Review Summary
Cecile R - Dec 2020
Overall score
Baie lekker plekkie.
Japie S - Jan 2020
Overall score
Pragtige plek. Baie netjies en stil omgewing.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Windmill Groete
Alex M - Apr 2019
Overall score
Very neat, has secure parking and stable internet connection.
Windmill Guesthouse's response
Thank you so much for your review and choosing Windmill as your preferred establishment to overnight. We hope to see you soon. Windmill Blessings
Handre T - Mar 2019
Overall score
Lieflike gastehuis in die hartjie van Swellendam.
Windmill Guesthouse's response
Dit was aangenaam om julle by ons te hê. Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons wens julle 'n veilige reis verder. Windmill Groete
Nita G - Dec 2018
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Goeie verblyf - baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
Melissa L - Oct 2018
Overall score
Fantasties.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om die mooi resensie te skryf en ons gastehuis vir almal wat hier lees aan te beveel. Ons sien baie uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Lizel S - Aug 2018
Overall score
Uitstekend en silwerskoon.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om die mooi resensie te skryf en om ons Gastehuis en vir Juanita so mooi te komplimenteer. Ons sien baie uit na julle volgende besoek en oorslaap.
Theo O - Jul 2018
Overall score
Very neat unit and friendly, hospitable hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese eenheid en vriendelike, gasvrye eienaars.
Baie netjiese eenheid. Goeie en hulpvaardige diens. Sal vir seker weer daar oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windmill Guesthouse's response
Baie duisend dankies vir die mooi resensie. Dis is vir ons 'n voorreg om ons mooi gastehuis met almal te kan deel en ons probeer altyd om almal so gelukkig en tuis as moontlik te laat voel. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Jan D - Jun 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie dat U Windmill geskies het tussen 100 ander gastehuise in Swellendam en baie dankie vir u ondersteuning en mooi resensie. Ons waardeer elke gas wat by ons oornag en dit is vir ons 'n plesier om ons gaste tevrede te stel. Ons weet daar is altyd plek om te verbeter en dus probeer ons altyd ons beste. Hoop om u gou weer te sien. Ons vertou dat al u kliente wat nie ons gaste was nie ook ons gasvryheid en koffie geniet het.
Hendrien V - Feb 2018
Overall score
Skoon en netjiese verblyf, sentraal geleë en lekker ontbyt.
Windmill Guesthouse's response
Wat 'n lekker gevoel om so resiensie te kry - 5 uit 5 wow. Ons waardeer al ons gaste wat by ons oorslaap, so baie dankie vir julle ondersteuning. Dit is vir ons baie belangrik om te weet wat ons gaste van ons plekkie en diens dink. Ons probeer retig ons beste en is nou maar eers in ons eerste 9 maande van besigheid en leer elke dag iets anders. Gate se terugvoer word in 'n baie ernstige lig gesien en ons sal altyd waar menslik moontlik probeer om almal gelukkig te hou.
Merle P - Feb 2018
Overall score
Dit was 'n genotvolle en rustige naweek.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer en resensie. Ons gaste se voorstelle word baie ernstig opgeneem en dit is vir ons 'n voorreg om ons beste te probeer om aan al ons gaste se voorstelle gehoor en aandag te gee. Dit is vir ons aangenaam om u te laat weet dat ons eersdaags 2 glase in elke kamer gaan sit. Ons gaan ook 2 komplimentêre botteltjies water in elke yskas sit. Nogmaals dankie vir julle terugvoer en dat julle ons gekies het as julle gastehuis.
Andy N - Feb 2018
Overall score
Baie sentraal. Als baie skoon.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi resensie. Ons gaste word familie en dit is vir ons 'n plesier om ons gaste tevrede te stel. Ons weet daar is altyd plek om te verbeter en dus probeer ons altyd ons beste. Hoop om julle gou weer te sien.
Celia L - Feb 2018
Overall score
Gerieflik, netjies, uitstekende diens.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie vir julle mooi resensie. Maak nie saak hoeveel keer ons gaste by ons kom bly nie, ons wil dit elke keer laat voel soos die eerste keer. Dit is altyd vir ons 'n kompliment as ons gaste weer en weer terug kom. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Dj A - Jan 2018
Overall score
Very nice and tranquil. Reception was very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig. Ontvangs was baie goed.
Die ontvangs was baie vriendelik. Dit is baie netjies en die plekkie is so rustig en mooi. Die swem was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie vir julle vriendelike resensie. Ons is altyd so opgewonde as ons, ons gaste so tuis kan laat voel by Windmill Guesthouse. Ons is bly dat die swembad vir meer en meer gaste daai stukkie rustigheid en koelte kan gee, veral as hulle doodmoeg hier aankom. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vicky M - Jan 2018
Overall score
Een van die beste oornag-akkommodasie nog.
Windmill Guesthouse's response
Julle klomp is presies hoekom ons die gastehuis begin het. 'n Mens kan nie dink dat jy die een oomblik 'n vreemde persoon ontmoet en die volgende oomblik is jy hartseer as hulle moet vertrek nie. Dankie vir die lekker kuier en stuur Windpomp-groete op die plaas. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dankie vir julle baie goeie resensie.
Rilette H - Jan 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer elke gas wat by ons tuis gaan en stel hulle belang eerste. Ons hoop om u weer by ons te sien in die toekoms.
Wikus B - Dec 2017
Overall score
Alles wat jy verwag en so bietjie meer.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit is vir ons 'n plesier om ons kliente gelukkig te sien. Ons probeer retig ons beste so laat weet asb as daar iets is waarop ons kan verbeter. Vriendelike Groete
Kevin B - Dec 2017
Overall score
Good value and friendly hosts.
Windmill Guesthouse's response
Thank you so much for your support and your feedback. It is our absolute priority to keep all our guests happy. Please let us know if you think there is any area of our business that needs improvement. Warm & Kind Regards
Rico K - Oct 2017
Overall score
Gerieflik vir 'n aand se slaap.
Windmill Guesthouse's response
Baie dankie vir julle ondersteuning by Windmill en julle goeie terugvoering. Ons waardeer elke klient opreg en dit is vir ons baie belangrik dat almal gelukkig hier weg gaan. Laat weet gerus as ons kan verbeter om julle volgende slaapie nog lekkerder te maak. Vriendelike Groete
Riaan S - Sep 2017
Overall score
Fantasies, netjies, puik ligging en ruim kamers.
Windmill Guesthouse's response
Dit was vir ons baie aangenaam om julle almal hier te he. Dankie vir julle ondersteuning en terugvoer op die travelground platvorm. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Groete so ver julle ry in Namibia
Annatjie N - Aug 2017
Overall score
Dit was heerlik, ons kon oor niks kla.
Windmill Guesthouse's response
Wel wat kan ons meer se as dat dit vir ons heerlik was om gaste te kry wat ons plek so baie geniet het soos julle klomp. Dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer elke klient wat hier slaap want ons kliente word vriende. Ons sien uit na julle volgende oorslaap. Vriendelike Groete
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Kerk Street, Swellendam, 6740, Western Cape
- No children under 12