Whitsend Cottage
Review Summary
Dutliff & Erika S - Dec 2019
Overall score
Lovely cottage to stay in.
Lianne L - Jul 2019
Overall score
Good.
Diane B - Apr 2019
Overall score
Loved the horses.
Saskia K - Jan 2019
Overall score
Beautiful cottage.
Thania E - Dec 2018
Overall score
Pragtig, skoon, tranquil, voel sommer soos my eie huis. Gasvrou pragtig en vriendelik.
William F - Dec 2018
Overall score
Great value for money.
Arina B - Oct 2018
Overall score
Rustig.
Louise P - Aug 2018
Overall score
Ons het heerlik gekuier.
Marius D - Jul 2018
Overall score
Great weekend away from the office.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike naweek weg van die kantoor.
Stil naweek. Whitsend Cottage goed toegerus en netjies. Maar neem asb. draagbare ligte saam in geval die solar batterye nie vol laai nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Whitsend Cottage's response
Bly julle het die naweek geniet. Dis 'n jammerte dat 1 van die batterye gelol het. Dit is juis hoekom ons van drei kleiner stelselsgebruik maak, sodat 'n mens nooit heeltemal in die donker is nie. Daar is wel ook 2 los, draagbare lampe in die vensterbank by die voordeur vir sulke noodgevalle, of om buite te gebruik. Dit word ook in die notaboekie genoem op die tafel by die ingang van die kothuis.
Ilse V - May 2018
Overall score
Eco friendly and a must - well priced.
Yolanda G - Feb 2018
Overall score
A taste of peaceful village life.
Read moreHansie V - Jan 2018
Overall score
Het die rustigheid geniet.
Bennie D - Aug 2017
Overall score
Het so bietjie meer verwag.
Read moreHeinrich S - Jul 2017
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annika N - May 2017
Overall score
Fantastic destination for a good rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese bestemming vir 'n goeie rus.
Whitsend Cottage is 'n pragtige plek 'created with care' aan die rand van Barrydale. Gebou met natuurlike materiale van die omgewing en 'n huis met lekker atmosfeer. Dis rustig met mooi uitsigte op die berge. Fantastiese waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles P - Apr 2017
Overall score
Eenvoud in styl in 'n rustige heerlike omgewing!
Aj S - Feb 2017
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die huis is nog nie 100% ingerig nie voel ek, maar nog steeds gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes B - Oct 2016
Overall score
Nice little cottage in Barrydale. Pet friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker kothuisie op Barrydale. Troeteldiervriendelik.
Huisie was by goed ingerig en voorsien. Het 'n hek wat mens kan toemaak sodat jy troeteldier nie wegraak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dohan E - Oct 2016
Overall score
Relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspanne!
Al was dit kort het ons baie lekker gebly by Whitsend Cottage. Dit is aan die kant van die dorp geleë en is baie lekker stil en rustig. Die kaggel is 'n groot plus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Freddie M - Sep 2016
Overall score
Unbelievably good for such a small town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik goed vir so 'n klein dorpie.
Veilig, vriendelik, behulpsaam en karaktervol.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jc F - Jul 2016
Overall score
Relaxed small town atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige klein dorpie-atmosfeer.
Een van die mooiste dorpe in die land. Oorweeg dit sterk om eendag permanent daar te gaan woon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schalk M - Jul 2016
Overall score
Nice place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek.
Hulle kort net 'n ordentlike braaiplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes V - May 2016
Overall score
Solar power supply and curtains were problematic.
Whitsend Cottage's response
Thank you for letting us know, the batteries do have a limited life span.
Org E - May 2016
Overall score
Perfect!
Read moreRentia B - Apr 2016
Overall score
Baie aangenaam, kan dit aanbeveel.
Johan P - Apr 2016
Overall score
Netjies en gerieflik.
Theo M - Mar 2016
Overall score
Stil en rustig.
Bronwen C - Feb 2016
Overall score
Good value all round.
Marc B - Nov 2015
Overall score
A great place to stay.
Liza F - Oct 2015
Overall score
Die aangename kothuis was skoon en netjies.
Read moreMagdel K - Sep 2015
Overall score
Kothuis in lekker aan die einde van die dorp - landelikl
Adele T - Aug 2015
Overall score
Vreedsaamheid verpersoonlik!
Zelda V - Jun 2015
Overall score
Pragtige uitsigte en baie goed toegerus.
Hennie G - May 2015
Overall score
Heerlik gekuier!
Leonie V - Apr 2015
Overall score
Wonderlike ervaring.
Ansie C - Apr 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Christo V - Mar 2015
Overall score
Rustig en heerlik.
Jan K - Jan 2015
Overall score
Die eenheid is nog in die proses om ontwikkel te word en behoort verkieslik nie uitverhuur te word voor al die werk afgehandel is nie.
Willie A - Jan 2015
Overall score
Aangename verblyf en blywende indrukke.
Susan C - Jan 2015
Overall score
Die verblyf was vir twee volwassenes en twee klein hondjies.
Christo P - Jan 2015
Overall score
Puik verblyf in pragtige omgewing.
Bernize D - Dec 2014
Overall score
Baie aangenaam.
Retha B - Nov 2014
Overall score
This is the best place to stay when you visit Barrydale.
Carol S - Sep 2014
Overall score
Ons het ons verblyf in Barrydale baie geniet, Whitsend is sentraal geleë, kon oral stap.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Whitsend Arboretum, Van Coller Street, Barrydale, 6750, Western Cape
- All ages welcome