Review Summary
Birthie T - Jan 2021
Overall score
Fantasties.
Jean M - Jan 2021
Overall score
Lekker slaap op die plaas.
Willem K - Jan 2021
Overall score
Baie gerieflike en pragtige oornag stop vir ons deur pad na Namibië.
Helena T - Dec 2020
Overall score
Rustig, interessant en sielsverrykend!
Erhardt D - Nov 2020
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Jaco L - Nov 2020
Overall score
Stil en rustig.
Christa M - Nov 2020
Overall score
Rustig.
Dalene V - Oct 2020
Overall score
Heerlik stil, veilig en rustig.
Harry D - Oct 2020
Overall score
Alle verwagtinge oortref en na vervloe dae laat terugverlang
Sue L - Oct 2020
Overall score
Wonderful.
Marius S - Oct 2020
Overall score
Baie stil op die plaas.
Francois H - Oct 2020
Overall score
Heerlik
Marì S - Oct 2020
Overall score
Mooiste plaas met die mooiste verskeidenheid blomme.
Rod Grosskopff G - Oct 2020
Overall score
Fabulous
Sunettte L - Sep 2020
Overall score
What a pleasant surprise
Janine E - Sep 2020
Overall score
Fantastiese plaas atmosfeer
Gert K - Sep 2020
Overall score
Wonderlike ervaring in Blommetyd.
Desere F - Sep 2020
Overall score
Lekker verrassing
Heinrich V - Sep 2020
Overall score
Heerlik gekuier en blomme was pragtig.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Baie dankie, waardeer terugvoer en hoop jul kom kuier weer in die toekoms
Esther B - Sep 2020
Overall score
Heerlike plek om te ontspan. Blomme uitsonderlike mooi. Sou wou langer bly.
Eddie Ea C - Sep 2020
Overall score
Heerlike plaasverblyf.
Hanlie R - Sep 2020
Overall score
Pragtige blomme!
Hettie V - Sep 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, mooi blomme
Noel H - Sep 2020
Overall score
A pleasant, relaxed experience surrounded by awesome flowers.
Anli E - Sep 2020
Overall score
Plaasatmosfeer heerlik. Gasvry en vriendelik. Matras en bedlampies kort dringend aandag.
Kobus D - Sep 2020
Overall score
Heerlik ontspannend.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir die terugvoer.
Hannelie D - Aug 2020
Overall score
Gerieflike verblyf en goeie diens.
Jennifer M - Aug 2020
Overall score
Delightfully rustic.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Word of mouth our best marketing tool.
We hope to see you again in future!
Leona G - Aug 2020
Overall score
Baie gesellige huis met vuurherd in die kombuis vir lekker vuurtjie maak in die winterskoue.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Drie nagte beslis 'n moet om Nieuwoudtville ten volle te waardeer.
Ian R - Aug 2020
Overall score
The accommodation is well situated to see the flowers and surrounding area of Nieuwoudtville. Staying in an old building on a farm was special.
Annelize K - Aug 2020
Overall score
Reis na gister met gerief.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir die terugvoer - hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Annalise L - Aug 2020
Overall score
Beste plek om te bly tydens blomtyd.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Baie dankie, waardeer.
Wickus K - Aug 2020
Overall score
Father and son road trip.
Hendrik K - Aug 2020
Overall score
Blommetyd, familietyd, Karooplaas-gasvryheid.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Baie dankie vir die terugvoer.
Thia D - Aug 2020
Overall score
Goeie blommekyk-wegbreek.
Read moreWillemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Jul is altyd weer welkom!
Rene M - Aug 2020
Overall score
Dit was absoluut 'n ongelooflike plaaskuier gewees! Ligging is perfek om orals te ry en besienswaardighede te besoek! Baie rustig met die mooiste sonsondergang!
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Altyd lekker om te hoor dat gaste Willemsrivier geniet en baie dankie dat julle ons gekies het om heerlik te kom ontspan! Mond van Mond is maar ons beste bemarkings hulpmiddel.
Jan V - Mar 2020
Overall score
We stayed here on our way to Cape Town and would recommend the place to anyone.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het hier oornag op pad na Kaapstad en sal die plek vir enigiemand aanbeveel.
Erika het ons vriendelik ontvang en ons in kort vertel van Willemsrivier se geskiedenis. Die Peperboomhuis is baie mooi en gerieflik en ons sal beslis weer hier wil oornag en sommer vir 'n paar dae oorbly as dit blomtyd is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter D - Dec 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Renske V - Dec 2019
Overall score
Pure Karooplaas, met alle moderne geriewe.
Hg S - Dec 2019
Overall score
Soos voorheen, baie lekke gebly - sal weer so maak.
Riana M - Oct 2019
Overall score
Nicest place to stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlikste plek om te bly!
Baie lekker op plaas soos verlede jaar ook. Het in Bakoond gebly. Dit baie geniet. Alles wat nodig was gehad. Sal altyd teruggaan. Museum op plaas baie interessant. Genoeg in omgewing om te sien. Kotzes baie gawe mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ockie M - Sep 2019
Overall score
Fantastiese kultuur.
Magda B - Sep 2019
Overall score
Authentic. For those whole like the farm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Outentiek. Vir mense wat hou van 'n plaas-atmosfeer.
Gerieflik naby Nieuwoudtville. Baie veilig. Groot eenhede vir familie. Geskiedkundige plaas. 'n Ware moet-besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theo K - Sep 2019
Overall score
Pleasant and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en vriendelik.
Aangename en vriendelike verblyf met 'n lekker plaasatmosfeer en naby genoeg aan die dorp om eetplekke te kan besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hetty G - Sep 2019
Overall score
Disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend treurig.
Oor hierdie plek kan ek 'n negatiewe opstel skryf. Die hoofslaapkamer het twee dun gordyntjies gehad wat nie kon toetrek nie. Die bad was opsigtelik vuil, die handdoekreling was onbereikbaar bo die bad en die stortdeur was stukkend en die teëls grillerig aangepak. Ek sal die anneks waarin ons geslaap het, nie eers vir my vyand aanbeveel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Beste Hetty, baie dankie vir die terugvoer. Ek gaan dadelik die probleme regmaak. Baie jammer oor die ongerief. Wat ek kan doen om u te vergoed?
Jeannette B - Sep 2019
Overall score
Onverbeterlik.
Reinette D - Aug 2019
Overall score
Beeldskoon.
Elize P - Aug 2019
Overall score
Ruim selfsorg-eenheid op die plaas.
Mike G - Aug 2019
Overall score
Excellent knowledge of area and flowers, very helpful and friendly.
Suzie S - Aug 2019
Overall score
Wat 'n heerlike siels-ademing was dit om op ons Waenhuisstoepie te sit terwyl die son die dag gegroet het deur die droë boom se takke.
Read moreGeoff B - Aug 2019
Overall score
What lovely hosts very helpful.
Marlien B - Jul 2019
Overall score
Uniek, netjies, gemaklik, redelik geprys met heerlike warm beddens. Sal beslis weer daar oorbly.
Chris B - Nov 2018
Overall score
Uniek. Net wat ons nodig gehad het.
Reynette H - Oct 2018
Overall score
Heerlike verblyf, baie gasvry ontvang.
Henk L - Sep 2018
Overall score
'n Aangename 3 dag verblyf.
Johan D - Sep 2018
Overall score
Stil en goed toegerus.
Lorina V - Sep 2018
Overall score
Amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing.
Die eienaar gee so baie inligting vir mens deur dat mens beslis die beste van Nieuwoudtville sien en beleef. Was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryke M - Sep 2018
Overall score
Ruim en skoon.
Frikkie S - Sep 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Lekker rustige plaas-omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lyn S - Sep 2018
Overall score
Great place to see the flowers.
Leon H - Sep 2018
Overall score
Heerlike warm water, vars lug, en plaaslewe geluide, maar oe die bed was hard.
Read moreChris T - Sep 2018
Overall score
Die huis waarin ons gebly het was mooi en skoon maar oud en het nie al die geriewe om jou vakansie te ondersteun nie.
Elsje N - Sep 2018
Overall score
Warm and cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm en gesellig.
Was lekker om op 'n koue, nat aand vuur soos ouds in die kombuis te maak. Sal enige tyd weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeremia C - Sep 2018
Overall score
It was very nice to sleep there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker om daar oor te slaap.
Die plaasatmosfeer was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chirna K - Sep 2018
Overall score
Lekker atmosfeer en mooi.
Raymond R - Sep 2018
Overall score
Heel gerieflik.
Pierre L - Sep 2018
Overall score
Everything was in order as arranged.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was in orde soos gereël.
Ons was heeltemal tevrede met die plek en die kamer en badkamer. 'n Bietjie meer koffie, tee, suiker en melk sou baie welkom gewees het. Dit het gereën en ons wou nie weer die nat grondpad aandurf om brood, beskuit en ander voorraad aan te skaf nie. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir mense wat rustige, plaas-tipe akkommodasie soek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan D - Aug 2018
Overall score
Erika was excellent host!
Sp D - Aug 2018
Overall score
It was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Dit was 'n lekker blyplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rothea K - Aug 2018
Overall score
'n Plek om na terug te kom.
Marina D - Aug 2018
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspanne.
Ons het die rustigheid en vriendelikheid van die mense en sy omgewing baie geniet. Die verblyf was uitstekend. Warm komberse en binne-braai het ons gered van die koue aande en nagte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin M - Aug 2018
Overall score
Heerlike ruim verblyf.
Celia V - Aug 2018
Overall score
Baie gerieflik en sentraal.
Loula C - Aug 2018
Overall score
Breathtaking
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Ons het dit vreeslik geniet. Lekker plaas-omgewing. Sal beslis wil teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andra S - Aug 2018
Overall score
Excellent! 10 out of 10!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend. 10 uit 10!
Eienaar uiters vriendelik en behulpsaam. Sy is goed ingelig oor omgewing en besienswaardighede. Het vir seker dat ons die beste uit ons kort tydjie kon kry. Verblyf self was baie goed toegerus, netjies en mooi. Sal dit sterk aanbeveel vir enigiemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lientjie J - Aug 2018
Overall score
Stil en rustig in die natuur.
Gerrit S - Aug 2018
Overall score
Baie lekker. Hulle kan die matras van die bed opgradeer.
Jackie L - Aug 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Sannette M - Aug 2018
Overall score
Namakwalandse rustigheid.
Read moreAndriette H - Aug 2018
Overall score
A beautiful farm with friendly hosts and lovely accommodation.
Etwin A - Aug 2018
Overall score
Really enjoyed my stay on Willemsrivier!
Thomas T - Jul 2018
Overall score
Lekker plaas-gevoel.
Corné C - Jul 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Baie rustige plek met 'n regte plaaslewe-gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paulina V - Jun 2018
Overall score
Time stands still on a place where stories are made.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tyd staan stil op 'n plek waar stories uitbroei.
Die naweek op Willemsrivier was vir ons Louws 'n onvergeetlike ervaring. Julle het dit vir ons moontlik gemaak om almal saam te kon wees. Baie dankie vir die hartlike ontvangs. Ons sal graag weer daar kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hg S - Jun 2018
Overall score
Nice old-fashioned tranquility suitable for a large group of city slickers who don't really know farm life.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker outydse rustigheid geskik vir 'n groot groep stadsjapies wat nie eintlik plaaslewe ken nie.
Ek wil namens die Schultze wat in die Gletser en die Joodse Winkel gebly het (en ek wil my verstout om te sê die hele groep), baie dankie sê vir ‘n heerlike naweek. Die huisies was netjies en sommer “outyds-lekker”. Ons het heerlik gekuier en geslaap, en al het ek jou (Erika) nie self ontmoet nie, was die kontak wat ek met jou oor die telefoon en per e-pos gehad het, aangenaam. My eie kleinseun was baie beïndruk dat hy sy eie slaapbank en skopfietsie gehad het – dit was ‘n “special touch”. Dankie dat julle vir ons afslag beding het. Ons waardeer dit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizel T - Jun 2018
Overall score
Regtigwaar baie lekker gewees.
Andriette H - Jun 2018
Overall score
Heerlik gekuier in baie netjiese en goed versorgde akkommodasie.
Ronel F - May 2018
Overall score
Lovely, safe and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, veilig, rustig.
Willemsrivier is 'n heerlike afklimplek met lekker beddegoed, veilige omgewing, plaasgeluide en vriendelike ontvangs. Ek sien uit om gou weer daar oor te bly. Moenie die feit dat hulle goedkoop is jou mislei en dink dit is nie op standaard nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carine E - May 2018
Overall score
Salige rustigheid van die plaas was 'n belewenis.
Read moreJoubert U - May 2018
Overall score
Hierdie moet ons weer doen.
Read moreMarie W - May 2018
Overall score
Wonderlike huisie en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Pieter R - Jan 2018
Overall score
Peaceful farm stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige plaasverblyf.
Dit was 'n baie aangename verrassing. Nie besef dis so ryk aan geskiedenis nie. Was regtig interessant. Vriendelike gasvrou en als so netjies en skoon. Mooiste sonsopkoms beleef. Sal graag weer daar wil aandoen en beslis aanbeveel by vriende en familie. Nogmaals dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ina V - Dec 2017
Overall score
Netjies.
Grizelda S - Nov 2017
Overall score
Dis 'n baie oulike plekkie!
Philip B - Oct 2017
Overall score
Thoroughly enjoyable rural stay!
Roel S - Oct 2017
Overall score
Joodse Winkel het bietjie aandag nodig.
Read moreSd V - Oct 2017
Overall score
'n Moet vir iemand wat belangstel in ons ou geskiedenis.
Simona B - Sep 2017
Overall score
Excellent spot!
Lynn T - Aug 2017
Overall score
Ruim en gerieflik.
Erika S - Jul 2017
Overall score
Geen klagtes, net plesier.
Willem V - Jan 2017
Overall score
Interesting place, had a good stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Interessante plek, het lekker gebly.
Was ongelukkig net een aand by die gastehuis, sou graag langer wou bly en meer uitvind oor die plek. Sal definitief weer terugkom in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marette D - Sep 2016
Overall score
Rustige, salige plaasverblyf!
Martin S - Sep 2016
Overall score
Baie lekker.
Hubert S - Aug 2016
Overall score
Pleasant reception. Accommodation can be improved upon.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville's response
Dear Hubert, thanks for the feedback. I do want to improve the cottages. In which house did you stay?
With regards to your comment, what specific in the catering area can we upgrade?
Kind regards,
Willemsrivier
Suzan J - Jul 2016
Overall score
People are so friendly and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mense is so vriendelik en gasvry.
Skoon, netjies en uitstekende ligging en natuur. Ontspannend en rustig. Sal dit aanbeveel en indien ooit weer daardie rigting gaan, definitief weer daar vertoef. Awesome!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilmari T - May 2016
Overall score
Rustig en pragtige plaaswerf. Mooi omgewing.
Brian B - Jan 2016
Overall score
5-ster in alle opsigte.
Helouise V - Dec 2015
Overall score
Aangename en rustige verposing na 'n lang dag op die pad!
Pieter B - Sep 2015
Overall score
Puik!
Elsa V - Sep 2015
Overall score
'n Blommekyk-bestemming op 'n plaas.
Fanie S - Aug 2015
Overall score
Om in eenvoud te bly, sonder al die voorskrifte van stergradering is lieflik!