Wilge Inn
Review Summary
Hennie B - Jan 2021
Overall score
Heerlik met lieflike uitsig.
Read moreAltie S - Nov 2020
Overall score
Pragtige plek!
Wilge Inn's response
Baie dankie Altie, ek waardeer die goeie resensie.
Groete
Marietjie
Desiree W - Feb 2020
Overall score
Amazing.
Wilge Inn's response
Thank you Desiree, I am glad you guys enjoyed it.
Jenny V - Dec 2019
Overall score
Peaceful and quiet.
Wilge Inn's response
Thank you Jenny, glad you enjoyed it.
Regards,
Marietjie
John L - Dec 2019
Overall score
Baie aangename ervaring.
Lindi E - Mar 2019
Overall score
An incredible experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Ongelooflike ervaring!
Baie dankie vir 'n wonderlike naweek! Die uitsig oor die rivier is asemrowend en my seuntjie het die rivier en diere so baie geniet! Sien julle beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilge Inn's response
Baie dankie v die mooi resensie, bly as julle dit hier geniet het. Hoop ons kan bietjie kuier as julle weer kom
Groete
Ewie en Marietjie
Nicky J - Feb 2019
Overall score
Hemelse gevoel in die natuur.
Wilge Inn's response
Baie dankie Nicky vir die mooi review, bly as dit vir julle lekker was.
Groete,
Marietjie
Francois D - Aug 2018
Overall score
Unbelievable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Wilge Inn was vir ons een van die plekkies met die mooiste uitsig en vir 'n naweekwegbreek uit die gejaag van die stad 'n moet. Dit is so lekker rustig en het als wat jy nodig het. Die huisie is skoon en baie netjies en sal ons dit enige tyd aanbeveel. Sal beslis weer teruggaan vir 'n rustige naweek. Baie dankie Tannie Marietjie en Oom Evert vir die wonderlike gasvryheid en vriendelikheid. PS, die seuns het die 2 honde baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilge Inn's response
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Maretha L - Jul 2018
Overall score
Uit die besige gejaag en het ongelooflik lekker gerus!
Magda D - Jun 2018
Overall score
Fantasies, rus vir jou siel!
Murray B - Jun 2018
Overall score
Beautiful area and lovely place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi area en oulike plek.
Dit is erg rustig op die plaas en die huis het 'n baie mooi uitsig. Als wat nodig is is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilge Inn's response
Baie dankie, bly as julle dit geniet het.
Shante M - Apr 2018
Overall score
Baie rustige wegbreek!
Wilge Inn's response
Baie dankie, bly as julle dit geniet het.
Lorika H - Jun 2017
Overall score
Peaceful and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Baie lekker gebly, die uitsig is pragtig. 'n Kaggel sou dit baie mooi afrond. Sal definitief weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre L - Mar 2017
Overall score
Very quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stil en rustig.
Dis reg by die rivier, die skape met hulle verskriklike baie lammetjies het my dag gemaak, elke dag. Hulle is die cuteste goedjies, man moes keer of ek steel enetjie. As jy net stilte en rustigheid wil hê, is dit die plek vir jou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gert L - Sep 2016
Overall score
Natural beauty and location is gorgeous.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Natuurskoon en ligging is baie mooi.
Die 20 km lange grondpad is soms baie rof en glibberig wanneer dit erg reën, maar as jy mooi ry is dit nie 'n probleem nie. Die huis en natuurskoon is onverbeterlik en beslis van die rustigste plekke waar ek nog was. Die eienaar gaan uit sy pad om gasvry te wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilge Inn's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit.
Anouchka V - Aug 2015
Overall score
Dit was heerlik!
Riaan V - Jun 2015
Overall score
Ons het dit terdeë geniet.
Pieter R - Mar 2015
Overall score
Baie netjies, mooi ingerig en goeie waarde vir geld.
Jaco V - May 2014
Overall score
Die verblyf was heerlik verby, 'n ware ontvlugting van die stad.
Alison L - Feb 2014
Overall score
Wonderful place to stay. Will be back
Annemi J - Aug 2013
Overall score
Dit is wonderlik om net te kan asem skep en God se grootheid te kan ervaar.
Corne Z - Aug 2013
Overall score
Ons het dit baie geniet. Die omgewing is pragtig, self in die winter.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm Maraishoek, District Reitz, Reitz, 9810, Free State
- All ages welcome