The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at WINK Foreshore | TravelGround
+23

WINK Foreshore

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for WINK Foreshore
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
5.0/5
Dané S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dané S
With spouse/partner

Kuiertjie was heerlik.

Jy is naby als wat jy wil wees. Jy kan loop na plekke. Winkels is naby. Jy kon lekker rus. Jy voel baie welkom, gemaklik en veilig.

Dané S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dané S
With spouse/partner

Dit was baie netjies en gemaklik. Jy was naby al die winkels en kuierplekke.

Ek sal enige tyd weer kom.

Genalene M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Genalene M
With spouse/partner

Vriendelike diens, baie netjies en waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang in hierdie tyd van die pandemie en ons het nie een klagte nie. Ek beveel dit beslis aan vir enigiemand wat net wil ontspan in 'n luukse, maar bekostigbare plekkie.

Shané S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shané S
With spouse/partner

Wonderlike wegbreek!

Dit was 'n absolute fees om by WINK oor te bly. Die oomblik wat ons by die deur ingestap het, was ons ontvang met ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid. Nie net was die gasheer puik nie, maar die diens was uit die boonste rakke. Ek sal enige iemand aanbeveel om by WINK oor te bly vir 'n heerlike aand weg in die stad. Perfekte ligging en die perfekte plek!

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 78 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 31b Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42c0a985a5782b45ff94722d26dca71fc54a845a595b5eefa2559d9fa2842253eeda2d2e43aeec502fc9d94e2d02539d77d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 4 5 1 5 31b Heerengracht Street Cape Town 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -33.91851 18.42603
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!