Review Summary
David H - Dec 2021
Overall score
Very comfortable and pleasant stay.
Wilger Guesthouse 's response
David
Thank you very much for your positive feedback. Hope to welcome you again soon.
Regards
Wilma
Pal Solutions P - Dec 2021
Overall score
Sufficient.
Wilger Guesthouse 's response
Thank you for your review.
Louise G - Nov 2021
Overall score
Uitstekend.
Wilger Guesthouse 's response
Louise
Baie dankie vir die terugvoer -waardeer.
Groete
Wilma
WILGER GASTEHUIS
Monique E - Jun 2021
Overall score
Was heeltemal voldoende vir 'n lang termyn-selfsorgeenheid
Wilger Guesthouse 's response
Monique
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - waardeer.
Groete
Wilma
Maeitza M - Apr 2021
Overall score
Voldoen aan wat ons verlang het. Gerieflik en baie netjies!
Wilger Guesthouse 's response
Maritza, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word waardeer.
Michele W - Mar 2021
Overall score
Waarde vir geld, kliëntediens by instansie nie vriendelik.
Read moreWilger Guesthouse 's response
Michelle, dankie vir jou terugvoer, ons waardeer.
Fred J - Jan 2021
Overall score
Extremely pleasant stay.
Wilger Guesthouse 's response
Fred baie dankie vir jou terugvoering.
Groete
Wilma
Jannie V - Nov 2020
Overall score
Skoon, ruim, veilige verblyf in stil omgewing.
Wilger Guesthouse 's response
Jannie,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien julle somer gou weer.
Groete
Wilma
Jason C - Jan 2019
Overall score
Everything you need, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als wat jy verwag, baie dankie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilger Guesthouse 's response
Jason,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete,
Wilma
WILGER GASTEHUIS
Johan M - Jan 2019
Overall score
Rustige verblyf. Puik!
Wilger Guesthouse 's response
Beste Rina,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Groete,
Wilger Guesthouse
Andre H - Dec 2018
Overall score
Wonderful hospitality from Wilma.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid van Wilma.
Wilma het uit haar pad gegaan om ons verblyf en om ons te akkommodeer vir die aantrek fasiliteit van ons dogter se troue en die honeymoon suite was absoluut pragtig opgemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilger Guesthouse 's response
Freda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet, en ek hoop die troue was fantasties. Hierdie Saterdag is dit my beurt.
Groete
Wilma
Danie W - Nov 2018
Overall score
It was pleasant and everything went smoothly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam en alles het vlot verloop.
Baie dankie vir die aangename verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilger Guesthouse 's response
Danie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Wilma
Marc O - Nov 2018
Overall score
Very nice, quiet, clean place.
Wilger Guesthouse 's response
Dear Marc,
Thank you so much for your positive reply, we appreciate it. Looking forward to your next visit.
Regards,
Wilma
Salomé O - Sep 2018
Overall score
This was pleasant and sufficient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam en voldoende.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilger Guesthouse 's response
Beste Salome,
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete,
Wilma
Geradina S - May 2018
Overall score
Beautiful, neat and clean - what a pleasure to stay there!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en skoon - wat 'n plesier om daar tuis te gaan!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilger Guesthouse 's response
Geradina
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer spoedig by ons te ontvang.
Groete
Wilma
Madie C - May 2018
Overall score
Biggest surprise.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Grootste verrassing.
Ek het Vrydagmiddag laat by die gastehuis aangekom. Die bestuurders was uitstekend en het dadelik gehelp. Saterdag was die kamer nie veronderstel om skoongemaak te word nie maar die bestuurder en die personeel het uit hul pad gegaan om waar ek en my susters reg gemaak het vir my troue, die kamer skoon te kom maak na ons die perseel verlaat het en het n romantiese gevoel in die kamer vir my en my man gelos. Die diens is uitstekend. Baie dankie aan almal by Wilger Gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilger Guesthouse 's response
Madie
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om vir julle die kamer mooi te maak. Ons hoop julle het 'n wonderlike vakansie gehad.
Groete
Wilma
Lindy L - Apr 2018
Overall score
Skoonheid en gemaklikheid is vir ons die belangrikste en dit is wat ons ervaar het.
Wilger Guesthouse 's response
Beste Lindy,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal die aanbeveling ondersoek.
Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Wilma
Sarah-ann B - Mar 2018
Overall score
Silwerskoon en netjies.
Wilger Guesthouse 's response
Sarah-ann,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en sal julle baie graag weer hier by ons wil ontvang.
Groete,
Wilma
Marge J - Mar 2018
Overall score
Aangenaam verras.
Wilger Guesthouse 's response
Marge
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Wilma
Cindy C - Mar 2018
Overall score
Very neat, modern and clean.
Susan B - Jan 2018
Overall score
Dit was regtig ‘n plesier om daar te kon bly en sal enige tyd dit weer doen.
Wilger Guesthouse 's response
Susan
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop ons sien julle weer.
Groete
Wilma
Allison K - Jan 2018
Overall score
Lovely, peaceful setting. Will recommend it.
Wilger Guesthouse 's response
Allison,
Thank you for your review, we appreciate it. We are glad you enjoyed it, and we hope to see you soon.
Regards,
Wilma
Christelle G - Oct 2017
Overall score
Netjies, gerieflik, ideaal.
Annette K - Sep 2017
Overall score
Satsifactory.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bevredigend.
Stel voor meer koffie, melk en suiker vir gaste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judith B - Sep 2017
Overall score
It was very pleasant and reception was very friendly and accommodating.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam en ontvangs was baie vriendelik en tegemoetkomend.
Die verblyf het absoluut aan ons vereiste voldoen. Naby SuperSport-park en baie sentraal geleë. Baie dankie aan Wilma vir vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matthys C - Apr 2017
Overall score
Hierdie keer is daar nie aan my verwagtinge voldoen nie.
Read moreWilger Guesthouse 's response
Mr Carstens,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek het probeer soek waar u navraag gedoen het vir akkommodasie vir senior burgers. Ek kon dit ongelukkig nie raaksien nie. Dalk het u die inligting aan Lekkeslaap deurgegee, maar dit het nie by my uitgekom nie. Jammer vir die ongerief as gevolg daarvan.
Ek is egter bly dat u die res van die verblyf geniet het. Ons hoop dat u weer by ons sal tuisgaan in die toekoms.
Groete,
Wilma - Wilger Gastehuis
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: 104 Witstinkhout Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
- All ages welcome