The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Willow's Rest | TravelGround
+30

Willow's Rest

28 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 28 reviews for Willow's Rest
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Rosette C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rosette C
With spouse/partner

Rustig.

Ons het die rustigheid terdeë geniet. Kamer was netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Sal defnitief weer daar oornag.

Lodewikus H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lodewikus H
With spouse/partner

Gerieflik.

Baie gasvry, lekker stort en ontbyt.

Willow's Rest's response

Dankie Lodewikus vir die goeie terugvoer

Willow's Rest
Karin V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
Family with teenagers

Dit is 'n mooi huis. GPS neem mens net na die anderkant van die dorp toe.

Lekker veilig om te stap. Heerlike aandete en ontbyt gekry. Veilige parkering. Mooi tuin.

Willow's Rest's response

Dankie vir die mooi terugvoer Karin, hoop om jou gou weer in Trompsburg te akkommodeer.

Willow's Rest
Johan W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan W
With spouse/partner

Bestuurder vriendelik. Geen klerehangers. Geur van ou kos en wierook ontmoet mens by die deur.

Geen leesstof van enige aard. Moes skakel om ontvang te word in reën.

Willow's Rest's response

Hi Johan,

Vreeslik jammer dat julle so 'n slegte ervaring beleef het by die gastehuis. Ons is baie gesteld om gaste tevrede te stel. Ons brand geen wierook. Ek hoop nie die etes wat julle ontvang het, het soos ou kos geruik nie, want dan sal ek beslis moet intree, aangesien ons etes vars voorberei.

Die voordeur van die gastehuis was dalk toe, weens die weer aangesien jy sê dit het gereen.

Ons roem daarop om vir almal 'n gerieflike en skoon omgewing te bied.

Vriendelike groete
Eleanor

Willow's Rest
Attie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie V
With spouse/partner

Room and bathroom very high quality.

The atmosphere in the guesthouse is that of peacefulness and luxury.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamer en badkamer baie hoë gehalte.

Die gevoel binne die gastehuis is een van rustigheid en weelderigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willow's Rest's response

Hi Attie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Willow's Rest
Riaan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

Good pit stop between Cape and Gauteng.

Nice place to sleep between the Knysna and Pretoria. Spacious comfortable room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie pit stop tussen Kaap en Gauteng.

Lekker oorslaap plek om oor te slaap tussen die Knysna en Pretoria. Ruim gerieflike kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willow's Rest's response

Hi Riaan

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Wolsey B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wolsey B
With spouse/partner

Dit was 'n netjiese, skoon gastehuis en is met vriendelikheid ontvang, en one het 'n wonderlike aandete ontvang.

Sal weer daar aandoen as ons deur die Vrystaat reis.

Willow's Rest's response

Hi Wolsey

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Mmathabo V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mmathabo V

Clean, neat and friendly staff.

For breakfast, please consider the following: fresh juice, lamp for flies/bugs, at least 3 cereals, fresh fruits, fruit salad or yogurt.

Wayne D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wayne D
With spouse/partner

Baie mooi huis in 'n lekker area.

Alhoewel dit baie mooi was, sou ek verwag dat die prys per persoon ‘n basiese ontbyt sou insluit.

Willow's Rest's response

Hi Wayne

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Pieter V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Lieflike verblyf in 'n karaktervolle gastehuis met goeie geriewe.

Puik oornagfasiliteit vir mense op reis.

Willow's Rest's response

Hi Pieter

Dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Roedie P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roedie P
Individual traveler

Netjies, skoon en stil.

Ek het nie besef ek moes spesifiek reël vir aandete nie so ek moes gaan wegneemete soek, maar die ontbyt was baie lekker. Ek was alleen so daar was geen geselskap nie, dus sou ek gehou het van 'n TV in die sitkamer om die tyd bietjie te verdryf. Die GPS het my buite die dorp toe gevat in die teenoorgestelde rigting van Willow's Rest. Miskien sal dit 'n goeie idee wees om dit êrens op die webwerf pertinent te noem dat die straatadres moet gebruik word.

Willow's Rest's response

Hi Roedie

Baie dankie vir jou terugvoer

Willow's Rest
Mike H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike H
With spouse/partner

Beautiful place, we felt at home.

Beautiful stop over for tired travellers, with all the comforts to make you feel at home. We will definitely recommend to our friends.

Willow's Rest's response

Dear Mike

Thank you so much

Kind Regards
Eleanor

Willow's Rest
Wesley M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wesley M
With spouse/partner

Excellent stay over, comes highly recommended.

Everything is on hand and provided for. Would certainly use again.

Willow's Rest's response

Hi Wesley

Thank you very much

Kind Regards
Eleanor

Willow's Rest
Chrisjan H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisjan H
Individual traveler

Alle verwagtinge oortref.

Willow's Rest het alle verwagtinge oortref. Baie goeie waarde vir geld, baie netjiese plek. Kamers en badkamer was puik. Ek sal selfs die kos aanbeveel wat Yvonne vir mens maak in die aand. So bord kos (met poeding) was die moeite werd.

Willow's Rest's response

Hi Chrisjan,

Baie dankie ons waardeer alle terugvoer. Ek deel ook jou boodskap met Yvonne.
Sien jou graag weer.

Eleanor

Willow's Rest
Jacques H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques H
Individual traveler

Goeie waarde vir geld en goeie diens.

Ek het laat arriveer en hulle het uit hulle pad gegaan om my te akkomodeer. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Skoon, netjies en baie welkom laat voel.

Willow's Rest's response

Dankie Jacques, ons hoop om jou vinnig weer te sien.

Vriendelike Groete
Eleanor

Willow's Rest
Mike H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mike H
Individual traveler

Good service, wonderful accommodation and value for money.

I was pleasantly surprised at the accommodation provided. My bedroom was perfect. It had a large main en suit bathroom with shower, bath and toilet. I had a wonderful sleep on a good mattress. Staff were friendly and the room was clean. Meal was hot and tasty. Safe parking provided on the premises.

Willow's Rest's response

Dear Mike,
Thank you for the positive feedback, we appreciate it and I will ensure the hostess also receive the good comment.

Willow's Rest
Julia L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia L
Individual traveler

Friendly, comfortable, spotlessly clean and very tasteful decor, a lovely stay.

Lovely guesthouse, friendly service.

Willow's Rest's response

Thank you Julia, we appreciate the positive feedback.

Willow's Rest
Andre S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs. Lekker gerus voor die volgende dag te verder reis.

Lekker stop op ons pad gewees. Geen klagtes oor enigiets nie. Netjies, skoon, gerieflik.

Willow's Rest's response

Dankie vir die goeie terugvoer Andre, ons waardeer.
Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Sandra J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sandra J

Teleurstellend omdat wat ons gekry het nie ooreengestem het met wat geadverteer is nie.

Ons het 3 dubbelkamers bespreek en dit was vir ons belangrik dat ten minste twee van die kamers en-suite badkamers moes hê, soos wat dit geadverteer word. Dit is egter nie hoe dit is nie: slegs een van die kamers het ‘n en-suite badkamer en die res van die kamers/gaste deel ‘n gemeenskaplike badkamer. Ons was ongelukkig hieroor, want dit is nie hoe dit beskryf word nie. Ons kamer het ook nie ‘n sleutel gehad nie.

Willow's Rest's response

Goeiedag Sandra,

Soos ek voorheen aan jou verduidelik het was hierdie ons eerste Desember gaste na die gastehuis eers in September regtig oopgemaak is vir gaste.
Ons is tans in die proses om die badkamer vir die een kamer in te rig en uit te breek wat teen einde Januarie voltooi sal wees.

Met jul verblyf by ons het ons seker gemaak dat die deel badkamer skoongemaak word tussen elke gas se gebruik om ongerief minimaal te maak.

Hoop die res van die gastehuis was darem 'n goeie rus en gemaklik.

Vriendelike Groete
Eleanor

Willow's Rest
Anton D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton D
With spouse/partner

Genoeglik en aangenaam.

Vriendelike ontvangs, uitstekende fasiliteite, behulpsame en vriendelike diens, heerlike kos en rustige kleindorpse atmosfeer het ons verblyfervaring genoeglik en aangenaam gemaak. Ons doen weer so!

Willow's Rest's response

Wow, ons doen iets reg.

Baie dankie Anton, ons waardeer.

Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Erika M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika M
With spouse/partner

Pynlik netjies, baie gerieflik!

Ons is ingewag en vriendelik verwelkom. Tuin en huis is baie netjies en gerieflik.

Willow's Rest's response

Dankie Erika vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor.
Ons waardeer dit.

Vriendelike groete
Eleanor

Willow's Rest
Chariska K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chariska K
With spouse/partner

Netjies en vriendelike stop vir moeë reisigers.

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese kamer. Alles wat mens nodig het om die aand net te rus voor mens die pad weer aanpak. Ek sou net nie die opsionele aandete aanbeveel nie. Ons sal weer daar bly.

Willow's Rest's response

Dankie vir die terugvoer.
Ons verwelkom enige voorstelle om die diens en etes te verbeter.

Willow's Rest
Cecile D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile D
With spouse/partner

Pragtige gastehuis. Baie vriendelik.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Dit was baie warm en daar was nie 'n lugversorger of 'n waaier beskikbaar nie.

Willow's Rest's response

Dankie vir die terugvoer Cecile, ons werk daaraan om waaiers in die kamers te kry. Jou terugvoer sal bietjie vuur onder my maak vir volgende keer as julle oorbly.
Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Christelle K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle K
With spouse/partner

Lieflike ontvangs, beddegoed en aandete!

Pragtige huis met al die geriewe soos benodig. Toilet het egter nie gewerk nie. Sal beslis weer daar oornag.

Willow's Rest's response

Dankie vir die terugvoer Christelle.
Ons ondervind 'n water drukking problem met tye in Trompsburg en dit veroorsaak die toilet om nie korrek te funksioneer nie. Yvonne verduidelik gewoonlik aan die gaste sou die problem opduik.
Vriendelike Groete,
Eleanor

Willow's Rest
Willem P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With friends

Stil en rustig.

Een nag oorgeslaap.

Willow's Rest's response

Baie dankie, Willem.

Willow's Rest
Mariki N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariki N
With spouse/partner

Free State hospitality at its best.

We had a lovely stay, the staff was lovely, the rooms beautiful and the breakfast delicious!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vrystaatse gasvryheid op sy beste.

Ons het heerlik gebly, die personeel was dierbaar, die kamers pragtig en die ontbyt was uit die boeke uit!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willow's Rest's response

Ons waardeer jul positiewe en opregte terugvoer. Dit is mense soos julle wat dit vir ons moontlik maak.

Willow's Rest
Chrisna V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna V
Individual traveler

Clean and neat.

I might be stepping on some toes, but Willow's Rest is very neat. At least my room was. Otherwise I just saw the hall. The owner doesn't live there, but someone came to open the door for me. They were very accommodating, seeing as I only arrived at 22:00 in the evening.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Ek mag dalk op tone trap, maar Willow's Rest is baie netjies. Of liewer, my kamer was. Verder net die gang gesien. Die eienares woon nie daar nie, maar iemand het kom oopsluit vir my. Hulle was baie akkommoderend aangesien ek eers amper 22:00 die aand daar aangekom het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willow's Rest's response

Dankie vir die terugvoer. Ons is in die proses om die woning ten volle oor te skakel na 'n gastehuis, net ter verduideliking. As gesin woon ons naweke steeds in die huis tot die oorskakeling en het in die 7 jaar wat ons die eiendom besit geensins negatiewe ervarings gehad. Vir ons gesin is dit 'n naweekhuis op die platteland en ervaar ons net gemak en warmte in die woning.

Willow's Rest
Jan G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan G
With spouse/partner

Puik verblyf, heerlike aandete en vriendelike gasvrou.

'n Baie geskikte halfweghuis indien jy na werk uit Johannesburg vertrek op pad na die suide - ongeveer vier uur en dertig minute se reis. Pragtige en gerieflike kamer met al die nodige fasiliteite. Heerlike aandete op versoek. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Bring jou skielik terug na die Vrystaatse plattelandse gasvryheid. Hoogs aan te bevele.

Willow's Rest's response

Baie dankie, ons grootste waardering. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Greg en Eleanor Hunter

Willow's Rest
was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 11:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Molen Street, Trompsburg, 9913, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF2nuRh7sfzDRN1Nfo17uPlh4MOGEaKHCnhZ1QX0cd4BtvUybA0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, now From R630  per night (for 2 people) 28 5 1 5 11 Molen Street Trompsburg 9913 Free State 0860 022 102 11:00-20:00 10:00 -30.035331 25.775927
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!