special Stay 4 nights, pay for 3 on stays that are 4 nights or longer. Valid from 16 Mar 2020 until 30 Nov 2020.
Cape Town Accommodation at Wish U Were Here | TravelGround
+68

Wish U Were Here

Lodge

Review Summary

4 out of 5from 33 reviews for Wish U Were Here
Cleanliness
4.1/5
Service
4.5/5
Location
3.4/5
Safety
3.9/5
Value for money
4.1/5
Henry K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry K

A bit cramped.

Clean and neat. Very small but was just right for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie knap.

Skoon en netjies. Baie klein, maar was reg vir net 'n oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wish U Were Here's response

Beste Henry,

Dankie vir die resensie. Die Surfers Bungalows is van ons kleinste, ekonomiese kamers. Daar is wel groter, en-suite kamers beskikbaar.

Groete
Lourens

Wish U Were Here
Herman S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman S
Individual traveler

Goeie diens en akkommodasie.

Goeie en aangename diens. Die strate is wel baie besig. As jy nie gewoond is nie sal jy moeilik slaap. HiBye se ontbyt is goedkoop en baie lekker.

Roux J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roux J
With spouse/partner

Aangenaam.

Van dat ons die bespreking gedoen het, het ons goeie diens gekry. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Al wat bietjie gelol het, was Saterdagoggend met die bespreking van die huurmotors. Te veel mense vir te min voertuie.

Wish U Were Here's response

Hi Roux,

Dankie vir jou resensie. Ja ongelukkig het alle atlete nie hulle taxi's geboek soos wat ons aan hulle gevra het nie; toe veroorsaak dit so bietjie van n gelol.

Dankie,
Lourens

Wish U Were Here
Hylda M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hylda M
Individual traveler

Good value for money.

Friendly staff, clean and good value for money.

Duane D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Duane D
With spouse/partner

Goed vir een aand.

Lekker plek vir 'n aand uit in die stad. Net oorgeslaap was uit die aand, nie plek om by te bly as jy nie uitgaan nie.

John L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John L
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Die oogmerk was om voldoende akkommodasie in die omgewing van Groote Schuur Hospitaal te bekom. Wish You Were Here het voldoen om veilige, skoon en bekostigbare akkommodasie verskaf naby aan die hospitaal. Ontvangs en bekendstelling deur die bestuurder Lourens was puik. Die plek hoog aan te bevele vir al die bg redes en vele meer.

Riaan P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Riaan P
With spouse/partner

Nice hotel in Woodstock, Cape Town with a communal kitchen.

Hotel with private and bunk bed rooms and a communal kitchen. At a busy street with an easy 4 km to the city centre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nice hotel in Woodstock, Kaapstad met gemeenskaplike kombuis.

Hotel met privaat en bunkbed kamers en gemeenskaplike kombuis. By besige straat met maklike 4 km tot in sentrale stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wish U Were Here's response

Dankie vir jou reveiw Riaan.

Wish U Were Here
Kobus S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus S

Was lekker.

Het lekker gewoon, maar net foto's nie dieselfde nie.

Wish U Were Here's response

Thanks for your views Kobus

Wish U Were Here
Eddie M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie M
With spouse/partner

Baie lekker, vriendelike, fun oorslaapplekkie.

Baie vriendelike staf. Elke kamer het sy eie tema. Mooi om elke hoekie, en draaitjie. Die Lodge is 'n avontuur op sy eie. Hoogs aanbeveelbaar.

Wish U Were Here's response

Baie dankie Dewald, ons waardeer die terugvoer.

Wish U Were Here
Henco O - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henco O
On business

Uit en uit die geld werd. Lekker gebraai en nog lekkerder gekuier.

Baie professionele en aangename staff. Sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf.

Wish U Were Here's response

Beste Henco,

Baie dankie vir jou resensie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Groete,
Lourens en die span

Wish U Were Here
Rynette P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rynette P
With spouse/partner

Plek is mooi en histories maar nie vir my nie. Ligging nie vir my veilig.

Dit was bed en breakfast. Die ontbyt was ligte ontbyt maar hulle bied jou aan roosterbrood, tamatie en eier. My man eet nie eers eiers. Nee dankie, sien my nie weer.

Wish U Were Here's response

Beste Rynette,

Ek is jammer dit het nie aan jul verwagtings voldoen nie. Die komplimentêre ontbyt is slegs 'n ligte ontbyt. 'n Vol ontbyt is ook beskikbaar, maar dit is 'n opsionele ekstra.

Groete,
Lourens

Wish U Were Here
Marelee J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marelee J
With friends

Lovely atmosphere.

Very nice tranquil atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike atmosfeer.

Baie lekker rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wish U Were Here's response

Thank you for your review.

Wish U Were Here
Marnus H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus H
Individual traveler

Dit was lekker, is naby aan Old Biscuit Mill.

Die bestuurder was baie behulpsaam.

Wish U Were Here's response

Dankie vir die terugvoering Marnus.

Wish U Were Here
Johan V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
On business

Perfect.

Very comfortable and wonderful atmosphere. Don't let the location scare you off.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek, baie gerieflik en 'n ongelooflike atmosfeer. Moenie dat die ligging jou afskrik nie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wish U Were Here's response

Thank you for your review.

Wish U Were Here
Heleen V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen V
Individual traveler

Baie sentraal geleë.

Die plekkie het my verras. Van buite het ek nie veel hoop gehad nie en my moed het in my skoene geval, maar ek het besluit om in te gaan. Dit is baie netjies binne. Die mense is baie hulpvaardig. Die verkeer is bietjie van 'n probleem.

Wish U Were Here's response

Dankie Andries, ons waardeer dit opreg. Jy is welkom om weer hier te kom bly.

Wish U Were Here
Janine V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Janine V
With spouse/partner

Vuil, onveilige omgewing, misleidende beskrywing van akkomodasie.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig, maar ongelukkig kan dit nie opmaak vir die vuil geriewe en onvoldoende akkommodasie nie. Daar was ook 'n vreeslike reuk soos 'n drein of sewerage wat oorloop in die gebou. Die gastehuis is ook in 'n gevaarlike omgewing en glad nie kindervriendelik nie. Ons sal hulle glad nie aanbeveel nie.

Ronel C - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Ronel C
With friends

The room was not worth it per night for that money.

The room itself was clean but not worth the money per night. Sorry will not make a reservation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamer was dit nie werd per aand vir daai geld nie.

Die kamer self was skoon, maar nie werd vir die geld per aand nie. Jammer sal nie weer 'n bespreking daar maak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

Pleasantly surprised.

Pleasant improvement on the normal backpacker accommodation. Excellent value for money paired with excellent service. The staff is friendly with a good sense of humour. Management don't sit around and are always busy with innovating ideas. The pizza night is a great example.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verras en aangenaam.

Aangename verbetering op die normale backpackers-verblyf. Uitstekende waarde vir geld gepaardgaande met uitmuntende diens. Die personeel is vriendelik met 'n goeie sin vir humor. Bestuur sit nie op hul louere nie en is deurentyd besig met innoverende idees. Die pizza-aand is n sprekende voorbeeld hiervan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Hein B
With spouse/partner

It is different than the usual places, but not bad at all.

The accommodation was good. They should look at the security again though. But I don't have any other complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is anders as die gewone plekke, maar dis glad nie sleg nie.

Die verblyf was lekker gewees. Dink net hulle sal die veiligheid moet opskerp. Maar verder het ek nie klagtes nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine L
With spouse/partner

Wonderful.

Was surprised by the area and everything there is to see. Old Biscuit Mill and all the food markets on Saturday was a fantastic experience. Breakfast was delicious. The staff are very friendly. Room (with the boat bed) was beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Was verras deur die omgewing en alles wat daar te sien is. Old Biscuit Mill en die kosmark Saterdag was 'n fantastiese ervaring. Die ontbyt was heerlik. Die personeel is baie vriendelik. Kamer (met die bootbed) was pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wish U Were Here's response

Hi Janine.
I am glad we could make your stay a great one! Thank you for taking the time to review us.
Greetings
Lourens

Wish U Were Here
Bennie R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Bennie R
With spouse/partner

Staff are very friendly and helpful.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele V

Beautiful, comfortable rooms with clean bathrooms.

It was our first experience in a backpackers. We were pleasantly surprised with the neatness and comfort of the room. Bathrooms were clean and neat. Staff went out of their way to make our stay pleasant and they were friendly and helpful the whole time. Breakfast was a bonus and was tasty. Wish U Were Here definitely changed my opinion on backpacker units, and I can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, gerieflike kamers met skoon badkamers.

Dit was ons eerste belewenis in 'n "backpackers"-tuiste. Ons was aangenaam verras met die netheid en gerief van die kamer. Badkamers was skoon en netjies. Personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak en was deurentyd vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was 'n bonus en was smaaklik voorberei. Wish U Were Here het beslis my opinie van "backpackers"-eenhede verander en ek kan dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wish U Were Here's response

Hi Adele.

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat ons daardie persepsie kon verander na 'n positiewe ondervinding.

Groete
Lourens

Wish U Were Here
Duane D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Duane D
With spouse/partner

Heerlike, groot kamer - lekker mense!

Ons is vriendelik ontvang - het vroeër ingeboek en hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer. Baie vriendelike werkers en unieke kamers.

Wish U Were Here's response

Goeie more Duane.
Dit is ons missie om ons gaste soos vriende te behandel. Ek is bly ons kon julle verblyf n plesierige een maak.

Dankie
Lourens

Wish U Were Here
Tian V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tian V
With friends

Gemaklike verblyf teen 'n billike prys.

Ons het baie gemaklik gebly en sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Die ontbyt was baie meer as verwag het en 'n aangename verassing. Baie vriendelike personeel.

Christine N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christine N
With spouse/partner

Mooi dekor, maar baie raserig.

Die gebou en eenheid is baie smaakvol en kunstig oorgedoen. Die prys is billik en als is skoon en netjies, MAAR daar is 'n rede vir die oorpluisies op jou bed! Ons was daar oor 'n Saterdagaand en het die gewone verkeers- en stadsgeluide verwag. Wat ons nie geweet het nie was dat daar 'n kroeg oorkant die pad is, wat baie harde musiek tot na 0.00 in die nag speel! Selfs die beste oorpluisies gaan jou nie red nie. Die manlike bestuurders/personeel is baie aangenaam en hulpvaardig, maar die vroulike ontvangspersoon rol haar oë vir jou as jy aandring op 'n afstandbeheer vir die hek by die parkering (parkering waarvoor jy betaal het). Dit is nie 'n opsie om laat in die aand uit jou motor te klim om die klokkie te lui en te staan en wag dat iemand die intercom antwoord, sodat jy op jou parkeerplek kan gaan staan nie. Dis bloot nie veilig nie en ongerieflik. Ons het ook gevind dat ons parkeerplek (waarvoor ons betaal het), opgeneem was toe ons na ons aand uit terugkeer. Ons moes toe maar in die middel van die parkeerarea staan, wat 80% van die ander voertuie verhoed het om te beweeg. Gelukkig het iemand wat kon uitkom vroeg die volgende oggend gery, sodat ons daar kon intrek, maar ons was maar onrustig oor wanneer ons opgeklop sou word om ons voertuig te skuif. As jy oorslaapplek soek na 'n baie laat aand uit en harde geluide jou nie pla nie, is dit die plek vir jou. As jy wil rustig wees en ontspan, dan is dit nie.

Johan B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan B
Individual traveler

Too noisy.

I think this establishment is really nicely revamped and quaint, but should rather be marketed as mostly for backpackers or adventurous travellers. Much too noisy for a business trip or a mature female traveller who needs their sleep at night.

Lynn V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lynn V
With spouse/partner

Eksentriek en interessant.

Dit is 'n baie eksentrieke lodge in 'n interessante deel van die stad.

Tinus V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Tinus V
With spouse/partner

Baie netjiese en innoverende geriewe en goeie diens.

Dit het gevoel of ons by vriende oorbly en dit was 'n aangename gevoel. Die stad is maar raserig, maar mens moet dit verwag. Die kamers is goed uitgedink en kreatief, ideaal vir die verandering van omgewing wat mens wil hê as jy iewers oorslaap. Pryse is baie billik en bekostigbaar. Wat ek die meeste waardeer het van die plek is dat hulle net 'n km radius gebruik het om meeste van hulle materiale te bekom, en hulle het bo die konvensionele uitgestrek met wat hulle esteties bereik het, ten spyte van wat dalk as 'n tekort aan materiaal sou voorkom. Wel gedaan.

Anneke L - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anneke L
With spouse/partner

Definitief die moeite werd om te te gaan kyk!

Oulike en oorspronklike kamer dekor. Lekker dat daar kamer-opsies is met 'n en suite-badkamer.

Marlett E - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlett E
Family with teenagers

Die verblyf was heerlik. Die ligging was ook ideaal.

Lekker oorslaapplek vir jongmense. Ons tieners het dit baie gemaklik en ontspanne gevind en sal beslis weer daar wil oorbly.

Danien E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danien E
With spouse/partner

Baie funky plek met vriendelike personeel.

Hulle het ons tot bederf en na 'n baie mooi kamer geskuif as 'n verassing! Ontbyt is baie lekker. Lieflike styl en atmosfeer, baie vriendelike personeel en die pryse is baie redelik. Goeie veilige area vir parkering. Kamers is netjies.

Lj J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lj J
With spouse/partner

A hidden gem!

Crazy beautiful! Like a hidden gem in Woodstock. It's definitely a must-see!

Magda R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda R
With friends

Vriendelike personeel, skoon en netjies en baie interessante mense.

Goed geleë. Goeie waarde vir geld.

was R450
From R338
per night (for 2 people)
was R450
From R338
per night (for 2 people)
was R450
From R338
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 48 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 445 Albert road , Woodstock, Cape Town, 7925, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxYmEyZjdjLWFlNGYtNDAxNi1iMTcyLTQ5ZjM0MjU4MDIyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, now From R338  per night (for 2 people) 33 5 1 4 445 Albert road Woodstock 7925 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -33.928287782239 18.460213690996
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com