The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Whittals Chalets | TravelGround
+21

Whittals Chalets

63 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 63 reviews for Whittals Chalets
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
3.6/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.2/5
Natalie M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Natalie M
Family with teenagers

Oornag, koud, voldoende.

Vir 'n oornagakkommodasie, was Whittals voldoende. Ons sou egter aanbeveel dat meer gedoen word om die koue van die gebou aan te spreek. Die een verwarmer wat beskikbaar was, het nie genoeg gedoen nie. Die elektriese kombers op die hoofslaapkamer se dubbelbed het net een helfte van die bed warm gemaak. En sommige van die muurproppe was buite werking.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal aandag gee aan muurproppe en ook probeer kyk wat ons kan doen om die koue bietjie meer te bekamp.

Whittals Chalets
Lorraine S - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lorraine S
Family with young children

Netjies en veilig, net klein dingetjies waarop kan verbeter.

Kombuis het geen afdrooglappe gehad nie en toiletpapier was te min. Badkamerdeur maak baie moeilik toe en raas met baba wat slaap. Baie netjies verder.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal verseker aandag gee aan die punte om n volgende besoek te verbeter.

Whittals Chalets
Marthie O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthie O
With spouse/partner

Kort, baie rustig, gasvrou ekstra myl gestap!

Ons wou brood, koeldrank en blits hê rn fir gasvrou het aangebied om vir ons te gaan koop omdat ons Aliwal glad nie ken nie, wat vir ons wonderlik was!

Reana V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Reana V
With friends

Wonderlik.

Ons het baie lekker gekuier en die kamers is netjies en skoon.

Coreen V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Coreen V
Family with young children

Heerlik rustig.

Dit was heerlik dat die kinders buite kon speel op die grasperkie voor die eenheid.

Wouter V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wouter V
Family with teenagers

Alles wat ons nodig gehad het vir oornag op pad Oos-Kaap toe.

Heeltemal voeldoende vir oornagverblyf. My vrou was veral beindruk met die verslankings-spieël in die gang.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Wouter. Dit is nogal vir my ook 'n pluspunt, die spiëel haha. Kom kuier gerus weer. Groete Elize.

Whittals Chalets
Riki G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riki G

Good

The accommodation is value for the money paid. The staff is friendly and very willing to help.

Elizabeth L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elizabeth L
With spouse/partner

Dit is in n swak gebied gelee en ons was 1 uur die nag wakker geraas deur n klomp mense wat agter op n vragmotor gereis het en reg voor die chalets kom stilhou het en besluit het dat dit nou tyd is om te raas, sing en dans. Dit het vir so 30 minute aangehou.

Sien bogenoemde kommentaar

Melissa V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
With spouse/partner

Baie skoon en netjies met vriendelike diens

Baie skoon en netjies met vriendelike diens

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Melissa. Kom kuier gou weer.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Andreas S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andreas S
With spouse/partner

Gerieflike Oornag Verblyf

Ons het slegs een nag oorgebly by Whittals op ons reis vanaf Kaapstad na die Drakensberge . Die huisie was skoon , netjies en gerieflik met alles wat mens mag nodig he vir n goeie oornag en rus voordat mens weer die pad vat . Baie vriendelike gasvrou . Sal aanbeveel en self weer tuisgaan .

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Andreas. Julle moet sommer gou weer vir ons kom kuier. Plesier om julle as ons gaste te ontvang.
Vriendelike Groete
Elize

Whittals Chalets
Linden C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linden C
With spouse/partner

Het slegs in Aliwal-Noord gebly omdat dit nie vermy kon word nie.

Whittals is in orde, maar Aliwal is nie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Only staying in Aliwal North because it could not be avoided.

Whittals is okay, but Aliwal, sadly, is not.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dianne S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dianne S
With friends

Motorcycle road trip.

Comfortable accommodation.

Jeanita L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Jeanita L
Family with young children

Die ontvangs was baie onvriendelik. Die dame kon nie my bespreking kry nie. Toe kon sy nie ons eenheid se sleutel kry nie. Die voordeur van ons eenheid kon nie ordentlik sluit nie. En die verblyf was naby 'n bottelstoor. Ons kon die mense hoor baklei. Die stort het vreeslik water gemors, als was nat in die badkamer. Die hek se remote was vreeslik oud en uitgewerk.

Ek het meer verwag van die verblyf.

Whittals Chalets's response

Hallo Jeanita
Ek glo nie die dame het bedoel om onvriendelik te wees nie. Dit was haar eerste dag in ontvangs aangesien sy vir ons 3 dae afgelos het. Ons het 'n begrafnis op Hartswater bygewoon. Die bakleiery was seker in die straat aangesien ons nie 'n bottelstoor naby ons het nie. Geseënde 2020 vir julle.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Samuel B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Samuel B
Family with teenagers

Baie netjies.

Ideaal vir oornagverblyf.

Whittals Chalets's response

Hello Samuel,

Baie dankie vir die gunstige oorsig en alles wat mooi is vir julle.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Melanie H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie H

Baie netjiese chalets en gebruikersvriendelik.

Mooi, netjiese eenhede wat goed ingerig is.

Whittals Chalets's response

Dankie vir jou oorsig Melanie.

Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon verwelkom.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Erick K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erick K
With spouse/partner

Gerieflike verblyf na 'n lang rit.

Die gasvrou (Elise, as ek reg onthou) het ons vriendelik ontvang en ons die geriewe gewys. Sy het ook uit haar pad gegaan om my te help om vleis oornag te vries. Whittals Chalets het gerieflike verblyf en is goeie waarde vir geld. Ek kritiseer nie graag verblyf aanlyn nie, sou ek 'n probleem gehad het waarmee ek nie kon saamleef sou ek dit met die gasvrou opgeneem het. Dankie Whittals Chalets vir 'n goeie nagrus.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou oorsig, Erick. Die vriesgeriewe was 'n groot plesier.
Ons ontvang jul graag weer as gaste.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Ronel M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel M
Family with teenagers

Rustige, veilige plek vir oorslaap.

Whittals is ideaal geleë vir oorslaap. Volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Skoon en netjiese verblyf. Kan Whittals hoog aanbeveel.

Whittals Chalets's response

Dankie vir jou positiewe kommentaar Ronel. Baie voorspoed vir 2020.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Sandi S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandi S

Easy overnight stop.

We just spent the night so had a quick braai and bed. All super.

Whittals Chalets's response

Hi Sandi,
Thank you for your review. We wish you and your family a beautiful 2020.
Regards,
Elize

Whittals Chalets
Lynette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
With spouse/partner

Bakgat.

Goed geleë, net jammer van omgewing.

Whittals Chalets's response

Goeie dag Lynette, Lynette,

Dit is altyd heerlik om julle as gaste te ontvang. Baie Geseënde Kersfees vir julle en jul families.
Vriendelike Groete
Elize

Whittals Chalets
Makkie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Makkie V

Ons was hartlik ontvang, kamer was gereed en toegang was onafhanklik.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie vir die gebruik van die konferensie-fasiliteit en braai-area, dit was baie waardeer deur die groep.

Whittals Chalets's response

Groot plesier Makkie. Julle was sommer 'n baie oulike groep mense. Vertrou ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike Groete
Elize

Whittals Chalets
Lumanyano T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lumanyano T
Family with young children

Excellent service.

Had a wonderful stay, no complaints what so ever.

Whittals Chalets's response

Thank you for your review Lumanyano.

Nice having you as a guest

Regards
Elize

Whittals Chalets
Ilse A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse A
Individual traveler

Comfortable, convenient, spacious. Will definitely use it again.

No complaints, recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, gerieflik, ruim. Sal dit beslis weer gebruik.

Geen klagtes nie, aan te bevole.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Goeie dag Ilse,

Baie dankie vir jou resensie . Wonderlik om jul as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete. Elize

Whittals Chalets
Lynette V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V

Rustige verblyf.

Sal weer by Whittals Chalets oorbly, plekkie was skoon, diens uitstekend.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en ek is bly julle het dit by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete. Elize.

Whittals Chalets
Madaleen V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Madaleen V
With friends

Lekker gebly, maar ongelukkig geleë in swakker woonbuurt.

Lekker gebly met vriendelike eienares. Woonbuurt is egter swak en raserig en vrees bestaan vir diefstal en indringing. Tot laatnag geraas op straat deur ander inwoners van omgewing.

Esther T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esther T
With spouse/partner

Heerlik.

Heerlik gebly was veilig en plek mooi skoon.

Whittals Chalets's response

Dankie Esther. Kom kuier gerus weer vir ons. Voorspoed vir 2019. Groete. Elize

Whittals Chalets
Elmarie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With friends

Satisfactory.

Standard, clean and accommodating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bevredigend.

Standaard, skoon en tegemoetkomend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus D
With spouse/partner

Heerlike oase na 'n lang, vermoeiende reis!

Vanaf die bespreking, tot die aankoms en verblyf, was Whittals Chalets vir ons 'n aangename ervaring wat ons stoutste verwagtinge oortref het!

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Kobus. Ek is ook baie bly dat julle die kuier hier geniet en ons sien uit om julle weer as ons gaste te ontvang. Alles wat mooi is.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Milda O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Milda O
With spouse/partner

Redelik.

Die chalet was skoon en basies, maar baie koud. Verwarmer maak darem bietjie warm. Ongelukkig moet ek kla oor die veiligheidslig teen ontvangs se muur wat direk in chalet 1 se slaapkamer inskyn. Baie ongemaklik. Ons het 2de aand 'n kombers voor die venster gehang. Die buurt waarin dit geleë is, lyk ook of dit agteruitgaan. Harde musiek was kort-kort hoorbaar.

Hazel S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hazel S
With spouse/partner

Very clean value for money self-catering establishment.

It was bitterly cold (minus 4) but the electric blankets kept us warm in bed. Good service and the best part - we were allowed to bring our dog.

Hazel S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hazel S
With spouse/partner

Good value for money.

Very clean. Heater and electric blanket very welcome.

Leandra S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra S
Family with teenagers

Wonderlike mense, goeie akkommodasie.

Wonderlik. Werklike waarde vir geld.

Whittals Chalets's response

Ek is baie bly julle het dit by ons geniet Leandra. Sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete,
Elize

Whittals Chalets
Hester B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hester B
With spouse/partner

Netjies en bekostigbaar.

Netjiese en bekostigbare oornaghuisies op pad na Oos-Londen vanaf Gauteng. Elektrisiese komberse en DStv het die winterkoue verdryf.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jul besoek aan ons. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Groete,
Elize

Whittals Chalets
Robert A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert A
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Whittals Chalets is in Aliwal-Noord naby die warmbronne. Die dorp het baie slaapplekke en eetplekke. By Whittels Chalets kan tot vyf gesinslede gemaklik slaap.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir die positiewe resensie Robert. Kom kuier gerus weer vir ons. Vriendelike Groete. Elize

Whittals Chalets
Carina D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina D
With friends

Baie skoon en netjies met vriendelike ontvangs deur al die personeel.

Dankie vir veilige oase na 'n lang rit.

Whittals Chalets's response

Hallo Jos.

Baie dankie vir jul kuier, ons hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Esme E - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esme E
With friends

Rustig en veilig.

Skoon en netjies. Behulpsame eienaar.

Whittals Chalets's response

Dankie vir jul kuiertjie by ons. Ons sien uit om jul weer as ons gaste te ontvang.
Groete, Elize.

Whittals Chalets
Johan V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
Individual traveler

Groot, gerieflik en skoon oornagfasiliteit.

Ontvangs was professioneel, alles in plek en is gerieflik naby aan die bronne en die hoofweg (N6). Baie stil area wat 'n goeie nagrus verseker.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou goeie resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Elize.

Whittals Chalets
Ilza F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Ilza F
With spouse/partner

Convenient.

Tranquil and convenient. Just located in a bad area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Rustig en gerieflik. Net in swak gedeelte geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Dankie vir jul besoek aan ons.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Graham O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Graham O

Simple, basic, very clean, poor location.

Whittals works as a simple, basic, clean overnight stopover. Parking would be a serious issue if there are several guests. The location is poor amongst semi urban tenants who partied next door throughout.

Johan C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Tranquil and neat.

Had some problems with electricity when we arrived, but the manager sorted it out the very same evening. He would have called the electrician in the next morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en netjies.

Het met aankoms probleme met die elektrisiteit gehad, maar die bestuurder het dit die aand met aankoms gedeeltelik uitgesorteer. Sou die volgende oggend die elektrisiën laat uitkom het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Dankie vir julle geduld met die probleem met die elektrisiteit en baie dankie vir julle positiewe resensie .
Groete
Elize

Whittals Chalets
Karen M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
Family with young children

Very neat, clean and convenient overnight stop.

It was our second time that we used Whittals Chalets as overnight accommodation and would definitely recommend it to any traveler.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, skoon en gerieflike oornagplek.

Dit was ons tweede keer dat ons Whittals Chalets gebruik het as oornagplek en sal dit definitief vir enige reisiger aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Jeannette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeannette V
Family with teenagers

Ideaal vir oorslaap.

Chalet was klein, maar ruim genoeg vir ons gesin van 5. Ongelukkig is daar tans beurtkrag in die dorp, maar die eienares het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en gemaklik te maak. Ons sal enige tyd weer daar aanklop vir slaapplek.

Whittals Chalets's response

Gelukkig is beurkrag nou iets van die verlede. Dankie vir julle kuiertjie en sien uit na die volgende besoek van julle.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Nico E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico E
Family with teenagers

Baie netjies. Goeie stop op pad EC toe of terug!

Die verblyf was netjies en alles wat mens nodig het! Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig was daar load sheddings in Aliwal.

Whittals Chalets's response

Baie dankie Nico. Gelukkig is "loadshedding" iets van die verlede. Kom kuier gerus weer.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Dorette B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Dorette B
With spouse/partner

Min slaap, lawaai die hele aand oorkant die pad by woonstelle.

Diens was vriendelik en alles mooi skoon en netjies. Ons het egter huisie reg langs besige pad gekry en plek is glad nie troeteldiervriendelik of veilig nie. Daar was 'n partytjie oorkan die pad van 5 uur die middag met lawaai van voertuie sowel as musiek wat tot 3:30 die oggend gespeel is.Ons het opgestaan, aangetrek en al voor 5 uur die oggend vertrek

Whittals Chalets's response

Jammer oor die lawaai Dorette. Dit is ongelukkig buite ons beheer. Mooi bly.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Jacque G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacque G
Individual traveler

Aangenaam.

Ek sal net een ding verander as ek hulle was en dit is dekor. Die kamers is baie mooi, maar die kombuis en sitkamer voel "oud". Verder is dit 'n baie lekker plekkie.

Whittals Chalets's response

Dankie vir jou resensie Jacque. Ons werk aan ons sitkamer en kombuise. Kom kyk gerus as jy hier verby gaan.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Sakkie En Sandra M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sakkie En Sandra M
With spouse/partner

Comfortable overnight-stay.

We found the accommodation comfortable for the price we paid.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike oornagverblyf.

Ons het die verblyf gemaklik gevind vir die prys wat ons betaal het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Dankie Sakkie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Lizette R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lizette R
Individual traveler

Veilige parkering.

Ek het die vorige dag gebel om te reël dat dat hulle vir my aandete reël as ek arriveer. Met my aankoms om 18h40 het die dame vir my oopgesluit het geen kennis gedra daarvan nie. Gelukkig het ek iets by my gehad wat ek kon eet. Dit was vir my totaal onaanvaarbaar. Die stortkop in chalet nr. 5 is halfpad stukkend en en water spuit met 'n straal na een kant toe. Die stortgordyn is te klein en water was orals. Ten minste was die water heerlik warm.

Cindy F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy F
Family with teenagers

Memorable time spent.

We have stayed 3 times at Whittals and have found it to be perfect for us. Lovely size, well priced and very clean. Staff friendly. Would definitely recommend.

Whittals Chalets's response

Thank you for your reply, Cindy. Seeing forward to your next visit.

Blessings.
Elize

Whittals Chalets
Frank V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Frank V
With spouse/partner

Voldoen aan minimum basiese behoeftes, maar ligging voldoen nie aan standaard nie.

Whittals Chalets voldoen aan minimum basiese behoeftes, maar kan nie met die standaard van ander verblyf wat ons bespreek het, met ordelik dieselfde kostes, vergelyk word nie. Die chalets is bolangs skoon. Breekware was nie 100% skoon en glase was vol vingermerke. Die ligging is in 'n baie swak area van Aliwal-Noord en ons was nie gemaklik om 'n entjie te gaan stap na 'n dag se sit in 'n voertuig nie.

Iggie E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Iggie E
With spouse/partner

Gerieflike verblyf vir oornag.

Whittals Chalets bied nie net waarde vir geld nie, maar ook gasvryheid. Die geriewe is heeltemal aanvaarbaar vir die prysklas en die goedversorgde eenhede en terrein is opvallend.

Whittals Chalets's response

Beste Iggie,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is werklik bly dat julle jul kuiertjie hier geniet het. Kom kuier gerus weer.

Whittals Chalets
Anieka M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anieka M
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Alles wat jy nodig het, is daar en dis ook netjies.

Nomfundo G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nomfundo G
With friends

Thank you so much for the hospitality, lovely stay.

Nice little town, really lovely passer-by.

Whittals Chalets's response

Thank you for the reply. We hope to see you soon. Go well. Regards, Elize.

Whittals Chalets
Marlene V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
With spouse/partner

Awesome.

Baie dankie Elize vir julle gasvryheid, dit was so so lekker by julle. Sien gou weer.

Whittals Chalets's response

Groot plesier Marlene. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi bly.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Margaret V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret V
Individual traveler

Waarde vir geld.

Hartlike ontvangs. Plek is netjies en skoon. Veilige parkering. Baie bekostigbaar.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Ignus. Dit was heerlik om jou as gas te ontvang.
Voorspoed vir jou.
Groete, Elize.

Whittals Chalets
Johan V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan V
With spouse/partner

It is an acceptable overnight place.

Chalet 1 shower set need to be changed. Rather have a shower door than the curtain, with the curtain a lot of water is spilled onto the bathroom floor.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir die terugvoer Johan. Ons sal daadwerklik aandag aan die stort skenk.

Whittals Chalets
Cherilee J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherilee J
Family with young children

Lovely stay.

Comfortable and neat little house with all essential appliances that were required for our overnight stay in Aliwal North. Very warm reception from the hostess.

Whittals Chalets's response

Nice having you as a guest Cherilee. Thank you for your review and we hope to see you soon.
Regards,
Elize

Whittals Chalets
Gareth C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gareth C
Family with young children

Excellent value for money.

Very nice stopover, served a good purpose. Was clean and very pleasant, will definitely recommend it and would stay there again if passing through.

Whittals Chalets's response

Thank you for your good review Gareth. I am glad you enjoy your stay with us, It will be a pleasure having you as a guest again.
Kind Regards,
Elize

Whittals Chalets
Anel C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anel C
Family with young children

Wonderful.

Warm welcome, good night's rest on warm beds. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik geslaap in die warm beddens. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir jou terugvoer Anel. Voorspoed vorentoe vir julle en kom kuier gerus weer.
Groete,
Elize

Whittals Chalets
Louise S - May 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Louise S
With spouse/partner

Not what I expected, and some of my personal belongings vanished.

Won't recommend to anyone, next to main road. Some of my personal belongings vanished. Called them to enquire about this, but after 6 days I still haven't heard anything. Personal items worth R1000, with sentimental value. Extremely bad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wat ek verwag het, en ons persoonlike goed weggeraak.

Sal nie aanbeveel vir niemand, teen hoofpad. Van ons persoonlike goed weggeraak waarna ek gebel het oor navraag. Hulle sou ondersoek instel en terug bel, 6 dae later niemand gebel. Persoonlike item waarde R1000 en sentimenteel. Uiters swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Vir die tydperk wat verby gegaan het sonder antwoordg oor u flitslig vra ek verskoonging, dit moes nie solank gevat het nie.
Oor die res, ons ander kliente se terugvoering sê alles.

Whittals Chalets
Susan K - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan K
With friends

Bevredigend.

Die chalets is skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Whittals Chalets's response

Hi, baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle gou weer te sien.

Whittals Chalets
Elzaan P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzaan P
Family with teenagers

Pragtige plekkie!

Ons het net een nag oorgeslaap. Het wel alles gehad wat nodig was. Pragtige, netjiese plekkie.

Whittals Chalets's response

Baie dankie, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Whittals Chalets
Molly S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Molly S
With spouse/partner

Good overnight spot for a family.

Chalets have two bedrooms and sleeps 7 guests, so it offers good value. No meals are provided, we had to buy our own milk for coffee and tea. Manager was very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie oornagrusplek vir gesin.

Chalets het twee slaapkamers en met slaapplek vir 7 mense, wat dit goeie waarde vir die eenheid maak. Geen etes word bedien nie, moes eie melk koop vir koffie en tee. Bestuurder baie hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Dankie Molly. Ongelukkig is daar net melkpoeier saam met die koffie, tee en suiker in die chalets. Wanneer jy weer kom gaan ons jou sommer 3 etes 'n dag kan voorsien, bel gerus vir navrae. Mooi dag verder.

Whittals Chalets
Tanya B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanya B
With spouse/partner

Neat units.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese eenhede.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Baie dankie vir julle besoek by ons Tanya. Voorspoed vir 2017.

Whittals Chalets
Manie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie V
Family with young children

A small paradise where guests come first.

What a pleasant start to a holiday. My toypom was as welcome as we were. Here they pride themselves on honesty and being true to themselves. It is away from the highway and nice and peaceful. Had a good night's sleep indeed!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Klein paradys waar gaste eerste kom.

Wat 'n aangename begin om die vakansie mee af te skop. My toypom was net so welkom soos ons. Hier vier opregtheid en eerlikheid hoogty. Dis weg van die hoofpad en lekker rustig. Lekker geslaap inderdaad!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Whittals Chalets's response

Manie,
Dit is 'n groot voorreg en 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Voorspoedige 2017 vir jou en jou familie.

Whittals Chalets
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 45 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Dan Pienaar Road, Aliwal North, 9750, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03XBX6Kdb3KWRM356ICFkN6SSEG9Pxx7J8GXJkyncJ1IoFCwc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 63 5 1 5 6 Dan Pienaar Road Aliwal North 9750 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -30.716945329223 26.71223117791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!