The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wilderness Forest Chalet | TravelGround
+32

Wilderness Forest Chalet

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for Wilderness Forest Chalet
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Cobus E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus E
Individual traveler

Serenity in the forest.

This absolute gem is nestled in the native forest and makes one feel truly connected with nature. The chalet provides everything you need for a comfortable stay. Lorraine and Anton were warm, friendly hosts. I can't recommend this enough!

Emily S - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emily S
With spouse/partner

4x4 streng aanbeveel!

Op pad het ons 'n paar keer amper teruggedraai omdat die pad verskriklik sleg is. Daar was selfs 'n bord langs die pad met "slegs 4x4" opgeskryf! Ek voel dit moet in die beskrywing gevoeg word, ons kar was amper lelik beskadig.

Wilderness Forest Chalet's response

It is such a pity that a comment like this gets posted, as it gives prospective guests the wrong information.

So let me set the record straight: you do not need a 4x4 to get to the chalet.
If you did, there would be many negative reviews on our Travel Ground/LekkeSlaap post and other accommodation platforms that we use, and we would probably be out of business by now.
The 4x4 sign mentioned (which says 'Private property. Keep out. 4x4 only') is a deterrent to discourage unwanted visitors.
The road is a dead-end and the sign ensures privacy for us and our guests.
The directions that I send to all our guests prior to arrival, mentions that one need not worry about the sign, however, I will make this more clear in the directions and in our post.
The road is rough but can be driven with a normal car, as long as you drive slowly and you will not damage your car.
The middel-mannetjie may brush against your undercarriage but it is grass-covered soft ground.
A bakkie may be more suitable but it would be a pity to miss out on a stay at this beautiful location just because you don't have one.
Staying at the chalet is a bit of an adventure. It is fairly remote, surrounded by forest in which there is still some wildlife.

Getting there is part of the adventure.

Wilderness Forest Chalet
Bianca G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca G
With spouse/partner

Very natural, peaceful, beautiful!

Far away from the village in the forest, quiet, just nature around you. I will definitely go back again! Especially the walk to the waterfall was worth it over and over!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie natuurlik, rustig, pragtig!

Ver weg van die dorpie af in die woud, doodstil, net natuur om jou. Ek sal vir seker weer terug gaan! Veral die stap na die waterval was oor en oor die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre C
With spouse/partner

Rustig.

Baie lekker gebly, die rustigheid en natuur saam met die reën en voëls se gesing was wonderlik. Enigste negatiewe punt is die badkamer wat nie deel is van huisie nie.

Lisa H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa H
Family with teenagers

Absolute bliss.

Had a wonderful time, absolutely worth it. Only downside is just the road to chalet needs attention. People with low cars should be careful. Owners very friendly and kind.

Nic L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic L
Family with teenagers

Absoluut salig.

Ons het lanklaas so lekker kon rus en ontspan. Die huisie was perfek vir ons behoeftes en selfs meer. Dit is ongelooflik om nie eers jou deur te sluit in die nag nie en steeds ten alle tye veilig te voel. Wilderness Forest Chalet is ver genoeg van alles af om rustigheid te hê, maar naby genoeg aan alles as jy dit nodig het. Ons het meestal die Knysnawoude per voertuig gaan verken, maar ons kom beslis weer hier bly, en hierdie keer gaan ek niks verder as die stoep nie - ek sal vir dae net daar kan sit en die ongelooflike omgewing absorbeer. Nog 'n rede om terug te kom is die pragtige stap roetes wat Anton ons van vertel het waarby ons nie eers uitgekom het nie - 3 dae hier is net te min.

Martienet U - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martienet U
With spouse/partner

Een van die wonderlikste ondervindings nog!

Ons tyd by Wilderness Forest Chalet was ongelooflik. Ons wou 'n bos-ervaring hê en dis presies wat ons daar gekry het. Van die vuurvliegies, bos-uile, loeries, blomme, voëls, water en al die ander klein goedjies wat bygedra het tot hierdie groot ervaring, tot die stilte. Ek en my man, Wessel, het dit ongelooflik geniet. Dit was absoluut die moeite werd. Die verblyf is skoon en netjies en goed toegerus. Baie dankie dat ons kon deel wees van julle stukkie paradys. Ons gaan weer daar 'n draai maak. Ons is nog nie klaar gekyk en geluister nie.

Nicolas T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolas T
With spouse/partner

Fantastic forest getaway.

A lovely spot tucked away in a pretty little forest. Perfectly rustic and charming with everything that one needs to relax and enjoy the surrounding areas.

Susan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
Individual traveler

Rustige ontspannende atmosfeer, perfekte plek om te ontspan as jy besige veeleisende lewe het.

Goed toegeruste chalet, met vriendelike diens. Sentraal geleë vir dag uitstappies.

Lizette V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lizette V
With spouse/partner

Peace and quiet.

Friendly reception. Everything explained to us. Neat and clean. Perfect for a married couple who like walking, cycling and nature. Night sounds are beautiful. We would go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede.

Vriendelik ontvang. Als mooi verduidelik. Netjies en skoon. Perfek vir getroude paar wat hou van stap, fietsry en natuur. Naggeluide pragtig. Ons sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefan K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan K
Family with young children

Ongelooflike ervaring, beveel dit vir enige iemand aan wat smag na rus en vrede!

Dit is een van die bes bewaarde stukkie paradys! Die skoonheid, die rustigheid en die voël lewe is ongelooflik. In die aand lyk die vuurvlieggies lyk soos kersliggies. Anton, die eienaar doen ook ongelooflike moeite om met mens te akkommodeer, hy is 'n baie spesiale mens. In die aande roep die uile rondom mens na mekaar en in die oggend, voor die sonnetjie opkom, klink dit asof mens in 'n voëlpark is. Dis stap na die waterval is mooi, maar verg bietjie inspanning, maar asemrowend mooi en die moeite werd!

Hannah P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannah P
Family with young children

Lovely peaceful friendly.

What relaxing time we had, no WiFi or TV, just birdsong and nature. We went down in a sedan but would highly recommend a bakkie or SUV as the road really needs that type of vehicle, but wow, in the forest it was lovely. Bird watching and hiking recommended.

Edith U - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edith U
With spouse/partner

Superb.

Wonderful setting. And owner really thought of everything to make our stay comfortable. Lovely staying right in the forest with bird chirping all around us. Will definitely recommend to friends and family.

Paul S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
With spouse/partner

Voëlkykersparadys, rus en stilte tussen reuse inheemse bome en woud met kabbelende waterstroompies en 'n stoep met 'n miljoen-dollar uitsig.

As jy in die Ritz-Carlton wil bly moenie gaan nie. As jy jou kleintyd-drome, om bosfeetjies en kabouters in die woud te gaan soek, wil waar maak, gaan bly in hierdie basiese, maar silwerskoon en goed toegeruste houthuis in die bos. Hier is rus en stilte en meer as 100 spesies voëls om die huis en in die nabye omgewing. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Die kombuis op-die-stoep en die stoep/veranda met die mees ongelooflike uitsig, is absoluut uniek. Al die ander besienswaardighede van die Wilderness binne 'n paar minute se reistyd beskikbaar. Ons dink 'n mikrogolfoond sal 'n baie handige toevoeging wees. Ons dink ook dat voornemende gaste moet daarvan bewus gemaak word dat die badkamer buite die huis is.

Wilderness Forest Chalet's response

Hallo Paul, baie dankie vir die wonderlike resensie en voorstelle. Hulle is opgemerk. 'n Mikrogolfoond is volgende op die lys. TravelGround notering is opgedateer met betrekking tot die badkamer. Dit was aangenaam om julle te gasheer en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Anton en Lorraine.

Wilderness Forest Chalet
Hannelie B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B

It is the house in the middle of the forest - described in fairy tales.

Silence and tranquillity of the surroundings, incredible! Hearty welcome, which makes you feel at home right away. Fully equipped, slept great, and woke up even better with birdsong in your ears! Unforgettable time. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die is die huisie in die middel van die woud wat in feeverhale beskryf word.

Stilte en rustigheid van die omgewing, ongelooflik! Hartlike ontvangs, wat jou dadelik laat tuis voel. Volledig toegerus, heerlik geslaap, en nog beter wakker geword, met voëlsang in jou ore! Onvergeetlike tyd. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel K

Wegkomkans!

As jy werklik uit die gejaag wil wegkom, is daar geen beter plek nie. Die natuurskoon is uit n ander wêreld! Oorweeg sterk om 'n refleksologiesessie te bespreek by Lorraine. Dit is bekostigbaar, op die perseel en net wat jy nodig het om ten volle te ontspan en met nuwe lewenslus die dag aan te pak.

Andre K - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre K

What a hidden gem! Perfect for the nature lover who is satisfied with the basics.

We were pleasantly surprised! Beautiful place hidden in the Wilderness forest. Everything one needs and equipped with all the necessities. Beds were fantastic and TV is replaced with stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n versteekte juweel! Vir die natuurpersoon wat tevrede is met net die nodige.

Ons was aangenaam verras! Pragtig plek versteek in die Wilderniswoud. Als wat 'n mens nodig het en belangrikste was daar, beddens was fantasties en TV word vervang met die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilze W
With friends

Wonderful.

Our time spent here was fantastic, very relaxing and beautiful. Anton and his wife were also very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Die tydjie daar was fantasies, baie rustig en pragtig. Anton en sy vrou was ook baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

'n Belewenis.

Die boshuisie het my heeltemal verras. Alleen in die woud. Geen TV, selfoonopvangs, geen diefwering, veiligheidshekke of alarms nie. Ons het nie besef daar is plekke in ons land waar 'n mens nog so kan lewe nie. Verder is alles daar wat jy nodig het. Anton het ook baie moeite gedoen om ons te help met aanwysings tot by die huisie. Ons het die twee dae baie geniet.

Jeanette J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette J
Family with young children

Amazing!

Best place accodring to my husband and I. Had a great stay and the owners put in a lot of effort to make us feel comfortable. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing!

Beste plek volgens my en my man! Baie lekker gebly en die eienaars het baie moeite gedoen om ons gemaklik te laat voel, ens. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John H
With spouse/partner

Unique and very, very beautiful area.

We had a wonderful time in a lovely area. We went with a normal sedan and it wasn't a very good idea. The central ridge of the road was a bit high at times. Still, we had an unforgettable few days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uniek en baie, baie mooi omgewing.

Dit was 'n wonderlike tyd in 'n lieflike omgewing. Ons was met 'n gewone motor daar. Dit was nie 'n baie goeie idee nie. Die middelmannetjie was op plekke 'n bietjie hoog. Nogtans 'n onvergeetlike paar dae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilderness Forest Chalet's response

Hi John
Baie danke vir die mooi verwysing. Jou vermelding van die middelmannetjie is opgemerk en ons is besig daarmee.
Groete
Anton

Wilderness Forest Chalet
From R990
per night (for 5 people)
From R990
per night (for 5 people)
From R990
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Tien Myl Avenue, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANeSjIiGc4VrSkC0N7FTJaOXcsf5vl1y4fbiUaiGDqBcbwVFbsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (for 5 people) 21 5 1 5 Tien Myl Avenue Wilderness 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -33.973314333859 22.592413576721
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!