The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Winterberg Mountain Inn | TravelGround
+23

Winterberg Mountain Inn

Review Summary

3.7 out of 5from 7 reviews for Winterberg Mountain Inn
Cleanliness
3.3/5
Service
3.6/5
Location
4.4/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.1/5
Fredri G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fredri G
With spouse/partner

Baie mooi area en lekker restaurant!

Ons was versigtig optimisties oor hierdie verblyf, want ons lees altyd eers die reviews. Ek moet sê ons was aangenaam verras. Kamer was baie ruim, skoon en netjies met lekker badkamer. Ons het ook aircon gehad wat in die hitte baie gehelp het. Restaurant is baie lekker en mens sit lekker om die swembadarea. Die volgende oggend se breakfast wat ingesluit was is ook baie lekker en oorgenoeg. Dankie julle!

Annalise L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Annalise L

Teleurstellend.

Kamers in gastehuis teleurstellend. Lugversorging werk nie en die banke is vuil. Sal mense nie aanbeveel om in gastehuis se kamers te slaap nie.

Gerrit F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Gerrit F
With spouse/partner

The stay was a disappointment, with a good breakfast the next morning.

The stay was incredibly close to Olive Rock where I had a wedding that night and the location was very convenient. I was very disappointed in my stay. The fridge in my room was not clean. It still had products from the contract workers who stay there during the week. The room was full of dust and was just cleaned upstairs. The website says there is DStv in the room but there was no DStv in my room at all and only had access to SABC channels. The breakfast was very tasty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was 'n teleurstelling, met 'n goeie ontbyt die volgende oggend.

Die verblyf was ongelooflik naby aan die Olive Rock waar ek 'n troue die aand gehad het en die ligging was baie gerieflik. Ek was baie teleurgesteld in my verblyf. Die yskas in my kamer was nie skoon nie. Dit het nog produkte in gehad van die kontrakwerkers wat in die week daar bly. Die kamer was vol stof en was net bo-langs skoongemaak. Die webtuiste sê daar is DStv in die kamer maar daar was glad nie DStv in my kamer nie en het slegs toegang gehad na SABC-kanale. Die ontbyt was baie lekker gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterberg Mountain Inn's response

Goeie môre,
Die skoonmaker wat verantwoordelik vir daardie kamers is, het vanoggend 'n skriftelike waarskuwing gekry.
Ons is regtig jammer daaroor, want dit is een van ons gewildste kamers.
Die televisie het baie meer kanale, onder andere verskeie fliek-kanele ens.
Vriendelike groete en hoop om julle weer hier te verwelkom.
Karien

Winterberg Mountain Inn
Sakkie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie B
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Vriendelike bestuur, rustige omgewing en lekker kos.

Rosa V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Rosa V
Family with teenagers

Ten minste was die kelners en kos beter as die verblyf!

Winterberg Inn is op 'n beeldskone plek geleë. Maar ek beveel niemand aan om daar te gaan probeer herlaai nie - die gasvrou wat ons ontvang het, het 'n traak-my-nie-agtige houding gehad. Dit het vir ons gevoel of ons haar pla toe ons wou inklok. Om een of ander rede het sy ons na verkeerde kamer toe gestuur om daar te oornag. Nadat ek haar die epos van bevestiging gewys het, het sy ewe dikmond vir ons ons bespreekte kamer gegee - wat darem groter is as die scruffy een wat sy ons eers na toe gestuur het! Ek het foto's geneem van die stukkende linne waarop ons moes slaap, ook van die verstopte stort drein en die leë, vuil koffie- en suikerhouertjies op 'n vuil skinkbord. Die gasvrou was bewus dat iemand voor ons die wasbak se prop in die wasbak gelos het en a.g.v. 'n stukkende druppende kraan het die ding oorgeloop tot in die gang was dit nat. Sy't net die prop uitgetrek en nooit iemand gestuur om dit te kom opvee nie. Ek moes self met een van die handdoeke die water opvee! Aan die anderkant was die kelners en kos baie aangenaam. Winterberg mountain inn het soveel potensiaal en is geleë op 'n pragtige plek, jammer ons het dit nie heeltemal geniet nie.

Nico V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico V
With friends

Familie georiënteerd, vriendelike diens.

Fantasties bestemming, baie om te sien.

John S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John S
With spouse/partner

Interessant.

Terry en sy assistant was uitstekend.

Winterberg Mountain Inn's response

Liewe John,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons personeel was ook gaande oor julle! Baie dankie dat julle sulke heerlike gaste was. Ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karien (namens myself en Reint)

Winterberg Mountain Inn
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: White Bridge, R43, Wolseley, 6830, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoFInwFD0ochnsmqpz2euvsBSIvpyW0osj3LXtuxcVCYLrjr0Wz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 7 5 1 4 White Bridge R43 6830 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.42319719891 19.265163430039
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!