The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Willevy Guest Room | TravelGround
+9

Willevy Guest Room

8 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for Willevy Guest Room
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Elsie P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie P
With spouse/partner

Was baie lekker gewees.

Ons het baie lekker daar gebly .Hulle is baie gasvry en sal beslis weer daar oorbly as ons weer nelspruit toe gaan.

Carlien E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien E
Family with young children

Vreeslik mooi en baie gasvry. Sal beslis volgende keer weer hier slaap. Beveel vir enige iemand die gastehuis aan.

Ons het nou 'n nuwe plekkie in Nelspruit gekry en sal van nou af net by dié gastehuis bly. Ek moet sê, dis die eerste keer in 'n lang tyd wat ons sulke diens ervaar het. Baie privaat en vreeslike, rustige buurt met die mooiste tuin en skoonste kamer. 10 uit 10 vir die gastehuis. 0 klagtes!

Cornel V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel V
On business

Baie netjiese en gerieflike kamer. Hulle is baie gasvry.

Sal dit enige tyd aanbeveel vir verblyf in Nelspruit. Dis baie netjies met wonderlike gasvryheid.

Andre V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V

Soveel meer as wat ek verwag het ... Alles was perfek ... Als wat ek nodig gehad het.

Ek kom definitief terug. Celia was so behulpsaam en vriendelik. Hierdie is regtig waarde vir geld. Pragtige tuin en kuier area. Die kamer het alles en meer wat jy kan dink om nodig te hê.

Bernadine K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadine K
With spouse/partner

Fantastiese verblyf - eienaars wonderlike gasvrye gewone mense!

Alles waaraan jy kan dink en nog meer wat jy dalk mag nodig he, is vir jou beskikbaar by Willevy Gaste Kamer. Soos byvoorbeeld muskietmasjien en -matjies. Insekweerder, Milo, beskuit. Indien jy goeie kwaliteit nagrus soek (lekker bed en kussings), is dit die plek om te oornag. Baie maklik om te vind. Celia en Wessel sien julle gou weer! Baie dankie vir julle gasvryheid.

Nadia T - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia T
With spouse/partner

'n Groot bederf.

Een woord kom vinnig op in my gedagtes as ek aan ons ondervinding by Willevy dink, Wonderlik. Die prys gekoppel aan Willevy is geen indikasie van die verwagting nie, ons verwagting is ver oortref. Skoon gevoel asof ons afslag ontvang het op die normale tarief. Hotel kwaliteit geriewe, swembad om af te koel in die warm Nelspruit hitte, lug versorging, vol DStv, so kan ek aangaan. Perfek vir enige paartjie of vir besigheid besoeke aan Nelspruit. Celia en Wessel is verskriklik vriendelik en verwelkomend, Celia brug 'n gesprek met jou voor jy arriveer om bevestigings te maak. Hoogs aanbeveel, definitiewe toekomstige verblyf as ons Nelspruit toe gaan.

Cecilia E - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia E
With spouse/partner

Lovely, comfortable place.

Friendly hostess.

Mike J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike J
Individual traveler

Ek bly by Willevy as ek in Nelspruit is vir besigheid.

Wat is daar om nie aan te beveel nie? Die Willevy is gemaklik geleë in Nelspruit, maak nie saak vir watter doel jy dit benodig nie. Die kamer is ruim, gesellig met alles wat jy mag benodig. Dit is skoon en veilig, beter as wat ek al gesien het in al my jare as 'n sakereisiger. Dan is daar Celia en Wessel! Hulle is altyd daar om na jou om te sien. Mense wat ek graag as vriende wil beskou. Ek sal die Willevy by enige iemand en met 'n oop gemoed aanbeveel.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Bergsalie Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmZlZWI1LTU2NGUtNDg4My05MjE3LWNkN2MyZWU4MGQ3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 4 Bergsalie Street Sonheuwel 1213 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.491573056228 30.972539067541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!