Review Summary
Gugu A - Jan 2021
Overall score
Fabulous and excellent.
Windsor Hotel Hermanus's response
Good afternoon Gugu,
Thank you for your review and for taking the time to let us know how your stay was.
We are delighted to hear you enjoyed it so much, and that you found the staff to be so friendly and the hotel to be so clean.
We are also very happy to hear that you used the lounges in the hotel, they are such a bonus.
We hope to welcome you back to the Hotel again soon for another lovely stay.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Maryna L - Nov 2020
Overall score
Absoluut perfek.
Tina B - Oct 2020
Overall score
The Windsor has so much to offer!
Windsor Hotel Hermanus's response
Good morning Tina
Thank you so much for your review and for taking the time to let us know how your stay was.
We are delighted to hear you had such a good stay with us, and that you found the Hotel to have such an amazing location.
We are also very happy to hear such wonderful feedback about our staff - thank you for sharing that with us.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon for another lovely stay!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Lenieta E - Oct 2020
Overall score
Baie lekker ontbyt met vriendelike diens.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie middag Lenieta
Dankie vir jou boodskap en die wonderlike woorde.
Ons is so bly julle het so lekker by ons gebly, en dat julle jul tyd so geniet het.
Ons is ook verheug om te hoor dat julle die hotel so sentraal gevind het, en dat julle die omliggende area so geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Hotel te kom verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Willem B - Jan 2020
Overall score
Uitstekend.
Hannes W - Dec 2019
Overall score
Vriendelike en hulpvaardige personeel, goeie uitsig oor die see, netheid van die hotel en smaaklike ontbyt.
Francois L - Nov 2019
Overall score
Die kamer was netjies en die ontbyt was baie lekker!
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie middag Francois
Baie dankie vir jou resensie,ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet.
Ons is ook baie bly om te hoor dat die kamer so netjies was en ontbyt so lekker.
Ons hoop om jou binnekort by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Marianna B - Oct 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Vriendelike en baie behulpsame personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie dag Marianna
Baie dankie vir jou resensie van die Windsor Hotel, ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n paar woorde te stuur.
Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons so geniet het, en dat julle die hotel so rustig gevind het.
Baie dankie ook vir die mooi woorde oor ons personeel.
Ons hoop om julle weer binnekort by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Andile M - Oct 2019
Overall score
Amazing.
Windsor Hotel Hermanus's response
Good afternoon Andile,
Thank you so much for your review - we always appreciate getting feedback from our guests after they have stayed with us.
We are delighted to hear you enjoyed your stay with us so much, and that you found the hotel to be so wonderful.
We are very happy to hear that you were able to explore the surrounding areas as well.
We hope to welcome you and your family back to the Hotel again soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Danie ; Dalene B - Sep 2019
Overall score
Lovely holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike vakansie.
Die Windsor is 'n heerlike plek om te bly. Ons was nie tevrede met ons kamer nie en ontvangs het gou plan gemaak om 'n ander kamer aan ons te gee. Die sitkamer met kaggel was ideaal met die koue weer. Die ontbyt het 'n groot verskeidenheid en was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Danie en Dalene,
Baie dankie vir jou terugvoer na jul onlangs verblyf by ons.
Ons is bly om te hoor julle het die hotel geniet - veral die kaggel - dit maak darem net so n groot verskil aan die hotel.
Ons is ook verheug om te hoor dat jul die ontbyt geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by die Hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Johan M - Aug 2019
Overall score
Nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker!
Baie goeie diens en die ligging is die beste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Johan
Baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeer die terugvoer en is so bly om te hoor dat julle jul tydjie by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by die hotel.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Andre R - Jul 2019
Overall score
Heerlike, rustige wegbreeknaweek.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Andre,
Dankie vir jou terugvoer - ons is altyd bly om van ons gaste te hoor nadat hulle by ons gebly het.
Ons is baie bly om te hoor julle het die naweek by ons geniet, en dat julle die hotel so gerieflik en netjies gevind het.
Ons hoop om julle weer binnekort by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel Span
Inus H - Jul 2019
Overall score
Great setting and friendly staff, enjoyed the stay and will visit them anytime again.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Inus
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is altyd bly om van ons gaste te hoor nadat hulle by ons gebly het.
Ons is baie bly om te hoor dat julle interaksies met ons personeel so goed was, en dat julle die oorgedoende kamers so geniet het.Ons is ook verheug om te hoor dat jul die ligging van die hotel geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Windsor Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Coenie D - Apr 2019
Overall score
Absoluut fantasties. Die uitsig is asemrowend en die ligging perfek.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeiedag Coenie,
Baie dankie vir die terugvoer wat jy gelos het. Ons is baie bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Ons is ook bly jy het die ligging van die hotel geniet.
Hoop om julle binnekort weer by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Hotel Span
Marianna B - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeiedag Marianna,
Baie dankie vir jou aanbeveling.
Ons is so bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Span
Adele C - Feb 2019
Overall score
Fantastic view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese uitsig.
Sal beslis volgende keer langer kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heila C - Dec 2018
Overall score
We were greeted by friendly staff. Rooms were spotless. Had a goodnight's rest and next morning a lovely breakfast.
Windsor Hotel Hermanus's response
Good morning Heila,
Thank you for your review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and found the hotel staff to be so friendly and the rooms to be so clean.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Beyers H - Nov 2018
Overall score
Unbelievable location and value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike ligging en waarde vir geld!
Ons kon heeldag na walvisse staar deur ons kamer venters. Die hotel is perfek en sentraal geleë. Ons kon stap na restaurante en besienswaardighede. Die ontbyt is ook baie "generous"! Baie dankie aan Windsor se personeel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Beyers,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Ons is baie bly om te hoor jul het die tydjie by ons geniet.
Baie dankie ook vir die wonderlike woorde oor ons personeel. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Henning H - Nov 2018
Overall score
Uitstekende ligging, net jammer dat die historiese waarde van die ou gebou nie goed restoureer is nie.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Thea,
Baie dankie vir jou boodskap en terugvoering.
Ons is baie bly om te hoor jul het jul verblyf by ons geniet.
Ons hotel is gerestoureer met n argitek in konsultasie, om seker te maak ons behou die historiese waarde en integriteit van die gebou.
Ons het ook onlangs die seep en sjampoe in die kamers verminder, sodat daar minder vermorsing is, maar ons moedig altyd gaste aan om vir ekstra geriewe te vra gedurende hul verblyf.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Windsor Hotel te kan verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Willie D - Oct 2018
Overall score
Wow wat 'n ervaring.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Willie,
Baie dankie vir jou wonderlike woorde, ons is so vreeslik bly dat jy jou tydjie by ons geniet het. Ek is so bly jy kon walvisse kyk net voor die hotel, dit is een van die ongelooflikste ervarings. Ons hoop ons kan jou binnekort weer terug verwelkom by die Hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Morne M - Aug 2018
Overall score
Friendly service with clean, comfortable facilities and delicious food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens met skoon, gemaklike geriewe en smaaklike kos.
Dankie Windsor-personeel. Ons sal definitief weer terugkom en beveel julle aan by vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Morne,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sien altyd uit daarna om van ons gaste te hoor nadat hulle by ons gebly het.
Ons is baie bly julle het julle tyd by ons geniet, en sien uit daarna om julle terug by die hotel te verwelkom.
Lekker dag verder.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Hennie M - May 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Net een woord en dit is fantasties en personeel baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carli B - Mar 2018
Overall score
Gerieflik, netjies en veilig.
Jacques B - Mar 2018
Overall score
Puik diens, puik ontbyt, super skoon en netjies.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Jacques,
Baie dankie dat jy gekies het om by die Windsor Hotel onlangs te bly.
Ons is verheug om te hoor dat jy jou tydjie by ons so baie geniet het, en dat alles aan jou vereistes voldoen het.
Ons hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom!
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Gerda S - Mar 2018
Overall score
Heerlik.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeiedag Gerda,
Baie dankie dat julle die Windsor Hotel gekies het vir jul onlangse verblyf. Ons is so bly dat julle lekker gebly het, en dat julle ons personeel so vriendelik en sigbaar gevind het.
Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by die Windsor Hotel.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Span
Mariska M - Jan 2018
Overall score
Dit was ongelooflik lekke.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie Middag Mariska,
Baie baie dankie dat jy onlangs die Windsor Hotel gekies het vir verblyf. Ons is baie bly dat julle n lekker tydjie by ons gehad het. Baie dankie vir die mooi komplimente - ons is so bly dat die kamers goed ingerig is vir kinders en dat dit maklik en gerieflik was vir jul vakansie.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Windsor Hotel te verwelkom.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Andre M - Dec 2017
Overall score
Heerlik, gasvrye personeel.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie middag Andre,
Baie dankie jy onlangs die Windsor gekies het vir jou verblyf. Ons is so bly dat julle 'n goeie ervaring by ons gehad het, en dat julle gevind het dat die hotel goed gelee is. Ons is ook bly dat julle interaksies met ons personeel so goed gegaan het, en dat julle gevind het dit is goeie waarde vir geld. Ons hoop om jou binnekort weer terug by die Windsor Hotel Hermanus te verwelkom.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Marutsca H - Dec 2017
Overall score
Average, but expensive.
Read moreWindsor Hotel Hermanus's response
Good afternoon Marutsca,
Thank you for your review - we always look forward to hearing from our guests when they have checked out.
The Room you originally booked through TravelGround was actually an Annexure Budget/Economy Room. This is our entry level rooms, and more suited towards budget-sensitive guests, or guests who are out and about all day, which is why we have named the rooms the 'Annexure Budget Rooms'. These rooms are however bigger than the rooms within the hotel. That being said, I am delighted that you managed to upgrade your room to a Sea Facing Room, as this is really a great experience. I have double checked the images attached to the Annexure Budget Rooms on TravelGround, and the correct images are showing, which show no view, and with yellow curtains and white bedding. With regard to your comment about the hotel being old and dated and in need of an upgrade, we have made great strides in this in the last year. We have not only renovated 60% of our guest bedrooms, but we have done renovations on our dining room, put in floor to ceiling windows in the Reception and Lobby area, built a new laundry facility on site, completely renovated our Ladies and Gents bathrooms and refurbished our main staircase in the hotel. 2018 will see us completing our guest bedrooms and doing various other things around the hotel. We are trying to retain our culture and heritage, but at the same time being sensitive to the history of the building, the age of the building and of course our guests who are in and out the hotel at all times.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Helena L - Oct 2017
Overall score
Hospitable. Wonderful see view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry. Heerlike see-uitsig.
Baie lekker gebly. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Badkamer baie netjies. Ontbyt was heerlik. Lekker geslaap en gerus. Sal weer terugkom. Sal beslis aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie Middag Helena
Baie dankie vir jou boodskap, ons is so bly dat jy jou tydjie by ons geniet het.
Dankie vir jou pragtige woorde oor ons personneel, hulle bly een van ons top bates en ook die rede hoekom ons so baie gaste het wat gereeld terug keer na ons toe. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle weer by ons sal bly, en hoop dat ons julle binnekort weer terug kan verwelkom.
Ons hoop julle het n lekker dag verder.
Groete, Madeleine
Namens die Windsor Span
Fred B - Oct 2017
Overall score
Foto of hotel was just fine, but in reality the hotel looks a bit run down.
Windsor Hotel Hermanus's response
Good afternoon Fred
Thank you for your review. We appreciate getting any feedback from our guests once they have stayed.
We appreciate your comment, and would like to let you know that we are currently in the middle of an extensive renovation at the hotel. We have recently finished renovating our top floor bedrooms completely, and our bottom floor was completed earlier this year in May. The remaining first floor, where you stayed will be renovated between January and August 2018. At the moment, we have various other projects on the go, which include: brand new ladies and gents bathrooms in the public areas, a brand new laundry facility, revamped and refurbished dining room (current) and we are at the moment busy installing floor to ceiling sliding doors in our reception and ground floor lounges.
We do hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon, so that you may experience these changes for yourself.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Hotel
Ferdie A - Oct 2017
Overall score
Dolfyne en walvisse uit die bed ongelooflik.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie more Ferdie,
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel gekies het vir jou verblyf. Ons is baie bly om te hoor dat jy dit geniet het by ons, en veral dat jy walvisse en dolfyne kon sien, en dat jy die pragtige see uitsig kon geniet. Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel te kan verwelkom.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Lexcy P - Sep 2017
Overall score
Rustig en waarde vir jou geld.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie Middag Lexcy
Baie dankie vir die lieflike woorde wat jy vir ons gelos het.
Ons is bly jy het die Windsor Hotel Hermanus gekies as jou keuse van verblyf, en ons is ook bly jy het die dorp soveel geniet.
Ons hoop jy kan binnekort weer n draai by ons kom maak.
Groete, Madeleine
Namens die Windsor Span
Pearl B - Sep 2017
Overall score
Short and sweet.
Read moreWindsor Hotel Hermanus's response
Good morning Pearl
Thank you so much for your review, we appreciate any feedback we get from our guests, and we are always excited to hear how their stay was.
We are glad to hear that you enjoyed your stay, as well as the location of the hotel.
We are currently in the process of renovating the entire hotel. Our Ground Floor and Top Floor rooms have been renovated, and we will be renovating the middle floor, between May and August 2018. Thank you as well for the comment regarding the television, during the renovations we experienced some issues with our signal, and unbeknownst to us, a cable was cut which disrupted some of the signals. This is repaired now, and we have excellent tv signal reception again.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Kobus V - Aug 2017
Overall score
Verblyf baie geniet.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeiedag Kobus,
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel gekies het vir jou verblyf - ons is altyd bly om te hoor van ons gaste nadat hulle by ons gebly het, en ons hoop altyd om enige raad te gebruik wat hulle aanbied.
Ons is vreeslik bly om te hoor dat jy jou tydjie hier geniet het, en dat die hotelkamer netjies en skoon was, en dat die ontbyt smaaklik was.
Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel te sien vir nog 'n welverdiende breuk. Ons wens jou 'n lekker dag en 'n goeie week toe.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Span
Andries D - Aug 2017
Overall score
Aangenaam en rustig!
Paul M - Jul 2017
Overall score
Redelik goedkoop, maar geen inperking op kwatiteit nie en baie sentraal in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie middag Paul
Baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit as ons gaste vir ons laat weet hoe hulle verbly by ons was.
Ons is vreeslik bly om te hoor dat jy dit geniet het, en dat die hotel goed gelee was en jy kon stap na die dorp - ons is baie gelukkig met hoe sentraal ons is.
Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel te sien vir nog n welverdiende breuk.
Ons wens jou n lekker dag en n goeie week toe.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Anneke L - Jul 2017
Overall score
Very nice and peaceful with the sound of the ocean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker rustig met die see in my ore!
Ons het baie lekker gebly, rustige atmosfeer. Lekker geslaap, sal definitief weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeiedag Anneke,
Baie dankie vir jou boodskap hierbo - ons is so bly jy het lekker gebly en hoop ons kan jou binnekort terug verwelkom by ons.
Lekker dag verder!
Groete,
Madeleine namens die Windsor Hotel span
Sonja F - Jul 2017
Overall score
Fantastic! Convenient, old world hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Gerieflik, ouwêreldse gasvryheid.
Ons verblyf was heerlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie Middag Sonja,
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel Hermanus gekies het om 'n bietjie stoom af te blaas.
Ons is so bly jy het jou tydjie by ons geniet. Ons is baie bly oor die wonderlike boodskap hierbo, en hoop dit beteken dat jy/julle binnekort sal terugkeer na ons toe.
Ons hoop julle het veilig terug gereis huis toe.
Ek hoop jy het 'n lekker week verder.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Jose D - Apr 2017
Overall score
Dankie vir die vriendlike diens, die plek het opgradering nodig.
Lee-anne N - Apr 2017
Overall score
The hotel needs an upgrade.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die hotel moet opgradeer.
Ek is baie teleurgesteld in die hotel. Daar is baie opgraderingswerk wat aan die hotel gedoen moet word. Toe ons daar aankom was daar maklik 3 mense gewees wat ons gehelp het met on tasse maar toe ons uitboek was daar niemand nie. Die ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie dag Lee-Anne,
Dankie dat jy gekies het om by die Windsor Hotel te bly. Ons is trots om aan te kondig dat die grondvloer se kamers en badkamers nou heeltemal oor gedoen is. Ons gaan in Mei 2017 met die tweede vloer begin en in Januarie 2018 met die eerste vloer. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom om een van ons nuwe kamers te ervaar!
Groete,
Die Windsor Span
Pieter J - Mar 2017
Overall score
Excellent view and good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende uitsig en goeie diens.
Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Uitsig is ongelooflik. Kamers is baie mooi skoon, maar kort opgradering. Ek sien wel dat hulle besig is met opgradering in die onderste kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle D - Feb 2017
Overall score
Convenient with fantastic views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik met fantastiese uitsigte.
Ons het lekker gebly. Die beddens is besonder gemaklik! Die teëls bo die bad het egter ernstige aandag nodig: Dis vol muf en baie vuil. Wens ook hulle sit 'n handvatsel aan die binnekant van die kamerdeur sodat mens dit kan oopkry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Windsor Hotel Hermanus's response
Goeie Dag Estelle,
Baie dankie dat u by die Windsor Hotel & Self Catering Apartments gebly het tydens u besoek aan Hermanus.
Ons is baie bly om te hoor julle het julle tydjie hier by ons geniet en ons se ook baie dankie vir die terugvoering rakende die badkamers.
Die Windsor Hotel het in die begin van hierdie jaar begin met die opgradering van ons kamers en badkamers. Teen die einde van die jaar gaan ons pragtige nuwe kamers he en kan nie wag om julle terug te verwelcome sodat julle die nuwe kamers self kan geniet nie.
Vriendelike Groete,
Johanri Meyer
Marketing
Windsor Hotel
Sylvia W - Jan 2017
Overall score
Lovely views and scrumptious breakfast with friendly faces.
Windsor Hotel Hermanus's response
Good Day Sylvia,
Thank you for choosing to stay at The Windsor Hotel & Self Catering Apartments during your visit to Hermanus.
The Hotel is currently undergoing upgrades and renovations to our rooms. On the list of renovations is to improve the bathrooms and the look of the rooms to make it more functional and modern.
We also thank you for the wonderful feedback you have given us regarding your stay and we hope to welcome you back very soon.
Kind Regards,
Johanri Meyer
Windsor Hotel
Yvonne D - Dec 2016
Overall score
Fantastic location an dthe most stunning view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese ligging en die mooiste uitsig!
Vriendelike personeel, ontbyt was heerlik en veilig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fransie B - Sep 2016
Overall score
Friendly reception and stunning sea view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs met die mooiste see-uitsig!
Vriendelik ontvang, kon vroeër inboek. Kamer was netjies en skoon. Die uitsig was asemrowend en die ontbyt die volgende oggend uit die boeke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronald K - Jul 2016
Overall score
Wil definitely go again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal definitief weer gaan!
Ons het baie lekker gebly, behalwe dat die stort in die bad nie so lekker gewerk het vir 'n groot ou soos ek nie. Die TV-sein het 'n paar keer afgegaan, maar nietemin het ons 'n heerlike tyd gehad. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard K - Jul 2016
Overall score
Baie goeie ligging.
Anna N - Jul 2016
Overall score
Rustig en veilig.
Jan V - Jul 2016
Overall score
Old, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oud, skoon en netjies.
Ontbyt nie op standard, produkte oud en onaantreklik voorgesit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanneke L - Jul 2016
Overall score
Wonderful location and great stay. Nice to get welcome drinks and delicious breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ligging is wonderlik en ons het lekker gebly. Die "welcome' drinks was 'n oulike idee en die ontbyt fantasties!
Al tekort wat daar was is dat daar nêrens 'n groterige TV is vir rugby kyk nie - dit sal 'n goeie toevoeging to bv. hul kroeg-area wees. Die TV in die kamer is maar klein en het nie goeie opvangs gehad nie. Hulle sal een of ander tyd hul badkamers bietjie moet opgradeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynette D - May 2016
Overall score
It was amazing!
Jerome P - May 2016
Overall score
Baie basies. Kamers baie klein.
Corne G - May 2016
Overall score
Pragtige uitsig! Maar kamers kort verseker 'n opknap.
Ken R - Apr 2016
Overall score
A room with an unsurpassed view!
Riana C - Apr 2016
Overall score
Ideaal geleë met beeldskone uitsig en die see se klank wat 'n mens so kalm en rustig maak.
Sakkie C - Jan 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig.
Christine V - Jan 2016
Overall score
Baie lekker.
Terence L - Oct 2015
Overall score
Good service, good breakfast.
Windsor Hotel Hermanus's response
Dear Mr Le Brasse,
Thank you for taking the time to write your wonderful review. We are thrilled to see you enjoyed your experience with us and hope to welcome you back soon!
Kind regards,
Madelein Marais
Malcolm H - Aug 2015
Overall score
'n Heerlike ervaring!
Windsor Hotel Hermanus's response
Geagte Malcolm,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering deur te stuur. Ons is so bly dat u so 'n goeie ondervinding by ons gehad het en sien uit om u spoedig terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Charles K - Aug 2015
Overall score
Hotel is goed geleë met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Windsor Hotel Hermanus's response
Beste Charles,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering deur te stuur. Ons is so bly om te sien dat u die verblyf geniet het en hoop om u spoedig terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Peter W - Jun 2015
Overall score
Only stayed one night, but will return next time we are in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus's response
Dear Peter,
Thank you for taking the time to write your wonderful feedback. We are thrilled to see you enjoyed your experience with us and hope to welcome you back soon for a two night stay!
Kind regards,
Madelein Marais
Tracy E - May 2015
Overall score
It was an amazing experience which you made very special.
Windsor Hotel Hermanus's response
Dear Tracy,
Thank you for taking the time to write your wonderful comments. We are so pleased to see you enjoyed your experience with us and that we were able to make it extra special for you.
We look forward to welcoming you back soon in a beautiful sea-facing room!
Kind regards,
Madelein Marais
Scott M - Mar 2015
Overall score
Baie lekker ligging, goeie waarde, maar ernstige opgradering nodig.
Windsor Hotel Hermanus's response
Beste Mnr en Mev Scott M,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u konstruktiewe terugvoering in verband met ons beddens en opgradering en is baie opgewonde om u te laat weet dat ons 'n opkomende opgradering het in 2016. Ons het ook van die beddens al vervang en 'n paar ander veranderinge vanaf u by ons gebly het in Maart.
Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom sodat u die veranderinge kan sien wat ons klaar toegepas het en u terugvoering daarop te kry.
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Johan S - Mar 2015
Overall score
Beveel die Windsor Hotel hoog aan!
Windsor Hotel Hermanus's response
Beste Johan,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons sulke wonderlike terugvoering aan te stuur. Ons waardeer u positiewe kommentaar en hoop om u spoedig terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Yolanda S - Mar 2015
Overall score
Die hotel is baie gerieflik geleë naby aan van die beste restaurante in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus's response
Geagte Mev Yolanda,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering op LekkeSlaap te plaas.
Ons fokus by die Windsor Hotel is ons Gaste en kry oor die algemeen baie goeie terugvoering oor ons diens, ek is jammer dat Mev dit nie so ervaar het nie. Ek sal dit baie waardeer indien Mev vir ons meer besonderhede kan gee oor wat ons verskillend kan doen om ons diens te verbeter? Ons doen gereeld opleiding met al ons spanlede en ons Gaste se terugvoering word bespreek by die sessies.
Ons waardeer u positiewe terugvoering in verband met ons ligging en kamers.
Hoop om Mev binnekort terug te verwelkom sodat Mev ons vriendelike en hulpvaardige diens kan ervaar.
Vriendelike groete,
Madelein Marais
David M - Feb 2015
Overall score
Wonderful to wake up to the sound of crashing waves!
Windsor Hotel Hermanus's response
Dear Mrs Karen,
Thank you so much for taking the time to write your wonderful feedback on TravelGround, we are so pleased to see you enjoyed your experience with us!
We hope to welcome you back soon.
Kind Regards,
Madelein Marais
Nelda M - Jan 2015
Overall score
Dit was "okay".
Andre V - Jan 2015
Overall score
Ontbyt was uitstekend, asook kamer met see-uitsig!
Sandra U - Jan 2015
Overall score
Aangename verblyf en puik ontbyt.
Sonja S - Jan 2015
Overall score
Twee dae vakansie verblyf.
Read moreAlbertus S - Dec 2014
Overall score
Het heerlik gebly, statige hotel.
Jennifer M - Oct 2014
Overall score
Baie mooi see-uitsig, stil en rustig. Baie dankie ook vir 'n heerlike ontbyt, te veel om van te kies!
Adele L - Oct 2014
Overall score
Awesome verby!
Troskie B - Sep 2014
Overall score
Baie goeie diens, skoon en heerlike ontbyt.
Ivette K - Sep 2014
Overall score
Wonderlik en gesellig.
Ingrid D - Jun 2014
Overall score
Ongelooflike waarde vir geld, uitstekend geleë en gerieflik toegerus.
Lubbe W - May 2014
Overall score
Netjiese hotel met vriendelike kliëntediens.
Hennie B - May 2014
Overall score
Goed en skoon, maar fasiliteite kort vernuwing.
Maretha S - May 2014
Overall score
Dit was die lekkerste naweek!
Lorraine B - Mar 2014
Overall score
Teleurgesteld.
Grant S - Mar 2014
Overall score
Waarde vir geld.
Andries C - Mar 2014
Overall score
Aangenaam baie sentraal met pragtige seeuitsig alhoewel seesigkamers baie duurder is.
Johnny V - Feb 2014
Overall score
'n Pragtige uitsig.
Jessica W - Feb 2014
Overall score
Goed!
Dirk R - Feb 2014
Overall score
Dit was net fantasties.
Eugene C - Jan 2014
Overall score
Die verblyf was goed.
Amanda N - Jan 2014
Overall score
Om so naby aan die see te wees, was heerlik.
Jackie V - Dec 2013
Overall score
Dit was 'n wonderlike ervaring. Dit is perfek geleë.
Elize H - Dec 2013
Overall score
Baie oulik!
Retitia H - Apr 2013
Overall score
Decent
James B - Nov 2012
Overall score
You can't imagine how fantastic it was to be on the sea, practically right on the coast.
- Capacity: 86 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Western Cape
- All ages welcome