Swellendam Accommodation at Winterson en Somerkoelte | TravelGround
+22

Winterson en Somerkoelte

33 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 33 reviews for Winterson en Somerkoelte
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
George R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
George R
Individual traveler

Winterson and summer coolness cater to the single traveller and that is a plus. Will support again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Winterson en somerkoelte maak voorsiening vir die enkelreisiger en dit is 'n plus. Sal weer ondersteun.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om u kommentaar in te dien. Ons is bly dat u die feit uitlig dat hierdie kamer spesifiek vir die enkelreisiger ingerig is. Ons sal u graag weer hier ontvang en dan hopelik persoonlik verwellom.

Winterson en Somerkoelte
Tolla G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tolla G
With spouse/partner

Very peaceful atmosphere.

Everything is good and well, but they can get a colour TV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige atmosfeer.

Alles goed en wel, maar kan belê in kleur-TV.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Goeienaand mnr Gelderblom.
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om u kommentaar in te dien.
Ons is dankbaar dat julle tevrede met die verblyf was.
Ons verstaan egter nie die voorstel dat ons gerus n kleur TV moet aanskaf nie. Die televisiestel in die kamer is tog kleur, ons het dit sopas getoets.
Hoop die res van julle vakansie was baie aangenaam.

Winterson en Somerkoelte
Marius T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius T
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid wat aan ons toegeken is, was volledig toegerus. Die ligging is perfek. Om saam te vat: Ons het baie lekker daar gebly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Winterson en Somerkoelte's response

Goeiemiddag.
Ons opregte dank vir u waarderende woorde.Dit is goed om te hoor dat u gerieflik gebly het en dat u tevrede is met die fasiliteite van die eenheid.Dit neem ook sommer die teleurstelling weg van die vorige negatiewe kommentaar wat ons vir dieselfde eenheid gekry het.Ons hoop om u in die toekoms weer te ontvang.

Vriendelike groete
Susan.

Winterson en Somerkoelte
Alan W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Alan W
With spouse/partner

Accommodation very old and neglected kitchen. All units either rusted or not working properly.

Friendly host when we arrived, never came to see how things were. Considering they gave us an upgraded unit to no.4 as parking was better, (before we arrived) not impressed. Bathroom backs onto kitchen with wall not up to the ceiling! The two plate stove/oven was not working properly and dirty inside from previous users. The oven rings were rusted and dirty, the microwave was dirty and badly stained inside. The mini fridge had no door on the freezer, hence loads of ice bulging out of it, so the freezer did not work. The kitchen work surface was a bread board. Almost R3000 for three nights is very expensive. I suggest they do away with the self-catering part as it is really poor. Stick to room only and reduce the price. The pool needs repainting and the paving is uneven and broken.

Winterson en Somerkoelte's response

Good day Alan,

Thank you for taking the time to send your comments. We regret that you had such a negative experience.

I just want to clarify that your quote came to a total of R1920 for a 3-night stay, not '"almost R3000" as per your review.

The unit is not "very old" - it is, in fact, only 12 years old.

You went out early in the mornings and came back at midday when people usually rest. Over the last 17 years, we came to the conclusion that our guests prefer not to be disturbed/visited by us and therefore we give them their space and privacy. At the same time, there is a clear message in every unit that guests are welcome to ask us for help at any stage. You could have come to us at any time to discuss the problems you are mentioning in your review. Unfortunately, you did not, otherwise, we would have done what we could to improve your stay and in the process avoid such a review.

Most of our guests use the kitchen for light meals and not for serious cooking. Therefore, the small dining room table is sufficient for their needs. There are photos on the listing showing the compact kitchenette. The stove works perfectly, although stove rings tend to get a bit rusty after a while, and the stain in the microwave oven is as a result of a repaint. The fridge came without a freezer door when we bought it brand new. We will, however, remove the ice.

The marks on the bottom of the pool were probably caused by a Kreepy Krauly used by the previous owner, however, it does not affect the cleanliness or purity of the water. Nobody has ever complained about it since most guests compliment us on the state of the pool and the lovely garden, which you seem to have overlooked.

Best wishes,
Susan and Johan Alexander

Winterson en Somerkoelte
Daniel Willem V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel Willem V
With spouse/partner

Ons het lekker vertoef in die rustigheid weg van die nabygeleë straat se bedrywighede.

Dit was lekker om vroeër te kon inboek. Die ontvangs deur die eienaars was vriendelik en saaklik. Die ligging is uitstekend en die tuin en swembad alles baie netjies. Ons het heerlik geslaap in die netjies ingerigte kamer.

Winterson en Somerkoelte's response

Beste Daniel,

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves en ons is bly dat julle 'n rustige verblyf gehad het.

Hoop om u in die toekoms weer hier te ontvang.

Groete
Susan en Johan

Winterson en Somerkoelte
Gert C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert C
Family with teenagers

Verfrissend en gemaklik.

Uitstekende plekkie om te kuier met privaatheid en heerlik gemaklik, vernaam op pad terug van die Kaap af terug noorde toe. Die eienaars is ongelooflik tegemoetkomend en vriendelik.

Winterson en Somerkoelte's response

Goeiemiddag Gert, baie dankie vir u besonderse vriendelike kommentaar. Ons is opreg dankbaar as ons gaste 'n goeie ervaring gehad het en dit dien as aansporing om steeds te verbeter. Beste wense, Susan en Johan.

Winterson en Somerkoelte
Ronalda W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronalda W
With spouse/partner

Baie tevrede.

Aangename plek, sou graag langer wil bly om plek ten volle te ervaar. Net geslaap en volg oggend vroeg vertrek.

Lizandi F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizandi F
Family with young children

Pleasant, clean and meets our requirements.

The accommodation was easy to get to and arrangements were made in advance for our late arrival. Very helpful host. Grateful for the pet-friendly stay. Clean and neat inside with enough bedding and extra blankets. Very accommodating for us and our five dogs. Not everyone will see it. Keys were left according to instructions without problems. Thank you for the accommodation. It is recommended for friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, skoon en het voldoen aan ons vereistes.

Die verblyf was maklik om te kry en vooraf is reëlings getref wat die sleutels betref vir ons effe laat aankoms. Baie behulpsame gasheer. Dankbaar vir die troeteldier-vriendelike verblyf. Skoon en netjies binne met genoeg beddegoed en ekstra komberse. Baie akkommoderend vir ons en ons vyf honde. Nie almal sal daarvoor kans sien nie. Sleutels is weereens per instruksies gelos sonder probleme. Dankie vir die akkommodasie. Dit is aan te beveel vir vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie, Lizandi, vir jou vriendelike kommentaar. Dit was n plesier om julle te huisves en ons is dankbaar dat als goed verloop het. Alle voorspoed met die skasphonde!

Winterson en Somerkoelte
Ryno B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ryno B
On business

It was a very pleasant experience, thank you.

We can recommend Winterson en Somerkoelte ─ it was a good experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n baie aangename ervaring, dankie.

Ons kan Winterson en Somerkoelte aanbeveel - dit was 'n goeie ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philippa V - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Philippa V
With spouse/partner

Baie basies maar skoon.

Die verblyf is baie basies maar skoon. Die Ontvangs was gul en vriendelik. Die motor kon agter 'n toe hek wees wat baie gehelp het.

Matilda B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matilda B
On business

Rustig en bekostigbaar.

Rustig, bekostigbaar en bevredigende verblyf.

Winterson en Somerkoelte's response

Beste Matilda,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en ook te verneem hoe interessant jou lesings is.

Beste wense,
Susan en Johan.

Winterson en Somerkoelte
Helanie W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helanie W

Pragtige plantegroei en die blyplek is netjies en skoon.

Die in 'n baie veilige area en dis rustig en stil. Daar is pragtige plantegroei rondom die huisies en die blyplek is netjies en skoon. Dit is gerieflik en ons het baie lekker daar gebly.

Geraldine L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Geraldine L
With friends

Baie oulike en stil plekkie.

Dit was heerlike, stil plekkie. Baie privaat. Dankie vir vriendelike ontvangs.

Winterson en Somerkoelte's response

Beste Geraldine,

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer te kan huisves.

Groete,
Susan en Johan

Winterson en Somerkoelte
Janice V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janice V
Individual traveler

Quiet and comfortable to come and go independently.

Great time spent in a safe environment that could also accommodate my cat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en gemaklik om onafhanklik te kom en gaan.

Heerlike tyd spandeer in 'n veilige omgewing wat ook my kat kon akkommodeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Beste Janice,

Ons waardeer jou vriendelike boodskap regtig baie.Dit is goed om te hoor dat jy die kuier geniet het en dat jy (en jou kat) veilig kon bly. Dis nie aldag dat ons 'n skoukat huisves nie!

Hoop om jou weer hier te kan huisves.

Groete,
Susan

Winterson en Somerkoelte
Francois D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Baie aangenaam en ontspannend.

Alles was regtig puik. Een, vir ons, ontbrekende item was die TV wat nie al DStv se kanale gehad het nie. Maar soos ons sê dis net ons persoonlike gemis, vir vele maak dit dalk nie saak nie.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie vir u waarderende resensie van ons gastehuis. Dit was regtig aangenaam om u te ontmoet en huisves.ons besef dat dit vir sommige Suid-Afrikaanse besoekers n gemis is dat ons nie DStv het nie,maar dit sou die tariewe van die kamers beslis opskuif. Dankie vir u ondersteuning .Vriendelike groete.Susan Alexander.

Winterson en Somerkoelte
Leonie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie V
Individual traveler

Good accommodation for a single traveler, safe parking, peaceful area.

It's nice for a single traveller for one or two nights. The area is peaceful, the garden beautful and there's safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf vir 'n enkelreisiger, veilige parkering, rustige omgewing.

Dit is 'n aangename blyplek vir 'n enkelreisiger vir een of twee nagte. Die omgewing is rustig, die tuin is mooi en daar is veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie Leonie.Ons waardeer jou gunstige resensie en is bly dat jy as enkelreisiger veilig gevoel het.Dit was regtig aangenaam om jou te ontmoet en vertrou dat jy al die ou bekende plekke uit jou kinderdae gevind het.Groete.Susan.

Winterson en Somerkoelte
Rocco N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rocco N
Individual traveler

Very good value for money.

Safe, neat and quiet. Ideal for the purpose I wanted to use - sleeping while attending a seminar.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Veilig, netjies en stil. Ideaal vir die doel waarvoor ek dit wou gebruik - slaapplek terwyl ek 'n seminaar bygewoon het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie vir u vriendelike resensie van ons gastehuis. Ons is baie dankbaar dat u alle aspekte van u verblyf goed gevind het. Dit spoor ons opnuut aan om ons bes te lewer.

Groete
Susan

Winterson en Somerkoelte
Brigitte R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigitte R

Conveniently situated basic accommodation in Swellendam.

Best suited for a short stay in summer when you can use the lovely pool and enjoy a braai in the well tended, peaceful garden surroundings. Basic needs are provided for but the flatlets are small and there is no lounge. The shower works well and the beds are comfortable. Excellent value for money.

Winterson en Somerkoelte's response

Brigitte, thank you so much for your friendly review. We are pleased that your needs were fulfilled and we hope to accommodate you again in the near future. Regards, Susan and Johan.

Winterson en Somerkoelte
Karen B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Karen B

Dit was aangenaam.

Die verblyf was effe skraal ingerig, want daar was slegs drie van alles. Gaste moet na elke gereg skottelgoed was, omdat daar geen ekstra glase was nie. Die swembad was heerlik.

Winterson en Somerkoelte's response

Dankie vir jou terugvoer Karen. Ons is bly dat d swembad vir julle lekker laat afkoel het, dit is waarom ons moeite doen om dit skoon en vars te hou. Jammer dat die skottelgoed n probleem was, ons sal sorg vir ekstra breekgoed. Groete Susan.

Winterson en Somerkoelte
Brian F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian F
Individual traveler

Lovely facility - only saw my unit but was very happy with what I got. Found a restaurant immediately across the road!

Always a pleasure visiting Swellendam - picturesque and friendly - happy to find another B&B that's reasonably priced and with great facilities.

Winterson en Somerkoelte's response

Brian, thank you very much for your positive and kind review. We are pleased that you were satisfied with your room and we hope to accommodate you in the near future again. Regards, Susan and Johan.

Winterson en Somerkoelte
Sonja H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja H
With spouse/partner

Lekker oornagplek.

Goeie waarde.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great to overnight.

Good value.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Julia B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia B
With spouse/partner

Very peaceful.

We were very satisfied - perfect for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Doodrustig.

Ons was baie tevrede - vir oornag is dit perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie vir die vriendelike boodskap. Dit maak ons werk so bevredigend wanneer die gaste gelukkig en tevrede is.

Winterson en Somerkoelte
Trudy-jo D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Trudy-jo D
With spouse/partner

Cosy spot for a short stay.

Room was neat and tidy but not equipped for anything more than tea and coffee. Garden area was beautiful and added a welcoming atmosphere.

Winterson en Somerkoelte's response

Thank you for commenting on your stay at our guest house.Unit 1 which you booked is a small room with facilities such as a kettle , microwave oven, fridge and crockery but due to limited space not a kitchenette.The rate of R240 per person is therefore very affordable.We thank you for taking the time to send your comments.

Winterson en Somerkoelte
Rozelle G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozelle G
Individual traveler

Lekker gemaklik en naby aan die middedorp.

Sien sterre.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie Rozelle vir jou vriendelike kommentaar en gradering.Ons is baie dankbaar wanneer gaste tevrede is.Groete.Susan Alexander.

Winterson en Somerkoelte
Chris M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris M
With spouse/partner

Safe and comfortable.

Stayed overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig en vriendelik.

Oornag geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Beste Chris,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor jou verblyf by Winterson en Somerkoelte. Ons waardeer die feit dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee en ons hoop om jou weer hier te kan ontvang.

Groete,
Susan Alexander

Winterson en Somerkoelte
Hannes J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes J
With spouse/partner

Goed voorbereide, skoon kamer gekry.

Persoonlik deur eienaar gekontak wat ons inkloktyd bevestig het en seker gemaak dat ons die regte en beste afrit en roete volg tot by die gastehuis. Die ontvangs was hartlik en die kamer knus. Veilige parkering op perseel naby kamer.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie Mnr Jooste vir die gunstige terugvoering oor jul verblyf. Ons is regtig dankbaar as gaste tevrede met die diens en geriewe is. Dit maak mens net nog meer gemotiveerd om gaste gelukkig te hou.

Winterson en Somerkoelte
Maria S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria S
Individual traveler

Lovely service and very well located.

The owners were lovely and the place is very well located. Thank you for a great stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike diens en baie goed geleë.

Die eienaars was lieflik en die plekkie is baie goed geleë. Dankie vir die lekker bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie Maria vir jou besonder vriendelike woorde.Dit doen n mens goed om waardering te kry terwyl dit mens ook aanspoor om die gaste tevrede te hou.Ons hoop om jou weer te ontvang.Groete.

Winterson en Somerkoelte
Hewan M - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hewan M
With spouse/partner

Small budget accommodation in Swellendam.

The room had 2 single beds in a total area the size of 3 single beds. The cost indicated this was budget accommodation. Fine for a 1 night stop over.

Mike M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike M
With spouse/partner

Rustig en gerieflik.

Sien sterre.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie vir die terugvoer wat ons van julle ontvang het.Ons neem beslis kennis van waar ons tekortkom en hoop om ons diens voortdurend te verbeter.

Susan

Winterson en Somerkoelte
Johan V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Lekker rustige verblyf.

Ons is vriendelik deur Susan ontvang en 'n keuse van eenhede gegee. Die eenheid was redelik goed toegerus en eenheid nr. 4 was effe afgesonderd en rustig. Die tuin en swembad word gereeld en baie goed in stand gehou. Die verblyf is binne stapafstand van winkels en eetplekke geleë. Maar: Die motorhek het nie 'n motor nie en dit was ongerieflik dat iemand altyd uitklim om oop en toe te sluit en skuif. Die interne voorkoms van die eenheid is effe Spartaans (bv. onpaar, redelik lendelam beddens en bitter min beweegruimte in die slaapgedeelte), met net driekwart mure intern (ook die badkamer). In die badkamer was daar los matjies wat dalk 'n gereelde en goeie was nodig het. Ons moes die eienaar wys op 'n reuk in die badkamer, wat toe aangespreek is. In die geheel 'n baie rustige verblyfplek, maar die afslagtarief was nader aan korrek as die oorspronklike tarief. Die verblyf vergelyk nie baie goed met ander (weliswaar duurder) plekke waarby ons al in Swellendam gebly het nie.

Winterson en Somerkoelte's response

Goeie dag Johan
Baie dankie vir u kommentaar op u verblyf by ons, ek waardeer die positiewe opmerkings oor die diens, tuin en swembad.
Wat die kamer betref, die kamer wat u bespreek het, het meer spasie en het 2 moderne eenderse beddens. U het egter kamer 4 verkies nadat ek vir u 'n keuse gegee het. Die beddens is antieke Oregonhout beddens wat ons ten duurste aangekoop het. Ek is jammer dat dit u pla dat dit nie eenders is nie, maar smaak verskil. Ek sal toegee dat die een kopstuk losserig is.
Ons het intussen vasgestel dat die bure se kat by die vensters inspring en die toilette benat, vandaar die reuk wat ek nie kon verstaan nie. Die saak is reeds met die bure opgeneem.
Ons teikengroep is beslis die gemiddelde persoon en daarom is ons prys ook laer as die meeste plekke. Ons gee nie voor om luukse verblyf te bied nie, wel gerieflik en bekostigbaar.
Ons is een van bittermin gastehuise wat 'n motorhek en volledig omheinde erf het. Ek is jammer dat die in-en uitklim vir u ongerieflik was, maar ons beplan in elk geval om die hek binnekort elektronies te maak.
Ons neem kennis van die punte wat u genoem het, en sal aanhou om ons diens te probeer verbeter.
Vriendelike groete
Susan

Winterson en Somerkoelte
Amanda J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda J
With spouse/partner

Regtig baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Al wat ek gemis het, is Wifi, mens is al gewoond die meeste van die plekke het Wifi. Radio sal goed wees. TV-ontvangs nie baie goed nie, maar andersins het ek geen klagtes nie. Regtig 'n baie aangename, stil veilige, skoon plek om te bly. Baie dankie.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ons gee aandag aan jou voorstelle omdat ons jou opinie respekteer. Sal jou graag weer as gas ontvang .Mooi wense, Susan.

Winterson en Somerkoelte
Solomon F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Solomon F
With spouse/partner

Very friendly reception and pleasant area.

The place was neat, friendly reception, and hepful. Safe parking and located close to CBD. My spouse and I enjoyed our overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike ontvangs en aangename omgewing.

Die plek was netjies en ontvangs vriendelik en behulpsaam. Parkering baie veilig en ligging naby middedorp. Ek en my eggenote het 'n aangename oornagverblyf gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winterson en Somerkoelte's response

Goeiedag Sollie,

Baie dankie vir die vriendelike woorde oor julle verblyf by ons. Ons waardeer dit as gaste terugvoer gee want ons weet daar is altyd ruimte vir verbetering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves.

Groete,
Susan Alexander

Winterson en Somerkoelte
Sandra N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra N
With friends

Truly value for money.

Would certainly stay there again - lovely friendly reception thank you again.

Winterson en Somerkoelte's response

Baie dankie vir die besondere vriendelike kommentaar. Dit doen 'n mens se hart goed as gaste hul verblyf geniet en voel dat hul waarde vir hul geld kry. Ons sal voortgaan om daardie doelwit te bereik.

Groete,
Susan en Johan Alexander

Winterson en Somerkoelte
From R340
per night (for 1 person)
From R340
per night (for 1 person)
From R340
per night (for 1 person)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 137 Voortrek Street , Swellendam, 6740, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9jIGHMX4Zpm1di8Hm3MWGulUN3zE1DKSWkqBU55RB1O2mcpYPv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R340  per night (for 1 person) 33 5 1 5 137 Voortrek Street Swellendam 6740 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -34.026362 20.434569
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com