Willow Guest House
Review Summary
Anna-maré S - Mar 2020
Overall score
Werklik aangenaam. Skoon en netjies.
Elise O - Mar 2020
Overall score
Very clean and safe.
Willow Guest House's response
Dear Elise, it was such a pleasure meeting you and your family. Thanks for the great review.
Keep well and good luck with your guest house in Middleburg.
Kind regards,
Helen
Sipho T - Mar 2020
Overall score
Spotless and quiet.
Willow Guest House's response
Hi Sipho, it was a pleasure meeting you both, and thank you so much for the great review. Be blessed with the wonderful work that you are doing. Yours sincerely, Helen.
Matthew L - Feb 2020
Overall score
A very warm, friendly, homely atmosphere.
Willow Guest House's response
Good afternoon Matthew,
Thank you so much for the great review. It has been a pleasure having you and your colleague staying at Willow Guest House. It is very important to us that guests are able to enjoy a peaceful and relaxed atmosphere. We look forward to seeing you again. Yours sincerely, Helen.
Rocky M - Feb 2020
Overall score
Felt very much at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tuis gevoel.
Helen het ons met ons aankoms dadelik laat tuis voel. Sal die gastehuis graag aanbeveel. Sy was baie behulpsaam en gasvry. Baie dankie, was heerlik om die paar dae daar te kon deurbring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willow Guest House's response
Goeie middag Rocky
Baie dankie vir die mooi woorde wat julle geskryf het. Ek is so bly dat hulle tuis gevoel het met julle aankoms by Willow Gaste Huis.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die kwotasie wat jy gestuur het.
Groete, Helen.
Neels C - Feb 2020
Overall score
Hellen, your place is beautiful! We like the private units very much. It's very neat and clean. Thanks Neels and Anette.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hellen, jou plek is beuatiful ons hou baie van die privaat eenhede. Dis baie netjies en skoon. Dankie Neels en Anette.
Pragtig uiteengesit en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willow Guest House's response
Beste Neels en Anette, . Ek is so bly dat julle dit geniet het en dankie vir julle mooi woorde . Dit was baie lekker om julle by ons te he vir die paar dae. Hoop ons sien julle gou weer . Liefde groete Helen
Naas B - Jan 2020
Overall score
Gerieflik.
Willow Guest House's response
Baie dankie Naas vir die goeie resensie. Ons is bly alles het goed verloop en sien uit daarna om jou gou weer te sien by Willow Gaste Huis.
Groete, Helen.
Anien D - Jan 2020
Overall score
Dit was regtig baie aangenaam.
Willow Guest House's response
Beste Anien en Familie,
Baie dankie vir die mooi resensie wat jy gestuur het. Vir ons was dit 'n groot plesier om vir jou en jou seun te ontmoet. Ek is so bly dat julle gelukkig en tuis gevoel het. Ons sien baie uit daarna om julle weer by Willow Gaste Huis op die volgende geleentheid te sien.
Groete, Helen
Frikkie L - Jan 2020
Overall score
Was wonderlik, gevoel soos my huis weg van my huis.
Read moreWillow Guest House's response
Beste Frikkie,
Baie dankie vir die mooi resensie wat jy aan Willow Gaste Huis gestuur het. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou te ontmoet.
Ons by Willow Gaste Huis is so bly dat jy tuis en op jou gemak gevoel hetby ons.
Ons sien uit daarna om jou weer 'n volgende geleentheid by Willow Gaste Huis te sien.
Groete,
Helen
Jakes V - Jan 2020
Overall score
Thought we were at home.
Willow Guest House's response
Dear Jakes and family,
Thank you so much for the great review. It really was a pleasure having you stay. Hope 2020 will be a healthy, happy year with lots of blessings.
Fondest regards, Helen.
Naas B - Dec 2019
Overall score
Gemaklik en gerieflik.
Willow Guest House's response
More Naas,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, en dat jy by Willow Gaste Huis tuis gegaan het. Ons sal kyk na die parkering dankie. Alles van die beste vir jou en jou gesin vir 2020. Hoop ons sien jou weer.
Vriendelike groete Helen
Jaundre V - Dec 2019
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Ek wil net vir Werner en Mirriam sê baie dankie vir julle vriendlike verwelkoming met my aankoms. Die kamer het baie ruimte en is skoon en netjies. Als wat ek nodig gehad het was beskikbaar in die kamer. Willow Guest House sal my beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willow Guest House's response
Goeie middag Jaundre, baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om jou gou weer te sien. Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te gehad het.
Groete, Werner Willow Guest House.
Peter T - Oct 2019
Overall score
Well done to the Willow Guest House team.
Willow Guest House's response
Good afternoon Peter and family, it was a great pleasure having you stay with us. Thank you so much for your support and kindness. Many thanks for the Gidoen Bibles. I am sure they will be much appreciated. Yours sincerely, Helen.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 73 Lowther Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
- All ages welcome