The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wild Olive Country Retreat | TravelGround
+21

Wild Olive Country Retreat

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 13 reviews for Wild Olive Country Retreat
Cleanliness
4.4/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.6/5
Elna S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elna S

Heerlike familie wegbreek.

Baie mooi plaas. Ideaal vir wegbreek saam familie of vriende. Ons het lekker gekuier by Wild Olive.

Cleon C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cleon C
With friends

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Wild Olive Country retreat is net buite die dorp, baie goed gelee en maklik om gou in en uit te ry. Die plek is baie mooi skoon en netjies en het al ons verwagtinge nagekom. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand, baie goeie waarde vir geld!

Helma S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helma S
With friends

Aangenaam met pragtige uitsig.

'n Pragtige huis met baie potensiaal, maar bietjie verwaarloos en netheid nie op standaard nie. Sitkamerstel se kussings nie mooi skoon nie. Deure wat kraak, gloeilampies wat nie werk, wasbak in slaapkamer naaste aan swembad se prop werk nie. Stort in die middel verstop. Die dreineringspype in huis moet mooi skoongemaak word. Van die borde, koppies en pierings was gekraak.

Maritza M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza M

Wonderlike naweekwegbreek saam vriende.

Die huis het alles wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek. Daar is genoeg om die kinders besig te hou en die plaas is pragtig met die mooiste sonsondergange. Daar was konstante loadshedding die naweek, maar dit het ons glad nie geaffekteer nie, aangesien die huis toegerus is met lampies asook 'n gasstoof en gasbraaier. Ross se kommunikasie wat uitstekend en Mike wat skoongemaak het is 'n super ster. Ons sal vir seker weer 'n draai gaan maak by Wild Olive!

Philip S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philip S
With friends

It's a farm - it's nice.

Coming from town and seeing the sun set behind the mountains in striking orange with the milky way so clear, is to remove yourself from the outside world. Everything is just right.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is plaas - dit is lekker.

Om van die dorp af te kom, die son sien sak oor die berge, die oranje-gloed van die son, die melkweg wat so helder is, dit is om af te sluit van die buitewêreld. Alles is net reg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jackie W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie W
With friends

Very nice.

Tranquil, clean and neat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Rustig, skoon, netjies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjie J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lientjie J
Family with young children

Lovely big house in the prettiest place!

The house is very well equipped and it's nice that it has different wings. Very nice area and lawn. Kids could play and have fun safely. Will definitely go again! Remember to arrange in advance if you are looking for a cleaner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker groot huis op die mooiste plek!

Die huis is baie goed ingerig en dis lekker dat dit verskillende vleuels het. Baie mooi omgewing en grasperk. Kinders kon lekker en veilig speel. Sal beslis weer gaan! Onthou om vooraf te reël as jy 'n skoonmaker soek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques B
With friends

Baie gerieflike plaashuis.

Stil en rustige ongewing met baie mooi uitsigte in elke rigting. Vir ons wat as 'n klomp vriende bymekaargekom het, was dit die perfekte verblyf om drie gesinne met kinders te akkommodeer. Anders as baie ander plekke het Wild Olive Country Retreat dit toegelaat om net vir een dag te bespreek, wat dit baie goeie waarde vir geld maak.

Christa F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa F
Family with teenagers

Dit was 'n rustige en stil naweek.

Die plek is netjies en goed toegerus. Dit is om soos in die Bosveld te wees. Die lug is skoon en die stilte doen 'n mens se siel goed. Ons sal beslis weer gaan!

Allen W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Allen W
With spouse/partner

Perfect place to unwind and enjoy the peaceful surrounds.

See stars.

Lucinda B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda B
With friends

Rustige atmosfeer. Baie netjies en georganiseerd. Ongelooflike natuurskoon.

Die enigste tekort was groter potte (casserole ens.), asook dinge soos opskeplepels en opdienbakke. Ons groep was 8 mense en ek het gevind dat die potte effe aan die klein kant was vir kosvoorbereiding vir 'n groter groep mense. Die huis is baie gerieflik ingerig met die skoon en netjiese beddegoed en handdoeke.

Nicola V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicola V

Bliss in the countryside.

We had a very relaxing weekend for my birthday. The house is spacious and the setting is off-the-grid, yet close enough to Parys to explore the town. The grounds are well-kept and the outdoor seating under the large trees were a highlight for us. The views from the patio were also very special. Ross made sure that we had a comfortable stay and even put out fresh flowers from the garden before our visit. My 2 Jack Russel's loved the large outdoor space! Definite must to re-charge and get away from the city and the rush.

Gerrit J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit J
Family with teenagers

Rustige plaasatmosfeer waar mens kan ontspan en die batterye herlaai.

Die fasiliteite was van hoogstaande gehalte en die geriewe was deurentyd netjies en skoon gewees. Die personeel was baie behulpsaam en het in al ons behoeftes voorsien. Die opsionele bediende wat ons versoek het, het die huis baie skoon gehou. Daar is genoeg braaiplekke sodat mens enige tyd van die dag lekker in die koelte kan kuier en braai. Vlieë is natuurlik hierdie tyd van die jaar oral baie lastig in die Noord-Wes provinsie en die eienaar kan dalk belê in 'n insekdoder wat die insekte sal lok en dood skok of in ander metodes om die vlieg bevolking onder beheer te hou. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.

From R4 800
per night (for 12 people)
From R4 800
per night (for 12 people)
From R4 800
per night (for 12 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 16:00
  • Address: off the R53, Koppjeskraal, Eldorado Farm, Parys, 1292, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NThlZWYyLTFiYTQtNGQ1Mi1hYjg2LTM4Yzc0NGQ4OGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 800  per night (for 12 people) 13 5 1 5 off the R53, Koppjeskraal Eldorado Farm 1292 North West 0860 022 102 10:00-19:00 16:00 -26.884425903165 27.367503941059
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!