@Wild Game Lodge
Review Summary
Sadia B - Sep 2020
Overall score
Rustige kuier uit die boonste rakke.
Read moreSusan B - Mar 2020
Overall score
Baie rustige, veilige omgewing, netjies en skoon selfsorgeenheid.
Mary-ann H - Jan 2020
Overall score
Peaceful, safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig.
Beddens en beddegoed netjies en skoon. Alles wat jy nodig het in die kombuis. Lekker om te stap op die plaas en al die wild te sien. So lekker gevoel om die leeus te hoor elke oggend en aand. Die stilte en die baie voëllewe was hoogtepunte. Baie goeie diens met ontvang deur Frikkie wat goed kon verduidelik hoe alles werk. Baie dankie Hannetjie vir vriendelikheid deurlopend wanneer ons vrae gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erica S - Jan 2020
Overall score
It exceeded all expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het alle verwagtings oortref.
Nog nooit so na aan so 'n verskeidenheid wild gekom nie, dit was onvergeetlik. Alles was netjies en goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Wild Game Lodge's response
Baie danke Erica, jul is altyd welkom.
Jian H - Mar 2019
Overall score
A little gem in the bushveld.
Yolandi R - Jan 2019
Overall score
Lovely experience - will visit @Wild Game Lodge again any time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ervaring - sal enige tyd weer @Wild Game Lodge besoek!
Ons verblyf by @Wild Game Lodge was wonderlik. Inklok en uitklok is maklik en gerieflik. Kommunikasie met die eienaars is ook vinnig en maklik. Die verblyf is netjies en skoon en baie goed toegerus. Dit was wonderlik om al die diere vanaf die gemak van die stoep te kon dophou. Die eiendom is veilig en ons kon sonder bekommernis die natuur ten volle geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Wild Game Lodge's response
Baie baie danke Yolande vir die mooi review! Ons waardeer dit opreg! Bly jul het jul kuier geniet! Jul is altyd welkom!
Nardus V - Oct 2018
Overall score
Hemel op aarde.
Marita H - Feb 2018
Overall score
Brilliant experience.
Bianca B - May 2017
Overall score
Gem in the heart of the bush.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Juweel in die hartjie van die bosveld.
Ons het dit baie geniet en ek kom definitief weer. Pragtige huis en afwerkings, die perfekte huis weg van die huis af. Stil, rustig en netjies met mooi uitsigte oor die bosveld en wild.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan C - May 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig.
Rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irma V - Feb 2017
Overall score
A wonderful getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wonderlike wegbreek!
Pragtige versorgde verblyf, met alles in plek. Sal definitief weer hier kom ontspan, puik verblyf, met stilte en rus vir jou siel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sheri-lee D - Apr 2016
Overall score
Pragtig en rustig.
@Wild Game Lodge's response
Baie danke Sheri-Lee, ons waardeer jul kuier. Jul is altyd welkom!
Wynand S - Mar 2016
Overall score
Fantasties.
@Wild Game Lodge's response
Baie dankie, ons waardeer jul kuier. Sien uit na nog!?
Tiaan M - Dec 2015
Overall score
Lekker, maar krag was bietjie van 'n probleem.
Fransie R - Oct 2015
Overall score
Absoluut 'n juweel!
@Wild Game Lodge's response
Baie danke....jul sal altyd meer as welkom wees.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 10:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Sendlingsfontein, Klerksdorp, 2571, North West
- All ages welcome