The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wilreco Self Catering | TravelGround
+17

Wilreco Self Catering

62 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 62 reviews for Wilreco Self Catering
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Rob K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob K
Family with young children

Marli is very helpful.

Lovely little place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Marli is baie behulpsaam.

Pragtige klein plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine C
With spouse/partner

Fantasties!

Vriendelike personeel en was vir ons wonderlik om in so 'n plekkie te kon oornag. Beveel dit vir enige een aan, sal nie spyt wees nie!

Cillié M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cillié M
With friends

Baie goed vir doel wat ons met reis gehad het.

Vir ons doeleindes was die eenheid baie goed geleë. Naby aan die huis waar ons vriende besoek het. Ook naby aan restuarante. Ruim behuising en ten volle toegerus met nodige toerusting. Vriendelike ontvangs en ingestel om gaste se behoeftes te hanteer.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie. Dit was 'n voorreg om u hier te ontvang. Dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete
Marlie

Wilreco Self Catering
René F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
René F
Family with young children

Was perfek vir oornag maar die lugversorger in kamer het nie gewerk nie, was baie warm.

Dis baie warm, het aanbeveel hulle moet los waaiers in die kamer sit wat werk. Lugversorger net in sitkamer, help nie kamers nie.

Sharne M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharne M
With friends

Lovely accommodation, spacious, everything we needed.

Large living area and braai area. Very accommodating, even though we were running late.

Leon G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Leon G
With friends

Baie waarde vir geld.

Lieflike stort! Ligging is nie so wat wonders nie, maar vir die prys is dit baie goed.

Leon M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon M
Family with young children

Die lekkerste wat ek nog in ;n baie lang tyd gebly het.

Alles omtrent die verblyf was lekker. Ons het dit baie geniet en sal vir seker oor en oor daar oorbly. Baie vriendelike mense, mense baie netjies en vir seker goeie waarde vir geld.

Johan W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With friends

Perfect accommodation.

We enjoyed our one night stay at Wilreco. We arrived pretty late that night due to pressure on the N1. As we needed and more were available. Ice in the freezer, braai was nice clean and we could bring our puppy too. Thank you for your hospitality and the braai spice that we could borrow. Definitely see you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte verblyf.

Ons het ons een nag se verblyf baie geniet by Wilreco. Ons het die aand redelik laat daar aangekom a.g.v. druk verkeer op die N1. Als wat ons nodig gehad het en nog meer was beskikbaar. Ys in die vrieskas, braai was mooi skoon en ons kon ons hondjie ook saambring. Baie dankie vir julle gasvryheid en die braai spice wat ons kon leen. Sien julle beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip D

Baie tevrede.

Ons het heerlik gebly by Wilreco. Die ontvangs was baie goed en plekkie baie netjies. Baie mooi skriffies teen die mure. Sal beslis weer gaan tuis daar!

Brenda V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brenda V

Always a good stay.

Very hospitable. Comfortable accommodation. Would definitely make use of this place again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bly altyd lekker.

Baie gasvry. Gemaklike verblyf. Sal definitief weer van plekkie gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
Family with teenagers

Ons het lekker gerus na 'n lang dag op die pad.

Die plekkie is baie goed toegerus. Ons het alles gehad wat nodig is. Daar is 'n aparte tuintjie vir ons honde wat saam met ons gery het en daar was plek vir ons sleepwa en kar onder 'n afdak. Baie dankie ons het lekker by julle gebly!

Wilreco Self Catering's response

'n Groot, warm dankie. Ons ontvang julle graag weer volgende keer.

Wilreco Self Catering
Nadia M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia M

Waarde vir geld en baie vriendelik mense.

Baie dankie, Marlie, vir die vriendelike verwelkoming. Die plekkie was baie netjies en het alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer bespreek vir 'n oorslaap op pad van die Kaap af.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, ons is so bly julle het lekker by ons gebly. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Wilreco Self Catering
Lize R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lize R
Family with young children

Baie mooi netjies en skoon.

Enigste klagte is dat daar net waaiers in die slaapkamers is. Was baie warm. Agterplaas kort ook bietjie aandag. Verder was ons verblyf baie aangenaam en ons kan dit aanbeveel.

Wilreco Self Catering's response

Beste Lize,

Dankie vir jou terugvoer.

Te danke aan jou het ons besef die gas is klaar by die lugversorger en kon ons dit regstel. Ons het ook nou 'n mobiele lugversorger beskikbaar as iemand dit
benodig.

Ek wil ook graag die tuintjie op my "to do" lysie sit vir die jaar. Wil graag hê die gaste moet lekker daar kan ontspan.

Groete,
Marlie

Wilreco Self Catering
Bianca K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca K
Family with teenagers

Het tuis gevoel die oomblik toe ons in stap.

Wilreco is 'n fantastiese plekkie vir 'n gesin om oor te slaap. Was baie vriendelik verwelkom. Plek is baie netjies, mooi en veilig. Sal beslis weer van hulle diens gebruik maak.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, Bianca. My hart is om vir gesinne 'n bekostigbare verblyf te skep in Bloemfontein. Daarom maak ek graag ook plan vir ekstra slaapplek as daar meer as 2 kinders is.

Ek sien uit daarna om julle weer te verwerlkom.

Wilreco Self Catering
Karen V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With spouse/partner

Very neat.

Very neat and clean. Large two-bedroom apartment with air-conditioning. Near main-access roads in a residential area and was a bit noisy early morning and dogs barking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Baie netjies en skoon. Groot tweeslaapkamer woonstel met lugversorging. Naby hooftoegangsroetes. In residensiële gebied geleë en was bietjie raserig vroegoggend en honde wat blaf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

Beste Karen,

Dankie vir jou terugvoer.

Die honde slaap nou aan ons kant van die huis.

Ons het ook met die sekuriteitsmaatskappy langs ons gepraat. Hulle ruil skofte om 6h00 in die oggend. Die voordeel is darem dat dit ons plekkie baie veilig maak om langs 'n sekuriteitsmaatskappy te wees.

Wilreco Self Catering
Thornie F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thornie F
Family with teenagers

Lekker stil en alleen.

Was baie lekker. Dit was net 'n warm naweek in Bloemfontein. Nog lugversorging in kamers sal lekker wees. Sal dit hoog aanbeveel. Verder is als lekker netjies en gerieflik.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie vir die terugvoer.

Wilreco Self Catering
Lorna M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lorna M
With friends

Lovely cottage but not for a quiet night's rest.

The cottage is pleasant and caringly decorated, with a private garden. The kitchen is well-equipped and we enjoyed having access to DSTV. We were surprised by the amount of noise during the night - from the security company next door, from neighbours, from trucks delivering to the shops across the road etc. We were not around during the day.

Renee F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee F
Individual traveler

Baie gerieflik, skoon en ruim.

Sien sterre.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, Renee. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Wilreco Self Catering
Anne-marie R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anne-marie R
Family with teenagers

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Die woongebied is baie sentraal geleë en baie maklik bereikbaar.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, Anne-Marie. Kom kuier gerus weer by ons.

Wilreco Self Catering
Tanya D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tanya D
Family with young children

Verwelkomend, beleefd en rustig.

Sal definitief weer oorbly. Goeie plek vir iemand met kinders.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, Tanya. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.

Wilreco Self Catering
Sanet T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sanet T
With friends

Het in die doel beantwoord.

Sal nie weer daar bly nie.

Wilreco Self Catering's response

Dankie vir die terugvoer, Sanet. Ek reageer graag op die evaluering deur te verwys na al die ander terugvoer wat ons ontvang oor ons netheid, skoonheid en gasvryheid. Ek is jammer as julle dit anders beleef het.

Wilreco Self Catering
Carmen T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carmen T
With friends

Very neat and comfortable.

The unit is neat, the only change which I would suggest is that put an actual door by the bathroom and not the concertina door.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie vir die voorstel oor die deur in die badkamer. Ons sal weer daarna kyk.

Wilreco Self Catering
Tiaan S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan S
With spouse/partner

Altyd lekker om daar oor te slaap op pad Lesotho toe.

Sal Wilreco Self Catering enige tyd aanbeveel. Vriendelike mense en plek is altyd skoon. Voertuie is veilig en onder dak. Mooi plek.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Wilreco Self Catering
Eurika S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika S
Family with teenagers

Definitief waarde vir geld.

Die eenheid is netjies en gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ons sal definitief weer daar oorslaap. Badkamer kort net hangplek/pakplekkie vir klere.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie Eurika, dis 'n uitstekende plan vir die badkamer.

Wilreco Self Catering
Lize D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize D
Family with young children

Heerlik en gerieflik.

Ons het heerlik en gerieflik gebly.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie Lize, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Wilreco Self Catering
Willie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie B
With spouse/partner

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Alles wat mens benodig vir oornagverblyf is beskikbaar by Wilreco Self Catering. Netheid, gerieflike beddens, lieflike sitplekke in sitkamer, volle DStv, veilge onderdak parkering en, die meeste van alles, uiters vriendelike en hulpvaardige eienaars. ons kan Wilreco beslis aanbeveel.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie, Willie. Ons waardeer jul terugvoer.

Wilreco Self Catering
Jacques S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
With friends

Netjies en gasvry. Sal definitief weer daar bly.

Veilig en netjies, goed uitgelê. Naby aan groot winkelsentrums. Waarde vir geld!

Wilreco Self Catering's response

Thank you.

Wilreco Self Catering
Laura N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura N
With friends

Could not have asked for a better stay!

We had a fantastic stay, everything was perfect! Highly recommended!

Wilreco Self Catering's response

Thank you.
Love to have you back again.

Wilreco Self Catering
Jacques L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques L
Family with young children

Baie mooi, netjiese, rustige en veilige verblyf met vriendelike, liefdevolle warm ontvangs.

Marlie, baie dankie vir u gasvryheid, u liefde en bemoediging in ons tyd van hartseer. Baie dankie vir die seëninge vir ons seun en gebed. Daardie groot hart teen die muur beeld duidelik julle liefde vir jul medemens uit. Julle plekkie is baie mooi, netjies, rustig en veilig.

Wilreco Self Catering's response

Liewe Jacques en Raty, dit was my voorreg om daar vir julle te wees. Mag ons hemelse Vader altyd verheerlik word en al die eer kry. Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Wilreco Self Catering
Annelien D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelien D
Family with teenagers

Goedkoop verblyf.

Die eenheid is netjies en gerieflik, maar oud en kort opknap werk. Die lugversorging het geen verskil gemaak nie en die waaier het geraas. Die eienaar, Marli, is baie vriendelik en hulpvaardig.

Hannis G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannis G
Family with young children

Baie netjies en lekker.

Baie netjies en lekker, rustig en waarde vir geld.

Theresa V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa V
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld!

Wilreco is baie gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf op pad Kaap toe. Jou motor staan onder 'n afdak en is veilig agter 'n hek, dus hoef jy net die nodigste bagasie af te pak en die res in die motor los. Sal beslis Wilreco aanbeveel, want dis regtig baie goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer in die toekoms daar bly.

Lisa T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa T
With spouse/partner

Well located.

Well located, we could come and go as we pleased. Close to main malls. Clean and spacious accommodation with all that we needed. Hosts were very friendly and helpful.

Riki T - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riki T

Die ideale plek vir enige tipe reisiger of besoeker.

Wilreco is 'n lieflike plek! Alles wat jy kan benodig is daar, en nog meer! Volledig toegerus vir 'n gemaklike verblyf. Veilig, rustig, en met 'n pragtige privaat tuintjie. Ons sal dit enige tyd vir enigiemand aanbeveel! Pragtige televisie! Volle DSTV. Wat meer wil jy hê? Dankie Marli en Pieter.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie Riki, julle is altyd weer welkom.

Wilreco Self Catering
Nikki V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nikki V

Home away from home.

Skoon, netjies lieflike plek. Was heerlik gewees om hier te bly. Het werklik gevoel asof ek by my eie huis was. Ek gaan vir seker in Desember weer gebruik van julle plekkie. Dit is so lekker naby aan als geleë. Weereens dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid.

Estie K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie K
Family with young children

Warm, huislike verblyf.

Baie lekker verblyf veral met kinders. Baie netjies en als wat 'n mens nodig het en genoeg spasie vir 'n gesin. Marli is 'n baie goeie gasvrou en baie behulpsaam.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Estie.

Wilreco Self Catering
Sharon S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon S
With friends

Highly recommended.

Thank you for a very neat, clean and fully equipped accommodation. We and our dogs had a very pleasant stay and will definitely be back next year.

Daniel C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel C
With friends

We had a great time there.

Spacious and neat apartment. Nice braai area. We loved staying there and we will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker daar gebly.

Woonstel is baie ruim en netjies. Lekker braai-area. Ons het dit geniet om daar tuis te gaan en sal weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna-marie L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie L
Family with young children

Homely!

Had a wonderful stay! Felt at home immediately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huislik!

Heerlik gebly! Jy voel onmiddelik tuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine T
With spouse/partner

Perfect!

Will definitely go back there again. Spacious and clean. No problems encountered.

Roy H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roy H

Eienaars baie vriendelik en die plek is baie nice.

Sien sterre.

Santel N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santel N
Family with young children

Feeling at home.

We have stayed very well and will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het tuis gevoel.

Ons het baie lekker gebly en sal gerus weer daar gaan oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loureeze O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loureeze O
Family with young children

Very comfortable with friendly host and hostess.

Despite the icy weather we received a warm welcome at Wilreco. The owners looked after us and ensured our comfort. Ideal for a small family looking for short stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik met vriendelike gasheer en gasvrou.

Ten spyte van die ysige weer het ons 'n warm ontvangs gehad by Wilreco. Die eienaars het mooi na ons omgesien en verseker dat ons gemaklik was. Die plekkie is ideaal vir 'n klein gesin wat akkommodasie verlang vir 'n kort tydperk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

Julle is so welkom. Baie dankie vir terugvoer.

Wilreco Self Catering
Anja K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anja K
Family with young children

Very friendly people and we had a delightful stay.

Very nice place and they are really friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike mense en ons het heerlik gekuier.

Baie lekker plekkie en dit is regtig vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie vir terugvoer. Hoop ons sien julle weer.

Wilreco Self Catering
Claudie T - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudie T
Family with young children

Neat, clean, room for the kids.

Our stay was so short, but everything was neat and in its place. There was enough rooms for the kids. We were really pleased. Perfect for what we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, lekker spasie vir kinders.

Ons verblyf was so kort maar als was reg en netjies. Daar was lekker spasie vir die kinders. Ons was baie tevrede. Perfek vir ons behoefte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

So bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Wilreco Self Catering
Elphia P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elphia P

Fantastic value for money.

The owners personally welcomed us, went to extra trouble to make us feel at home and everything was very clean and neat. The house is fully equipped. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese waarde vir geld!

Die eienares het ons persoonlik kom welkom heet, spesiale moeite gedoen om ons te laat tuis voel, en alles is baie skoon en netjies. Die huisie is ook ten volle toegerus. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

Julle is so welkom. Dankie vir terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Wilreco Self Catering
Ulrike J - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ulrike J
With spouse/partner

Hartlik en gerieflik.

Iemand het vantevore oor die plafon gekla. Ja, dit is ongelukkig taamlik lelik. Maar afgesien daarvan is die woonstel mooi en gerieflik ingerig en ons was baie gemaklik. Daar was selfs 'n "plunger" vir koffie (bring eie filterkoffie) en 'n boksie langlewemelk. Die gasvrou was baie besorg oor ons en ons het baie welkom gevoel. Haar honde was ook baie oulik sonder om lastig te wees. Die huisie is 'n klipgooi van die waterfront, en dit is waar ons aandete geëet het, maar ons sou ook 'n lekker braai in die private tuintjie kon hou.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie vir julle eerlike terugvoer. Dit is met groot vreugde en dankbaarheid dat ek kan sê ons kon die plafon vervang en dit lyk nou baie mooi. Ons luister graag na voorstelle. Hoop ons sien julle gou weer.

Wilreco Self Catering
Megan M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan M
Family with teenagers

Kon nie vir beter vra nie.

Ek sal Wilreco Self Catering beslis aanbeveel. Die eienaars, Marlie en Pieter, was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was netjies en skoon.

Wilreco Self Catering's response

Baie baie dankie.

Wilreco Self Catering
Anton B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton B
With spouse/partner

Appointed with everything you need for the week's accommodation.

Friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles in gehad wat nodig was vir week se verblyf.

Vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christine B
With spouse/partner

Comfortable. The apartment needs some work. The parking also isn't very neat.

The owners are very friendly. Unfortunately quite a lot of maintenance is needed inside the apartment. Very nice quality finishes, decor and comfortable beds were chosen for the apartment, but unfortunately the overall result is quite shoddy and the ceiling also isn't in good condition. There is a dangerous iron peg at the back behind the kitchen's security door - I hurt myself when I bumped against it by accident. The parking lot where you get access to the building could be more neat. On both days there was a dog blanket lying around and there is an old bath full of iron pieces. It doesn't paint a pretty picture. The place has a lot of potential if some care is given to maintenance issues.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik. Die woonstel het werk nodig. Parkeerarea is ook nie baie netjies.

Die eienaars is baie vriendelik. Daar is ongelukkig heelwat instandhouding nodig binne die woonstel. Baie mooi duursame afwerkings, dekor en gemaklike meubels is gekies vir woonstel, maar ongelukkig is die finale afwerking baie slordig, en die plafon is ook nie in goeie toestand. Daar is 'n gevaarlike ysterpen agter by die kombuisdeur se sekuriteit deur - ek het my vreeslik seer gestamp! Die parkeerarea waar mens toegang tot die perseel kry, kan netjieser wees. Daar het beide dae 'n hondekombers daar rondgelê en daar staan 'n ou bad vol ysters. Dit skep nie 'n aangename prentjie nie. Die plek het geweldig baie potensiaal, indien die paar foute reggestel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie vir die terugvoer.

Wilreco Self Catering
Carla P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carla P
With spouse/partner

Great value for money.

We were on our way from Cape Town to Pretoria and was just looking for an overnight stay. But we also had 2 dogs traveling with us. Wilreco is pet-friendly and our dogs were safe in a covered garden. The aircon was a treat in the summer heat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld!

Ons was op pad vanaf Kaapstad na Pretoria en het oorslapplek gesoek. Ons het egter ook twee honde wat saam gereis het. Wilreco is troeteldiervriendelik en ons honde kon veilig in 'n afgebakende tuintjie bly. Die lugversorger was 'n bederf in die somerhitte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie ons waardeer julle terugvoer baie.

Wilreco Self Catering
Natasha V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
Family with teenagers

Had a nice rest.

Thank you very much for the friendly and hearty welcome. We were very tired after the being on the road and had a good night's sleep. Would definitely recommend to all travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik uitgerus.

Baie dankie vir die vriendelike en hartlike ontvangs. Ons was so moeg gery en het heerlik geslaap en uitgerus. Sal beslis vir ander reisigers aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ellen V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen V
Family with young children

Stunning place.

Ideal for families with small kids who want to play outside. Cutest little garden at the back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie.

Ideaal vir gesinne met klein kindertjies wat buite wil speel - oulikste tuintjie aan die agterkant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thandi G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thandi G
Family with young children

Awesome place. Just what we needed.

Wilreco was home away from home. The friendly atmosphere by our host was really impressive. We hope to stay there every year.

Igsaan A - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Igsaan A
Family with teenagers

Clean, comfortable and fantastic hospitality.

Real value for money. Will definitely recommend it to family and friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, gerieflik en fantastiese gasvryheid.

Regtig waarde vir geld. Sal definitief dit aan vriende en familie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corné C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné C
Family with young children

Ruim, netjiese en ten volle toegeruste woonstel

Ons is baie vriendelik ontvang. Hulle het regtig uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en die plekkie vir ons spesiaal te maak. Dis lekker ruim, skoon en bied definitief waarde vir geld! Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie.

Wilreco Self Catering
Carla D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla D
Family with young children

Baie lekker.

Die eienaar van die woonstel was baie gasvry en vriendelik. Ons het ons 2 nagte heerlik geslaap en veilig gevoel.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie

Wilreco Self Catering
Lise H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise H
Family with young children

Gemaklik en gesellig met alles wat benodig word vir 'n nag se verblyf.

Die woonstel is baie maklik om te kry en lekker sentraal geleë. Die woonstel is skoon en gesellig en ruik nie na rook soos baie ander oornagplekke nie. Oral is daar klein detail wat aandui dat die plek met sorg en keur voorberei is - mooi bedliggie, ontbytbeskuit en 'n volledig toegeruste kombuis. Hoewel dit baie mooi skoon is, is daar dele aan die struktuur wat nie baie netjies en afgerond is nie bv. die plafon en dele in die badkamer. Die woonstel voldoen egter 100% aan sy doel as oornagverblyf.

Wilreco Self Catering's response

Dankie Lise. Jy mag asb vir my epos wat alles gepla het in die badkamer. Ek wil graag aandag daaraan gee en al my sterretjies vol he volgende keer. Vriendelike groete. Marlie.

Wilreco Self Catering
Quintin T - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintin T
Family with young children

Baie lekke gebly en die mense is baie vriendelik.

Sien die sterre.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie.;-)

Wilreco Self Catering
Jannie D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannie D
Family with young children

Baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Skoon en netjies met alles wat benodig word.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie.

Wilreco Self Catering
Leoni R - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni R
Family with young children

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Ek sal die plek aanbeveel. Dit was gerieflik en daar was als wat ons benodig het. Die plek was ongelooflik ruim en ons het dadelik tuis gevoel. Dit was veral gerieflik aangesien dit baie naby aan die winkelsentrums, Grey College en die Teater was. Ek sal beslis weer daar bespreek - sonder enige twyfel.

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie.

Wilreco Self Catering
Magda J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda J
With spouse/partner

Goed!

Pieter en Marlie is dierbare mense wat alles in hulle vermoë doen om jou tuis te laat voel!

Wilreco Self Catering's response

Baie dankie.

Wilreco Self Catering
From R750
per night (for 4 people)
From R750
per night (for 4 people)
From R750
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Coligny Road, Park West, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MmU0OWYyLTdjMzgtNDZjYy04Zjg4LTg4NTMzNjAyNTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 4 people) 62 5 1 5 20 Coligny Road Park West 9301 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.121276108315 26.196840405464
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!