Review Summary
Elna R - Nov 2020
Overall score
Rus vir jou siel.
Pierre D - Nov 2020
Overall score
Pragtige verblyf met alles wat jy nodig het.
Selma O - Oct 2020
Overall score
Wonderful accommodation.
Martin H - Sep 2020
Overall score
Lekker gekuier in Clarens.
Johan D - Sep 2020
Overall score
Baie mooi en netjiese plekkie sal graag weer teruggaan.
Rochelle M - Aug 2020
Overall score
Wonderlike verblyf! Het so welkom gevoel deur die gasheer se gasvryheid. Sal beslis weer terugkom!
Kobus B - Aug 2020
Overall score
Pragtige woonstel.
Pierre G - Mar 2020
Overall score
Puik verblyf.
Dawn S - Mar 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was 'n fantastiese naweek, die verblyf is skoon en netjies, naby die dorp, maar ook nie te naby nie, alles wat oop- en toemaak en baie nice detail! Die kaggel was 'n wenner! Ek beveel dit vir enigiemand aan, oud of jonk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha H - Jan 2020
Overall score
Dit was ontspannend en heerlik!
Elzanne V - Jan 2020
Overall score
Heerlike, skoon, netjiese toegeruste woonplek!
Tania V - Jan 2020
Overall score
Mooi en gerieflike verblyf.
Delene V - Nov 2019
Overall score
Wonderful nature, comfort and space.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike natuur, gerief en ruimte.
Dit was 'n heerlike ontspannende ervaring naby die natuur en die dorpie Clarens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Simone M - Oct 2019
Overall score
Simply amazing.
Derik S - Aug 2019
Overall score
Fantastiese, moderne, skoon en warm verblyf.
Ronel D - Jul 2019
Overall score
Comfortable, clean and quiet environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, skoon en ‘n rustige omgewing.
Ek kan die gerieflike huisie aanbeveel vir 'n klein gesin of groepie vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes D - Jul 2019
Overall score
Fantastiese plek.
Tony H - Jul 2019
Overall score
Baie mooi plekkie.
Henriette J - May 2019
Overall score
Very neat, clean and pretty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en mooi.
Die eenhede is baie mooi, skoon en netjies versorg. Die omgewing is pragtig, rustig en veilig. Sal graag weer daar wil gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries N - May 2019
Overall score
Tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Mooi, lekker, rustige plek waar 'n mens 'n heerlike naweek kan deurbring met vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charlotte L - May 2019
Overall score
Wonderlik.
Meghan E - Apr 2019
Overall score
Perfect in every possible way.
Janneke W - Apr 2019
Overall score
Very comfortable, good amenities, could be cleaner. Very helpful host.
Marnel A - Mar 2019
Overall score
Luxury accommodation in a beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luukse verblyf in pragtige omgewing!
Ons het ons naweek by Willow Villas terdeë geniet. Dis 'n pragtige omgewing en baie veilig vir kinders om te speel, te stap en fiets te ry. Die eenhede is goed ingerig en die ligging is perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dylan G - Mar 2019
Overall score
Great location and accommodation, clean and well maintained.
Ray B - Mar 2019
Overall score
Fantastiese naweek in pragtige eenheid op gholflandgoed, wat meer kan mens voor hoop?
Read moreAnnemart S - Feb 2019
Overall score
Lekker gemaklik!
Pieter P - Jan 2019
Overall score
New, well-equipped unit for perfect accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nuwe, goed toegeruste eenheid vir perfekte verblyf.
Diaan is 'n ware gasheer en sy nuwe goed toegeruste eenheid met volledige DStv en braaigeriewe verseker steuringsvrye verblyf in die rustige deel van die gholflandgoed!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabe R - Jan 2019
Overall score
Die verblyf was uit die boonste rakke!
Steven C - Jan 2019
Overall score
Nice stay at Willow Villas.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly by Willow Villas.
Pragtige plek in Clarens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philippe B - Jan 2019
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Eric W - Dec 2018
Overall score
Baie mooi huis met moderne geriewe.
Sibusiso N - Nov 2018
Overall score
Great value for money. Good all around.
Bennie C - Nov 2018
Overall score
Friendly welcome with all that is needed. Very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs met alles wat nodig is. Baie veilig.
Ons kan Willow Villas met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs, netjies, niks ekstra nodig gehad nie. Pragtige en rustige omgewing om te bly, lekker staproetes in natuur. Ons sal vir seker weer van die plek gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon V - Nov 2018
Overall score
Puik verblyf.
Wayne V - Oct 2018
Overall score
Baie nice, warm water 'n probleem vir 4 mense, stoep met braai lek so dat ons nie kon braai nie a.g.v dak wat vol lek plekke was. Gee aandag aan dit en geiser asb.
Paula C - Oct 2018
Overall score
Ongelooflik lekker.
Charles S - Aug 2018
Overall score
Pragtige eenheid, heerlik gerus.
Johan V - Aug 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid.
Baie skoon en goed uitgeruste eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jannie V - Mar 2018
Overall score
Pragtige omgewing. Rustig.
Willow Villas's response
Beste Jannie
Baie dankie vir die terugvoer dit word opreg waardeer, dit is ons hoop om aanhoudend ons diens te verbeter. Ook hoop ons dat ons gaste dit sal oorweeg om in die toekoms weer van ons gebruik te maak.
Tot ons weer sien
Vriendelike Groete
Willow Creek Villas
Colleen R - Feb 2018
Overall score
Very impressive and comfortable luxury.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: R712, Clarens, 9707, Free State
- All ages welcome