The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wildebeespan Bed & Breakfast | TravelGround
+27

Wildebeespan Bed & Breakfast

Review Summary

4.5 out of 5from 27 reviews for Wildebeespan Bed & Breakfast
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Johann D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann D
Individual traveler

Lekker plaasatmosfeer met vriendelike diens.

Beste verblyf in die omgewing.

Sue A - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue A
With spouse/partner

Highly recommended.

Room was clean and the bed very comfortable.

Anthony E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony E
With friends

Phillip is an exceptional host.

Close to the great birding area of Barberspan.

Danie F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie F
With spouse/partner

Behulpsaam, opreg en netjies.

Baie baie goeie mense. Ek het laat opgedaag, en vroegoggend gery. Die mense my by die hek ingewag en my ge-escort na veilige parkering na 10 die aand. Hulle het saam my 4h opgestaan om vir my 'n heerlike groot vars ontbyt te gee sonder enige huiwering. Uitstekende diens, uitstekende mense. Goeie veilige slaapplek met netjiese kamers. 'n Regte 10/10 ondervinding, dit was beslis nie my laaste stop daarso nie. Baie dankie aan al die behulpsaamheid.

Janet R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janet R
With friends

Lekker

Teen die pad. Baie gerieflik.

Liza S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liza S
With spouse/partner

Baie koud in Kalahari, maar Wildebeespan se kamers ie lekker snoesig.

Sou gehou het van meer pakplek in beide die kamer en badkamer. Ontbyt en aandete was baie lekker.

Riekie C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riekie C
With spouse/partner

Ons kamer was puik, vriendelik ontvang en verwelkom en ontbyt was regtig heerlik!

Ons het 2 kamers bespreek vir dieselfde prys, maar die tweede kamer was nie so goed ingerig soos ons kamer nie. Ek weet die ander persoon was alleen maar dan moet julle die tarief bietjie goedkoper maak. Die tweede kamer het byvoorbeeld nie 'n TV, rusbanke en yskas gehad nie! Maak so 'n enkelkamer se prys net bietjie goedkoper!

James H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
James H
On business

Ideal place to stop over.

Very neat and clean, surrounded by a beautiful garden, and has great breakfast before leaving.

Wildebeespan Bed & Breakfast's response

Thank you for your review, feel free to join us again very soon.

Wildebeespan Bed & Breakfast
Nomsa M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nomsa M
Family with young children

It was good, I like that there was air conditioning.

If we can have a kettle in the room, cups and some coffee and tea.

Stephanie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie S
On business

Easy and great.

Jaco was very hospitable and the room was beautiful and comfortable where we slept.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Maklik en lekker.

Jaco was baie gasvry en die kamer was pragtig en gerieflik waar ons geslaap het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wildebeespan Bed & Breakfast's response

Dankie baie vir die review hoop ons sien julle gou weer.

Wildebeespan Bed & Breakfast
Ian S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian S
With spouse/partner

Lieflike verblyf.

Heerlik gebly, baie veilig en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Liezl H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl H
With spouse/partner

Wonderful place.

Beautiful place. Owners were friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek.

Pragtige plek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vivien W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivien W
With spouse/partner

Very comfortable accommodation in a rural setting.

See stars.

Eugene V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eugene V
With spouse/partner

Regte plaasatmosfeer.

Die kamer is baie klein en beknop. R800 is bietjie duur daarvoor. Daar is geen vensters wat na buite uitkyk nie en iemand met engtevrees moenie daar oornag nie. Daar is slegs twee enkelbeddens en een bedkassie in kamer. Diens was vriendelik. Die uitdrukking op Jaco se gesig toe hy hoor een van sy gaste is 'n vegetariër was nogal prettig.

Chevonne A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chevonne A
With spouse/partner

Oornagstop op pad na Kgalagadi.

Was baie netjies en ons het baie welkom gevoel. Die kamer se deur wou nie mooi toe maak nie en ons kon nie dit sluit nie. Ons moes 'n kassie voor die deur skuif. Verder was daar geen probleme nie en ons het baie lekker geslaap.

Josh B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Josh B
With friends

Super hyper fantabulous place.

Great place, comfortable, clean and peaceful. Really enjoyed our short time there and wish we could have arrived much earlier. The best place to rest along the N14.

Geoff K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Geoff K
With spouse/partner

Comfortable accommodation and a friendly host.

Good value for money. The host was welcoming and helpful. Well located for Barberspan Nature Reserve.

Danelle F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle F
With spouse/partner

Skoon, stylvol, stil op plaas, gasvrye ontvangs met alles wat jy nodig het, wat wil mens meer hê?

Ons moes vroeg vertrek en het die eienaar so meegedeel en hy het dadelik vir ons wegneem-ontbyte voorsien. Ontbyt was smaaklik en ervaring was baie positief, dankie!

Jaco S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
On business

Uitstekend

Baie dankie Jaco en Wilma vir julle gasvryheid, het besoek baie geniet.

Colin V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colin V
With friends

Jacob prepared a fantastic braai meal for us.

Perfect location for traveling to North West, especially for birders wanting to go to Barberspan.

Hennie N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie N
With spouse/partner

You feel at home at Wildebeespan!

Wildebeespan has become one of our overnight places on the way to and from the Kgalagadi. Jaco goes out of his way to make our stay as pleasant as possible. We enjoyed our stay there a lot. Wildebeespan is a must if you want to have a nice rest and a good time in a neat and safe B&B. It feels as if you're on a farm!

This review has been translated,click hereto view the original version.

By Wildebeespan voel jy tuis!

Wildebeespan het een van ons oornagbestemmings geword op pad na en terug van die Kgalagadi. Jaco gaan uit sy pad om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons geniet die kuier saam baie. Wildebeespan is 'n moet as jy lekker wil rus en kuier in 'n baie netjiese en veilige B&B. Dit voel asof jy op 'n plaas is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Guillaume O - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guillaume O
With spouse/partner

Beautiful farm against the main road, yet quiet and safe.

The room was very comfortable. Everything was spotless and in a working condition. The host was very friendly and pleasant. He braai'd for us that night and it was delicious. We had a good chat and enjoyed everything!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plaas teenaan die hoofpad maar tog baie stil en veilig.

Die kamer was baie gerieflik. Alles silwerskoon en in werkende orde. Die gasheer was baie vriendelik en aangenaam. Hy het die aand vir ons gebraai en dit was heerlik. Lekker gesels en het alles baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John W
With spouse/partner

Baie netjies, maar basies (nie eers een stoel, min bergplek), hoewel lekker stoele en TV in eetkamer. Dis okay vir oornag.

Sal aanbeveel, met sekere kwalifikasies.

Izak D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izak D
With spouse/partner

Een nag oorgebly oppad na Kgalagadi.

Alles was baie lekker en ons het heerlik gekuier en geslaap. Jaco is 'n uitstekende gasheer. Die aandete en ontbyt was groot porsies en baie lekker.

Hennie N - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
With spouse/partner

Ons het donker by Wildebeespan aangekom en is by die hek ingewag deur Jaco wat ons dadelik tuis laat voel het. Later die aand het ons lekker saam met hom gekuier.

Baie dankie vir jou warm gasvryheid, Jaco! Die kamer is baie skoon en netjies met genoeg warm water vir 'n heerlike warm bad na 'n hele dag op die pad. Die plaasontbyt die volgende oggend was uit die boeke. Ons het Wildebeespan alreeds in ons reisplan vir 2016.

Pamella M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pamella M
On business

Lekker gebly!

Die diens was goed; die kamers was netjies!

Dawid K - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawid K
On business

Goed gebly in 'n netjiese en skoon plek.

Die plek was skoon en die kos goed.

From R800
R800 R720
per night (sleeps 2)
From R800
R800 R720
per night (sleeps 2)
From R800
R800 R720
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 07:00 to 23:00
    Check-out: 13:00
  • Address: Wildebeespan (Farm), Delareyville, 2770, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f56ca2f58adc6548da5aefdf9687744a386ea3e35d1463f6f25ddd39ecb402e98c884702199658dccac4e0d39b2869b4220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, now From R720  per night(sleeps 2) 27 5 1 5 Wildebeespan (Farm) Delareyville 2770 North West 0860 022 102 07:00-23:00 13:00 -26.655578644407 25.506370588608
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!