White Linen
Review Summary
Stephani E - May 2022
Overall score
Uitstekend.
Yolande D - Apr 2022
Overall score
Awesome.
Gert F - Apr 2022
Overall score
Gemaklik, bekostigbaar, vriendelike mense.
White Linen 's response
Middag Gert
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Julle is altyd welkom!
Groete
Nadia
Danica P - Mar 2022
Overall score
Waarde vir geld.
White Linen 's response
Middag Danica, dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom!
Groete
Nadia
White Linen
Theresa S - Mar 2022
Overall score
Privaat en gemaklik in rustige woonbuurt.
Jessica F - Oct 2021
Overall score
We enjoyed our stay at White Linen.
White Linen 's response
Thak you Jessica, you are always welcome!
Chanel B - Sep 2021
Overall score
Baie lekker gebly. Dis op 'n goeie plek geleë.
Leandre P - Aug 2021
Overall score
Rustig.
White Linen 's response
Baie dankie Leandre, jy is altyd welkom!
Naomi B - May 2021
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
White Linen 's response
Baie dankie Leandre jy is altyd welkom!
Isabel G - May 2021
Overall score
Stil, afgesonder, sakpas, pragtig plekkie.
White Linen 's response
More Naomi, dankie vir jou resensie. Net die volgende terugvoer met jou probleme wat jy ondervind het: Ek was nie by die eenheid nie agv my pa se afsterwe. Ek het steeds gesorg dat alles skoon is en dat gaste enige tyd kon inkom sonder enige probleme. Die sementblad sou herstel word maar ek het alles gestop omdat ek nie daar was nie. Die iventaris is reg gestel. Jy is altyd welkom by White Linen.
Nienke J - Apr 2021
Overall score
Absolutely lovely.
White Linen 's response
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Loraine C - Mar 2021
Overall score
Ruim, pragtige woonstel met alles wat nodig is.
White Linen 's response
Baie dankie, jy is altyd welkom!
Jonicia B - Nov 2020
Overall score
Ons tyd by White Linen was ‘n baie aangename een.
White Linen 's response
Baie dankie vir die kuier by White Linen. Julle is altyd welkom.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 257 Uys Krige Drive, Loevenstein, Bellville, 7350, Western Cape
- No children under 10