ewige aandenking van die White House.

Karin M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin M
With spouse/partner

Delightful, quiet farm atmosphere. Peace for a weary soul.

Very neat farm atmosphere. Best place to sleep over. Centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige plaas-atmosfeer. Vrede vir 'n moeë siel.

Baie netjiese plaas-atmosfeer. Beste plek om oor te slaap. Sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Collin B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Collin B
With spouse/partner

Neat facilities and pleasant people.

Excellent service and unexpected extra services that made our stay even more special. Amenities were very tidy and well maintained.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese geriewe en aangename mense.

Uitstekende diens en onverwagte ekstra dienste wat ons verblyf nog meer spesiaal gemaak het. Geriewe was baie netjies en goed onderhou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter L
With spouse/partner

Aangename verblyf na 'n lang dag op die pad.

White House Guest Farm was 'n goeie keuse toe ons onderweg was vanaf Suid-Afrika na Windhoek. Dis naby die B1, maar tog rustig en veilig, in 'n mooi omgewing. Ons het aandete bestel en dit is in ons chalet bedien: 'n uitstekende aandete.

Marguerite N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marguerite N
With friends

Warm hospitality!

We had such a great stay! The house really takes you back to the past where you could sit and talk around the kitchen table. Our host, Dolf and his wife Nita we very friendly and hospitable! The dinner they gave us was delicious and very tasty. We'll definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlike gasvryheid!

Ons het so lekker gebly! Die huis neem mens terug in die geskiedenis na 'n tyd toe mens nog rustig tot laatnag om die kombuistafel kon sit en kuier het! Ons gasheer, Dolf en sy vrou Nita was baie vriendelik en gasvry! Die aandete wat hulle vir ons bedien het was heerlik en baie geurig! Ons sal definitief weer daar gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R300
per night, for 2 ppl
From
From R300
per night, for 2 ppl
From
R300
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 57 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Mickberg 262, Off the B1, Grunau, 0000, Karas
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABPqHUn3f8FMeJJmBTfpYQgyGoriMOp4ALYIgXDCtCgSn1BIDYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R300  per night, for 2 ppl 40 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 0000 Karas 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!